![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
Books > Local Author Showcase > Biography
You will find a real life, gritty account of drug addiction in the pages of Rocks – One Man’s Climb from Drugs to Dreams. Set in the leafy suburbs of Joburg in the 90s, and at the height of the Johannesburg Rave Culture, this book brings to life the agonising heartache of the drug addicted Marco Broccardo, and that of his family members including the dirty details of the daily life of an addict – the close encounters with the law, moments of insanity and rock bottom desperation. But amidst all the despair, there is a moment of liberation and hope. Hope that addiction can be beaten through the right decisions and the over-arching idea of love. This book will take you on a journey – from the despair of being rock bottom to the elation of the mountain-tops of Kilimanjaro.
A quest is never what you expect it to be. Elizabeth Madeline Martin spends her days in a retirement home in Cape Town, watching the pigeons and squirrels on the branch of a tree outside her window. Bedridden, her memory fading, she can recall her early childhood spent in a small wood-and-iron house in Blackridge on the outskirts of Pietermaritzburg. Though she remembers the place in detail – dogs, a mango tree, a stream – she has no idea of where exactly it is. ‘My memory is full of blotches,’ she tells her daughter Julia, ‘like ink left about and knocked over.’ Julia resolves to find the Blackridge house: with her mother lonely and confused, would this, perhaps, bring some measure of closure? A journey begins that traverses family history, forgotten documents, old photographs, and the maps that stake out a country’s troubled past – maps whose boundaries nature remains determined to resist. Kind strangers, willing to assist in the search, lead to unexpected discoveries of ancestors and wars and lullabies. Folded into this quest are the tender conversations between a daughter and a mother who does not have long to live. Taken as one, The Blackridge House is a meditation on belonging, of the stories we tell of home and family, of the precarious footprint of life.
Elise se eens briljante man raak aggressief en vergeetagtig, en tree heeltemal anders op as wat sy hom ken. Sy het ’n vae vermoede wat skort, maar uiteindelik word haar ergste vrese bewaarheid: haar geliefde man het Alzheimer se siekte. Hy vra haar in ’n oomblik van helderheid om tot die einde na hom om te sien, wat sy doen. Elise vertel hierdie intieme en aangrypende verhaal met deernis vir haar man en elke persoon wat aan alzheimers ly. Sy gee ook praktiese raad vir die versorgers van mense met alzheimers en tekens waarna mens moet oplet.
'Let me say to Mr Botha: apartheid is doomed! It has been condemned in the Councils of God, rejected by every nation on the planet and is no longer believed in by the people who gave it birth. Apartheid is the god that has failed.' So preached Bishop Peter Storey in 1986. Challenging apartheid wherever he could, he led the SA Methodist Church into what many whites saw as uncomfortable 'political' territory. Join him in his inspiring journey from sailor-turned-minister to the South African Council of Churches leadership in its darkest hour, from tending to Robert Sobukwe and Nelson Mandela on Robben Island, through the forced removals of District Six and the storm surrounding Stompie Seipei's murder. I Beg to Differ spans a parish minister’s sorrows and joys, founding Life Line SA, the bombing of Khotso House and a close shave with death with Desmond Tutu. Storey shares the convictions that inspired him to minister amid the teargas, violence and intimidation of the apartheid regime.
Dis 'n fassinerende verslag van die lewe in maksimumsekuriteit-gevangenisse, met vars invalshoek: China was hondemeester, aan die voorfront tydens tronkgevegte. Gewapen slegs met 'n knuppel en sy hond moes hy messtekers en oproeriges afweer.
Hy is 'n mensch, 'n ongeslypte diamant met hart en ondernemingsgees.
In 1982 aanvaar Nico Smith ’n beroep na die NG Kerk in Afrika se Mamelodi-gemeente. Hy en sy vrou laat hulle gemaklike lewe agter en gaan bly in Mamelodi. Hier leer Nico en Ellen ręrig die hart van Mamelodi se mense ken, en beleef swaarkry saam met hulle. Hulle leer wat dit beteken om swart te wees in Suid-Afrika onder apartheid. Hulle leer ’n ander God ken, nie die God van Nico se vaders nie, maar die God van die verworpenes en die verdruktes.
