0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (26)
  • R50 - R100 (96)
  • R100 - R250 (350)
  • R250 - R500 (138)
  • R500+ (36)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Christianity > Afrikaans

Nuwe Lewe Vir 'n Moee Lyf - Klein Verstellings Met 'n Lewensverskil (Afrikaans, Paperback): Quintus Smit Nuwe Lewe Vir 'n Moee Lyf - Klein Verstellings Met 'n Lewensverskil (Afrikaans, Paperback)
Quintus Smit
R99 Discovery Miles 990 Ships in 4 - 6 working days

Vir te veel mense bestaan die lewe uit die "wag op beter dae," of : "eendag wil ek nog …" Met hierdie ekskursie deur die wereld van die terminaal gesonde mens wil ek jou help om die vreugde van die lewe te ontdek, of as jy dit reeds het, jou te motiveer om jou volle potensiaal te bereik. Nee, dit is nie "agt-maklike-stappe-tot-lewenskwaliteit" nie, maar 'n eerlike kyk in die siel van iemand wat daardie keuse self gemaak het. Deur hierdie titel te lees neem jy reeds die eerste tree na 'n nuwe, energieverrykte lewe. Jy gaan die bron van onuitputlike energie ontdek en ontsluit. Niks gaan ooit weer dieselfde wees nie!

Waar sit jou God? - Om buite die kassie oor God te dink (Afrikaans, Paperback): Coenie Nolte Waar sit jou God? - Om buite die kassie oor God te dink (Afrikaans, Paperback)
Coenie Nolte
R196 Discovery Miles 1 960 Ships in 4 - 6 working days

Gedurende die 4de eeu het die Kerkvaders, met voldoende konsensus, God gereduseer om in 'n bemarkbare boksie te pas, beplak met aantreklike waarheids- en bemarkingsetikette. Oor die daaropvolgende millennia is die kerk se gesag gebruik om 'n monopolie op "die waarheid" te bekom. Andersdenkendes is met letterlike en figuurlike brandstapels gedwing om die kerk se waarheid te aanvaar of op om die brandstapel te beland. Vandag ken die Westerse beskawing God net in die vorm waarin die Kerkvaders "Hom" vir ons gegiet het. Op 13 November 2003 neem die skrywer se dogter haar eie lewe en, vir hom, sterf die kerk se "God in die boks" saam met haar. Sy God was dood, maar nie sy hunkering na God nie. Hierdie titel beskryf die skrywer se pogings om buite die boks oor die waarheid en God te dink. Het God die brein geskep of het die brein God geskep? Is die mens se hunkering na God oor honderde duisende jare deur die proses van evolusie in sy gene vasgele? Is God dalk die energie waaruit die hele kosmos, selfs die mens as verdigte energie, ontstaan het en bestaan? Of is God dalk bloot 'n woord in die woordeboek? Is dit beter om te glo as om nie te glo nie? Wat glo jy? Waar sit jou God? In die laaste hoofstuk kom die skrywer tot 'n slotsom, maar kan dit 'n finale insig wees? Of is die soeke na waarheid deel van 'n deurlopende openbaringsproses.

Waag dit om voluit te leef (Afrikaans, Book): Chante Hinds Waag dit om voluit te leef (Afrikaans, Book)
Chante Hinds
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days
Jou dink nuut gids oor Jesus (Afrikaans, Book): Hannes Burger Jou dink nuut gids oor Jesus (Afrikaans, Book)
Hannes Burger
R131 Discovery Miles 1 310 Ships in 4 - 6 working days
God En My Werk (Afrikaans, Paperback): K. Costa God En My Werk (Afrikaans, Paperback)
K. Costa
R125 Discovery Miles 1 250 Ships in 4 - 6 working days
Die Meesterwewer - Hoe God Die Gebeure in Ons Lewe Gebruik Om Ons Te Vorm (Afrikaans, Paperback): Ravi Zacharias Die Meesterwewer - Hoe God Die Gebeure in Ons Lewe Gebruik Om Ons Te Vorm (Afrikaans, Paperback)
Ravi Zacharias
R147 Discovery Miles 1 470 Ships in 4 - 6 working days

Aan die hand van die Skrif en die praktyk toon die skrywer aan hoe God dinge in ons lewe laat gebeur. Maar hoekom maak Hy dit vir ons so moeilik om sy teenwoordigheid en sy plan raak te sien? Hierdie titel handel oor hoe om die ontwerpende hand van God en sy ingryping in ons lewe so raak te sien dat ons weet dat Hy 'n besondere doel vir elkeen van ons het, en dat Hy ons daardeur sal dra totdat ons Hom van aangesig tot aangesig kan ontmoet en onsself volkome kan leer ken. Hy toon aan hoe verskillende aspekte van die lewe saamspeel om ons telkens by die antwoord te bring.

