0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (26)
  • R50 - R100 (96)
  • R100 - R250 (350)
  • R250 - R500 (138)
  • R500+ (36)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Christianity > Afrikaans

Donkermaan, Volmaan - Verhale Van Hoe Donker Lewens Vol Lig Word (Afrikaans, Paperback): Christina Landman Donkermaan, Volmaan - Verhale Van Hoe Donker Lewens Vol Lig Word (Afrikaans, Paperback)
Christina Landman
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days

Lesers kan identifiseer met elke spreker wat in hulle tipiese spreektaal hulle donkermaan-stories vertel, asook hulle pyn en opstand verwoord. Terwyl die berader hulle begelei om verwikkelde emosionele en sosiale probleme volwasse te hanteer, leer lesers self oorlewingstegnieke aan en skep hulle moed om weer 'n vervullende lewe in die lig te lei.

Wanneer God in My Pyn Verdwyn - Die Belydenis Van 'n Pa (Afrikaans, Paperback): Coenie Nolte Wanneer God in My Pyn Verdwyn - Die Belydenis Van 'n Pa (Afrikaans, Paperback)
Coenie Nolte
R125 Discovery Miles 1 250 Ships in 4 - 6 working days
Die Ewige Spel Van Lig - Waar Gewone Ervarings Besondere Betekenis Kry (Afrikaans, Paperback): Jaqueline Leuvennink Die Ewige Spel Van Lig - Waar Gewone Ervarings Besondere Betekenis Kry (Afrikaans, Paperback)
Jaqueline Leuvennink
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 4 - 6 working days
7 X Werklik Gelukkig (Afrikaans, Paperback): Ewald Van Rensburg 7 X Werklik Gelukkig (Afrikaans, Paperback)
Ewald Van Rensburg
R89 Discovery Miles 890 Ships in 4 - 6 working days
Wanneer Vroue Vir Hul Vriende Bid (Afrikaans, Book): N. Smit Wanneer Vroue Vir Hul Vriende Bid (Afrikaans, Book)
N. Smit
R90 Discovery Miles 900 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie boek sal jou leer om spesifiek te bid vir jou vriendinne – wanneer hulle in krisisse verkeer, maar ook gewoonweg. Deur jou gebede vir hulle kan jy ’n positiewe verskil maak aan die lewens van jou vriendinne. Soms is ons so besig of is daar so baie persoonlike dinge wat ons van die Here wil vra, dat ons vergeet om vir ons vriendinne te bid. Maak dit ’n lewenswyse om jou vriendinne elke dag aan God op te dra – dié wat op die oomblik deur ’n krisis gaan, maar ook dié van hulle wat al jare deel van jou lewe is. Voordat jy begin om op hierdie manier vir jou vriendinne te bid, maak eers erns met jou eie verhouding met die Here. Want dit is net as jy self ’n innige verhouding met God het dat jy werklik sal weet hoe om vir jou vriendinne te bid.

In Die Teenwoordigheid Van Die Allerhoogste - 'n Jaar Van Geestelike Groei (Afrikaans, Paperback): Stephan Joubert In Die Teenwoordigheid Van Die Allerhoogste - 'n Jaar Van Geestelike Groei (Afrikaans, Paperback)
Stephan Joubert
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Jy is ongetwyfeld op soek na rus, daarom het jy nou hierdie boek in jou hand. Aan die een kant is jy elke dag deel van hierdie gejaagde wêreld. Maar aan die ander kant weet en glo jy dat daar iets meer vervullends in die lewe moet wees. En jy’s reg!

Daar is regtig meer vreugde in die lewe te vind as wat die meeste mense tans geniet. ’n Lewe van rustigheid en innerlike vrede is selfs vandag nog moontlik. Om God se vrede te ervaar, daardie vrede wat jou elke dag soos ’n tevrede kind in die teenwoordigheid van jou hemelse Vader laat sit, vra egter dissipline en oefening. So ’n lewe kom nie vanself nie. Dit vra toewyding en gehoorsaamheid, maar dit vra ook luister en rus. Hierdie jaarboek is bedoel as jou gids op die pad na ’n meer gedissiplineerde lewe saam met God. Dit wil jou stap vir stap, dag vir dag en maand vir maand begelei deur ’n paar geestelike oefeninge sodat jy aan die einde van die jaar iemand kan wees wat nuwe geestelike vreugde ervaar. Geniet hierdie jaarprogram.

