|
|
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Stories vir lekker lees (Vlak 2) is een van die titels in die KABV
goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is
ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase
(graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en
niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie
soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels,
sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts.
Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel
om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders
begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan
ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek
2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees – Vlak 1 (Graad
4); Stories vir lekker lees – Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker
lees – Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees – Vlak 4 (Graad
5); Stories vir lekker lees – Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker
lees – Vlak 6 (Graad 6).
Alet en Vernon droom nog oor die geld wat dalk in die geheime
skatkis le. Maar hulle kry 'n verrassing toe hulle die skatkis
oopmaak ... Wie loer die kinders af? Wie is die Dapper Drie? Wat is
die kroonsteen en watter geheim is daarin opgesluit? Die geheim van
die kroonsteen is een van die titels in die KABV goedgekeurde
Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses
leesvlakke vir leerders in die Intermediere fase (graad 4 tot 6) en
bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof
insluit. Boek 1 is 'n vervolgverhaal en sluit die volgende
leesboeke in: Die kaart van lank gelede – Vlak 1 (Graad 4); die
geheim van die kroonsteen – Vlak 2 (Graad 4); die kroon van die
aarde – Vlak 3 (Graad 5); die kroon van die hemel – Vlak 4 (Graad
5); die kroon van die water – Vlak 5 (Graad 6); die kroon van die
mense – Vlak 6 (Graad 6).
Stress and Coping of English Learners addresses the many ways that
ELs face academic and socioemotional stress in the K-12 school
environment, the consequences of this stress at school, how they
cope with this stress, and how school personnel and families can
provide support and help. While enrollment in school programs
offers assistance to many ELs, it often fails to provide the
socioemotional support that ELs need as they navigate the rough
waters of schooling. American schooling is often not prepared
and/or unwilling to help ELs as they adapt to an unfamiliar
language, culture, social norms, communication techniques, and
teachers' expectations. Given the proper foundation and emotional
support, ELs will be positioned for greater academic success,
comfort at school, and a decrease in their sense of alienation in
both the school environment and at home as they try to negotiate
between two cultural environments.
This adorable early chapter book series is perfect for young girls
who love friendship stories starring animal characters
This series is part of Scholastic's early chapter book line called
Branches, which is aimed at newly independent readers. With
easy-to-read text, high-interest content, fast-paced plots, and
illustrations on every page, these books will boost reading
confidence and stamina. Branches books help readers grow
Eva Wingdale gets in over her head when she offers to organize a
spring festival at school. Even with her best friend Lucy's help,
there is NO way she will get everything done in time. Will Eva have
to ask Sue (a.k.a. Meanie McMeanerson) for help? Or will the
festival have to be cancelled? This book is written as Eva's diary
-- with Rebecca Elliott's owl-dorable full-color illustrations
throughout
Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel
volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad
6 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die
onderwyser se onderrigtaak deur; te fokus op kommunikatiewe en
teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en
kreatief in die klaskamer laat plaasvind; gepaste inhoud en
kontekste, en ’n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens
eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die
Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor
die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig; 'n bruikbare
onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne
vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien; 'n omvattende
formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes
en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien; beplanning en
verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse
by elke aktiwiteit aan te toon; 'n volledige antwoordsleutel vir
elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir
leeraktiwiteite; 'n CD waarop aanvullende hulp- en organisatoriese
take, asook A2-grootte plakkate en idiome Ons weet die Piekfyn
Afrikaans-sommer weer lus maak om skool te hou! Goedgekeur vir die
KABV ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en volkleur gratis
beskikbaar te stel.
Hou jy van fliek of om na 'n boeiende of grapperige sepie te kyk?