Hierdie bundel is saamgestel uit hoogtepunte van die laaste 15 jaar se "Laaste sę"-rubrieke deur Koos van der Merwe in Sarie. Koos weef meesterlik met woorde en het die vermoë om diep betekenis uit alledaagse situasies te haal. Koos vertel van mense, en hulle soeke na hoop, maar ook ons almal se verlange na die Een wat ons nooit sal laat gaan nie.
In Kambrokind deel F.A. Venter sy jeugherinneringe vanaf sy voorskoolse jare tot op universiteit. Op boeiende wyse vertel Venter hoe hy die Karoo se sagte én harde kant leer ken. Hy kon homself wees in die veld en sy gedagtes vrye teuels gee, maar hy het ook die wreedheid van droogtes en siektes en die lang trekpad met skaap na beter weiding ervaar. Op skool het sekere onderwysers hom ontvanklik gemaak vir die węreld van boeke en oordenking en het dit hom gedryf om hard te werk sodat hy met ’n studielening en twee pakke klere kon gaan studeer aan die Universiteit van Stellenbosch.
A candid account of Patricia Schonstein’s creative, deeply lived life as a novelist. Annotated with extracts from her writings, this generous memoir welcomes you behind the scenes, into her Workshop and Costumery. She shows how her own life configures with the scaffolding of her fictions; how characters take up roles both archetypal and simple to tackle existential questions; and how urban landscapes and wilderness serve as the neon-spangled theatres of her story telling.
Few people have courted as much controversy or evoked such strong and divergent emotions as Winnie Madikizela-Mandela. Adored by some, abhorred by others, she bears a name famous throughout the world, yet not many people know the woman behind the headlines, myths and controversies, or the details of the fascinating story that is her life. This biography reveals the enigma that is Winnie Mandela, by exploring both her personal and political life. The reader is given a rare glimpse into Winnie's strict yet happy rural upbringing, where the foundations were laid for her faith, compassion and indomitable resolve. As a young social worker in 1950s Johannesburg, her beauty, style and character captivated the political activist and Tembu prince, Nelson Mandela. Together, they personified the rising aspirations and political awakening of their people, and, in so doing, inspired a nation. Through her fierce determination and dauntless courage, she survived her husband's imprisonment, continuous harassment by the security police, banishment to a small Free State town, betrayal by friends and allies, and more than a year in solitary confinement – all the while keeping the struggle flame alight and the name of Nelson Mandela alive. A sensitive and balanced portrayal, the title nevertheless thoroughly investigates and honestly examines the controversies that have dogged Winnie Mandela in recent years - the allegations of kidnapping and murder, her divorce from Mandela, and the current charges of fraud.
Slagtersnek is een van die bekendste name in ons geskiedenis. Met sy grusame assosiasie was dit ‘n magtige propagandamiddel in die politieke ontwikkeling van die Afrikaner. Juis hierdeur het dit egter al gou ‘n volksmite geword waarna herondersoek dringend noodsaaklik geword het. Dit is wat dr. Heese in hierdie boek doen. Deur deeglike navorsing van die voor- en nageslag van almal wat daarby betrokke was, vorm hy ‘n helder beeld van wat werklik plaasgevind het. Hy toon oortuigend aan dat die Slagtersnek-opstand verkeerd vertolk is. Daar is helde gesien waar geen helde was nie, en dit was juis die bekampers van die opstandelinge, asook die neutrales, wat later die Afrikaner volksbewussyn tydens die Groot Trek bevorder het. Heese skilder talle kleurryke figure: die bywoners, die ryk patriarge, die sukkelende swerwers, die dwarstrekkers, skoolmeesters en nie-blanke bediendes. Met hierdie boek word ‘n belangrike en oorspronklike bydrae tot ons geskiedenis gemaak.