Gebruik dit as jou bousteen vir jou jaar van geestelike groei. Dan gaan dit die opwindendste een ooit wees.

Geliefde Here Jesus (Afrikaans, Paperback): 100% Jesus Books Geliefde Here Jesus (Afrikaans, Paperback)
100% Jesus Books; Translated by Luis Davila; Luis Davila
R504 Discovery Miles 5 040 Ships in 18 - 22 working days
????? ??? (Afrikaans, Paperback): Apostle Biruk Titos ለማፍራት ማደግ (Afrikaans, Paperback)
Apostle Biruk Titos
R483 Discovery Miles 4 830 Ships in 18 - 22 working days
Sleutels Tot Sukses (Afrikaans, Leather / fine binding): Sleutels Tot Sukses (Afrikaans, Leather / fine binding)
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days

Laat verandering, inspirasie en sukses weer opnuut in jou ontwaak word. Sleutels tot bevat 80 bladsye van motiverende aanhalings en gedagtes oor sukses en uitnemendheid, wat met behulp van ’n pragtige uitleg-ontwerp aangebied word. Hierdie geskenkboek is gerig op diegene wat ’n positiewe uitkyk op die lewe wil ontwikkel en behou, en sal mense in staat stel om elke dag te groei en verander.

Met plek vir ’n persoonlike boodskap in die voorkant van Sleutels tot sukses, is hierdie boek ideaal om te gebruik in die plek van ’n geleentheidskaartjie of as ’n geskenk om ’n vriend of kollega te bemoedig en te motiveer.

Nuwe Sandale (Afrikaans, Book): Maretha Maartens Nuwe Sandale (Afrikaans, Book)
Maretha Maartens
R73 Discovery Miles 730 Ships in 4 - 6 working days
Verborge Boek Van Eden (Afrikaans, Book): Apokrief Verborge Boek Van Eden (Afrikaans, Book)
Apokrief
R75 Discovery Miles 750 Ships in 4 - 6 working days

Dis die besondere verhaal van Adam en Eva vanaf die oomblik dat hulle uit die Paradys gestuur is totdat die Israeliete in Kanaan ingetrek het.

Oorwin Pyn (Afrikaans, Book): A. Barnard Oorwin Pyn (Afrikaans, Book)
A. Barnard
R68 Discovery Miles 680 Ships in 4 - 6 working days
Is Die Ngk Nog Die Ngk? (Afrikaans, Paperback): Is Die Ngk Nog Die Ngk? (Afrikaans, Paperback)
R105 Discovery Miles 1 050 Ships in 4 - 6 working days
Hallo, Mev. Noag - Hoop & Liefde - Boek 2 (Afrikaans, Paperback): Liezel Motto-Ros Hallo, Mev. Noag - Hoop & Liefde - Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
Liezel Motto-Ros
R312 Discovery Miles 3 120 Ships in 18 - 22 working days
Geestelike Siekte (Afrikaans, Paperback): Pastor Joseph C Ukachi Geestelike Siekte (Afrikaans, Paperback)
Pastor Joseph C Ukachi
R240 Discovery Miles 2 400 Ships in 18 - 22 working days
Die Maak Van Die Impak - Die beste leierskap styl om suksesvol te wees as'n leier. (Afrikaans, Paperback): Daniel Patrick Die Maak Van Die Impak - Die beste leierskap styl om suksesvol te wees as'n leier. (Afrikaans, Paperback)
Daniel Patrick
R327 Discovery Miles 3 270 Ships in 18 - 22 working days
Die les wat ek geleer het van die leier - Onmiskenbaar wysheid vir groter sukses en geluk. (Afrikaans, Paperback): Daniel... Die les wat ek geleer het van die leier - Onmiskenbaar wysheid vir groter sukses en geluk. (Afrikaans, Paperback)
Daniel Patrick
R275 Discovery Miles 2 750 Ships in 18 - 22 working days
Die Boek Van Moses (Afrikaans, Paperback): Louwrens Erasmus Die Boek Van Moses (Afrikaans, Paperback)
Louwrens Erasmus
R429 Discovery Miles 4 290 Ships in 18 - 22 working days
Woestyn Blom (Afrikaans, Paperback): Amanda Joseph Woestyn Blom (Afrikaans, Paperback)
Amanda Joseph
R224 Discovery Miles 2 240 Ships in 18 - 22 working days

Dit is my storie oor hoe God my gehelp het deur persoonlike pyn, swaarkry, woede, GBV, emosionele mishandeling en selfmoordgedagtes op 'n vroeë ouderdom van my lewe totdat ek 'n volwasse vrou geword het.

