|
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Oxford Op Soek na Geskiedenis voorsien leerders en onderwysers van
uitstekende, toeganklike materiaal van hoe gehalte wat aan die
vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou
leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite,
en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied.
Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat
uitmuntendheid nastreef. Kenmerke sluit in: volledige
beplanningshulpmiddels word verskaf wat verseker dat die tempo en
progressie aan die KABV-vereistes voldoen; en 'n groot
verskeidenheid assesseringshulpmiddels vergemaklik assessering.
What makes the Verken besigheidstudies grade 12 course unique?
Content reinforced by asking learners to apply what they have
learnt to business scenarios from the real word; key words, key
questions and fast facts are given to enhance learning by providing
clarity on unfamiliar concepts, focus on main aspects and to
provide researched information; appreciation of South African
context and local culture is well represented in the case studies
and scenarios used; the exam practice feature not only serves as a
revision exercise but it also prepares learners for the their final
exam by including a variety of questions assessing basic,
moderately to high and higher-order thinking skills. Verken beteken
eksamensukses! Voldoen ten volle aan die vereistes van die
Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV);
eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf; riglyne
van die volledige Assesseringsprogram word verskaf; klaskamers
regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef;
eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek; nuttige
wenke vir klaskameronderrig.
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in
Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n
plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids
het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake,
hersieningstoetse en eksamens.
Yebo is ’n boek wat aan die KABV voldoen en wat die manier waarop
jy Lewensorientering onderrig, reflekteer met: Vier afdelings wat
elk ’n kwartaal se werk en dekking reflekteer: Liggaamlike
Opvoeding; Selfontwikkeling in die samelewing; Sosiale en
omgewingsverantwoordelikheid; Demokrasie en menseregte; Loopbane en
loopbaankeuses en Studievaardighede; 80 bladsye
Liggaamlike-opvoedingsaktiwiteite; Bondige, duidelike, toeganklike
inhoud; Praktiese aktiwiteite; en Volkleurfoto’s.
Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die
vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring
(KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur
die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die
lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte,
kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels,
strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid
taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te
prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste
aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en
skryfontwikkeling. Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante
KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante
illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders
motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare
werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant +
gehalte = sukses!
Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur
Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word.
Assesserings konsolideer leer doeltreffend. Maak onderrig en leer
maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word. Het
vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne
vereis word. Bied ’n maatstaf vir Rekeningkundekursusse wat deur
Suid-Afrikaanse Rekeningkunde-onderwysers gebruik word.
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in
Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n
plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids
het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake,
hersieningstoetse en eksamens.
Die werkboek wat op die Stamstories van Fase 3 gebaseer is, help
met die ontwikkeling van hand-tot-oog koordinasie, om eenvoudige
woorde uit te ken en om woordeskat vas te le.
Oxford suksesvolle landbouwetenskappe is 'n
landbouwetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika
vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste
inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat
leerders regdeur die jaar belangstelling behou. Kenmerke: alle
beplanningshulpmiddels is volledig uitgewerk en fotokopieerbaar,
wat onderwysers tyd spaar wanneer hulle lesse voorberei en die
korrekte tempo en progressie verseker; assesseringsriglyne en
buigsame assesseringshulpmiddels stel onderwysers in staat om die
assesseringshulpmiddels aan te pas om aan die spesifieke behoeftes
van die klas te voldoen.
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in
Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n
plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids
het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake,
hersieningstoetse en eksamens.
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in
Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n
plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids
het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake,
hersieningstoetse en eksamens.
|
You may like...
The Catch
Amy Lea
Paperback
R245
R192
Discovery Miles 1 920
Tell Tale
Jeffrey Archer
Paperback
(3)
R477
R319
Discovery Miles 3 190
Good Boy
Elle Kennedy, Sarina Bowen
Paperback
R350
R255
Discovery Miles 2 550
|