0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (5)
  • R50 - R100 (33)
  • R100 - R250 (131)
  • R250 - R500 (150)
  • R500+ (29)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning

Reis-atlas Van Suider-Afrika (Afrikaans, Hardcover, Re-issue): Alan Mountain, Michael Brett Reis-atlas Van Suider-Afrika (Afrikaans, Hardcover, Re-issue)
Alan Mountain, Michael Brett
R138 Discovery Miles 1 380 Ships in 2 - 4 working days

This atlas has been designed as a comprehensive touring guide to the country, its major centres, and places of interest. The country is divided onto 19 regions and the major attractions, recreational opportunities, and geography of each area are explored.

Afdraai Na Bedroef (Afrikaans, Paperback): Madeleine Van Biljon Afdraai Na Bedroef (Afrikaans, Paperback)
Madeleine Van Biljon
R159 Discovery Miles 1 590 Ships in 2 - 4 working days
Glimlag of Grinnik (Afrikaans, Paperback): Izak Perold Glimlag of Grinnik (Afrikaans, Paperback)
Izak Perold
R111 Discovery Miles 1 110 Ships in 2 - 4 working days
Die Goue Kalf (Afrikaans, Paperback, Re-issue): Klaas Steytler Die Goue Kalf (Afrikaans, Paperback, Re-issue)
Klaas Steytler
R141 Discovery Miles 1 410 Ships in 2 - 4 working days
Veldgids - Voels Van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback): Ian Sinclair Veldgids - Voels Van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Ian Sinclair
R159 Discovery Miles 1 590 Ships in 2 - 4 working days
Dokter in Die Huis (Afrikaans, Hardcover): Jan van Elfen Dokter in Die Huis (Afrikaans, Hardcover)
Jan van Elfen
R325 Discovery Miles 3 250 Ships in 2 - 4 working days
Tweebeendiere En Ander Verskynsels (Afrikaans, Paperback): Ferdinand Deist Tweebeendiere En Ander Verskynsels (Afrikaans, Paperback)
Ferdinand Deist
R183 Discovery Miles 1 830 Ships in 2 - 4 working days
Voels Van Enerse Vere (Afrikaans, Paperback): Kenneth Newman Voels Van Enerse Vere (Afrikaans, Paperback)
Kenneth Newman; Illustrated by Dr Jack
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 2 - 4 working days
Scoops En Skandes (Afrikaans, Paperback): Hennie van Deventer Scoops En Skandes (Afrikaans, Paperback)
Hennie van Deventer
R182 Discovery Miles 1 820 Ships in 2 - 4 working days
Augustus in Moskou: 'n Reis-Joernaal (Afrikaans, Paperback, Re-issue): Barend J. Toerien Augustus in Moskou: 'n Reis-Joernaal (Afrikaans, Paperback, Re-issue)
Barend J. Toerien
R122 Discovery Miles 1 220 Ships in 2 - 4 working days
'n Ding Wat Byt (Afrikaans, Hardcover): Flooi Du Plessis 'n Ding Wat Byt (Afrikaans, Hardcover)
Flooi Du Plessis
R196 Discovery Miles 1 960 Ships in 2 - 4 working days
Raai Raai Riepa - Die Afrikaanse Raaiselboek (Afrikaans, Paperback): S.H. Pellissier, G.H. van Rooyen Raai Raai Riepa - Die Afrikaanse Raaiselboek (Afrikaans, Paperback)
S.H. Pellissier, G.H. van Rooyen
R111 Discovery Miles 1 110 Ships in 6 - 10 working days

Raai raai riepa bevat ’n versameling van 2040 Afrikaanse raaisels wat enigiemand sal laat kopkrap. En as die antwoord jou bly ontwyk, word dit agter in die boek aangegee. Hierdie boek propvol pret bevat ook talle tongknopers of snelseertjies wat jou tong se ratsheid behoorlik sal toets, byvoorbeeld: My liewe neef Louw, my neus jeuk nou. Jeuk my liewe neef Louw se neus ook nou? Of: Raai, raai, riepa! Geel is my piepa, groen is my doedelsak waar my piepa aan hang. (Antwoord: ’n Wortel.) Jeuk jy ook nou om jou vernuf te toets?