In hierdie boek sal jy meer leer oor hoe ek myself moes optel toe ek af en uit was, daar was 'n paar tye van trane, woede, bitterheid en selfs gelag, dis waar God my gelei het oor hoe om beproewings en beproewings te oorwin.

God het vir ons al die stukke gegee wat nodig is om uitsonderlike welstand en gesondheid te bereik, maar Hy het dit aan ons oorgelaat om hierdie stukke bymekaar te sit.

Jy leer meer uit mislukking as uit sukses. Moenie dat dit jou keer nie. Mislukking bou karakter.

Liefde - Uitvoering van die Wet deur: Fulfillment of the Law (Afrikans Edition): Uitvoering van die Wet deur: Fulfillment of... Liefde - Uitvoering van die Wet deur: Fulfillment of the Law (Afrikans Edition): Uitvoering van die Wet deur: Fulfillment of the Law (Afrikkans Edition) (Afrikaans, Paperback)
Jaerock Lee
R286 R271 Discovery Miles 2 710 Save R15 (5%) Ships in 18 - 22 working days
Tien klippies vir jou slingervel - Tien Christelike oordenkings vir swaar tye (Afrikaans, Paperback): Gerhard Venter Tien klippies vir jou slingervel - Tien Christelike oordenkings vir swaar tye (Afrikaans, Paperback)
Gerhard Venter
R195 Discovery Miles 1 950 Ships in 18 - 22 working days
Okana Khristu Ndiya Yani - (Who is the Antichrist - Chichewa) (Afrikaans, Paperback): Jonathan Kaphera Okana Khristu Ndiya Yani - (Who is the Antichrist - Chichewa) (Afrikaans, Paperback)
Jonathan Kaphera; Pastor Samuel Gori
R783 Discovery Miles 7 830 Ships in 18 - 22 working days
Die Vrede Van Gehoorsaamheid Aan Jesus (Afrikaans, Paperback): 100% Jesus Books Die Vrede Van Gehoorsaamheid Aan Jesus (Afrikaans, Paperback)
100% Jesus Books; Translated by Luis Davila; Luis Davila
R511 Discovery Miles 5 110 Ships in 18 - 22 working days
Die Wonderbaarlike Krag van Seen (Afrikaans, Paperback): Richard Brunton Die Wonderbaarlike Krag van Seen (Afrikaans, Paperback)
Richard Brunton
R158 Discovery Miles 1 580 Ships in 18 - 22 working days
Die Koninkrykswyse - Berei voor om die oorspronklike bestaansdoel te verstaan(begrip van die koninkryk). (Afrikaans,... Die Koninkrykswyse - Berei voor om die oorspronklike bestaansdoel te verstaan(begrip van die koninkryk). (Afrikaans, Paperback)
Daniel Patrick
R296 Discovery Miles 2 960 Ships in 18 - 22 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Mathematical and Statistical Methods for…
Marco Corazza, Pizzi Claudio Hardcover R2,691 Discovery Miles 26 910
Informing American Health Care Policy
Monheit Hardcover R2,584 Discovery Miles 25 840
Financing Long-Term Care in Europe…
J. Costa-Font, C. Courbage Hardcover R2,690 Discovery Miles 26 900
The Future of Insurance Regulation and…
P. Liedtke, J. Monkiewicz Hardcover R4,073 Discovery Miles 40 730
Economic Development and Financial…
Adam Sliwinski, Persefoni Polychronidou, … Hardcover R3,108 Discovery Miles 31 080
Life Assurance Company Management - A…
Brian Benfield Paperback R495 R457 Discovery Miles 4 570
Risk Adjustment, Risk Sharing and…
Thomas G. McGuire, Richard C. Van Kleef Paperback R2,565 Discovery Miles 25 650
Efficient Monopolies - The Limits of…
Thomas Von Ungern-Sternberg Hardcover R4,186 Discovery Miles 41 860
The American Title Insurance Industry…
Joseph W. Eaton, David Eaton Hardcover R1,839 Discovery Miles 18 390
Fundamental Aspects of Operational Risk…
M Cruz Hardcover R4,058 Discovery Miles 40 580

 

Partners