|
|
Books > Health, Home & Family > Family & health > Coping with personal problems > Coping with death & bereavement
Hoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was? Die insig wat Johannes de Villiers verwerf het toe sy eie lewe uitmekaar geval het, is die inspirasie vir hierdie boek.
Johannes gaan steek kers op by deskundiges en terapeute, maar ook veral by gewone mense wat deur die lewe platgevee is. Groei, vind hy, is nie om veerkragtig terug te bons na wie jy was voor dinge verkeerd geloop het nie.
Maar jy kán dit oorleef - en selfs sterker wees.
’n Reenboog deur my trane is ’n bron van ryke troos en bemoediging
vir enigeen wat treur oor die verlies van ’n geliefde en wat
genesing soek vir hulle verskeurde harte. Dit bied 31 dagstukkies,
gebede en inspirerende aanhalings wat God se vertroosting in
onstuimige tyde met die leser deel, asook ’n lys van beloftes uit
die Bybel vir spesifieke behoeftes in tye van nood.
|
You may like...
Seeds
Elizabeth Austen
Paperback
R256
Discovery Miles 2 560
Notes On Grief
Chimamanda Ngozi Adichie
Hardcover
(1)
R404
R272
Discovery Miles 2 720
|