0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (26)
  • R50 - R100 (96)
  • R100 - R250 (350)
  • R250 - R500 (138)
  • R500+ (36)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Christianity > Afrikaans

Vreugde is Verniet! - Geestelike Wenresepte Om Vreugde in Die Here Te Vind (Afrikaans, Paperback): Cecile Burger Vreugde is Verniet! - Geestelike Wenresepte Om Vreugde in Die Here Te Vind (Afrikaans, Paperback)
Cecile Burger
R98 Discovery Miles 980 Ships in 4 - 6 working days
Wakers in Gebed - Ontdek Die Beskermende Krag Van Gebed Vir Jou Gesin, Huis En Gemeenskap (Afrikaans, Paperback): Dutch Sheets Wakers in Gebed - Ontdek Die Beskermende Krag Van Gebed Vir Jou Gesin, Huis En Gemeenskap (Afrikaans, Paperback)
Dutch Sheets
R94 Discovery Miles 940 Ships in 4 - 6 working days
Wanneer God Mense Stuur (Afrikaans, Paperback): J. Smit Wanneer God Mense Stuur (Afrikaans, Paperback)
J. Smit
R52 Discovery Miles 520 Ships in 4 - 6 working days
Die Krag Van 'n Biddende Man (Afrikaans, Paperback): Stormie Omartian Die Krag Van 'n Biddende Man (Afrikaans, Paperback)
Stormie Omartian
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days
'n Lewe Wat God Beloon - Waarom Alles Wat Jy Vandag Doen, Verewig Saak Maak (Afrikaans, Paperback): Bruce Wilkinson 'n Lewe Wat God Beloon - Waarom Alles Wat Jy Vandag Doen, Verewig Saak Maak (Afrikaans, Paperback)
Bruce Wilkinson
R73 Discovery Miles 730 Ships in 4 - 6 working days
Wanneer Mans Bid - Gebede, Beloftes En Bemoediging Vir 'n Man SE Elkedagse Lewe (Afrikaans, Paperback): Johan Smit Wanneer Mans Bid - Gebede, Beloftes En Bemoediging Vir 'n Man SE Elkedagse Lewe (Afrikaans, Paperback)
Johan Smit
R104 Discovery Miles 1 040 Ships in 4 - 6 working days
Bewyse Oor Die Christelike Geloof (Afrikaans, Hardcover): J. Mcdowell Bewyse Oor Die Christelike Geloof (Afrikaans, Hardcover)
J. Mcdowell
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 4 - 6 working days
Wat is Reg? Weet Iemand Dalk? - Vorm 'n Ingeligte Opinie - En Gesels Saam (Afrikaans, Paperback, 2nd Revised edition):... Wat is Reg? Weet Iemand Dalk? - Vorm 'n Ingeligte Opinie - En Gesels Saam (Afrikaans, Paperback, 2nd Revised edition)
Adrio Konig
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Kan jy glo dis in die Bybel? (Afrikaans, Book): Hennie Stander Kan jy glo dis in die Bybel? (Afrikaans, Book)
Hennie Stander
R131 Discovery Miles 1 310 Ships in 4 - 6 working days
Doodloopstrate van die geloof - 'n Perspektief op die nuwe hervorming (Afrikaans, Paperback): Jaap Durand Doodloopstrate van die geloof - 'n Perspektief op die nuwe hervorming (Afrikaans, Paperback)
Jaap Durand
R162 Discovery Miles 1 620 Ships in 4 - 6 working days
Geloof En Die Kwartjare (Afrikaans, Paperback): Johan van der Merwe, H. Koornhof Geloof En Die Kwartjare (Afrikaans, Paperback)
Johan van der Merwe, H. Koornhof
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 4 - 6 working days
Luister Na Die Lig (Afrikaans, Paperback): J.A.S. Anthonissen Luister Na Die Lig (Afrikaans, Paperback)
J.A.S. Anthonissen
R157 Discovery Miles 1 570 Ships in 4 - 6 working days
Sonskyn Vir Die Siel (Afrikaans, Paperback): F.J. Smit Sonskyn Vir Die Siel (Afrikaans, Paperback)
F.J. Smit
R80 Discovery Miles 800 Ships in 4 - 6 working days
U Gee My Vreugde, Here! (Afrikaans, Paperback): F.J. Smit U Gee My Vreugde, Here! (Afrikaans, Paperback)
F.J. Smit
R80 Discovery Miles 800 Ships in 4 - 6 working days
Platgeslaan, Opgestaan (Afrikaans, Paperback): Christina Landman Platgeslaan, Opgestaan (Afrikaans, Paperback)
Christina Landman
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Meer as 'n Timmerman (Afrikaans, Paperback): Josh McDowell Meer as 'n Timmerman (Afrikaans, Paperback)
Josh McDowell
R105 Discovery Miles 1 050 Ships in 4 - 6 working days
Die Kerkorde 2004 - Kerkorde Van Die Nederduitse Gereformeerde Kerk (Afrikaans, Paperback): Lux Verbi Die Kerkorde 2004 - Kerkorde Van Die Nederduitse Gereformeerde Kerk (Afrikaans, Paperback)
Lux Verbi
R87 Discovery Miles 870 Ships in 4 - 6 working days
Die Doel-Gerigte Kerk (Afrikaans, Paperback): Rick Warren Die Doel-Gerigte Kerk (Afrikaans, Paperback)
Rick Warren
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days

