Books > Biography > Sport
|
Buy Now
Ten Slotte (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R299
Discovery Miles 2 990
You Save: R81
(21%)
|
|
Ten Slotte (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R380
Loot Price R299
Discovery Miles 2 990
You Save R81 (21%)
To be released on 10 November 2025. You can pre-order this product. We should be able to ship between Monday, 17 Nov 2025 and Monday, 24 Nov 2025.
|
Eben Etzebeth is tans die speler wat al die meeste toetswedstryde in
die Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word
hierdie ellelange slot se intelligensie, energie en aggressie gevrees,
gerespekteer en dikwels nageboots – maar hy bly ongeëwenaard.
Hy is lid van die Springbokke se senior leierskapsgroep, en speel ’n
deurslaggewende rol in ’n ongelooflik suksesverhaal wat twee
agtereenvolgende Wêreldbekers insluit, asook die span se posisie boaan
die wêreldranglys die afgelope twee jaar.
In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die
vernaamste faktore vir sy buitengewone sukses, en hoe hy gefokus bly –
op en van die veld af. Van sy beskeie kinderjare in Goodwood – ’n
voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie – regdeur sy vroeë
klubloopbaan, tot by sy swaar verdiende plek in die Suid-Afrikaanse
nasionale span, vertel Ten slotte die verhaal van ’n merkwaardige
sportloopbaan.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.