0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R50 - R100 (26)
  • R100 - R250 (129)
  • R250 - R500 (123)
  • R500+ (25)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning

Ma Vat Die Fluitjie (Afrikaans, Hardcover): Gerhard Burger Ma Vat Die Fluitjie (Afrikaans, Hardcover)
Gerhard Burger
R105 Discovery Miles 1 050 Ships in 4 - 6 working days

Die skeidsregter is 'n swaap, se sy. 'n Bobbejaan. 'n Skelm bobbejaan. Jy't nog nooit so 'n sot op 'n rugbyveld gesien nie. Was JG onkant of was hy nie onkant nie? vra ek. Natuurlik was hy nie onkant nie, se Sandy. Die bal het oop en bloot voor almal daar op die grond gele. O so, jy ken rugby? En jy ken die reels? Dit is waarom "die blerrie skeidsregter" die drie woorde is wat jy gedurende en na wedstryde die meeste gebruik. Hoe dikwels en hoe skerp kritiseer jy skeidsregters? In Ma vat die fluitjie verwater Gerhard Burger die erns waarmee sommige toeskouers rugby bejeen met 'n humoristiese inslag, terwyl die reels wat die meeste oortree word op die rugbyveld, vir almal duidelik gemaak word.

Met God Vandag (Afrikaans, Paperback): Ferdinand Deist Met God Vandag (Afrikaans, Paperback)
Ferdinand Deist
R94 Discovery Miles 940 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie titel bied veel meer as 'n mooi boodskappie per dag. Dit straal van verwondering oor God se wonderlike wee met die mens, maar bied ook 'n wereld-gerekende teoloog se insigte - in maklik verteerbare styl. Die title se 366 stukke behandel die volgende temas: Die Ou Testament - (Genesis, Deuteronomium, Psalms, Jeremia, Prediker); Die Nuwe testament (Matteus, Johannes, 1 en 2 Timoteus, Titus en Filemon); Die tien gebooie; Die Apostoliese Geloofsbelydenis – waarin alles wat Christene oor die Bybel glo saamgevat is; Jesus, die Messias; En so tussendeur bespreek die outeur interessante tekste wat dwarsoor die Bybel voorkom, breek 'n lansie vir betroubare Bybelnavorsing en Bybelvertaling, en waarsku teen "letterknegtery" en onverantwoordelike Bybelinterpretasie.

Blomme Vir Jou Huis (Afrikaans, Paperback): Nicci Scholtz Blomme Vir Jou Huis (Afrikaans, Paperback)
Nicci Scholtz
R162 Discovery Miles 1 620 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie blommerangskikkings is nie die soort waarmee jou ma uitgeblink het nie. Die skrywer se Blomme vir jou huis dop blomme en die rangskikking daarvan op sy kop. Sy verduidelik hoekom sy so passievol is oor blomme, dan verduidelik sy die reels - en hoe om hulle te breek. Indien jy graag 'n goeie indruk wil maak, maar al jou sente moet omdraai, leer Nicci jou om pret te hê met een of twee bosse blomme - selfs met geen blomme in sig nie. Die title is gevul met pragtige volkleurfoto's en laat jou kreatiwiteit ontpop met verskeie stap-vir-stap rangskikkings. Dit wys jou dat jy nie net gewone houers hoef te gebruik nie - al gedink aan koeldrankbottels, 'n koolkop of wat van 'n visbak? Sy gebruik alledaagse blomme soos rose en papawers, maar altyd opgetower deur die gebruik van takkies, koemkwat, aspersies of selfs onkruid uit die tuin uit!

Verbeter Jou Sportprestasie Deur Emosionele Intelligensie (Afrikaans, Paperback): Ronel Le Roux Verbeter Jou Sportprestasie Deur Emosionele Intelligensie (Afrikaans, Paperback)
Ronel Le Roux
R130 R109 Discovery Miles 1 090 Save R21 (16%) Ships in 5 - 7 working days

Sportsielkundiges en toppresteerders in sport erken die groot bydrae van gevoelens en gedagtes tot sukses. Die skrywer is 'n kenner van emosionele intelligensie, 'n vakgebied wat juis merendeels met emosies en denkprosesse werk. Sy wys met hierdie prakiese gids hoe sportmense hul emosionele vaardighede kan ontwikkel en oefen om sodoende na die beste van hul vermoens te presteer in die sportsoort van hul keuse. Dit is in die eerste plek gemik op die volwasse sportbeofenaar, maar daar is waardevolle afrigtingswenke om te verseker dat kinders ook hul volle potensiaal op sportgebied verwenslik.

