![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Hoekom kry die DA nie steun onder swart Suid-Afrikaners nie? Is hulle gedoem om ’n wit party te bly? Wat doen die DA dan verkeerd? Kan hulle droom van groter steun in 2014? Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk Eusebius die DA van naderby. Staan hulle hoegenaamd ’n kans in die verkiesing hierdie jaar? Die boek is geskryf in Eusebius se kenmerkende leesbare en hoogs amusante styl. Sy argumente word aangevul deur kleurryke anekdotes en lewendige, soms onthullende vertelling uit sy eie ervaring. Of jy hom nou bewonder of verafsku, g’n Suid-Afrikaner word koud gelaat deur Eusebius se skerp, soms aspris, insigte nie.
Vanwee hulle posisie in die kontakgebied tussen “ras” en klas is huiswerkers perfek geposisioneer om die belangrikste tolke en vertalers in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees; tussen ryk en arm, stad en platteland, werkgewers en werknemers. Dekades lank was huiswerkers die enigste swart en bruin mense wat wit stedelinge enigsins van naderby geken en in hulle huise toegelaat het – en op min plekke vind hierdie gegewe so sterk neerslag as in die Suid-Afrikaanse letterkunde. Ongeveer tien jaar na die einde van apartheid het Ena Jansen na huiswerkers se spore in Suid-Afrikaanse stadsboeke begin soek. Soos familie: Huiswerkers in Suid-Afrikaanse stadsboeke gee via die letterkunde op boeiende wyse insig in die omstandighede van “die bediende” as 'n sosiale en ekonomiese instelling wat so ver terugstrek as die eerste jare van die vestiging van die Kaap. Vanuit hierdie oogpunt gesien, is die indiensneming van bediendes en alles wat daarmee saamhang een van die oudste praktyke in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, miskien selfs 'n historiese konstante wat alle ander veranderinge oorleef het. Soos familie is 'n verkenning van die rol en betekenis van ongeveer 'n honderd huisbediendekarakters in stadsboeke uit 'n groot deel van die twintigste eeu en daarna – weliswaar teen die agtergrond van sosiologiese gegewens, maar veral ook met die voortdurende besef dat tekste die mag het om in te werk op die werklikheid.
’n Asteroïde so groot soos Tafelberg tref meer as twee miljard jaar gelede die plek wat uiteindelik Suid-Afrika sou word. Ná dié slag volg ’n onstuimige geskiedenis. Die storie begin in die tyd toe die aarde se rykste goudneerslae gevorm is. Van hier strek die verhaal tot verby die geboorte van demokrasie in 1994 – ’n ander gebeurtenis wat die wêreld se asem weggeslaan het. Langs die weg kom ’n mens die oudste dinosourusse wat ooit gelewe het teë, asook die planeet se heel eerste mense en vroegste kulture. Inkomelinge het die geskiedenis gevorm – jagterversamelaars, landbouers en kuddewagters, ystersmede vanuit die noorde, en immigrante vanuit Europa en Asië. Suid-Afrika se mense het oorlog gemaak en vrede gesluit, goud en diamante ontdek, glorieryke hoogtes bereik en in die dieptes van onderdrukking verval – totdat almal op ’n dag as gelykes in ’n ry ingeval het om vir ’n regering te stem wat hulle as demokratiese volk die een-en-twintigste eeu sou binnelei. Dit is die verhaal van dinosourusse, diamante en demokrasie.
Hierdie is Ina Bonnette se eie weergawe van die wrede aanval en marteling deur die Modimolle Monster wat opslae gemaak het toe hy en drie handlangers haar ontvoer het. Ina: Verhaal Van Genade En Genesing is die merkwaardige verhaal van ’n oorwinnaar, ’n vrou wat wreed oorval en gemartel is deur haar eksman en sy handlangers. Ina moes nie net die onmenslike trauma, pyn en lewensveranderende gevolge van daardie dag verduur nie, sy het ook haar seun aan die dood afgestaan toe hy deur haar aanvaller vermoor is. Hierdie is haar verhaal van oorlewing, genade en uiteindelike genesing.
Die Maja-kalender sê ons einde kom in 2012. Maar daar was al oorgenoeg ánder eindes vir die wêreld of die menslike beskawing voorspel. Johannes de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) inwag. Die profesieë van die Majas en Nostradamus, ons ontstuimige son, natuurrampe, meteoriete uit die buitenste ruim, selfs zombies en eindvisies eie aan Suid-Afrika word hier saamgevat. Daar is hoop, selfs al gebeur die ergste. Vind uit wat om te doen in die eerste 5 minute ná die groot ramp, en ’n egte “survivalist” wys ’n bietjie van hoe om in die veld te oorleef. En dan wat van mense wat moet voortleef ná hulle verkeerde voorspellings gemaak het?
