|
|
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur
Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word.
Assesserings konsolideer leer doeltreffend. Maak onderrig en leer
maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word. Het
vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne
vereis word. Bied ’n maatstaf vir Rekeningkundekursusse wat deur
Suid-Afrikaanse Rekeningkunde-onderwysers gebruik word.
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in
Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n
plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids
het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake,
hersieningstoetse en eksamens.
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in
Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n
plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids
het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake,
hersieningstoetse en eksamens.
What makes the Platinum wiskunde grade 12 course unique? Platinum
mathematics is the only series by any publisher to have been
approved from grades 1 to 12; a textbook and study guide in one
complete package. No need for any additional study material;
revision tests after each topic, as well as term 4 focusing
completely on exam revision and exam preparation; complete mid-year
and preliminary examination papers as well as comprehensive
memoranda provided; key words boxes, remember boxes and margin
notes, highlight and remind learners about important concepts which
they have covered previously and will need to apply in the relevant
topic; photocopiable target worksheets provided for remediation and
enrichment, for all topics; worked examples prior to exercises,
provide a clear, visual example for learners to follow when
completing exercises; photocopiable tests and examinations which
satisfy CAPS formal. Platinum - simply superior: Superior CAPS
coverage and written by expert authors; superior illustrations and
activities to improve results and motivate learners; superior
teacher support to save time and make teaching easy, including
photocopiable worksheets. Superior quality = exam success!
Willie Esterhuyse vertel die volle verhaal van die agter-die-skerms
ontmoetinge tussen ANC-leiers en 'n paar uitgesoekte Afrikaners in
die onstuimige tagtigerjare. Die hoogs-vertroulike gesprekke in
Engeland was deurslaggewend vir die begin van onderhandelinge
tussen die destydse regering en die ANC – en die uiteindelike
oorgang in Suid-Afrika. Met fassinerende inligting oor onder meer
geheime tronkgesprekke met Nelson Mandela, wat in PW Botha se
situasiekamer aangegaan het, en hoe die Intelligensiediens die land
van grootskaalse geweld probeer "red" het deur in te gryp in die
skaakspel tussen die partye. Die boek met sy talle anekdotes en
persoonlike aanslag bied 'n vars, soms onthutsende blik op bekende
Suid-Afrikaanse leiersfigure. Die skrywer kyk ook na die redes vir
die geheimhouding en maak 'n sterk argument uit vir die soort
nie-amptelike byeenkomste waar leiers nie hul onverbiddelike
openbare standpunte hoef te handhaaf nie. Die boek sluit af met 'n
uitgesproke en soms skokkende analise van die stand van die
Suid-Afrikaanse staat vandag. Een van die boeke van die jaar vir
2012. Die verhaal is nog nooit so vertel nie. 'n Onthullende boek
van groot belang, en lekker om te lees.
Oxford suksesvolle besigheidstudies is 'n besigheidstudiekursus wat
deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die
ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat
leerders regdeur die jaar belangstelling behou. Kenmerke: alle
beplanningshulpmiddels is volledig uitgewerk en fotokopieerbaar,
wat onderwysers tyd spaar wanneer hulle lesse voorberei en die
korrekte tempo en progressie verseker; assesseringsriglyne en
buigsame assesseringshulpmiddels stel onderwysers in staat om die
assesseringshulpmiddels aan te pas om aan die spesifieke behoeftes
van die klas te voldoen.
Study & Master Geography Grade 10 has been especially developed
by an experienced author team according to the Curriculum and
Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to-use course
helps learners to master essential content and skills in Geography.
The innovative Teacher's File includes: - guidance on teaching each
lesson of the year and on assessment - answers to all activities in
the Learner's Book - photocopiable tests and examinations - extra
assessment tasks - photocopiable consolidation, extension and
revision activities.
Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur
Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word.
Assesserings konsolideer leer doeltreffend. Maak onderrig en leer
maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word. Het
vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne
vereis word. Bied ’n maatstaf vir Rekeningkundekursusse wat deur
Suid-Afrikaanse Rekeningkunde-onderwysers gebruik word.
Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig
gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale
Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die
kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en
poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse
is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte,
kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels,
strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n
verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se
verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en
praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas
by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af
met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir
vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
|
|