|
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
'n Kriptiese leidraad lei jou om die bos en smokkel met jou kop. Dit
verg toewyding en laterale denke om diep in jou algemene kennis te delf
en jou weg tussen versteekte woordbetekenisse te vind.
Die Afrikaanse kriptiese blokraaiboek II bevat nog dertig splinternuwe
raaisels en ’n meer uitdagende bonusraaisel vir dié wat dapper genoeg
is.
Betree hierdie wonderlike woordwêreld, en onthou: Daar is ’n afdruk van
’n poot op ons almal se voorstoepe. (Skommel die letters van die woord
VOORSTOEP en jy kry VOETSPOOR. Gebruik die volgende leidraad om tot die
slotsom te kom: Daar is ’n afdruk van ’n poot op my deurmekaar
voorstoep.)
Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 1 Eerste
Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van
Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes
van die klankeprogram in die Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak
die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die
klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die
kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie!
Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word.
Die Klankewerkboek word ondersteun deur 'n Onderwysersgids. Hierin
word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak
beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 1 is die taalreeks vir die
nuwe opvoedkundige bedeling!
Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2024 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat stylvolle volkleur-insetsels met pragtige fotografie en keurig uitgesoekte aanhalings wat vreugde verskaf en kreatiwiteit bevorder.
Kenmerke sluit in:
- Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
- Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
- Jaarbeplanners en kalenders vir 2024 en 2025
- Maandkalenders
- ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite
- Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse
- 214 x 160 mm, kunsleer omslag met lint om jou plek te dui
Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2024 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat stylvolle volkleur-insetsels met pragtige fotografie en keurig uitgesoekte aanhalings wat vreugde verskaf en kreatiwiteit bevorder.
Kenmerke sluit in:
- Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
- Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
- • Jaarbeplanners en kalenders vir 2024 en 2025
- • Maandkalenders
- ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite
- Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse
- • 214 x 160 mm, hardeband, met n lint om jou plek aan te dui
Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2024 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.
Die inhoud bestaan uit:
- Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
- Kalenders vir elke maand
- ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
- Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
- Jaarbeplanners en kalenders vir 2024 en 2025
- Ekstra notabladsye agterin
- 180 x 120 mm, kunsleer, met n lint om jou plek an te dui
Rugby Sevens enjoys worldwide appeal thanks to ever-popular international events. The national sevens team, nicknamed the “Blitzboks”, next to the New Zealand All Blacks, is ranked one of the two leading teams in the rugby world.
Blitzboks is a pioneering publication since no similar publications on the history of sevens rugby in South Africa, Africa or the World has been published thus far. Blitzboks is a book for all rugby lovers, irrespective of age, sex, language, geographic location, class identity, race, religion, educational level or nationality.
|
|