Ontdek Jou Volle Potensiaal (Afrikaans, Paperback): M. Munroe Ontdek Jou Volle Potensiaal (Afrikaans, Paperback)
M. Munroe
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days
Die Pad Van Die Lewe (Afrikaans, Paperback): Hein von Horsten Die Pad Van Die Lewe (Afrikaans, Paperback)
Hein von Horsten
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days

Vyftien essays oor die gewone dinge van elke dag waarin die uitsig op God en die ontmoeting met Hom op die mees onverwagte manier na vore kom - is ook vir ons beskore. Elke mens is op die pad van die lewe. Op daardie pad gebeur meestal doodgewone dinge. Maar dit kan 'n heerlike reiservaring word as ons leer om in die gewone en bekende die uitsig op God te behou. Dan word elke dag 'n ontmoeting met die Here en met die mense om ons – en die gewone word onverwags 'n ervaring wat nooit vergeet word nie.

Hoe Kan Ek Jou Laat Los? - God Se Liefde Vir Wegloopmense in Hosea (Afrikaans, Paperback): Cas Vos Hoe Kan Ek Jou Laat Los? - God Se Liefde Vir Wegloopmense in Hosea (Afrikaans, Paperback)
Cas Vos
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days

Hosea is 'n vreemde kerel in die Bybel. Eintlik is dit meer sy huwelik wat so vreemd is. God verwag van hom om met 'n prostituut te trou en keer op keer na haar toe terug te gaan. So word Hosea en sy vrou en kinders beeld van God se verhouding met sy bruid – ons. Ons beur die heeltyd weg en God trek ons nader na Hom toe.

Wanneer Die Spel Verby is - Gaan Alles Terug Boks Toe (Afrikaans, Paperback): John Ortberg Wanneer Die Spel Verby is - Gaan Alles Terug Boks Toe (Afrikaans, Paperback)
John Ortberg
R167 Discovery Miles 1 670 Ships in 4 - 6 working days

Ongeag hoe vernuftig jy speel, die spel van die lewe sal tot 'n einde kom. En dan … gaan alles wat jy hier gewen het, terug in die boks. Wat kan 'n mens wen wat vir altyd sal hou? Begin met die regte doelwit – om ryk by God te wees – en leef dan met ’n ewigheidsperspektief, jou oog op die "onverganklike kroon".

Ligdans - Depressie-vegters Se Verhale Van Hoop (Afrikaans, Paperback): Jeanne Els Ligdans - Depressie-vegters Se Verhale Van Hoop (Afrikaans, Paperback)
Jeanne Els
R105 Discovery Miles 1 050 Ships in 4 - 6 working days

Ligdans is 'n titel oor depressie. Die skryfster, 'n vrolike tydksrifjoernalis, vertel hoe sy in 'n verskrikkende, donker maalkolk van depressie beland het. Met genade van Bo, 'n diep geloof, mediese hulp en haar geliefdes se bystand kon sy mettertyd egter weer met passie begin leef. Sy verweef haar eie rou maar ook hoogs inspirerende verhaal met die vertellings van 16 ander Suid-Afrikaanse depressie-vegters wie se ouderdomme, beroepe en geloofs- en lewensfilosofiee verskil, maar almal openlik erken (sommige vir die eerste keer) dat hulle teen depressie veg. Uiteindelik word hulle klopdans van wanhoop egter 'n hoopvolle dans in die lig – maar sonder dat hier oppervlakkige en onoortuigende oplossings opgedis word.

Visie - Hou Dit Skerp (Afrikaans, Paperback): Andy Stanley Visie - Hou Dit Skerp (Afrikaans, Paperback)
Andy Stanley
R104 Discovery Miles 1 040 Ships in 4 - 6 working days

Jy as leier het dalk 'n visie, maar is dit by jou mense ingeskerp? As visie gaan om dit wat kan en moet wees, hoekom is julle nog vasgevang in dit wat is? Die skrywer glo dat dit leiers se verantwoordelikheid is om die visie by hulle mense in te skerp. Hy vertel watter drie oorsake 'n visie laat vervaag..asook op watter drie maniere jy dit kan skerp hou.

