![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Die Grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 3-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Meer oor myself” in die Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.
Here's everything you need for standards-based daily practice on key language arts skills. Editing practice targets grade-level skills from the language arts curriculum, focusing on capitalization, punctuation, spelling, and language usage. Each weekly lesson includes a 4-paragraph composition for students to edit and a related writing prompt that generates an authentic writing activity.
Introducing The Critter Club Amy and her friends solve a canine
caper in this start to a pet-friendly illustrated chapter book
series.
Delivers Assessment for Learning in a clear and simple format Exactly the right level for higher-ability pupils to maximise success Develops language and grammar skills with integrated tips and practice Features a wealth of activities for individual work at home or in class Includes easy-to-use vocabulary lists with learning strategies to help pupils progress.
Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Liplekker leesdinge (Vlak 2) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge – Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge – Vlak 6 (Graad 6).
Liplekker leesdinge (Vlak 6) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge – Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge – Vlak 6 (Graad 6). |
You may like...
After-School Programming and Intrinsic…
Elaine Clanton Harpine
Hardcover
R2,654
Discovery Miles 26 540
Encyclopedia of Child and Adolescent…
Bonnie Halpern-Felsher
Hardcover
R60,438
Discovery Miles 604 380
Promoting Motivation and Learning in…
Gregory Arief D. Liem, Dennis M. McInerney
Hardcover
R2,960
Discovery Miles 29 600
Children in Lockdown - Learning the…
Christopher Arnold, Brian Davis
Paperback
R1,327
Discovery Miles 13 270
Handbook of Culturally Responsive School…
Caroline S Clauss-Ehlers, Zewelanji N. Serpell, …
Hardcover
R4,274
Discovery Miles 42 740
Pedagogy for Conceptual Thinking and…
Masha Etkind, Uri Shafrir
Hardcover
R4,597
Discovery Miles 45 970
Students Taking Action Together - 5…
Lauren M Fullmer, Laura F Bond, …
Paperback
|