0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (26)
  • R50 - R100 (96)
  • R100 - R250 (350)
  • R250 - R500 (138)
  • R500+ (36)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Christianity > Afrikaans

Hallo, Mev. Noag (Afrikaans, Paperback): Liezel Motto-Ros Hallo, Mev. Noag (Afrikaans, Paperback)
Liezel Motto-Ros
R347 Discovery Miles 3 470 Ships in 18 - 22 working days
Ontdek Jou Lewensdoel (Afrikaans, Paperback): Cronje. Frans Cronje. Frans Ontdek Jou Lewensdoel (Afrikaans, Paperback)
Cronje. Frans Cronje. Frans
R166 Discovery Miles 1 660 Ships in 4 - 6 working days

As Christen wil jy graag jou hemelse Pa trots maak. Hoe doen jy dit? Deur liefde vir Hom en vir jou naaste. Daarom moet jy doelwitte stel om ander te dien, en nie om jou eie sak en ego te pas nie.

Jy het unieke vaardighede, talente en gawes gekry wat jou identiteit help bepaal. Die oomblik dat jy dit begin gebruik, begin jy jou roeping uitleef. Dít is jou sleutel tot sukses.

Jy kry egter nooit sommer net ’n quick fix nie. Jy moet nog steeds keuses maak, maar jy mag nie ander vir jou besluite blameer nie.

Ontdek jou lewensdoel gee nie vir jou ’n lys van dinge wat jy moet doen om ’n goeie man te wees nie. Dit help jou om jou hart en die passie wat God in jou geplant het, weer te ontdek. So kan jy die lewe leef wat spesiaal vir jou beplan is.

Dis nie’ n boek met instruksies nie. Dit is 30 eerlike en eenvoudige lesse wat Frans in sy lewe geleer het en wat hom gehelp het op sy pad na sukses. Hy gesels diep uit sy hart en met eerlikheid en humor met jou as man. Die stories sal jou inspireer, amuseer, motiveer en leer. Met elke bladsy wat jy omblaai, sal jy besef: Ons is almal maar net onvolmaakte mense.

Al is jy nie perfek nie, kan jy nog steeds jou drome bewaarheid en’ n waardevolle bydrae maak vir jou gesin en die wêreld.

Die Lig Van Sy Nabyheid - Gebede Wat Jou Naderbring Aan God Se Hart (Afrikaans, Paperback): Anne Graham Lotz Die Lig Van Sy Nabyheid - Gebede Wat Jou Naderbring Aan God Se Hart (Afrikaans, Paperback)
Anne Graham Lotz
R279 Discovery Miles 2 790 Ships in 5 - 7 working days

Die geliefde Bybelleraar en dogter van Billy Graham deel die ryke skatkis van haar persoonlike gebede om die leser te begelei tot dieper, meer intieme daaglikse gesprekke met God.

Soos baie van ons, het Anne Graham Lotz gesukkel met gebed. Deur die jare het sy ontdek dat haar gebede en gesprekke met die Here verdiep en meer intiem word wanneer sy dit neerskryf. Die lig van sy nabyheid: Gebede wat jou naderbring aan God se hart bevat veertig van hierdie tere, eerlike gebede vir werklike situasies wat jou aanmoedig om jou eie gebedslewe te verdiep deur aanbidding, belydenis, danksegging en voorbidding.

Die boek moedig die leser aan volledig op God se beloftes te vertrou en bevat vele bemoedigende oordenkings, inspirerende aanhalings en ook ruimte vir die leser om sy/haar eie woorde aan die Here neer te skryf.

Gebroke Lewe Heel Mens (Afrikaans, Paperback): Sanna Van Der Walt Gebroke Lewe Heel Mens (Afrikaans, Paperback)
Sanna Van Der Walt
R187 Discovery Miles 1 870 Ships in 18 - 22 working days
??????? ??? (Afrikaans, Paperback): Pastor Amelu Geta የአገልግሎት ሌጋሲ (Afrikaans, Paperback)
Pastor Amelu Geta
R345 Discovery Miles 3 450 Ships in 18 - 22 working days
Sleutels Tot Uitnemendheid (Afrikaans, Leather / fine binding): Sleutels Tot Uitnemendheid (Afrikaans, Leather / fine binding)
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days

Laat verandering, inspirasie en sukses weer opnuut in jou ontwaak word. Sleutels tot uitnemendheid bevat 80 bladsye van motiverende aanhalings en gedagtes oor sukses en uitnemendheid, wat met behulp van ’n pragtige uitleg-ontwerp aangebied word. Hierdie geskenkboek is gerig op diegene wat ’n positiewe uitkyk op die lewe wil ontwikkel en behou, en sal mense in staat stel om elke dag te groei en verander.

Met plek vir ’n persoonlike boodskap in die voorkant van Sleutels tot uitnemendheid, is hierdie boek ideaal om te gebruik in die plek van ’n geleentheidskaartjie of as ’n geskenk om ’n vriend of kollega te bemoedig en te motiveer.