Dagboek Vir Die Vrou (Afrikaans, Paperback, New edition): Nina Smit Dagboek Vir Die Vrou (Afrikaans, Paperback, New edition)
Nina Smit
R104 Discovery Miles 1 040 Ships in 4 - 6 working days
Mag Die Here Jou Vertroos (Afrikaans, Hardcover): Roy Lessin Mag Die Here Jou Vertroos (Afrikaans, Hardcover)
Roy Lessin
R63 Discovery Miles 630 Ships in 4 - 6 working days
Die God Wat Omgee (Afrikaans, Paperback): Kobie Linde Die God Wat Omgee (Afrikaans, Paperback)
Kobie Linde
R146 Discovery Miles 1 460 Ships in 4 - 6 working days
U Woord My Antwoord (Afrikaans, Paperback): Jannie le Roux U Woord My Antwoord (Afrikaans, Paperback)
Jannie le Roux
R126 Discovery Miles 1 260 Ships in 4 - 6 working days
Bogom (Afrikaans, Hardcover): Attie Gerber Bogom (Afrikaans, Hardcover)
Attie Gerber
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 4 - 6 working days

In hierdie titel kry mens 'n vars kykie op die bobbejaan, waarin sy innerlike en uiterlike met unieke volkleurfoto's uitgebeeld word. Maar dit is 'n titel met 'n verskil. Vrae soos die volgende word beantwoord: watter ervaringe het binnelandse reisigers met hulle gehad? Hoe het bobbejane ons taal, plekname, gedigte,prosa, musiek, spotprente en volksverhale beinvloed? Is die bobbejaan se voortbestaan nie eintlik in gedrang nie?

In Lande Ver Vandaan - 'n Toerjornaal (Afrikaans, Hardcover): Hennie Aucamp In Lande Ver Vandaan - 'n Toerjornaal (Afrikaans, Hardcover)
Hennie Aucamp
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Namibie - Katrolsingverhale En Hengelgids (Afrikaans, Paperback): Gysbert Kloppers, Louis Fourie Namibie - Katrolsingverhale En Hengelgids (Afrikaans, Paperback)
Gysbert Kloppers, Louis Fourie
R134 Discovery Miles 1 340 Ships in 4 - 6 working days
Skoon Grapboek (Afrikaans, Paperback): Kerneels Breytenbach Skoon Grapboek (Afrikaans, Paperback)
Kerneels Breytenbach; Illustrated by Fred Mouton
R81 Discovery Miles 810 Ships in 4 - 6 working days
Kom Ons Speel Tradisioneel (Afrikaans, Paperback): M. Saayman, E. Myburgh Kom Ons Speel Tradisioneel (Afrikaans, Paperback)
M. Saayman, E. Myburgh
R162 Discovery Miles 1 620 Ships in 4 - 6 working days

In 'n tyd van tegnologiese vooruitgang op 'n wye spektrum van gebiede word almal op die een of ander manier daardeur geraak. Een verandering is in die speelpatroon van die jeug. Die doel van hierdie titel is om tradisionele speletjies op te teken en te bewaar vir ons nageslag. Tradisionele speletjies sluit in blikaspeel, kennetjie, hop-scotch, daar kom die wa, stormstreke, en vele meer.

Op Die Man Af (Afrikaans, Paperback): Op Die Man Af (Afrikaans, Paperback)
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
'n Gids Tot Woonwa- En Kampvakansies in Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback): James Berrange 'n Gids Tot Woonwa- En Kampvakansies in Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
James Berrange
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days

This guide to caravanning and camping in South Africa covers such topics as: choosing a tent or caravan; the kind of lighting to select; the equipment for the outdoor kitchen; sleeping arrangements; clothing; storage; accessories; and survival in the wild. Caravanning and camping are becoming increasingly popular, as a reasonably inexpensive way of taking a family on holiday. This guide to caravaning and camping in South Africa should provide everything the novice caravanner/camper could need to know when planning a trip.

