Books > Food & Drink > TV / celebrity chef cookbooks
|
Buy Now
Atmosvuur (Afrikaans, Hardcover)
Loot Price: R425
Discovery Miles 4 250
You Save: R165
(28%)
|
|
Atmosvuur (Afrikaans, Hardcover)
Series: Atmosfire
(sign in to rate)
List price R590
Loot Price R425
Discovery Miles 4 250
You Save R165 (28%)
Expected to ship within 9 - 14 working days
|
Hierdie boek is ’n universele gids oor alles wat Jan Braai tans oor
braai weet. Dit is ’n viering van hierdie wonderlike Suid-Afrikaanse
tradisie waaraan 15–20 miljoen Suid-Afrikaners elke jaar op 24
September op Nasionale Braaidag deelneem. Om hierdie kulturele
gebeurtenis se 20ste herdenking te vier het Jan Braai meer as 200
resepte bymekaargesit wat oor ’n houtvuur gaargemaak en daar langsaan
geniet kan word.
Die boek is in 20 hoofstukke verdeel en sluit resepte in vir
tradisionele gunstelinge soos klassieke potjies, steaks, burgers en
ribbetjies, tot minder konvensionele geregte wat op die braai voorberei
word, soos pasta, pizza, slaai en nagereg. Elke gereg is smaaklik en
die meegaande fotografie sal jou mond laat water en jou familie en
vriende geesdriftig op ’n samekoms langs die vuur laat aandring terwyl
jy jou braaivaardighede ten toon stel. Jan Braai se duidelike
instruksies en nugter houding teenoor die braaikuns sal verseker dat
selfs groentjiebraaiers hierdie resepte maklik baasraak.
Daar is iets vir almal in hierdie boek, en die maklik verkrygbare
bestanddele beteken dis verspot maklik om die maaltye saam te stel,
aangesien die meeste items waarskynlik reeds byderhand is, of met min
moeite of ’n vinnige rit na die supermark in die hande gekry kan word.
Ook beskikbaar in Engels, as
'Atmosfire'.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.