0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (26)
  • R50 - R100 (96)
  • R100 - R250 (348)
  • R250 - R500 (139)
  • R500+ (37)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Christianity > Afrikaans

Volg die gekruisigde - Ontdek die ware pad om sin aan jou lewe te gee (Afrikaans, Book): Bennie Mostert Volg die gekruisigde - Ontdek die ware pad om sin aan jou lewe te gee (Afrikaans, Book)
Bennie Mostert
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 4 - 6 working days

Die skrywer weet, soms maak God nie vir ons sin nie en is Hy anders as wat ons gedink het. As Christene volg ons die Here Jesus en niemand anders nie. Dikwels loop Hy egter op paaie wat ons nie verstaan nie, 'n ander onbekende pad. Dit is dan dat ons baie vrae het en na antwoorde soek. In volg die gekruisigde gee die skrywer sy kantaantekeninge oor sy pad saam met God, vertel hy van die paaie wat die Here met ander volgelinge van Hom geloop het, en gee hy die antwoorde wat hom en ander gehelp het om nie om te draai nie, maar om aan te hou om die Gekruisigde te volg. Wanneer jy Jesus ontmoet het, het jy aan die einde van 'n reis gekom en begin 'n tweede, opwindende pad saam met Hom.

As Dood Lewe Word (Afrikaans, Paperback): H. De Kock As Dood Lewe Word (Afrikaans, Paperback)
H. De Kock
R94 Discovery Miles 940 Ships in 4 - 6 working days
Magspel (Afrikaans, Paperback): C. Cilliers Magspel (Afrikaans, Paperback)
C. Cilliers
R126 Discovery Miles 1 260 Ships in 4 - 6 working days
Is God Regtig in Beheer? (Afrikaans, Paperback): J. Bridges Is God Regtig in Beheer? (Afrikaans, Paperback)
J. Bridges
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days
Lyk Goed, Voel Fantasties! (Afrikaans, Paperback): Joyce Meyer Lyk Goed, Voel Fantasties! (Afrikaans, Paperback)
Joyce Meyer
R157 Discovery Miles 1 570 Ships in 4 - 6 working days

Die meeste mense weet dat hulle gesonder behoort te leef, maar min mense kry dit reg om die gesindheid, dissipline en volharding te kweek wat nodig is vir ’n gesonde leefstyl. In Lyk goed, voel fantasties! bied die skrywer twaalf sleutels wat mense sal help om blywende veranderings te maak aan die manier waarop hulle oor hul liggame dink, voel en optree. Eerder as om te soek na kitsoplossings, fokus Lyk goed, voel fantasties! op beginsels soos die volgende: Vertrou sake wat jou kwel aan God toe; herprogrammeer jouself om van jou liggaam te hou; erken die verband tussen geestelike, psigiese en fisiese welstand; aanvaar verantwoordelikheid vir jou gesondheid, en speel klaar met ’n ongesonde leefstyl. Die Bybel bied al die riglyne wat nodig is om ons verstandelike, liggaamlike, emosionele en geestelike welsyn te verseker. Lyk goed, voel fantasties! bied praktiese maniere waarop elkeen hierdie riglyne kan toepas en optimale gesondheid kan geniet.

Emosies - Kan Jy Dit Vertrou En Beheer (Afrikaans, Paperback): J. C. Dobson Emosies - Kan Jy Dit Vertrou En Beheer (Afrikaans, Paperback)
J. C. Dobson
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days
Wolf Op My Spoor (Afrikaans, Paperback): S. Laubscher Wolf Op My Spoor (Afrikaans, Paperback)
S. Laubscher
R125 Discovery Miles 1 250 Ships in 4 - 6 working days
Waar is My Geliefde Wat Gesterf Het? (Afrikaans, Paperback): Jan Bothma Waar is My Geliefde Wat Gesterf Het? (Afrikaans, Paperback)
Jan Bothma
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 4 - 6 working days

Vir almal wat treur oor 'n geliefde se dood is daar oortuigende troos in hierdie insiggewende en Bybels begronde boek - Ons troos is: "dat God saam met Jesus die ontslapenes wat in Hom geglo het, na Hom toe sal neem" (1 Tess 4:13-14 ). Na hulle dood is ons geliefdes by God; en ons sal hulle weer sien. Die titel bied enersyds 'n oorsig oor wat Christene oor die lewe ná die dood kan glo, en dit ontmasker allerlei dwaalleringe oor hierdie kwessie.

