|
|
Books > Mind, Body & Spirit > General
Think of letting things go as setting them free.
Amid the relentless cycle of news, social media, emails and texts, it
can be hard to know when, if ever, you can take a break. In this
insightful book, renowned Zen Buddhist monk, Shunmyo Masuno, offers us
a radical message: sometimes the best thing you can do is nothing at
all.
You will learn 99 empowering tips and truths that will help you ease
the pressure, including how to say no and accept that you cannot do
what you cannot do, that social media is a tool and nothing more, that
decisions should be made in the light of day – not rushed into – and
that we should take more breaks the busier we become.
How to Let Things Go will teach you how to relinquish control and find
a way to a calmer, more fulfilling life.
Vir baie uitdagings en vraagstukke van die moderne lewe kon die
skrywer nie al die antwoorde in die Bybel kry nie. Sy besef dat die
wereld waarin ons vandag leef, radikaal anders is as die wereld van
ons oumagrootjies. Tong-in-die-kies vertrek sy op 'n spirituele
reis wat by die Oerknal begin. Sy beleef die vorming van die aarde,
die begin van lewe, evolusie, die ontstaan van Homo sapiens, en die
ontstaan van die spirituele bewussyn van die mens. Op pad kom sy
Zoroaster, die Boeddha, Jesus, Mohammed en Einstein tee. Haar reis
na die dieper betekenis van die lewe is uiteindelik 'n
intellektuele geskiedenis van die mensdom wat eindig by
globalisering, relatiwiteitsteorie en kosmologie. Sy kom tot die
ontdekking dat die simboliek van die Christendom behou moet word
maar dat nuwe betekenis daaraan gegee moet word; en dat dit gedoen
kan word deur onsself te leer ken.
|
|