WAT HULLE NOOIT VIR Oggendgebede vertel het nie (Afrikaans, Paperback): Biskop Ochei Onskuldig WAT HULLE NOOIT VIR Oggendgebede vertel het nie (Afrikaans, Paperback)
Biskop Ochei Onskuldig
R243 Discovery Miles 2 430 Ships in 18 - 22 working days
Die Bybel GPS - Navigeer die Onbekende Toekoms Deur die Lens van `n Antieke Teks (Afrikaans, Paperback): Kobus Genis Die Bybel GPS - Navigeer die Onbekende Toekoms Deur die Lens van `n Antieke Teks (Afrikaans, Paperback)
Kobus Genis
R644 Discovery Miles 6 440 Ships in 18 - 22 working days
Algemene Waarhede My Onderwyser Het Nog Nooit Het My Geleer - Begrip van die goddelike realiteit van leierskap. (Afrikaans,... Algemene Waarhede My Onderwyser Het Nog Nooit Het My Geleer - Begrip van die goddelike realiteit van leierskap. (Afrikaans, Paperback)
Daniel Patrick
R283 Discovery Miles 2 830 Ships in 18 - 22 working days
Die gebed wat Jesus ons geleer het - 7 dae van gebed (Afrikaans, Paperback): Lourdes Maldonado Adrian de Bellardi, Adone... Die gebed wat Jesus ons geleer het - 7 dae van gebed (Afrikaans, Paperback)
Lourdes Maldonado Adrian de Bellardi, Adone Bellardi Oliveros
R530 Discovery Miles 5 300 Ships in 18 - 22 working days
Seuns Sonder Pa's (Afrikaans, Paperback): Julian Jansen Seuns Sonder Pa's (Afrikaans, Paperback)
Julian Jansen
R273 Discovery Miles 2 730 Ships in 4 - 6 working days

In Suid-Afrika ken meer as 60% van kinders nie ’n pa nie. Hierdie gebrek aan ’n pa lei dikwels tot ’n gemis aan ’n gevoel van behoort.

Julian Jansen, joernalis van Rapport en oud-onderwyser, ondersoek hierdie fenomeen en hoe die probleem aangespreek kan word. Hy bespreek dit vanuit ’n praktiese én geestelike perspektief en betrek onlangse navorsing en geestelike en ander gemeenskapslede.

Julian verweef ook sy eie storie tussenin, en vra dan: hoekom het hy en sy broers nie skollies geword nie?

Sprei jou Vlerke en Vlieg (Afrikaans, Paperback): Sanna Van Der Walt Sprei jou Vlerke en Vlieg (Afrikaans, Paperback)
Sanna Van Der Walt
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 18 - 22 working days
5 Tale Van Die Liefde Oordenkings Vir Paartjies - 100 Oordenkings Om 'n Sterker Verhouding Te Bou (Afrikaans, Hardcover):... 5 Tale Van Die Liefde Oordenkings Vir Paartjies - 100 Oordenkings Om 'n Sterker Verhouding Te Bou (Afrikaans, Hardcover)
Gary Chapman
R292 Discovery Miles 2 920 Ships in 4 - 6 working days

’n Pragtige tweekleur-boek uit die pen van topverkoper-outeur Gary Chapman vir paartjies wat hul verhouding met mekaar en met God wil versterk.

Konflik in verhoudings spruit dikwels nie uit ’n gebrek aan liefde nie, maar omdat paartjies nie dieselfde liefdestaal praat nie. 5 Tale van die liefde – oordenkings vir paartjies is die perfekte boek vir paartjies wat weer hulle liefde vir mekaar wil ontdek. Of hulle verhouding sterk en stabiel is en of hulle sukkel om mekaar te verstaan, elke paartjie in enige fase van hulle verhouding sal baat vind by hierdie 100 oordenkings. Dit sal hulle help om opnuut balans te vind in sake soos finansies, kommunikasie, gebed, en dit sal hulle help om mekaar se liefdestale te ontdek

