Die Kos Revolusie is deels 'n wetenskaplike riller en deels 'n kookboek vol heerlike resepte, maar die hoofdoel
is om jou lewe te verander deur jou te leer hoe jy met jou eetgewoontes beheer kan neem oor jou gewig en gesondheid.
- Meer energie
- Minder (of geen) drange
- Geen honger
- Gewigsverlies
- Veel beter gesondheid in elke aspek
- Beter bloed glukose en insulien lesings
- Verbeterde atletiese prestasie
- Verhoogde geestelike fokus
- Beter slaap gewoontes (minder)
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!