|
|
Books > Language & Literature > Biography & autobiography > Literary
• Daarna is dit ‘n gepaste geskenk vir enige tyd van die jaar.
• Kunstig saamgestel, duursaam en inspirerend.
• Nie net ‘n mooi geskenk nie, dis ‘n kunswerk en ‘n erfstuk.
• Die boek bestaan uit 8 hoofstukke met gepaste digkuns en kunswerk wat
jou op reis neem - deur jou eie weermag herinneringe.
• Daar is ‘n stewige koevert waarin die oorlog veteraan memorabilia
soos foto’s, dokumente, balkies en ‘n usb (vir video’s, foto’s en
stemboodskappe) kan plaas.
• Dit bevat ook kaarte waarop oud makkers kan aandui waar hulle
opleiding ontvang het en aangewend is.
• Die boek sluit ‘n kleiner handleiding in wat inspirasieprikkelaars
(prompts) bevat. Die doel is om leiding te gee, sonder om
voorskriftelik te wees.
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.