In 1982 aanvaar Nico Smith ’n beroep na die NG Kerk in Afrika
se Mamelodi-gemeente. Hy en sy vrou laat hulle gemaklike
lewe agter en gaan bly in Mamelodi. Hier leer Nico en Ellen
rêrig die hart van Mamelodi se mense ken, en beleef swaarkry
saam met hulle. Hulle leer wat dit beteken om swart te wees in
Suid-Afrika onder apartheid. Hulle leer ’n ander God ken, nie
die God van Nico se vaders nie, maar die God van die
verworpenes en die verdruktes.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!