Die Groot Drie - 'n Eeu Van Spotprente In Die Burger (Afrikaans, Paperback): Francois Verster Die Groot Drie - 'n Eeu Van Spotprente In Die Burger (Afrikaans, Paperback)
Francois Verster
R230 R109 Discovery Miles 1 090 Save R121 (53%) Ships in 5 - 7 working days

Die Groot Drie bied 'n sonderlinge blik op die opkoms, hoogbloei en uiteindelike ondergang van Afrikaner-nasionalisme vanuit die perspektief van drie wereldklas-satirici: D.C. Boonzaier, T.O. Honiball en Fred Mouton. Die Burger is in 1915 in die lewe geroep om as mondstuk te dien vir Afrikaners wat aan die begin van die 20ste eeu op hul kniee gedwing is deur die Anglo-Boereoorlog, verstedeliking en grootskaalse armoede. In die eerste honderd jaar van die koerant se bestaan het net die drie kunstenaars diens gedoen as spotprenttekenaars. Boonzaier het skerp en raak aanvalle op opponente van die Nasionale Party geloods, en die karikatuurkuns ten volle bemeester; die veelsydige Honiball het lesers se empatie gewek met sy speelse styl; en Mouton se uitbeelding van tipies Suid-Afrikaanse tonele het van hom 'n gewilde humorskepper en belangrike meningsvormer gemaak. In hierdie boek gee Francois Verster, Naspers se maatskappy-argivaris, 'n historiese asook onderhoudende oorsig van die bydrae wat elk van die spotprenttekenaars gelewer het.

Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat-pak (CAPS): Graad 1 (Afrikaans, Paperback): Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat-pak (CAPS): Graad 1 (Afrikaans, Paperback)
R597 Discovery Miles 5 970 Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 1 Eerste Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word. Die Klankewerkboek word ondersteun deur 'n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 1 is die taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!

Wynie - My Bloed Is Blou (Afrikaans, Paperback): Wynie Strydom Wynie - My Bloed Is Blou (Afrikaans, Paperback)
Wynie Strydom 1
R305 Discovery Miles 3 050 Ships in 2 - 4 working days

Wynie Strydom was jare lank ’n onmiddellik herkenbare figuur op die kantlyn van elke Blou Bullewedstryd, plaaslik en in die buiteland.

As die Blou Bulle se spanbestuurder het hy oor 17 veelbewoë jare heen die hoogte- en laagtepunte en die suksesse en mislukkings van sy gunstelingspan beleef. In hierdie boek vat Wynie Strydom en sy medeskrywer, Alita Steenkamp, die leser op sy lewenspad wat maar altyd met rugby vervleg was.

Dit is onontbeerlik vir alle rugbyliefhebbers, ongeag watter span hulle ondersteun.

Hiervandaan (Afrikaans, Paperback): Dana Snyman Hiervandaan (Afrikaans, Paperback)
Dana Snyman
R488 Discovery Miles 4 880 Ships in 10 - 17 working days

Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy eie lewensreis, die van sy familie en van sy land. Hy reis agter stories uit die verlede aan, van die eerste Snyman, seun van 'n wit pa en 'n slavin-ma, tot vandag, waar mense op die platteland hom in hul geheime inlaat. Elkeen van ons het mos sy eie 'Inkandla' - tuisdorp - en Dana se reis neem hom onder meer ook na Julius Malema se ouma se huis en na President Zuma se werklike Inkandla in KwaZulu-Natal, waar hy bokvleis met President Zuma se broer geeet het. Dan keer Dana terug huis toe, via Bloedrivier en die museum waar sy oupa se broek nog uitgestal word. Dana se verhaal is vervleg met die stories van ons almal wat 'hiervandaan' is. Eg, warm en gevul met deernis, soos ons Dana leer ken en leer liefkry het.

Nog Maklike Soet Happies Vir Kinders (Afrikaans, Paperback): Janette Mocke Nog Maklike Soet Happies Vir Kinders (Afrikaans, Paperback)
Janette Mocke
R200 R109 Discovery Miles 1 090 Save R91 (45%) Ships in 5 - 7 working days

Elke hoofstuk in Nog Maklike soet happies vir kinders bevat ’n ander partytjietema, insluitende treine, monsters, skape, skoenlappers, bye, superhelde, lappoppe en dinosourusse. Al die soet happies word gemaak deur maklik bekombare bestanddele te gebruik, soos malvalekkers, roomyshorinkies, jellielekkers, stokkielekkers en wafelbeskuitjies. Elke tema sluit ’n middelstuk vir die tafel in wat gebruik kan word vir die tradisionele verjaardagkoek. Die eenvoudige aanwysings vereis nie bak- of spesialisvaardighede nie en is gemik op enige ouer wat die perfekte kinderpartytjie wil reel sonder om te veel geld of ure in die kombuis te spandeer. Kinders sal groot byval vind by al die peuselhappies en temas kan aangepas word volgens voorkeure en ouderdomme. Pragtige fotografi e en stilering vertoon die peuselhappies op ’n besondere manier en verskaf verdere idees vir partytjies.

Sandveldstories - Die Pomporrelkonsert en Ander Verhale (Afrikaans, Paperback): Ferdinand Deist Sandveldstories - Die Pomporrelkonsert en Ander Verhale (Afrikaans, Paperback)
Ferdinand Deist
R295 R264 Discovery Miles 2 640 Save R31 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Sandveldstories is ’n keur uit Ferdinand Deist se gewilde kontreistories uit Pofadder en Peddelford, Die pomporrel-kônsert en ander Sandveldstories en Bom Appeltiet op Eselspoort. Die stories, geskryf in tipiese streekstaal, handel oor ’n unieke wêreld en sy mense, sommige groots soos hul omgewing, of klein en dwaas soos mense ook maar is.

Ferdinand Deist was ’n gesoute storieman en fyn waarnemer. Sy verhale is humoristies en tydloos, sy karakters kleurryk, en sy vertelwyse is soos ’n bontspul vygies wat in ’n dorre landskap uitbars.

Sandveldstories sluit onder meer die volgende stories in:

- “Die oorbesige prekkereer”

- “Die dood van die founmannetjie”

- “Hermaans Askies se opperasie”

- “Die suster m't die snôr”

- “Frans en Lakkie se Peddelford”

- “Ta' Anna se wye tanne”

- “Die plaag van Bawel”

- “Petrus se ontydige soenery”

Padlangs Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback): Padlangs Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
R375 Discovery Miles 3 750 Ships in 2 - 4 working days

As die reisgogga jou byt en jy die gewoel van die stad wil ontsnap, is Padlangs Suid-Afrika net die boek vir jou. Hierdie boek bevat 20 ikonies padreise and 100de kleiner roetes wat almal maklik hanteerbaar is in ‘n gewone sedan. Ontdek die volgende roetes: Nie die N1 nie; Weskus; Roete 62; Die passe en meer; Tuinroete; Wildekus; Groottrek Roete; "Tumbling Waters"; Die Droe Noorde; Gold Roetes; Cederberg; Wynlande; Overberg; "Frontier Country"; Kronkelende KwaZulu-Natal Midlands; Safari; Branderry Roetes. Hierdie roetes sal jou op die minder bekende, stil, skilderagtige agterpaai neem – selfs die waarvan jy nooit bewus was nie. Die boek sluit ry-toestande, troeteldier-vriendelike graderings, kinder-vriendelike graderings, lae-geslinger voertuig vriendelike graderings, noodnommers, die beste tyd om hierdie gebiede te besoek, top wenke en padkos opsies, sowel as dag -met-dag beskrywings en ??roete kaarte. So waarvoor wag jy, spring in jou motor en ontdek ‘n Suid-Afrika waarvan jy nooit bewus was nie!

Viswaters toe - Suid-Africa, Mozambiek en Namibie (Afrikaans, Paperback): Mapstudio Mapstudio Viswaters toe - Suid-Africa, Mozambiek en Namibie (Afrikaans, Paperback)
Mapstudio Mapstudio
R243 Discovery Miles 2 430 Ships in 2 - 4 working days

Viswaters toe bevat die beste visvangplekke langs die hele kus van Suid-Afrika en uitgesoekte dele van Mozambique en Namibie asook sekere gewilde binnelandse visvang areas. Presiese GPS koordinasies en geditaleerde kaarte sal verseker dat vissermanne die presiese plekke vind om seker te maak dat hulle die regte vis op die regte tyd van die jaar vang. Addisionele voorstelle vir die regte tipe visvang gerei en aas opsies word ook ingesluit vir spesifieke vis soorte asook aanbevelings vir die beste tyd van die jaar. Om die meer praktiese sy van visvang makliker te maak, sluit die boek verskeie lyste in van winkels waar jy voorraad kan koop met hul kontaknommers. Die verskillende provinsies se reels en regulasies vir visvang op verskeie plekke work ook ingesluit. Nog iets wat Viswaters Toe laat uistaan tussen ander boeke is die vis identifikasiegids met alles wat jy moet weet plus die SASSI databasis met plaaslike visvang rekords. Hierdie gids is werklik elke visserman se vriend en sal seker maak dat alle hengelaars opgewonde, ingelig en gereed is vir hul volgende uitstappie.

50 Hoendergeregte (Afrikaans, Paperback): LAPA Uitgewers 50 Hoendergeregte (Afrikaans, Paperback)
LAPA Uitgewers
R232 Discovery Miles 2 320 Ships in 2 - 4 working days

Oondgerooster, oor die kole, as deel van bredies, sop of pasteie – hoender is maklik om voor te berei en ’n ekonomiese keuse vir elke gesin. 50 Hoendergeregte bevat vyftig veelsydige hoenderresepte wat aan gesinne maaltydinspirasie gedurende moeilike ekonomiese omstandighede bied. Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik by jou plaaslike supermark bekombaar is. Die resepte bestaan uit treffers soos:

• Blatjanghoender

• Oros-hoender

• Hoenderbobotie

• Romerige hoender-stroganoff

• Pikante hoender-en-lensiesop

• Pynappelhoender

• Hoender-en-brokkoli

• Hoendersamoesas

• Appelkoos-en-hoenderpotjie

Die Suid-Afrikaanse Gids - Feite & Wenke (Afrikaans, Paperback): Isabel Uys Die Suid-Afrikaanse Gids - Feite & Wenke (Afrikaans, Paperback)
Isabel Uys
R90 Discovery Miles 900 Ships in 6 - 10 working days

Die Suid-Afrikaanse Gids is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom.

Die gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’n motor, goeie maniere en trou-etiket.

Hierdie gids is ’n moet vir enige huis, boekwinkel, hotel, toeristekantoor, biblioteek en skool.

Ai, Abraham (Afrikaans, Paperback): Abraham Luckhoff Ai, Abraham (Afrikaans, Paperback)
Abraham Luckhoff
R397 Discovery Miles 3 970 Ships in 2 - 4 working days

Dr. Abraham Lückhoff het as dominee, koerantman en diplomaat op drie vastelande gewerk en so ’n leeftyd se humoristiese staaltjies en stories bymekaargemaak.

Hy vertel van sy sorgelose kinderdae op Clanwilliam, die guitige manewales van sy tienerjare op Graaff-Reinet en die snaakse wedervaringe van sy lewe as predikant in Amerika, Mexiko en België.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Imagining the Brain: Episodes in the…
Chiara Ambrosio, William Maclehose Hardcover R6,189 Discovery Miles 61 890
Joshua Redivivus, or Mr Rutherford's…
Samuel Rutherford Paperback R678 Discovery Miles 6 780
Mind from Body - Experience from neural…
Don M. Tucker Hardcover R2,740 Discovery Miles 27 400
Strengthen! - A Devotional
Debra Cox Hardcover R757 Discovery Miles 7 570
Donald Davidson - A Short Introduction
Kathrin Gluer Hardcover R2,761 Discovery Miles 27 610
Getting off the Fence Post - Choosing…
William P Nelson Hardcover R886 Discovery Miles 8 860
Does Perception Have Content?
Berit Brogaard Hardcover R2,886 Discovery Miles 28 860
The Young Witch's Guide to Magick
Cassandra Eason Hardcover R452 R417 Discovery Miles 4 170
Caribbean Discourse in Inclusive…
Stacey Blackman, Dennis A Conrad Hardcover R2,801 Discovery Miles 28 010
Blood and Water - Solving the Mystery of…
M D Gary C Hassmann Hardcover R597 R556 Discovery Miles 5 560

 

Partners