0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (8)
  • R50 - R100 (22)
  • R100 - R250 (242)
  • R250 - R500 (454)
  • R500+ (185)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe

Imbokodo: Vroue Wat Ons Vorm - 10 Besondere Leiers, Aktiviste & Baanbrekers (Afrikaans, Paperback): Athambile Masola, Xolisa... Imbokodo: Vroue Wat Ons Vorm - 10 Besondere Leiers, Aktiviste & Baanbrekers (Afrikaans, Paperback)
Athambile Masola, Xolisa Guzula
R180 R167 Discovery Miles 1 670 Save R13 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Imbokodo: Women Who Shape Us is a groundbreaking series of books which introduces you to the powerful stories of South African women who have all made their mark and cleared a path for women and girls. These books recognise, acknowledge and honour our heroines and elders from the past and the present. South African women are silent no more on the roles that we have played in advancing our lives as artists, storytellers, writers, politicians and educationists. The title 'Imbokodo' was been chosen as it is a Zulu word that means "rock" and is often used in the saying 'Wathint' Abafazi, Wathint' Imbokodo!', which means "You Strike a Women, You Strike a Rock!" These books were made possible with the support of Biblionef and funding from the National Arts Council. In 10 Extraordinary Leaders, Activists & Protesters you will read about women who fought against colonialism and oppression. Here are the stories of women heroes through history, whose stories are connected because of a shared passion for equality and justice.

Imbokodo: Vroue Wat Ons Vorm - 10 Inspirerende Sangers, Skrywers & Kunstenaars (Afrikaans, Paperback): Athambile Masola, Xolisa... Imbokodo: Vroue Wat Ons Vorm - 10 Inspirerende Sangers, Skrywers & Kunstenaars (Afrikaans, Paperback)
Athambile Masola, Xolisa Guzula
R180 R167 Discovery Miles 1 670 Save R13 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Imbokodo: Women Who Shape Us is a groundbreaking series of books which introduces you to the powerful stories of South African women who have all made their mark and cleared a path for women and girls. These books recognise, acknowledge and honour our heroines and elders from the past and the present. South African women are silent no more on the roles that we have played in advancing our lives as artists, storytellers, writers, politicians and educationists. The title 'Imbokodo' was been chosen as it is a Zulu word that means "rock" and is often used in the saying 'Wathint' Abafazi, Wathint' Imbokodo!', which means "You Strike a Women, You Strike a Rock!" These books were made possible with the support of Biblionef and funding from the National Arts Council. In 10 Curious Inventors, Healers & Creators you will read about the women who shape our world through education, science and maths. You will read about women who became teachers, nurses, social workers, scientists and community workers, overcame obstacles and through their work fought for social change.

Alles-in-een klankeboek: Vlak 3: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Staple bound): Beatrix de Villiers, Mart Meij Alles-in-een klankeboek: Vlak 3: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Staple bound)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 5 - 10 working days

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale. Elke vlak het 'n omvattende onderwysersgids.

17 Maal Moord (Afrikaans, Paperback): Daniel Lotter 17 Maal Moord (Afrikaans, Paperback)
Daniel Lotter
R307 Discovery Miles 3 070 Ships in 6 - 10 working days

’n Grieselrige reis na die plekke waar van Suid-Afrika se bekendste moorde gepleeg is asook ’n hele aantal minder bekendes.

Maak kennis met die moordenaars en die doodgewone gemeenskappe waar slagoffers van die vroegste tye tot die onlangse verlede wreed aan hul einde gekom het.

Herlewing - Transvaal En Die Grensgebiede In Die Naoorlogsjare, 1902-1910 (Afrikaans, Paperback): Karel Schoeman Herlewing - Transvaal En Die Grensgebiede In Die Naoorlogsjare, 1902-1910 (Afrikaans, Paperback)
Karel Schoeman
R438 Discovery Miles 4 380 Ships in 6 - 10 working days

In die vierde deel van die reeks Imperiale somer word aan Marabastad, die separatistiese kerke, die opkoms van die Afrikaners in die naoorlogsjare, die emigrasie van blankes na Oos-Afrika ná die oorlog, en die veldtog ten behoewe van die Indiërbevolking onder leiding van Gandhi aandag gegee. Anekdotes en kameebeskrywings kleur die vertelling in.