In die boek wat ’n ‘nuwe paradigma vir kerkwees geskep het’, gee Rick Warren ’n volledige oorsig van hoe die kerk sy rol in die moderne samelewing moet vol staan.

Deur te kyk na die kerk se vyf Nuwe Testamentiese doelwitte, vang hy die essensie van die hedendaagse kerk se taak vas en wys hy watter vrug groei ten opsigte van die vyf doelwitte meebring: gemeensaamheid bring warmte; dissipelskap bring diepte; aanbidding bring krag; bediening bring invloed, en evangelisasie bring groei.

Hierdie bekroonde boek verskaf al die Bybelse beginsels, strategieë en praktiese wenke om blakend gesonde, blywend groeiende kerke tot stand te bring. Dit verskuif die fokus van gemeentebouprogramme na die opbou van lidmate sodat kerke doelgerig hul doelwitte kan verwesenlik.

Oorwin Jou Behoefte Om Almal Tevrede Te Stel (Afrikaans, Paperback): Joyce Meyer Oorwin Jou Behoefte Om Almal Tevrede Te Stel (Afrikaans, Paperback)
Joyce Meyer
R157 Discovery Miles 1 570 Ships in 4 - 6 working days

Mense se soeke na goedkeuring neem epidemiese afmetings aan. Hulle voortdurende behoefte om ander tevrede te stel spruit uit gevoelens van onsekerheid en lae selfagting. Dit oorheers mettertyd hulle hele lewe. Joyce Meyer deel drie verreikende stappe om hierdie verslawing te oorkom: Aanvaar wie jy is; Vat jou verslawings vas, en; Breek los uit ou gedragspatrone. Sy deel uit haar eie ervaring hoe sy reggekry het om uit te vind wie sy werklik is, haar selfbeeld te verander en haarself te leer liefkry. Sy stip ook uit hoe om gevoelens van skuld, woede, onvergewensgesindheid en verwerping te hanteer, en hoe om jou selfagting te grond op jou identiteit in God, en nie op ander mense se opinie van jou nie. Hierdie boek is geskryf in dieselfde dinamiese styl as ander Joyce Meyer-topverkopers soos Sewe dinge wat jou vreugde steel, Ontmoet God elke oggend en Eindig jou dag met God.