What makes the Platinum wiskunde grade 12 course unique? Platinum mathematics is the only series by any publisher to have been approved from grades 1 to 12; a textbook and study guide in one complete package. No need for any additional study material; revision tests after each topic, as well as term 4 focusing completely on exam revision and exam preparation; complete mid-year and preliminary examination papers as well as comprehensive memoranda provided; key words boxes, remember boxes and margin notes, highlight and remind learners about important concepts which they have covered previously and will need to apply in the relevant topic; photocopiable target worksheets provided for remediation and enrichment, for all topics; worked examples prior to exercises, provide a clear, visual example for learners to follow when completing exercises; photocopiable tests and examinations which satisfy CAPS formal. Platinum - simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets. Superior quality = exam success!
Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word. Assesserings konsolideer leer doeltreffend. Maak onderrig en leer maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word. Het vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne vereis word. Bied ’n maatstaf vir Rekeningkundekursusse wat deur Suid-Afrikaanse Rekeningkunde-onderwysers gebruik word.
What makes the Tegnologie Vandag course unique? The design process is emphasised as a crucial part of teaching technology; full-colour artwork and photographs clearly illustrate important concepts; carefully formulated enabling tasks give learners the opportunity to practise and apply the content they have learnt; summaries and revision sections at the end of each chapter allow learners to consolidate their knowledge and evaluate their own progress; comprehensive assessment rubrics for all mini practical assessment. Trust Today to be up-to-date and fresh for the classroom: Opportunities for revision, exam practice and assessment throughout; develops language skills alongside subject knowledge; all content is fully CAPS-compliant. Your easy-to-use complete classroom solution! Today, for successful teaching tomorrow.
Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word. Assesserings konsolideer leer doeltreffend. Maak onderrig en leer maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word. Het vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne vereis word. Bied ’n maatstaf vir Rekeningkundekursusse wat deur Suid-Afrikaanse Rekeningkunde-onderwysers gebruik word.
'n Boek in leketal oor die mense wat die politieke toutjies trek en regeringsmanipuleer.
Menige keer wou hy die skryf van meningsartikels laat vaar, maar dan onthou hy Burke se woorde: die enigste ding wat nodig is vir boosheid om te seevier, is goeie mense wat stilbly .... Halala (Ewig vir jou) Suid-Afrika bevat ‘n keur van Le Cordeur se artikels die afgelope 25 jaar en is ‘n besinning van Suid- Afrika as jong demokrasie. Dit bestryk ’n breë spektrum: van onderwys, taal, kultuur, werkloosheid, nasiebou, die jeug tot die versugting na leierskap. Soos die inwoners van die Bo-Kaap (op die voorblad) met al sy kleure en kulture al vir eeue in vrede saam bestaan, so glo die skrywer dat Suid-Afrika ‘n tuiste bied vir al sy mense; dat Suid-Afrikaners in harmonie met mekaar wil en kan lewe; ons is immers een groot familie.
Yebo is ’n boek wat aan die KABV voldoen en wat die manier waarop jy Lewensorientering onderrig, reflekteer met: Vier afdelings wat elk ’n kwartaal se werk en dekking reflekteer: Liggaamlike Opvoeding; Selfontwikkeling in die samelewing; Sosiale en omgewingsverantwoordelikheid; Demokrasie en menseregte; Loopbane en loopbaankeuses en Studievaardighede; 80 bladsye Liggaamlike-opvoedingsaktiwiteite; Bondige, duidelike, toeganklike inhoud; Praktiese aktiwiteite; en Volkleurfoto’s.
What makes the Verken ekonomie grade 12 course unique? Teachers and Learners will need no other resource (panel comment); interesting graphs, tables and case studies provided; a contemporary look at South African economics against the backdrop that influences it; written in accessible language on an appropriate level; keywords support readability; content summaries support the consolidation of knowledge. Focus on exam success! Fully CAPS compliant; opportunities for exam practice and assessment; complete programme of assessment provided; used and tested in schools throughout South Africa; supports and engages learners for success.
|
You may like...
Operator Semigroups Meet Complex…
Wolfgang Arendt, Ralph Chill, …
Hardcover
R4,981
Discovery Miles 49 810
Nonlinear Inclusions and Hemivariational…
Stanislaw Migorski, Anna Ochal, …
Hardcover
Introduction to Local Spectral Theory
Kjeld Laursen, Michael Neumann
Hardcover
R7,984
Discovery Miles 79 840
Integral Equations with Difference…
Lev A. Sakhnovich
Hardcover
Voels Van Suider-Afrika - Die Volledige…
Burger Cillie, Niel Cillie, …
Paperback
(11)
Contributions to Canadian Biology: Being…
Biological Board of Canada
Hardcover
R856
Discovery Miles 8 560
Applications of Functional Analysis and…
V. Hutson, J Pym, …
Hardcover
R6,250
Discovery Miles 62 500
|