Die Herero-opstand 1904–1907 is ’n heruitgawe van ’n boek wat ses keer tussen 1976 en 1979 deur HAUM gepubliseer is. Die lotgevalle van die Hererovolk word in hierdie boek geskets, ’n stuk geskiedenis wat ’n sentrale plek in Namibie se kleurryke geskiedenis beklee. Die opstand van die Herero’s in 1904 teen Duitse koloniale gesag kan beskou word as die enkele gebeurtenis wat die gebied se volksverhoudinge die ingrypendste verander het. Die Herero-opstand 1904–1907 vertel van die geleidelike opbou na die konflik, die skielike uitbarsting van geweld en die tragiese afloop vir die Herero’s toe duisende verhonger het en hulle grond en politieke seggenskap verloor het.
Vir die eerste keer ooit word al die dramas, hoorspele en die libretto van N.P. Van Wyk Louw in ’n versamelbundel uitgegee, met ’n voorwoord deur prof. Chris van der Merwe. Van der Merwe sę: “Met die herlees van die dramas, hoorspele, koorspel en libretto van N. P. van Wyk Louw het dit my opgeval hoe dikwels hulle ʼn gesprek met mekaar voer. Soortgelyke temas word herhaaldelik uitgebeeld; die tekste sluit by mekaar aan, komplementeer mekaar, spreek mekaar soms teen. Dikwels kom die temas wat Louw in sy essays bespreek het of in sy poësie tot uiting gebring het, ook in die karakterisering en die intriges van die dramas na vore. Dit is opmerklik dat die denke van Louw nooit stagneer nie; steeds is daar tekens van ʼn voortgaande worsteling en vernuwing. Die indiwiduele dramas, in die groter konteks van sy oeuvre gelees, laat ʼn fassinerende skrywerspersoonlikheid na vore kom."
Born Perlé van Schalkwyk, into a strict Jehovah Witness family, after studying drama at Stellenbosch University, Perlé quickly realises that acting is not going to buy her that house on the hill. And so erotic dancing and stripping becomes her modus operandi and GiGi is born. Tales of drugs, murder and porn lace her fascinating life, along with stories of courage and cunning in the sexist underworld. GiGi is a true survivor. Ultimately, this bare all memoir will both titillate and inspire.
Dit gons op Vleesbaai ná Bekkies se “ding” met die volstruis. Waar het jy nou al van so iets gehoor? Geen wonder die assuransie-assessor wil glad nie Bekkies se storie glo nie … In hierdie rubriekbundel vervat Pienaar stories oor sy gemeenskap en familie, die omgewing, historiese figure en bekendes, asook stories geďnspireer deur sy regsagtergrond. Pienaar se skryfwerk getuig van ’n fyn sin vir humor, ’n uitstekende mensekennis en ’n wye belangstellingsveld. Die perfekte boek om aan die einde van ’n lang dag mee te ontspan.
In the 1990s, deep-cover police agent RS536 took on the Durban underworld as part of a new organised crime intelligence unit. He rubbed shoulders with drug lords, smugglers and corrupt cops, and was instrumental in busting an international drug ring and foiling a bank heist, among many other dangerous engagements. But then, as the country’s new democracy birthed a struggle between the old and the new guard in the South African Police Service, his identity and his life came under threat. In this action-packed account, Johann van Loggerenberg describes how, as a young policeman, he worked closely with the investigative team of the Goldstone Commission to uncover the ‘third force’ – apartheid security forces that supplied weapons to the Inkatha Freedom Party to destabilise the country. He also delves into how and why, at the height of state capture at the South African Revenue Service in 2014, he was falsely accused of being an apartheid spy, a lie that persists up to today. Here, finally, is the truth behind deep-cover police agent RS536.