Dié deel lewer 'n belangrike bydrae tot 'n voorheen minder bekende tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en sal 'n wye leespubliek en nie net vakkundiges nie boei.

Angola Reisjoernaal (Afrikaans, Paperback): Esther Badenhorst Angola Reisjoernaal (Afrikaans, Paperback)
Esther Badenhorst
R313 Discovery Miles 3 130 Ships in 6 - 10 working days

Die reis op soek na antwoorde begin in Augustus 2018 met 'n toer deur Angola. Die ongenaakbare terrein en taal hindernisse in Angola, maak toerlede aangewese op mekaar. Ek begin soldate kameradrie verstaan.

In Angola het die nasionale parke sonder diere, armoede, die nuwe kolonialiseerders van Afrika en die sigbare sowel as die onsigbare littekens van oorloe, 'n groot indruk op my gemaak.

Die deure na die gebeure in die verlede moes oopgesluit word. Soldate se wedervarings moet gedeel word.

Piekfyn Afrikaans: Gr 4: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Henk Viljoen, Rina Lamprecht Piekfyn Afrikaans: Gr 4: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Henk Viljoen, Rina Lamprecht
R359 Discovery Miles 3 590 Ships in 5 - 10 working days

Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 4 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur: te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig; ’n bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien; ’n omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien; beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon; 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite; ’n CD waarop aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome gratis beskikbaar te stel. Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).

Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Onderwysersgids Huistaal (Afrikaans, Paperback): Riens Vosloo, Fanie Viljoen,... Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 11 Onderwysersgids Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Riens Vosloo, Fanie Viljoen, Leon van Nierop, Willem van der Merwe, Heleen Stevens, …
R422 Discovery Miles 4 220 Ships in 5 - 10 working days

Uiteindelik! ’n Reeks wat al die soorte tekste bevat wat die nuwe kurrikulum voorskryf! Piekfyn Afrikaans Graad 11 het die wereld van multimediatekste betree – ons bied ’n TV-film vir interaktiewe taalaktiwiteite in die Afrikaanse klas aan. Die leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Hierdie unieke onderwysersgids en DVD ondersteun die onderwyser se taak deur beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk; volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook ritse riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop; te fokus op kommunikatiewe en teks- en temagebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas; volledige onderrigplanne vir elke tweeweeklikse module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien; 'n formele assesseringsprogram vir graad 11, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel; aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaansonderwyser in te sluit deur op die kieslys van die DVD op “Lees” te kliek en die dokumente uit te speel vir die onderwysersleer. Ook volkleur plakkate! Ons weet die Piekfyn-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans te onderrig.

Lied Vir Sarah - Lesse Van My Ma (Afrikaans, Hardcover): Jonathan Jansen, Naomi Jansen Lied Vir Sarah - Lesse Van My Ma (Afrikaans, Hardcover)
Jonathan Jansen, Naomi Jansen 1
R100 R93 Discovery Miles 930 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Jonathan Jansen is die voormalige Rektor van die Universiteit van die Vrystaat, met 'n formidabele reputasie vir transformasie en 'n diepgewortelde verbintenis tot versoening in gemeenskappe wat met die erfenis van apartheid saamleef. In hierdie boek, Jansen se persoonlikste en mees intieme boek tot op hede, daag Suid-Afrika se geliefde professor die stereotipes en stigma uit wat so maklik op Kaapse Vlakte-ma's van toepassing gemaak word as luidrugtig, wellustig en sonder tande – en bied hy dié deernisvolle verhaal aan as 'n lofsang vir ma's oral wat op moeilike plekke gesinne moet grootmaak en gemeenskappe moet bou.

