|
Books > Health, Home & Family > Family & health > Fitness & diet > Diets & dieting
Daar is soveel teenstrydige inligting beskikbaar oor watter dieet
om te volg, hoeveel oefening om te doen, hoeveel water om te drink,
watter medisyne om te neem, ensovoorts. In Die pasient as vennoot
skei die bekende dr. Dawie van Velden die kaf van die koring en gee
praktiese raad om holistiese welsyn te bereik: wanneer die liggaam,
siel en gees optimaal gesond is. In hierdie boek wys dr. Dawie hoe
die pasient medeverantwoordelik is vir sy of haar eie gesondheid.
|
|