|
|
Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Personal, health & social education (PHSE) > General
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings
beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is
ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word
en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die
voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds
af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte
bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en
te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd
omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n
Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om
jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae,
toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om
jou leerders effektief te assesseer.
Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale
Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen.
Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer
verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin
van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word
in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te
verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke
onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak
(FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die
klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help
leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan
die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor
alles wat hulle nodig het om te weet.
CRAMES are practical, easy-to-use creative games that get children
thinking creatively. The stimulating trigger questions develop
problem solving and creative thinking skills in activities that
take as little as five minutes a day. No preparation is needed,
just the willingness to think creatively. Trigger questions range
from 'What if the sea turned everything it touched red?' and 'How
many things can you think of that squeak?' to 'How is a museum like
a story?' and 'Would you rather be a picture or a fish tank? Why?'
Creative thinking is a necessary tool for survival and success in
today's world. Playing CRAMES will add variety to your day and help
you and your pupils break out of your usual mind-set and lead you
down the path of looking at the world through creative-coloured
glasses
|
You may like...
Disobeying
Joy Berry
Paperback
R220
Discovery Miles 2 200
|