As jong man het Jansen gewonder hoe ma's dit regkry om kinders onder moeilike omstandighede groot te maak – en toe besef die antwoord is reg voor hom in die vorm van Sarah Jansen, sy eie ma. Deur haar vroeë lewe in Montagu en die gevolge van apartheid se gedwonge verskuiwings na te speur, werp Jansen lig op hoe sterk vroue nie slegs daarin geslaag het om gesinne bymekaar te hou nie, maar hulle kinders ook met integriteit groot te maak.

Met sy kenmerkende fynsinnigheid, humor en eerlikheid, volg Jansen sy ma se lewensverhaal as 'n jong verpleegster en ma van vyf kinders, en wys hy hoe dié ma's hulle verlede verwerk het, hulle huise ingerig het, sin gemaak het van die politiek, die liefde bestuur en kernwaardes gekommunikeer het – hoe hulle hulle lewens gelei het. Om sy eie herinneringe te balanseer, het Jansen hom op sy suster, Naomi, beroep om haar eie insigte en herinneringe te deel, en daardeur spesiale waarde tot hierdie roerende memoir toe te voeg.

Lendetaal - Homoerotiek in Die Kunste En in Die Letterkunde (Afrikaans, Paperback): Hennie Aucamp Lendetaal - Homoerotiek in Die Kunste En in Die Letterkunde (Afrikaans, Paperback)
Hennie Aucamp
R107 Discovery Miles 1 070 Ships in 6 - 10 working days

In Lendetaal gee Hennie Aucamp sy perspektief op vrae rondom kwessies oor homoerotiek in die kunste en in die letterkunde. Onder die afdeling "Kuns" word daar gekyk na die manlike naakt in fotografie, die voorstelling van die jong seun in die kunste en hoe gay kunstenaars die lyntekening in die verkenning van erotiese sones ontgin. Die afdeling "Skrywers en individuele werke" is 'n kort historiese oorsig van die hantering van homoseksualiteit in literatuur. Skrywers soos Stephen Spender, C. Louis Leipoldt, Christopher Isherwood en Edmund White word belig en daar word aandag gegee aan gay stereotipes soos die cowboy in die kortverhaal "Brokeback Mountain". In "Bloemlesings" gee Aucamp onder andere 'n hipotetiese keur van gay verhale. Die laaste afdeling, "Egodokumente", bespreek beroemde mense se dagboeke en daar word afskeid geneem van Lucas Malan.

Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 8: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 8: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie lespakket – die eerste van ’n reeks wat van graad 6 tot graad 11 strek – het dit ten doel om leerders aan die Nederlandse kultuur, taal en letterkunde bekend te stel. Leerders vertrek vanaf ’n bekende terrein (Afrikaans en Suid-Afrika) na nuwe werelde (Nederlands en Nederland en Belgie). Hulle fokus op wat dieselfde in die verskillende lande en tale is, maar ondersoek ook dit wat anders is. Die meeste leerders sal bekend wees met die legendariese karakters wat bespreek word, en sal besef dat ons kulture baie deel, maar dat daar tog verskille is – sommige oppervlakkig; ander meer diepgaande. Kurrikulum-Inligting. Die inhoud dek al die werk wat in week 5 en 6 in kwartaal 2 in die kurrikulum uiteengesit word, maar betrek ook werk uit ander weke. Dit is juis so gekies dat die Nederlandse lespakket ter verryking of as hersiening gebruik kan word. Die taalaspekte dek onder andere gedeeltes waar ooreenkomste en verskille tussen Afrikaans en Nederlands duidelik ter sprake is, naamlik spelling en woordeskatontwikkeling.

Met die Boerekommando's (Afrikaans, Hardcover): J.D. Kestell Met die Boerekommando's (Afrikaans, Hardcover)
J.D. Kestell; Translated by D.P.M. Botes
R234 Discovery Miles 2 340 Ships in 6 - 10 working days

Die geestelike leidsman, J.D. Kestell is die enigste Vrystaatse predikant wat tot aan die einde van die Anglo-Boereoorlog in die veld was – en hoewel president M.T. Steyn die pos as veggeneraal aan hom aangebied het, het hy verkies om geestelike leiding tydens die oorlog te gee. Sy wedervaringe gedurende die Anglo-Boereoorlog word beskryf in die van die beroemdste boeke oor die oorlog.