Solank Ek Hier Is - Oor die Soeke na Sin (Afrikaans, Paperback): Johan Cilliers Solank Ek Hier Is - Oor die Soeke na Sin (Afrikaans, Paperback)
Johan Cilliers
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 4 - 6 working days
???? - ????? ???? ???? (Present Truth Reformation) (Afrikaans, Paperback): Epicenter Kingdom, Dereje Kebede ተሐድሶ - የአሁናዊ እውነት ተሐድሶ (Present Truth Reformation) (Afrikaans, Paperback)
Epicenter Kingdom, Dereje Kebede
R256 Discovery Miles 2 560 Ships in 18 - 22 working days
???? (Amharic Edition) (Afrikaans, Paperback): Pastor Amelu Geta አሥራት (Amharic Edition) (Afrikaans, Paperback)
Pastor Amelu Geta
R258 Discovery Miles 2 580 Ships in 18 - 22 working days
Christelike Etiek (Afrikaans, Paperback): Team Impact Christian University Christelike Etiek (Afrikaans, Paperback)
Team Impact Christian University
R323 Discovery Miles 3 230 Ships in 18 - 22 working days
Bemeester Nuwe Testamentiese Bedienings (Afrikaans, Paperback): Team Impact Christian University Bemeester Nuwe Testamentiese Bedienings (Afrikaans, Paperback)
Team Impact Christian University
R330 Discovery Miles 3 300 Ships in 18 - 22 working days
PSALMS vir 'n tyd soos COVID19 - 40 dae reis deur die Psalms (Afrikaans, Paperback): Dalene Flynn PSALMS vir 'n tyd soos COVID19 - 40 dae reis deur die Psalms (Afrikaans, Paperback)
Dalene Flynn
R274 Discovery Miles 2 740 Ships in 18 - 22 working days
Werking Van Die Gawes (Afrikaans, Paperback): Team Impact Christian University Werking Van Die Gawes (Afrikaans, Paperback)
Team Impact Christian University
R320 Discovery Miles 3 200 Ships in 18 - 22 working days
Die Fondasie van Christelike Lewe (Afrikaans, Paperback): Team Impact Christian University Die Fondasie van Christelike Lewe (Afrikaans, Paperback)
Team Impact Christian University
R332 Discovery Miles 3 320 Ships in 18 - 22 working days
In Christus - Van Toeskouer Tot Spoortrapper (Afrikaans, Paperback): Callie Roos In Christus - Van Toeskouer Tot Spoortrapper (Afrikaans, Paperback)
Callie Roos 1
R272 Discovery Miles 2 720 Ships in 4 - 6 working days

“God is nie een of ander control freak nie . . . Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem.”

Wat beteken dit om vandag ’n Christen te wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier en oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur ’n lewe in Christus dat ons werklik God se krag in ons kan beleef.

Volgens Callie beleef die kerk vandag ’n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en ’n behoefte aan beheer. Christene moet ontsnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.

’n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wêreld en daadwerklik ’n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo ’n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.

In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.

Die 13 ste Dissipel (Afrikaans, Paperback): Jeff and Mary Smith Die 13 ste Dissipel (Afrikaans, Paperback)
Jeff and Mary Smith
R372 Discovery Miles 3 720 Ships in 18 - 22 working days
Kinkels in die Kabel (Afrikaans, Paperback): Sanna Van Der Walt Kinkels in die Kabel (Afrikaans, Paperback)
Sanna Van Der Walt
R152 Discovery Miles 1 520 Ships in 18 - 22 working days
Herinnering & Verlange - Gesprekke oor Mag, Geskiedenis en die Bybel (Afrikaans, Paperback): Louis C. Jonker Herinnering & Verlange - Gesprekke oor Mag, Geskiedenis en die Bybel (Afrikaans, Paperback)
Louis C. Jonker
R220 Discovery Miles 2 200 Ships in 4 - 6 working days

‘n Nostalgiese reis styg uit die pen van prof. Louis C. Jonker oor sy eie herinnering aan en verlange na die leermeesters wat hom help vorm het, sy eie ontwaking as bybelwetenskaplike, en sy bediening in die NG kerk. Hy verken ook sy innerlike stryd in hierdie verskillende tydperke. Die uitvloeisel hiervan is ‘n mengsel van historiese novelle, biografie, persoonlike memoires en die akademiese skryfsels van prof.

 Ferdinand Deist, Biskop John Colenso, prof. Johannes du Plessis en ook dié van Jonker. Die vertellings – wat soms aan speelse fantasie grens – word in die boek afgewissel met toegeligte uittreksels uit vakliteratuur deur, en oor, die vier gespreksgenote. Uiteindelik lewer Jonker hiermee belangrike kommentaar oor die huidige stand van Bybelinterpretasie in Suid-Afrika.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
How to Love Your Flute - A Guide to…
Mark Shepard Paperback R360 Discovery Miles 3 600
Ten Poems about Swimming
Samantha Wynne Rhydderch Paperback R196 R177 Discovery Miles 1 770
Remediation of Hazardous Waste in the…
Clayton J. Clark, Angela Stephenson Lindner Hardcover R5,104 Discovery Miles 51 040
Wind Talk for Brass - A Practical Guide…
Mark C. Ely, Amy E. Van Deuren Hardcover R3,693 Discovery Miles 36 930
Essential Mathematics for NMR and MRI…
Keith C. Brown Hardcover R2,995 Discovery Miles 29 950
A Sourcebook of Nineteenth-Century…
Mark J. Anderson Hardcover R1,205 Discovery Miles 12 050
Better Boating Blunders - Sea Going…
Paul Curtis Hardcover R902 R781 Discovery Miles 7 810
The Waupaca Chain O' Lakes
Zachary Bishop Paperback R561 R515 Discovery Miles 5 150
Push Past Impossible
Ryan Stramrood Paperback  (2)
R275 R246 Discovery Miles 2 460
The Cruise of the Snark - a Sailing…
Jack London Hardcover R809 Discovery Miles 8 090

 

Partners