Books > Arts & Architecture > History of art / art & design styles > From 1900
|
Buy Now
Frans David Oerder: Anglo-Boereoorlogtekeninge & skilderye (Afrikaans, Hardcover)
Loot Price: R514
Discovery Miles 5 140
Other Buying Options
Seller Price
R640
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Frans David Oerder: Anglo-Boereoorlogtekeninge & skilderye (Afrikaans, Hardcover)
(sign in to rate)
Loot Price R514
Discovery Miles 5 140
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Hierdie publikasie gee ’n volledige beeld van die kunstenaar Frans
David Oerder (1867–1944) se oeuvre – sy Anglo-Boereoorlogtekeninge,
landskappe, genrestukke, portrette, blomstudies en stillewes,
interieurs, dierestudies en grafiese werk. Geen moeite is ontsien
om hierdie boek so volledig en betroubaar moontlik te maak nie.
Argivale bronne in die Kunsargief van die Universiteit van
Pretoria, die Argief van die Johannesburg Kunsmuseum en die
Nasionale Argief van Suid-Afrika in Pretoria het grootliks bygedra
tot die toevoeging van inligting oor hierdie kunstenaar wat nie
voorheen bekend was nie. Dieplakboek van Gerda Oerder en ’n lang
lesing met detailinligting oor Oerder se vroee lewe deur mev.
Lorimer in die Kunsargief van die Universiteit van Pretoria het
bygedra tot ’n nuwe vertolking van die lewe en werk van hierdie
belangrike Suid-Afrikaanse kunstenaar. Tydens die Anglo-Boereoorlog
was Oerder die enigste amptelike kunstenaar aan Boerekant, maar tot
dusver is nog geen volledige geskiedenis van sy deelname aan die
oorlog geskryf nie. In hierdie boek word Oerder se
Anglo-Boereoorlogtekeninge nou vir die eerste keer so volledig
moontlik afgedruk en beskryf.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Sandra Blow
Michael Bird
Paperback
R794
Discovery Miles 7 940
Nobody
Alice Oswald
Hardcover
R720
Discovery Miles 7 200
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.