|
|
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Oxford suksesvolle besigheidstudies is 'n besigheidstudiekursus wat
deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die
ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat
leerders regdeur die jaar belangstelling behou. Kenmerke: alle
beplanningshulpmiddels is volledig uitgewerk en fotokopieerbaar,
wat onderwysers tyd spaar wanneer hulle lesse voorberei en die
korrekte tempo en progressie verseker; assesseringsriglyne en
buigsame assesseringshulpmiddels stel onderwysers in staat om die
assesseringshulpmiddels aan te pas om aan die spesifieke behoeftes
van die klas te voldoen.
What makes the Platinum wiskunde grade 12 course unique? Platinum
mathematics is the only series by any publisher to have been
approved from grades 1 to 12; a textbook and study guide in one
complete package. No need for any additional study material;
revision tests after each topic, as well as term 4 focusing
completely on exam revision and exam preparation; complete mid-year
and preliminary examination papers as well as comprehensive
memoranda provided; key words boxes, remember boxes and margin
notes, highlight and remind learners about important concepts which
they have covered previously and will need to apply in the relevant
topic; photocopiable target worksheets provided for remediation and
enrichment, for all topics; worked examples prior to exercises,
provide a clear, visual example for learners to follow when
completing exercises; photocopiable tests and examinations which
satisfy CAPS formal. Platinum - simply superior: Superior CAPS
coverage and written by expert authors; superior illustrations and
activities to improve results and motivate learners; superior
teacher support to save time and make teaching easy, including
photocopiable worksheets. Superior quality = exam success!
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in
Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n
plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids
het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake,
hersieningstoetse en eksamens.
Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en
assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).; Eksamenoefening en
assesseringsgeleenthede word verskaf.; Riglyne van die volledige
Assesseringsprogram word verskaf.; Klaskamers regoor Suid-Afrika
het die materiaal gebruik en beproef.; Eksamensukses deur leerders
te ondersteun en te betrek.; Nuttige wenke vir klaskameronderrig.
Study & Master Geography Grade 10 has been especially developed
by an experienced author team according to the Curriculum and
Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to-use course
helps learners to master essential content and skills in Geography.
The innovative Teacher's File includes: - guidance on teaching each
lesson of the year and on assessment - answers to all activities in
the Learner's Book - photocopiable tests and examinations - extra
assessment tasks - photocopiable consolidation, extension and
revision activities.
Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur
Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word.
Assesserings konsolideer leer doeltreffend. Maak onderrig en leer
maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word. Het
vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne
vereis word. Bied ’n maatstaf vir Rekeningkundekursusse wat deur
Suid-Afrikaanse Rekeningkunde-onderwysers gebruik word.
Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die
vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring
(KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur
die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die
lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte,
kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels,
strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid
taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te
prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste
aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en
skryfontwikkeling. Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante
KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante
illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders
motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare
werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant +
gehalte = sukses!
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in
Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n
plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids
het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake,
hersieningstoetse en eksamens.
Dis die onstuimige tagtigerjare.
Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ʼn Kombi.
Hulle leef ʼn nomadiese bestaan en bly net vir ʼn kort ruk in een dorp
voor hulle na ʼn volgende beweeg.
Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek.
Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat
hulle arm is. Dat hulle nie in ʼn regte huis bly nie. Dat hulle ma
anders lyk en dink. Dat daar nie ʼn pa saam met hulle is nie.
Al wat Bethel graag wil hê is ʼn plek waar sy haarself kan wees …
What makes the Ekonomiese en bestuurswetenskappe Vandag course
unique? Full-colour pages with diagrams and illustrations to
enhance learning; lots of varied, interesting and well-structured
activities on financial literacy, the economy and entrepreneurship;
the financial literacy sections have worked examples with
explanatory notes to consolidate knowledge; lots of accounting
exercises to consolidate accounting principles. Trust TODAY to be
up-to-date and fresh for the classroom: opportunities for revision,
exam practice and assessment throughout; develops language skills
alongside subject knowledge; all content is fully CAPS-compliant.
Your easy-to-use complete classroom solution! Today, for successful
teaching tomorrow.
Ken & Verstaan Wiskunde Graad 9 is deur 'n ervare span skrywers
ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring
(KABV) vir Wiskunde ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus is
maklik om te gebruik en help leerders nie alleen om belangrike
vaardighede in die vak te ontwikkel nie, maar gee aan hulle ook die
bes moontlike basis waarop hulle hul Wiskunde-kennis kan voortbou.
Die innoverende Onderwysersgids sluit in: 'n gedetailleerde
onderrigplan om beplanning in die klaskamer te ondersteun,
onderrigwenke wat die onderwyser verdere leiding met betrekking tot
die onderwerpe in die leerdersmateriaal gee, uitgewerkte antwoorde
vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, fotokopieerbare
hulpmiddels om in die klaskamer te gebruik.
Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur
Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word.
Assesserings konsolideer leer doeltreffend. Maak onderrig en leer
maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word. Het
vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne
vereis word. Bied ’n maatstaf vir Rekeningkundekursusse wat deur
Suid-Afrikaanse Rekeningkunde-onderwysers gebruik word.
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in
Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n
plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids
het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake,
hersieningstoetse en eksamens.
|
|