|
Books > Sport & Leisure > General
The delicate art of paper flower craft has been around for
centuries, originating in China in 100BC. Since then, the art has
remained a powerful tool in calming the mind and encouraging a
slower pace of life. Whatever your background, lifestyle or
commitments, this book contains projects to nurture your personal
skill set. Step-by-step instructions and inspiring illustrations
will guide you through the process from start to finish. Paper
crafting is an accessible hobby that can be easily practised at
home by everyone of all ages. Whether you're looking for a
rewarding activity to share with your children, or something to
help you unwind after a long workday, paper flower crafting is a
perfect choice. Use your newfound skills to create your own
decorations for display or pleasure, and discover the wonder of
nature in all its glorious detail by paying special attention to
the colouring, textures and intricate details of your projects.
Of dit ou, tweedehandse meubelstukke is wat vernuwe moet word, of
'n moderne stuk wat smag na 'n sagte, verouderde gevoel, hierdie
boek wys jou hoe om 'n ou klavier, staalrakke, sementvloere, tafels
en stoele, 'n vaal ingeboude kas, baksteenmuur, trappe en selfs 'n
hele badkamer met 'n oorspronklike benadering tot verftegnieke in
kunswerke te omskep. Die skrywer skop af met basiese inligting oor
hoe om kleur en die effek daarvan op jou en die omge wing waarin jy
leef te verstaan, gevolg deur 'n beskrywing van die gereedskap en
produkte wat jy vir die verskillende tegnieke en projekte nodig
het. Duidelike stap-vir-stap foto's en aanwysings toon hoe om die
verskillende tegnieke soos kleurwas, laagwerk, verwering, ombre,
vergulding, stensilwerk, sleeptegniek, houtgrein en nog vele meer
op enige oppervlak in jou huis toe te pas. Meer as 40 inspirerende
projekte gaan gepaard met pragtige foto's van die eindresultaat,
maklike aanwysings en wenke om te verseker dat jy ook unieke en
ongewone stukke kan skep. Hierdie boek bied die perfekte inspirasie
om 'n verf kwas op te tel en nuwe lewe aan jou tuiste te gee. So
waarvoor wag jy? Gaan verf!
|
|