Wel, nou kan jy dit albei in die Afrikaanse klas doen! Bladsak
Graad 11 is 'n cool boek. Jy aan dit vreeslik geniet om Afrikaans
te praat en te skryf terwyl jy na die tweede DVD van
"Mandela-rylaan se stories" kyk – ons eie TV-sepie en wat spesiaal
vir jou as leerder wat Afrikaans neem as Eerste Addisionele Taal,
verfilm is. Behalwe kyk, gaan jy ook 'n lekker gesels en jou mening
gee oor die film, karakters en gebeure in verskillende sosiale
situasies kommunikeer; vir begrip en pure genot interessante tekste
lees; verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik; vlot en
ekspressief praat en toesprake lewer oor die sepie en ander funky
onderwerpe; noukeurig en krities na taalgebruik luister;
taalstrukture deeglik hersien en foutloos gebruik; splinternuwe
woorde en sinne gebruik; heelwat transaksionele tekste beplan en
skryf; gereeld assessering van jou eie of jou maat se werk doen;
deeglik vir die eksamen voorberei aan die hand van die Taalgids en
Letterkundegids. Bladsak Graad 11 bevat omvattende, geintegreerde
aktiwiteite wat propvol interessante idees en uitdagings is. Alles
wat jy moet verstaan en ken om Afrikaans Eerste Addisionele Taal
met vlieende vaandels te slaag, is in hierdie boek saamgevat.
Geniet hierdie Bladsak-leerervaring!
A New York Times Bestseller
The Disney Fairies star in a magical all-new early chapter book
series for kids ages 6 to 10--The Never Girls
Kate craves adventure and excitement.
Mia loves dresses, roses, and anything beautiful.
Lainey dreams of talking to animals.
Gabby believes in fairies more than anyone.
In a blink of an eye, these four best friends all get their biggest
wish--they're whisked off to Never Land, home to Tinker Bell and
her fairy friends. The adventure of a lifetime is just beginning
But how will the Never Girls ever get home again?
This book focuses on the tensions that emerge in teaching the
English language arts methods course within teacher education
programs. The book features chapters that grapple with the
historical legacies of influence on methods/pedagogy as well as
contemporary challenges in teaching methods courses alongside field
experiences. Multiple perspectives from those involved in teaching
methods courses within English language arts teacher education
programs are presented as a way to dialogue about current and
future challenges. Dialogue is sustained throughout the book, as
each chapter includes an adjacent response that prompts readers to
ask further questions about the chapter's content. Content with the
chapters in the book focus on describing a "tension" or "dilemma"
that the author faced when teaching the middle/secondary ELA
methods course or adjacent field experience. Discussion in the
chapters' responses highlights the importance of the field's
history and its present response to the tension featured. This book
will be a useful resource to teacher educators who wish to
investigate new approaches to dilemmas faced in teaching the
methods class to pre-service teachers.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde
leesboeke wat ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun.
Die Vlak R boeke 11-20 stel jong lesers bloot aan hoëfrekwensiewoorde
met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies.
Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds
natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Hierdie stories is spesiaal vir Suid-Afrikaanse kinders geskryf!
Die stories handel oor kinders se daaglikse ervarings, asook oor
verbeeldingryke fantasiee uit hulle droomwereld. Volwassenes
(indien hulle enigsins in die stories na vore kom), verskyn saam
met die kinders wie die hoofkarakters in hierdie opwindende reeks
is. Ons word groot Vlakke 1, 2 en 3 is beskikbaar in in Xhosa,
Zoeloe, Sotho, Tswana, Pedi, Ndebele, Tsonga, Swazi en Venda.
Hierdie reeks is ook beskikbaar in Engels en Afrikaans sodat lesers
die genot kan ervaar om suksesvol in `n addisionele taal te lees!
