Dink na oor die grootste hoogtepunte en die mees kosbare tye in jou
lewe. Die skrywer is oortuig dat die meeste hiervan iets te doen het
met mense, mense met wie jy 'n warm, kwaliteitsverhouding beleef.
Hoekom is hy so oortuig? Want die lewe bestaan uit verhoudings.
God se DNA is liefde. Hy is die God van genade en gemeenskap. Dit is
wie en wat Hy is. Dit gaan hand aan hand met die ware aard van God om
Homself onophoudelik met ons te deel. In hierdie wonderlike boek delf
Johan Smith diep in Bybelse waarhede oor die kern van verhoudings. Hy
wys vir ons dat God 'n God van innige verhoudings is, en daarom moet
ons in sy voetspore volg en weer passievol oor verhoudings raak.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!