Jy is Bestem Vir Meer (Afrikaans, Paperback): John Eldredge Jy is Bestem Vir Meer (Afrikaans, Paperback)
John Eldredge
R146 Discovery Miles 1 460 Ships in 4 - 6 working days

Die Christelike geloof,' se John Eldredge, 'is nie 'n uitnodiging om iemand met hoe sedelike waardes te word nie - dit is ten diepste 'n uitnodiging om te begeer.' CS Lewis het hiermee saamgestem. Hy het gese: 'Ons probleem is nie dat ons te veel begeer nie,maar te min. Ons aptyt is nie te groot nie; dis te klein.' Die kerk leer mense dikwels om begeerte te onderdruk en dit 'heiligmaking' te noem. Voorskriftelikheid en oordrewe klem op moraliteit laat 'n gevoel van onvergenoegdheid by baie Christene, asof daar meer moet wees - maar wat? Om die oorvloedlewe te ervaar wat Christus beloof het, moet ons ons Godgegewe begeerte opnuut ontdek en weer begin soek na die lewe waarvan ons eens gedroom het. Ons moet ons hart saamneem op hierdie reis, sodat God die passies en begeertes wat eens daarin geleef het, kan herstel en in besit neem. In hierdie boek, sy eerste na die onverwagse dood van sy vriend en vennoot Brent Curtis(medeskrywer van Die groot liefdesverhaal), wys John Eldredge hoe God begeerte in ons geplant het as 'n innerlike kompas wat ons lei na die volheid wat Hy graag aan ons wil skenk, hoe God partykeer ons pogings tot aardse vervulling fnuik omdat Hy meer vir ons in gedagte het, en hoe 'n dieper belewenis van begeerte die begin kan wees van nuwe ervarings saam met God. Jy is bestem vir meer is 'n rare juweel wat die leser sal laat met 'n blywende gevoel van hunkering na die skoonheid en vervulling wat God vir ons bestem het.

Kragtige gebedslewe van 'n oorwinnaar (Afrikaans, Paperback): N. Smit Kragtige gebedslewe van 'n oorwinnaar (Afrikaans, Paperback)
N. Smit
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Op Pad Na Die Nuwe Land-Pitkos Vir Die Reis (Afrikaans, Paperback): Kobie Linde Op Pad Na Die Nuwe Land-Pitkos Vir Die Reis (Afrikaans, Paperback)
Kobie Linde
R63 Discovery Miles 630 Ships in 4 - 6 working days
Gerugte van 'n ander wereld (Afrikaans, Paperback): P. Yancey Gerugte van 'n ander wereld (Afrikaans, Paperback)
P. Yancey
R125 Discovery Miles 1 250 Ships in 4 - 6 working days
Gesinne Vir God (Afrikaans, Paperback): Johan Smit, Nina Smit Gesinne Vir God (Afrikaans, Paperback)
Johan Smit, Nina Smit
R79 Discovery Miles 790 Ships in 4 - 6 working days
Eerste Tree Na Geestelike Verdieping (Afrikaans, Paperback): Chris Jones Eerste Tree Na Geestelike Verdieping (Afrikaans, Paperback)
Chris Jones
R87 Discovery Miles 870 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Hykie Berg: My Storie van Hoop
Hykie Berg, Marissa Coetzee Paperback R265 R237 Discovery Miles 2 370
Soldaat
Reynardt Hugo Paperback R275 R246 Discovery Miles 2 460
Die Pad Na Ware Wysheid - 366…
Lizette Murray Paperback R325 R290 Discovery Miles 2 900
Uit Die Beek 2023 - 365 Dagstukkies
Barend Vos Paperback R278 Discovery Miles 2 780
Het Ek My Geloof Verloor?
Pierre du Plessis Paperback R283 Discovery Miles 2 830
Vind God in die Gewone
Tom Smith Paperback R315 R281 Discovery Miles 2 810
Pa's En Seuns - Bou 'n Sterk Pa-Seun…
Angus Buchan Paperback R129 R119 Discovery Miles 1 190
Dink Jouself Gelukkig
Pieter van Jaarsveld Paperback R340 R304 Discovery Miles 3 040
Geseend Is Die Wat Treur
Susan Jordaan Paperback R265 R237 Discovery Miles 2 370
NLV Swart Standaard Bybel
Leather / fine binding R799 R692 Discovery Miles 6 920

 

Partners