In 1884 begin Hendrik Witbooi en sy Namavolk met 'n profetiese trek na die vrugbare noorde om aan die droogte van die Kalahariwoestyn te ontsnap. Terselfdertyd stap die keiserlike afgevaardigde dr. Göring sowat 'n honderd kilometer daarvandaan aan land in die nuwe Duitse kolonie Suidwes-Afrika - die huidige Namibië. Daarop volg 'n stryd om lewe en dood tussen die Duitse Schutztruppe en die Afrikane wat vir hul onafhanklikheid veg. Die honderde briewe wat deur Hendrik Witbooi aan Duitse goewerneurs, Engelse magistrate en Afrikaleiers geskryf is, het aan Conny Braam unieke insig gegee in die węreld van Witbooi: sy liefde vir die ou volk van die Khoisan, die leringe van sendeling Olpp, sy verontrusting oor die Westerse kredietstelsel wat van sy volk slawe sou maak en sy intense verdriet toe hy besef dat keiser Wilhelm II die totale vernietiging van die opstandige inheemse bevolking eis. In 1904 lei die tagtigjarige Hendrik nog een keer die opstand teen die Duitse koloniale leër. Hy sou die geskiedenis ingaan as een van die grootste vryheidstryders wat Afrika geken het. “'n Verhaal wat onder geen omstandighede vergeet mag word nie.” - Trouw
Hierdie bundel is 'n keur uit Anton se liedjies; (hi)stories en "his stories", fabels en feite. Goosen se musiekloopbaan strek reeds oor 25 jaar - 15 albums, 2 SARIE-toekennings, 2 SAMA-toekennings en 'n Geraas-toekenning (2002) vir sy bydrae tot Afrikaanse musiek. Sy werk word gekenmerk deur reisverhale (Liedjieboer), kulturele ontwaking (Lappiesland) en stedelike beskouings (City/Stad).
Steve Joubert had always wanted to be a pilot and the only way he could afford to do so, was to join the South African Air Force in the late 1970s. As an adventurous young man with a wicked sense of humour, he tells of the many amusing escapades he had as a trainee pilot. But soon he is sent to fight in the Border War in northern Namibia (then South West Africa) where he is exposed to the carnage of war. The pilots of the Alouette helicopters were witness to some of the worst scenes of the Border War. Often, they were the first to arrive after a deadly landmine accident. In the fiercest battles their gunships regularly supplied life-saving air cover to troops on the ground.
In August 2016, following the announcement of the results of South Africa’s heated municipal election, four courageous young women interrupted Jacob Zuma’s victory address, bearing placards asking us to ‘Remember Khwezi’. Before being dragged away by security guards, their powerful message had hit home and the public was reminded of the tragic events of 2006, when Zuma was on trial for the rape of Fezekile Ntsukela Kuzwayo, better known as Khwezi. In the aftermath of the trial, which saw Zuma acquitted, Khwezi was vilified by his many supporters and forced to take refuge outside of South Africa. Ten years later, just two months after this protest had put Khwezi’s struggle back into the minds and hearts of South Africans, Khwezi passed away … But not before she had slipped back into South Africa and started work with Redi Tlhabi on a book about her life. How as a young girl living in ANC camps in exile she was raped by the very men who were supposed to protect her; how as an adult she was driven once again into exile, suffering not only at the hands of Zuma’s devotees but under the harsh eye of the media. In sensitive and considered prose, journalist Redi Tlhabi breathes life into a woman for so long forced to live in the shadows. In giving agency back to Khwezi, Tlhabi is able to focus a broader lens on the sexual abuse that abounded during the ‘struggle’ years, abuse which continues to plague women and children in South Africa today
Slot van die dag: Gedagtes is die skrywer se mymeringe oor ouderdom en die einde van die lewe, saam met verspreide herinnerings van ’n algemene aard, om ’n ryk geskakeerde beeld te verskaf van ’n skrywerslewe van byna tagtig jaar. Die reeks outobiografiese boeke wat met ’n Duitser aan die Kaap, Merksteen en Die laaste Afrikaanse boek begin het, word hiermee afgesluit. Dit is 'n baie persoonlike boek oor ouderdom, die skryfproses en selfbeskikking met kommentaar op oud word en wees, met inbegrip van praktiese wenke, en heelwat inligting oor die moontlike en waarskynlike einde van die lewe. Die element van afskeid en gelatenheid is deurlopend. Die ouderdom is teenswoordig die vernaamste onderwerp van sy oorpeinsing, en die vernaamste element in sy daagliks ervarings. Die verwysings en aanhalings is treffend en spreek van iemand wat sy leeswereld ook sy leefwereld maak. Ten slotte verduidelik die skrywer sy bevrydende besluit oor selfdood.
