0
Your cart

Your cart is empty

Books > Humanities > Philosophy > Topics in philosophy > Ethics & moral philosophy > Practical & applied ethics

Buy Now

Weerlose Weerstand - Die Gaydebat in die NG Kerk (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R210
Discovery Miles 2 100
Weerlose Weerstand - Die Gaydebat in die NG Kerk (Afrikaans, Paperback): Andre Bartlett

Weerlose Weerstand - Die Gaydebat in die NG Kerk (Afrikaans, Paperback)

Andre Bartlett

 (sign in to rate)
Loot Price R210 Discovery Miles 2 100

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

In Oktober 2015 het die Algemene Sinode van die NG Kerk ’n merkwaardige besluit oor selfdegeslagverhoudings geneem. Die besluit het erkenning gegee aan sulke verhoudings en dit vir predikante moontlik gemaak om gay en lesbiese persone in die eg te verbind. Ook die selibaatsvereiste wat tot op daardie stadium vir gay predikante gegeld het, is opgehef. Met hierdie besluit het die NG Kerk die eerste hoofstroomkerk in Suid-Afrika en Afrika geword wat totale gelykwaardige menswaardige behandeling van alle mense, ongeag seksuele oriëntasie, erken – en is gedoen wat slegs in ’n handjievol kerke węreldwyd uitgevoer is. Die besluit het egter gelei tot groot konsternasie. Verskeie appčlle en beswaargeskrifte is ingedien, distriksinodes het hulle van die besluit distansieer, en in die media was daar volgehoue kritiek en debat.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners