Books > Food & Drink > TV / celebrity chef cookbooks
|
Buy Now
Sinkhuis Resepte (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R289
Discovery Miles 2 890
You Save: R91
(24%)
|
|
Sinkhuis Resepte (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R380
Loot Price R289
Discovery Miles 2 890
You Save R91 (24%)
To be released on 24 March 2025. You can pre-order this product. We should be able to ship between Wednesday, 2 Apr 2025 and Tuesday, 8 Apr 2025.
|
Sinkhuisresepte is Willie Strauss se tweede kookboek en volg op Daar is
‘n engel in my koskas (Human & Rousseau). Hierdie boek is propvol
heerlike, pretensielose resepte.
In sy sinkhuis, een van die oorspronklike huise in Cullinan, maak
Willie vinnige en maklike kos wat hy vir gaste as ’n visuele en
kreatiewe fees voorsit. Die leser kan uitsien na meer as 100 smaakvolle
resepte met bestanddele wat jy in jou koskas het. Willie se stories
gaan jou laat glimlag en sommige sal jou laat terugverlang na jou ma en
ouma se kombuis met bekende geure van anys, vleispastei, appelkoos en
bros blaardeeg.
Interessante nuutjies soos vye-en-biltong-paella is ook op die
spyskaart en Sinkhuisresepte sluit selfs af met peuselhappies vir jou
dierekinders.
Nostalgiese stories en resepte waarmee jy grootgeword het is so deel
van Willie dat jy nie kan help om met ’n glimlag na hom te luister of
sy stories te lees en sy resepte te gebruik nie. Hierdie boek nooi jou
om saam met Willie in sy sinkhuis te kuier.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.