Die verstommende storie van ’n sakelegende wat een van Afrika se welvarendste maatskappye uit niks opgebou het. Anton Rupert was 'n Karooseun wat in die Depressie grootgeword het, en dit skaars kon bekostig om te gaan studeer, maar sy Rembrandt groep word uiteindelik ʼn węreldleier in o.m. luukse goedere. Wat was Rupert se geheim? Rupert se oorspronklike sienings oor die skepping van werk en welvaart in ‘n sukkelende ekonomie is sy blywende nalatenskap met diepgaande lesse vir Suid-Afrika vandag. Sy storie is meer relevant as ooit. Hier vertel die gesoute sakeskrywer Ebbe Dommisse die volle verhaal, vol kleur en anakdotes, in dié opgedateerde uitgawe van sy hoogaangeskrewe biografie van Rupert.
Anderkant die Gariep, in die harde, wye węreld van die Noord-Kaap, het sedert die vroeë 1900’s pioniersmense gewoon wat deur g’n stof of droogte, g’n lamsiekte of beespes ondergekry kon word nie. Dit was ’n tyd voor selfone en kitsoplossings, toe ’n man se woord nog sy woord was, en ’n afspraak ’n afspraak; ’n tyd toe jagtogte, Boeredanse en familietroues mense saamgesnoer het en swaarkry en verlies bloot ’n deel van die natuurwette was. In hierdie węreld word drie geslagte Bredenkamps groot – en maak die leser kennis met mense wat in die węreldgeskiedenis maar klein sandkorreltjies is, maar wie se vreugdes en plesier; sweet en trane die fondament gelę het vir ’n koersvaste, trotse nageslag.
In 1994, 16-year-old Emmanuel Taban walked out of war-torn Sudan with nothing and nowhere to go after he had been tortured at the hands of government forces, who falsely accused him of spying for the rebels. When he finally managed to escape, he literally took a wrong turn and, instead of being reunited with his family, ended up in neighbouring Eritrea as a refugee. Over the months that followed, young Emmanuel went on a harrowing journey, often spending weeks on the streets and facing many dangers. Relying on the generosity of strangers, he made the long journey south to South Africa, via Ethiopia, Kenya, Tanzania, Mozambique and Zimbabwe, travelling mostly by bus and on foot. When he reached Johannesburg, 18 months after fleeing Sudan, he was determined to resume his education. He managed to complete his schooling with the help of Catholic missionaries and entered medical school, qualifying as a doctor, and eventually specialising in pulmonology. By refusing to give up, Emmanuel has risen above extreme poverty, racism and xenophobia to become a South African legend. In this updated edition, he shares some of his experiences at the frontline treating severely ill COVID-19 patients, as well as his thoughts around Ivermectin and vaccines against the virus.
Reinaard die Vos breek weg van die tradisie van ou fabels of diereverhale. Die vosverhaal is ’n bytende satire op die destydse politieke, sosiale en godsdienstige (wan) toestande. Die dinge wat deur die skrywer aan die kaak gestel word, is vandag nog deel van ons samelewing. Henri van Daele het die oorspronklike Middelnederlandse rymende eposse naatloos aanmekaargelas en in soepel prosa herskryf. Daniel Hugo se Afrikaanse vertaling maak dit ook Suid-Afrikaanse volksbesit. |
![]() ![]() You may like...
|