Losskrums En Loopdoppe (Afrikaans, Book): C. Schoeman, F. Du Preez Losskrums En Loopdoppe (Afrikaans, Book)
C. Schoeman, F. Du Preez
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Waar is Die Klapsoen Heen? (Afrikaans, Book): Esme Mittner Waar is Die Klapsoen Heen? (Afrikaans, Book)
Esme Mittner
R73 Discovery Miles 730 Ships in 4 - 6 working days
The Little Karoo / Die Klein Karoo / Die Kleine Karoo (English, Afrikaans, German, Paperback, Reissue): Jan van Tonder, Lanz... The Little Karoo / Die Klein Karoo / Die Kleine Karoo (English, Afrikaans, German, Paperback, Reissue)
Jan van Tonder, Lanz Von Horsten
R504 Discovery Miles 5 040 Ships in 4 - 6 working days
Volledige Gids Tot Die Varswatervisse Van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback): Skelton Volledige Gids Tot Die Varswatervisse Van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Skelton
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 4 - 6 working days

A guide to the freshwater fish of the Southern African subregion. Species descriptions include: a colour painting; a distribution map; symbols indicating uses and conservation status as well as a detailed description of the fish, its habits and habitat. Keys to families, genera and species aid identification. Introductory chapters deal with biology, ecology, conservation, aquaculture and classification.

'n Sport Vir Manne: Rugby Stories Van Oraloor (Afrikaans, Book): Fritz Joubert, Schalk Burger 'n Sport Vir Manne: Rugby Stories Van Oraloor (Afrikaans, Book)
Fritz Joubert, Schalk Burger; Illustrated by Fred Mouton; Fritz Joubert, Schalk Burger
R73 Discovery Miles 730 Ships in 4 - 6 working days
Reis-atlas Van Suider-Afrika (Afrikaans, Hardcover, Re-issue): Alan Mountain, Michael Brett Reis-atlas Van Suider-Afrika (Afrikaans, Hardcover, Re-issue)
Alan Mountain, Michael Brett
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days

This atlas has been designed as a comprehensive touring guide to the country, its major centres, and places of interest. The country is divided onto 19 regions and the major attractions, recreational opportunities, and geography of each area are explored.

Afdraai Na Bedroef (Afrikaans, Paperback): Madeleine Van Biljon Afdraai Na Bedroef (Afrikaans, Paperback)
Madeleine Van Biljon
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Die Goue Kalf (Afrikaans, Paperback, Re-issue): Klaas Steytler Die Goue Kalf (Afrikaans, Paperback, Re-issue)
Klaas Steytler
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 4 - 6 working days
Veldgids - Voels Van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback): Ian Sinclair Veldgids - Voels Van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Ian Sinclair
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Dokter in Die Huis (Afrikaans, Hardcover): Jan van Elfen Dokter in Die Huis (Afrikaans, Hardcover)
Jan van Elfen
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Triple Layer Personal Care Face Mask…
 (1)
R135 Discovery Miles 1 350
Emojibator Chili Pepper Vibrator
R925 R615 Discovery Miles 6 150
The Road to Mecca
Athol Fugard Paperback  (4)
R214 Discovery Miles 2 140
SAICA Student Handbook 2023/2024 Volume…
Paperback R1,160 Discovery Miles 11 600
Levett Mignon Vibrator (with Remote…
R1,499 R999 Discovery Miles 9 990
Iron Admirals - Naval Leadership in the…
Ronald Andidora Hardcover R1,930 Discovery Miles 19 300
Aragan Secret Treatment Oil - 100ml
R249 R200 Discovery Miles 2 000
Naval Leadership in the Atlantic World…
Richard Harding, Agustin Guimera Hardcover R1,846 Discovery Miles 18 460
Leadership
Tersia Botha, Johan Strydom, … Paperback  (1)
R529 Discovery Miles 5 290
Levett Lilly Vibrator (Pink)
R1,599 R1,199 Discovery Miles 11 990

 

Partners