|
|
Books > Health, Home & Family > Mind, body & spirit > Mind, body, spirit: thought & practice > Meditation
"The Call of Sedona "speaks to anyone seeking greater fulfillment
and deeper meaning in their lives. With practical advice on
meditation and profound insights on the healing power of the earth,
this book gives you the guidance you need to embark on your own
journey of the heart.
If you haven't been to Sedona, this book will urge you to travel to
this blessed place. If you have been to Sedona--or even if you live
there now-- this book will deepen the love you hold for the wonders
of the land. Wherever you are, let this book show you how to
experience the spirit of Sedona and make a true connection with
your heart.
地 Stil gemoed verskyn oorspronklik in 1993 in Engels onder die
titel Tranquil Mind. Die eerste Afrikaanse uitgawe verskyn in 1997,
en die tyd is dus ryp vir 地 heruitgawe. 地 Stil gemoed is 地
eenvoudige inleiding tot die Boeddhisme en meditasie. Die
Boeddhisme is wesenlik 地 aantal metodes om met die verstand en
gemoed om te gaan. As ons hierdie metodes verstaan en op ons lewens
toepas, sal hulle ons inherente vermoe om innerlike vrede,
erbarming en wysheid te ervaar laat ontplooi deur die potensiaal
van ons gees te ontwikkel. Mediteerders in die Weste ervaar unieke
probleme as gevolg van hul kulturele, sosiale en sielkundige
agtergrond. Aan die hand van sy uitgebreide akademiese en praktiese
ervaring stel die skrywer van hierdie inleiding die onderwerp
bekend op 地 manier wat met die invloede rekening hou.
|
|