|
|
Books > Medicine > Clinical & internal medicine > Diseases & disorders
“Do you want an interactive workbook that will support you in following
THE raw vegan healing protocol that was intended for our species? Then
this book is for you!”
Struggling with our own conditions and illnesses, we set out to find a
cure. We studied the teachings of multiple natural healers, and
eventually we healed ourselves, removed all imbalances from our bodies
and reversed our conditions fully. We used the same protocols
irrespective of the condition name as we had found the root cause of
all conditions/”diseases” to be the same (congestion through
acid/alkaline imbalance). Within this series of different volumes, we
share our experiences.
This is a strategically composed workbook which contains invaluable
information, a series of tips, pointers, and protocols which are geared
towards healing you naturally.
With the help of this workbook companion, you will now be able to
achieve your individual health goals easily.
It is now your turn to experience instant positive changes in your life
and health. Good luck on your journey.
Ook in Engels beskikbaar: Knowledge Beats Cancer
JY HET KANKER! 'n Ystervuis beklem jou hart wanneer jy die diagnose hoor. Ná die skok en ontkenning kom die vrae: Wat gaan nou met my gebeur? Wat is my oorlewingskans?
In Kennis Klop Kanker word die pasiënt, en enigeen wat meer van kanker wil weet, ingelig oor alle fasette van kanker:
Wat kanker presies is en hoe kanker ontstaan
Die omvangsyfer en suksesse van kankerterapieë
Belangrikheid van dieet, noodsaaklike gereelde ondersoeke en selfondersoeke
Die vele vertakkinge en benaderinge van moderne terapieë
Moderne behandelingsmetodes en prognose van algemene kankers (29 tipes)
Deurbrake in molekulêre biologie met minder newe-effekte
Beenmurgstamseloorplanting
Mediane oorlewingstatistiek
Alternatiewe, komplementerende en integrerende terapieë
Pasiëntondersteuning, herstel ná mastektomie, kanker by jongmense en kinders, goeie pynkontrole, versorging van pasiënte met gevorderde kanker
Ondersteuning deur gemeenskapsorganisasies
Skrywer se persoonlike perspektief oor lyding en geloofsgenesing
DIE OUTEUR: Albert Stegmann Alberts is 'n onkoloog wat 33 jaar lank met kankerpasiënte gewerk het. Hy het gespesialiseer in al die vertakkings van kankerterapie. Hy is die outeur van verskeie internasionale publikasies.
|
|