Vry Van Sonde Se Houvas - Elke Dag Meer Soos Jesus (Afrikaans, Paperback): Frank Moore Vry Van Sonde Se Houvas - Elke Dag Meer Soos Jesus (Afrikaans, Paperback)
Frank Moore
R125 Discovery Miles 1 250 Ships in 4 - 6 working days
(On)gebreek - Genade Maak Weer Heel (Afrikaans, Paperback): Nico Simpson (On)gebreek - Genade Maak Weer Heel (Afrikaans, Paperback)
Nico Simpson
R126 Discovery Miles 1 260 Ships in 4 - 6 working days

God se genade is die teenoorgestelde van die gedrag wat my gewond het. Genade is om nie weer deur God seergemaak te word nie. Genade is om erns met my seer ernstig te maak en te begin om dit te heel. Genade is om ruimte te maak waar ek dit weer kan waag om verlore dele van my menswees te ontdek. Genade is om ruimte vir my hele menswees te skep. Genade is om nie weer, soos baie in die verlede gedoen het, vir my te se ek moet anders, beter, heiliger, volmaakter, slimmer, foutloser wees nie. Ek hoef nie die hele tyd in beheer te wees nie, want ek hoef nie die hele tyd volmaak te wees nie. Ek kan maar beheer laat gaan.

Leier En Dissipel - Kan Jy Altwee Gelyktydig Wees? (Afrikaans, Paperback): Bill Hybels Leier En Dissipel - Kan Jy Altwee Gelyktydig Wees? (Afrikaans, Paperback)
Bill Hybels
R104 Discovery Miles 1 040 Ships in 4 - 6 working days

Die enkele indrukwekkendste leier in die hele geskiedenis is Jesus. Tog het Hy party kernbeginsels van leierskap verbreek! Die beginsels is gewoonlik in harmonie met dit wat die Bybel ons oor dissipelskap leer. Maar wat gemaak as die influistering van die Gees nie te rym is met die sakewereld en die kenners se beproefde wyshede oor leier-wees nie?

Ongebreek - Genade Maak Weer Heel (Afrikaans, Paperback): N.W. Simpson Ongebreek - Genade Maak Weer Heel (Afrikaans, Paperback)
N.W. Simpson
R125 Discovery Miles 1 250 Ships in 4 - 6 working days

God se genade is die teenoorgestelde van die gedrag wat my gewond het. Genade is om nie weer deur God seergemaak te word nie. Genade is om erns met my seer ernstig te maak en te begin om dit te heel. Genade is om ruimte te maak waar ek dit weer kan waag om verlore dele van my menswees te ontdek. Genade is om ruimte vir my hele menswees te skep. Genade is om nie weer, soos baie in die verlede gedoen het, vir my te se ek moet anders, beter, heiliger, volmaakter, slimmer, foutloser wees nie. Ek hoef nie die hele tyd in beheer te wees nie, want ek hoef nie die hele tyd volmaak te wees nie. Ek kan maar beheer laat gaan.

Heilige Gees En Pinkstervolheid (Afrikaans, Paperback): Solly Ozrovech Heilige Gees En Pinkstervolheid (Afrikaans, Paperback)
Solly Ozrovech
R167 Discovery Miles 1 670 Ships in 4 - 6 working days
Jou Lig Vir Die Wereld - Deur Dieper Geloof Na Lewensvreugde (Afrikaans, Paperback): Nina Smit Jou Lig Vir Die Wereld - Deur Dieper Geloof Na Lewensvreugde (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days
Leef Lewensbly (Afrikaans, Paperback): Milanie Vosloo Leef Lewensbly (Afrikaans, Paperback)
Milanie Vosloo
R83 Discovery Miles 830 Ships in 4 - 6 working days
Leef Nuut Vandag - 'n Lewe Die Moeite Werd (Afrikaans, Paperback): Ellen Banks Elwell Leef Nuut Vandag - 'n Lewe Die Moeite Werd (Afrikaans, Paperback)
Ellen Banks Elwell
R73 Discovery Miles 730 Ships in 4 - 6 working days
Die Vrolike God - 'n Bybelse Dagboek (Afrikaans, Hardcover): Barend Vos Die Vrolike God - 'n Bybelse Dagboek (Afrikaans, Hardcover)
Barend Vos
R173 Discovery Miles 1 730 Ships in 4 - 6 working days