Die Gebed Wat Die Wereld Omspan - Oor Die Ons Vader (Afrikaans, Paperback): Estelle Steenkamp Die Gebed Wat Die Wereld Omspan - Oor Die Ons Vader (Afrikaans, Paperback)
Estelle Steenkamp
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days

Daar is talle titels oor die Ons Vader-gebed, maar dit kan ook nie anders nie, want die eeue oue gebed is inderdaad 'n onuitputlike bron van beloftes en hoop wat ons kan help om 'n troostelose wereld deur middel van gebed in 'n nuwe lig te sien. In hierdie titel word veel, veel dieper gedelf as die gewone voor die hand liggende verklaring van die sewe bedes van Jesus se gebed. Met sy uitleg van die dieper betekenis van die bekende frases het Thielicke destyds sy verskrikte, hooplose gemeente gehelp om – verseker van die troosryke teenwoordigheid van Hom tot wie ons bid – voort te gaan met die lewe. Wie die boek lees, sal dieselfde kan doen.

God Se Prenteboek (Afrikaans, Paperback): Helmut Thielicke God Se Prenteboek (Afrikaans, Paperback)
Helmut Thielicke
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days

In Jesus se tyd het groot getalle mense van oraloor gestroom om te gaan luister na die Man wat kon genees, en wat stories vertel het oor 'n wonderlike nuwe kwaliteit van lewe wat hy "die koninkryk" genoem het. Twintig eeue later het hulle weer in hulle duisende gaan luister na 'n man wat Jesus se gelykenisse so uitgele het dat dit hoop kon gee vir verslae, siniese en ontnugterde mense in 'n bomverwoeste stad. Met hierdie titel het ook jy nou die geleentheid om na die "prente" te kyk wat Jesus geskets het van hoe mense se lewe ten diepste lyk, en van die aanvaardende liefde en nuwe lewe wat Hy aanbied.