Series Information: Modern Grammars
Hierdie lespakket – die eerste van ’n reeks wat van graad 6 tot
graad 11 strek – het dit ten doel om leerders aan die Nederlandse
kultuur, taal en letterkunde bekend te stel. Leerders vertrek vanaf
’n bekende terrein (Afrikaans en Suid-Afrika) na nuwe werelde
(Nederlands en Nederland en Belgie). Hulle fokus op wat dieselfde
in die verskillende lande en tale is, maar ondersoek ook dit wat
anders is. Die meeste leerders sal bekend wees met die legendariese
karakters wat bespreek word, en sal besef dat ons kulture baie
deel, maar dat daar tog verskille is – sommige oppervlakkig; ander
meer diepgaande. Kurrikulum-Inligting. Die inhoud dek al die werk
wat in week 5 en 6 in kwartaal 2 in die kurrikulum uiteengesit
word, maar betrek ook werk uit ander weke. Dit is juis so gekies
dat die Nederlandse lespakket ter verryking of as hersiening
gebruik kan word. Die taalaspekte dek onder andere gedeeltes waar
ooreenkomste en verskille tussen Afrikaans en Nederlands duidelik
ter sprake is, naamlik spelling en woordeskatontwikkeling.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde
leesboeke wat ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun.
Die Vlak R boeke 11-20 stel jong lesers bloot aan hoëfrekwensiewoorde
met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies.
Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds
natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
This book presents a comprehensive picture of languages and schools
in Catalan-speaking countries, making much of the information
available in English for the first time. The chapters examine
multiple aspects of the language situation in these countries,
including: the recovery of Catalan in schools; the position and
status of the majority languages (English and Spanish);
language-in-education policies in a multilingual, multicultural
context; the possibility of multilingual competence; and the
successes and failures of instructional processes.

When Matthew loses a tooth, Jessica decides to make the Tooth
Fairy's visit doubly worthwhile. Fantastic for encouraging children
to keep their teeth clean enough to warrant a place in the 'hall of
perfect teeth'.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde
leesboeke wat ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun.
Die Vlak R boeke 11-20 stel jong lesers bloot aan hoëfrekwensiewoorde
met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies.
Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds
natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde
leesboeke wat ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun.
Die Vlak R boeke 11-20 stel jong lesers bloot aan hoëfrekwensiewoorde
met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies.
Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds
natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Amy comes up with the perfect Christmas present for Ms. Sullivan in
the ninth book of the Critter Club series.
It's holiday time in Santa Vista, and Amy is especially excited for
Christmas. Her dad and soon-to-be stepmom and stepsister are
visiting, plus, there are some adorable guinea pigs at the Critter
Club. But amidst the hustle and bustle of Christmas preparations,
Amy notices that Ms. Sullivan seems a little lonely. Though Ms.
Sullivan assures Amy that she will have a lovely holiday with her
dog Rufus, Amy begins to wonder if there's something she can do to
cheer up Ms. Sullivan.
As Christmas Eve nears, the Critter Club girls still have not found
families to adopt the guinea pigs. But then, in a Christmas
miracle, each guinea pig gets a home. And come Christmas Day, Amy
has devised a great plan to give Ms. Sullivan some cheer--and some
company--on Christmas
With easy-to-read language and illustrations on almost every page,
The Critter Club chapter books are perfect for beginning readers
Grounded in analysis of Chinese and international educational
concepts and classroom techniques currently used to teach Chinese
as a Second Language, and a thorough review of recent research in
the field, this volume identifies the learning challenges of the
language for native English speakers. Orton and Scrimgeour assess
the gap in knowledge and skills between learners' initial and
future proficiency levels as L2 Chinese speakers, map their needs
as learners towards achieving a high language proficiency, and set
out an informed, integrated teaching orientation and practice for
the Chinese classroom that responds to those needs. Chapters in the
volume address curriculum design, teaching diverse learners and
levels, the learning challenges of Chinese oral and literacy
skills, grammar and vocabulary, discourse development, cultural
understanding, and the affordances of a visit to China. Filled with
original and engaging teaching and learning tools and techniques,
this book is an essential and rich content resource for primary and
secondary teachers, and teacher candidates and educators in Chinese
as a Second Language education.