Lesers van oraloor het besonder positief gereageer op Die vriendelike God, die Bybelse dagboek wat 'n jongdominee aan sy ouers gestuur het. Daarom is 'n verdere jaar se Bybelstudies van die groepie in "Jongdominee" se studeerkamer ook in 'n titel, Die vrolike God, saamgevat. Die vrolike God volg dieselfde patroon as sy voorganger en stel dieselfde God aan lesers voor - die Here wat sy kinders in sy arms optel, wat vriendelik na hulle toe afkyk terwyl Hy hulle dra. Ons, sy kinders, kyk op na Hom en sien hoe Hy na ons toe lag. Liefdevol, troostend, want Hy het alles in sy hande. Ook vir ons – bekommerde bondeltjies vol vrae en vrese. Die vrolike God is 'n titel wat lesers dag vir dag herinner aan die God wie se kinders nie vir Hom te swaar is om te dra nie.

Wanneer 'n Pa Vir Sy Gesin Bid (Afrikaans, Paperback): Johan Smit Wanneer 'n Pa Vir Sy Gesin Bid (Afrikaans, Paperback)
Johan Smit
R68 Discovery Miles 680 Ships in 4 - 6 working days
Leef 'n Betekenisvolle Lewe (Afrikaans, Paperback): R. Blackaby Leef 'n Betekenisvolle Lewe (Afrikaans, Paperback)
R. Blackaby
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days
Vyf Tale Van Apologie (Afrikaans, Paperback): G. Chapman Vyf Tale Van Apologie (Afrikaans, Paperback)
G. Chapman
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Kies die kruis - Ontdek 'n dieper verhouding met God (Afrikaans, Book): Bennie Mostert Kies die kruis - Ontdek 'n dieper verhouding met God (Afrikaans, Book)
Bennie Mostert
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 4 - 6 working days

Die skrywer skryf wat hy oor meer as 30 jaar van die Meester self geleer het. Wat hy geskryf het, het hy geleef al was dit nie altyd maklik nie. Ons leef in 'n tyd waarin die evangelie van Jesus goedkoop geword het. Tog kies hierdie skrywer kragdadig om te verkondig dat Jesus die weg, die waarheid en die Lewe is. In kies die kruis verwoord die skrywer die essensie van Christenwees vir elke Christen wat soek na 'n dieper verhouding met God, verlig hy die boodskap van die kruis en hoe ons dit in die praktyk moet leef, voordat ons dit vir die wereld vertel, en moedig hy lesers aan om die radikale besluit te neem om Jesus te volg. Wanneer jy daagliks kies om Jesus te volg, verander jou hele lewe. Wanneer jy die kruis van Jesus, die essensie van Christen- wees en selfverloening verstaan, sal jy in krag, outoriteit en geestelike insig groei.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Finding Peace: Mindfulness Journal for…
J Robin Albertson-Wren Paperback R236 Discovery Miles 2 360
Dinopedia - A Brief Compendium of…
Darren Naish Hardcover R356 R325 Discovery Miles 3 250
Sara Blakely - A Kid's Book About…
Mary Nhin Hardcover R603 Discovery Miles 6 030
The Ceratosaurus (Hardcover Edition)
Massimo de Soto Hardcover R965 Discovery Miles 9 650
B.E. 2.0 - Turning Your Business Into An…
Jim Collins Hardcover R690 R610 Discovery Miles 6 100
Stochastic Processes and Their…
Christo Ananth, N. Anbazhagan, … Hardcover R7,404 Discovery Miles 74 040
Fundamentals of Helicopter Dynamics
C. Venkatesan Paperback R2,018 Discovery Miles 20 180
Existence Theory for Generalized…
Dominic Breit Paperback R2,385 R2,253 Discovery Miles 22 530
The Dandy - Peacock or Enigma?
Nigel Rodgers Hardcover  (1)
R754 Discovery Miles 7 540
Everlotus RN-06USB 6-Way Multiplug (2 x…
R169 Discovery Miles 1 690

 

Partners