|
Books > Christianity > Christian life & practice
|
Buy Now
Goed genoeg (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R199
Discovery Miles 1 990
You Save: R71
(26%)
|
|
|
Goed genoeg (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R270
Loot Price R199
Discovery Miles 1 990
You Save R71 (26%)
To be released on 18 May 2026. You can pre-order this product. We should be able to ship between Monday, 25 May 2026 and Monday, 1 Jun 2026.
|
Gerridene Berg, motiveringspreker, entrepeneur en gelowige vrou, glo
baie vroue is vasgevang in die leuen dat hulle nie goed genoeg is nie.
Sy wil hulle help sodat hulle hul roeping kan instap met oorwinning.
Gerridene vertel haar eie storie aan die hand van die volgende kwessies:
* die waarde van woorde en die invloed daarvan op ons
* hoe vroue dikwels probeer presteer om aanvaarding te kry
* die wortel van trauma en vrees
* hoe mislukte verhoudings ons selfbeeld skeeftrek
* vriendskappe en eensaamheid
* hoe Christus die alleenheid vul
* hoe God by ons is in ons donkerste oomblikke
* vergifnis en
* om elke dag jou identiteit as oorwinnaar te kies en daarin te leef.
Sy daag vroue uit om hul storie te deel, om sodoende ander vroue te
help om hul eie stories te verstaan en deur te werk. Sy wil graag mense
inspireer om genesing te vind.
Hierdie boek is nie net Gerridene se storie nie, dit is 'n getuienis
van hoe 'n liefdevolle God 'n gewonde vrou gebruik om buitengewone
dinge te doen.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.