Imbokodo: Vroue Wat Ons Vorm - 10 Uitvinders, Genesers & Opvoeders (Afrikaans, Paperback): Athambile Masola, Xolisa Guzula Imbokodo: Vroue Wat Ons Vorm - 10 Uitvinders, Genesers & Opvoeders (Afrikaans, Paperback)
Athambile Masola, Xolisa Guzula
R180 R167 Discovery Miles 1 670 Save R13 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Imbokodo: Women Who Shape Us is a groundbreaking series of books which introduces you to the powerful stories of South African women who have all made their mark and cleared a path for women and girls. These books recognise, acknowledge and honour our heroines and elders from the past and the present. South African women are silent no more on the roles that we have played in advancing our lives as artists, storytellers, writers, politicians and educationists. The title 'Imbokodo' was been chosen as it is a Zulu word that means "rock" and is often used in the saying 'Wathint' Abafazi, Wathint' Imbokodo!', which means "You Strike a Women, You Strike a Rock!" These books were made possible with the support of Biblionef and funding from the National Arts Council. In 10 Curious Inventors, Healers & Creators you will read about the women who shape our world through education, science and maths. You will read about women who became teachers, nurses, social workers, scientists and community workers, overcame obstacles and through their work fought for social change.

Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 6: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 6: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie lespakket – die eerste van ’n reeks wat van graad 6 tot graad 11 strek – het dit ten doel om leerders aan die Nederlandse kultuur, taal en letterkunde bekend te stel. Leerders vertrek vanaf ’n bekende terrein (Afrikaans en Suid-Afrika) na nuwe werelde (Nederlands en Nederland en Belgie). Hulle fokus op wat dieselfde in die verskillende lande en tale is, maar ondersoek ook dit wat anders is. Die meeste leerders sal bekend wees met die legendariese karakters wat bespreek word, en sal besef dat ons kulture baie deel, maar dat daar tog verskille is – sommige oppervlakkig; ander meer diepgaande. Kurrikulum-Inligting. Die inhoud dek al die werk wat in week 5 en 6 in kwartaal 2 in die kurrikulum uiteengesit word, maar betrek ook werk uit ander weke. Dit is juis so gekies dat die Nederlandse lespakket ter verryking of as hersiening gebruik kan word. Die taalaspekte dek onder andere gedeeltes waar ooreenkomste en verskille tussen Afrikaans en Nederlands duidelik ter sprake is, naamlik spelling en woordeskatontwikkeling.

Geletterheid in die grondslagfase (Afrikaans, Paperback, 3rd ed): M. Bester, E Meyer, R. Evans, N. Phatudi Geletterheid in die grondslagfase (Afrikaans, Paperback, 3rd ed)
M. Bester, E Meyer, R. Evans, N. Phatudi; Edited by I. Joubert
R745 Discovery Miles 7 450 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Afrikaans Huistaal Klankeprogram Grondslagfase Onderwysersgids - Grondslagfase (Afrikaans, Paperback): R.... Via Afrika Afrikaans Huistaal Klankeprogram Grondslagfase Onderwysersgids - Grondslagfase (Afrikaans, Paperback)
R. Barkhuysen, J. Dowd, J. du Plessis, J. Kitshoff, E. van der Westhuizen, …
R194 Discovery Miles 1 940 Ships in 4 - 6 working days
Via Afrika Besigheidstudies Graad 12 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): P. Bean, M. Kleyn, T.R. Maliehe, T.D. Kotze, E.L.... Via Afrika Besigheidstudies Graad 12 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
P. Bean, M. Kleyn, T.R. Maliehe, T.D. Kotze, E.L. Llewellyn, …
R328 Discovery Miles 3 280 Ships in 4 - 6 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): J.... Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
J. Anthony, H.E. Gelderblom, T.D. Hoefnagels, J.C. Kitshoff, M.E. Schoeman, …
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 4 - 6 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Huistaal Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Huistaal Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R422 Discovery Miles 4 220 Ships in 5 - 10 working days

Die onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal.