Spirituele Oorlewing (Afrikaans, Paperback): Philip Yancey Spirituele Oorlewing (Afrikaans, Paperback)
Philip Yancey
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days
Net Soos Jesus (Afrikaans, Paperback): Max Lucado Net Soos Jesus (Afrikaans, Paperback)
Max Lucado
R83 Discovery Miles 830 Ships in 4 - 6 working days
Gebed Deur Die Krag Van Die Heilige Gees (Afrikaans, Paperback): N.T. Anderson Gebed Deur Die Krag Van Die Heilige Gees (Afrikaans, Paperback)
N.T. Anderson
R104 Discovery Miles 1 040 Ships in 4 - 6 working days
Vreugde Van Vergifnis (Afrikaans, Paperback): J. Smit Vreugde Van Vergifnis (Afrikaans, Paperback)
J. Smit
R81 Discovery Miles 810 Ships in 4 - 6 working days
As Die Lewe Jou Oorweldig (Afrikaans, Paperback): Alice Gray, Steve Stephens As Die Lewe Jou Oorweldig (Afrikaans, Paperback)
Alice Gray, Steve Stephens
R125 Discovery Miles 1 250 Ships in 4 - 6 working days
Huwelik in Die Spervuur (Afrikaans, Paperback): Glenn T Stanton, Bill Maier Huwelik in Die Spervuur (Afrikaans, Paperback)
Glenn T Stanton, Bill Maier
R125 Discovery Miles 1 250 Ships in 4 - 6 working days
In Die Greep Van Genade (Afrikaans, Hardcover): Max Lucado In Die Greep Van Genade (Afrikaans, Hardcover)
Max Lucado
R125 Discovery Miles 1 250 Ships in 4 - 6 working days
Geborge in God - Ervaar Die Grootheid Van God in Sy Alomteenwoordigheid (Afrikaans, Paperback): Solly Ozrovech Geborge in God - Ervaar Die Grootheid Van God in Sy Alomteenwoordigheid (Afrikaans, Paperback)
Solly Ozrovech
R62 Discovery Miles 620 Ships in 4 - 6 working days
Wandel Deur Die Gees (Afrikaans, Paperback): Solly Ozrovech Wandel Deur Die Gees (Afrikaans, Paperback)
Solly Ozrovech
R63 Discovery Miles 630 Ships in 4 - 6 working days
Boustene Vir 'n Gelukkige Huwelik (Afrikaans, Paperback): Nina Smit Boustene Vir 'n Gelukkige Huwelik (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit
R83 Discovery Miles 830 Ships in 4 - 6 working days
Wanneer God Nie Sin Maak Nie (Afrikaans, Paperback): James Dobson Wanneer God Nie Sin Maak Nie (Afrikaans, Paperback)
James Dobson
R125 Discovery Miles 1 250 Ships in 4 - 6 working days
Koersaanpassing - Herorganiseer Jou Privaat Wereld Vir Die Volgende Gedeelte Van Jou Reis (Afrikaans, Paperback): Gordon... Koersaanpassing - Herorganiseer Jou Privaat Wereld Vir Die Volgende Gedeelte Van Jou Reis (Afrikaans, Paperback)
Gordon MacDonald
R157 Discovery Miles 1 570 Ships in 4 - 6 working days
Krag Deur Gebed - Ervaar Die Volheid Van 'n Dinamiese Gebedslewe (Afrikaans, Paperback): E.M. Bounds Krag Deur Gebed - Ervaar Die Volheid Van 'n Dinamiese Gebedslewe (Afrikaans, Paperback)
E.M. Bounds
R42 Discovery Miles 420 Ships in 4 - 6 working days
Wat Dra My Deur 'n Krisis (Afrikaans, Paperback): Izak de Villiers Wat Dra My Deur 'n Krisis (Afrikaans, Paperback)
Izak de Villiers
R104 Discovery Miles 1 040 Ships in 4 - 6 working days
Manne Van Geloof - Die Nalatenskap Van Profete Wat Op God Se Stem Vertrou Het Vir 'n Koersvaste Lewe (Afrikaans,... Manne Van Geloof - Die Nalatenskap Van Profete Wat Op God Se Stem Vertrou Het Vir 'n Koersvaste Lewe (Afrikaans, Paperback)
Johan Van Schalkwyk
R94 Discovery Miles 940 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Math Ilium Ion
Andre Bratten Vinyl record R156 Discovery Miles 1 560
GO! with Microsoft Office 2007…
Shelley Gaskin, Robert Ferrett, … Paperback R2,531 Discovery Miles 25 310
Re: Call to Mind
Commix CD R128 Discovery Miles 1 280
Illustrated Microsoft (R)Office 365…
Lisa Friedrichsen, Carol Cram, … Paperback R1,382 R1,278 Discovery Miles 12 780
The Folk Of The Air: Trilogy - The Cruel…
Holly Black Paperback  (3)
R600 R533 Discovery Miles 5 330
Powerless - Book 1
Lauren Roberts Paperback R298 R241 Discovery Miles 2 410
Drum & Bass Arena (Evolution)
Various Artists CD R143 Discovery Miles 1 430
Microsoft Office For Seniors For Dummies
F. Wempen Paperback R659 R578 Discovery Miles 5 780
Anderkant Die Blou
Zelda Bezuidenhout Paperback R170 R152 Discovery Miles 1 520
No No
Cola Vinyl record R185 Discovery Miles 1 850

 

Partners