Elise se eens briljante man raak aggressief en vergeetagtig, en tree heeltemal
anders op as wat sy hom ken. Sy het ’n vae vermoede wat skort, maar
uiteindelik word haar ergste vrese bewaarheid: haar geliefde man het Alzheimer
se siekte. Hy vra haar in ’n oomblik van helderheid om tot die einde na hom om
te sien, wat sy doen. Elise vertel hierdie intieme en aangrypende verhaal met
deernis vir haar man en elke persoon wat aan alzheimers ly. Sy gee ook
praktiese raad vir die versorgers van mense met alzheimers en tekens waarna
mens moet oplet.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!