Dit ondersteun die onderwyser se taak deur:

  • ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures
  • leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop
  • wenke te gee vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied
  • gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas
  • onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning
  • ’n formele assesseringsprogram vir graad 5, asook verskeie metodes en instrumente vir assessering
  • ’n CD waarop ’n volledige onderwyserslęer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn
Via Afrika Lewensvaardighede Graad 1 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): S.M. Mashabela, X. Mjele, J. van Heerden, E.T.... Via Afrika Lewensvaardighede Graad 1 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
S.M. Mashabela, X. Mjele, J. van Heerden, E.T. Vilakazi, H.N. Wilson
R264 Discovery Miles 2 640 Ships in 4 - 6 working days
Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 7: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 7: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie lespakket – die eerste van ’n reeks wat van graad 6 tot graad 11 strek – het dit ten doel om leerders aan die Nederlandse kultuur, taal en letterkunde bekend te stel. Leerders vertrek vanaf ’n bekende terrein (Afrikaans en Suid-Afrika) na nuwe werelde (Nederlands en Nederland en Belgie). Hulle fokus op wat dieselfde in die verskillende lande en tale is, maar ondersoek ook dit wat anders is. Die meeste leerders sal bekend wees met die legendariese karakters wat bespreek word, en sal besef dat ons kulture baie deel, maar dat daar tog verskille is – sommige oppervlakkig; ander meer diepgaande. Kurrikulum-Inligting. Die inhoud dek al die werk wat in week 5 en 6 in kwartaal 2 in die kurrikulum uiteengesit word, maar betrek ook werk uit ander weke. Dit is juis so gekies dat die Nederlandse lespakket ter verryking of as hersiening gebruik kan word. Die taalaspekte dek onder andere gedeeltes waar ooreenkomste en verskille tussen Afrikaans en Nederlands duidelik ter sprake is, naamlik spelling en woordeskatontwikkeling.

Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 6: Onderwysersgids - 'n Geintegreerde taalteks (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 6: Onderwysersgids - 'n Geintegreerde taalteks (Afrikaans, Paperback)
R369 Discovery Miles 3 690 Ships in 5 - 10 working days

Die onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Dit ondersteun die onderwyser se taak deur:

• ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures

• leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop te gee

• wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied te gee

• gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas

• onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning

• ’n formele assesseringsprogram vir graad 6, asook verskeie metodes en instrumente vir assessering

• ’n CD waarop ’n volledige onderwyserslęer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn.

Bladsak: Gr 11: Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Riens Vosloo, Fanie Viljoen, Leon van Nierop,... Bladsak: Gr 11: Leerderboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Riens Vosloo, Fanie Viljoen, Leon van Nierop, Willem van der Merwe, Heleen Stevens, …
R346 Discovery Miles 3 460 Ships in 4 - 6 working days

Hou jy van fliek of om na 'n boeiende of grapperige sepie te kyk? Wel, nou kan jy dit albei in die Afrikaanse klas doen! Bladsak Graad 11 is 'n cool boek. Jy aan dit vreeslik geniet om Afrikaans te praat en te skryf terwyl jy na die tweede DVD van "Mandela-rylaan se stories" kyk – ons eie TV-sepie en wat spesiaal vir jou as leerder wat Afrikaans neem as Eerste Addisionele Taal, verfilm is. Behalwe kyk, gaan jy ook 'n lekker gesels en jou mening gee oor die film, karakters en gebeure in verskillende sosiale situasies kommunikeer; vir begrip en pure genot interessante tekste lees; verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik; vlot en ekspressief praat en toesprake lewer oor die sepie en ander funky onderwerpe; noukeurig en krities na taalgebruik luister; taalstrukture deeglik hersien en foutloos gebruik; splinternuwe woorde en sinne gebruik; heelwat transaksionele tekste beplan en skryf; gereeld assessering van jou eie of jou maat se werk doen; deeglik vir die eksamen voorberei aan die hand van die Taalgids en Letterkundegids. Bladsak Graad 11 bevat omvattende, geintegreerde aktiwiteite wat propvol interessante idees en uitdagings is. Alles wat jy moet verstaan en ken om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieende vaandels te slaag, is in hierdie boek saamgevat. Geniet hierdie Bladsak-leerervaring!

Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Henk Viljoen, Rina Lamprecht Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Onderwysersgids - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Henk Viljoen, Rina Lamprecht
R369 Discovery Miles 3 690 Ships in 5 - 10 working days

Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 6 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur; te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig; 'n bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien; 'n omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien; beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon; 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite; 'n CD waarop aanvullende hulp- en organisatoriese take, asook A2-grootte plakkate en idiome Ons weet die Piekfyn Afrikaans-sommer weer lus maak om skool te hou! Goedgekeur vir die KABV ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en volkleur gratis beskikbaar te stel.

Explanatory dictionary of politics / Verklarende politieke woordeboek - Bilingual core terms and definitions in political... Explanatory dictionary of politics / Verklarende politieke woordeboek - Bilingual core terms and definitions in political science / Tweetalige kernterme en -definisies in politieke wetenskap (English, Afrikaans, Paperback)
Albert Venter, Susan Botha, Louis du Plessis, Marietta Alberts
R690 Discovery Miles 6 900 Ships in 4 - 6 working days

The Explanatory Dictionary of Politics (EDP) contains 2 620 key political terms and definitions. The main goal of the EDP is to facilitate a proper understanding of the political realm. The EDP provides assistance to subject specialists and language practitioners. The disciplines involved, which are loosely referred to as the political sciences, include politics, international politics, international relations, African politics, strategic studies, as well as aspects of political development, political administration and political economy. Die Verklarende Politieke Woordeboek (VPW) is gebaseer op die bekroonde tweetalige Nuwerwetse Politieke Woordeboek (NPW) van 2011, en bevat 2 620 politieke kernterme en -definisies. Die hoofdoel van die VPW is om behoorlike begrip van die politieke bestel moontlik te maak. Die VPW verleen hulp aan vakspesialiste en taalpraktisyns. Die dissiplines betrokke en waarna breedweg as die politieke wetenskappe verwys word, sluit in politiek, internasionale politiek, internasionale verhoudinge, Afrikapolitiek, strategiese studies, sowel as aspekte van politieke ontwikkeling, politieke administrasie en politieke ekonomie.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
A History Of South Africa - From The…
Fransjohan Pretorius Paperback R724 Discovery Miles 7 240
Knowing Who You Are Because of Who God…
Demi-Leigh Tebow Paperback R280 R149 Discovery Miles 1 490
Cuban Legends
Salvador Bueno Hardcover R1,249 Discovery Miles 12 490
Romani Routes - Cultural Politics and…
Carol Silverman Hardcover R2,237 Discovery Miles 22 370
Like Sodium In Water - A Memoir Of Home…
Hayden Eastwood Paperback  (1)
R734 Discovery Miles 7 340
Hykie Berg: My Storie van Hoop
Hykie Berg, Marissa Coetzee Paperback R265 R237 Discovery Miles 2 370
Black Tax - Burden Or Ubuntu?
Niq Mhlongo Paperback  (2)
R340 R304 Discovery Miles 3 040
Your Future Self Will Thank You…
Drew Dyck Paperback R377 Discovery Miles 3 770
Fundamentals of Femtosecond Optics
S. A. Kozlov, V.V. Samartsev Hardcover R3,072 Discovery Miles 30 720
Aggregation-Induced Emission (AIE) - A…
Jianwei Xu, Ming Hui Chua, … Paperback R5,716 Discovery Miles 57 160

Partners