0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (26)
  • R50 - R100 (96)
  • R100 - R250 (350)
  • R250 - R500 (138)
  • R500+ (36)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Christianity > Afrikaans

Jesus En Ek (Afrikaans, Paperback, Reissue): Leon Ferreira Carstens Jesus En Ek (Afrikaans, Paperback, Reissue)
Leon Ferreira Carstens
R59 Discovery Miles 590 Ships in 4 - 6 working days
Hoe Om Suksesvol TE Lewe (Afrikaans, Paperback): Francois van Heyningen Hoe Om Suksesvol TE Lewe (Afrikaans, Paperback)
Francois van Heyningen
R57 Discovery Miles 570 Ships in 4 - 6 working days
Man Na God SE Hart (Afrikaans, Paperback): Johann Symington Man Na God SE Hart (Afrikaans, Paperback)
Johann Symington
R32 Discovery Miles 320 Ships in 4 - 6 working days
Reis Met Engele (Afrikaans, Book): Emsie Schoeman Reis Met Engele (Afrikaans, Book)
Emsie Schoeman
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Nina Smit Omnibus (Afrikaans, Book): Nina Smit Nina Smit Omnibus (Afrikaans, Book)
Nina Smit
R94 Discovery Miles 940 Ships in 4 - 6 working days

Die Nina Smit-omnibus bevat twee van haar gewildste boeke, naamlik Voluit vrou en Here, leer my bid.

Ver Land Van Die Voetewassers (Afrikaans, Paperback): Sophie Muller Ver Land Van Die Voetewassers (Afrikaans, Paperback)
Sophie Muller
R52 Discovery Miles 520 Ships in 4 - 6 working days
Eenders Dink, Eenders Doen (Afrikaans, Paperback, Reissue): A. Kriel Eenders Dink, Eenders Doen (Afrikaans, Paperback, Reissue)
A. Kriel
R80 Discovery Miles 800 Ships in 4 - 6 working days
Nuwe Tree Saam Met God - Riglyne En Programme Oor Spiritualiteit En Gemeentevernuwing (Afrikaans, Paperback, Reissue): M. Van... Nuwe Tree Saam Met God - Riglyne En Programme Oor Spiritualiteit En Gemeentevernuwing (Afrikaans, Paperback, Reissue)
M. Van der Merwe
R78 Discovery Miles 780 Ships in 4 - 6 working days
Die Blye Tyding - Homiletiek Uit 'n Hermeneuties-Kommunikatiewe Perspektief (Afrikaans, Paperback): C.J.A. Vos Die Blye Tyding - Homiletiek Uit 'n Hermeneuties-Kommunikatiewe Perspektief (Afrikaans, Paperback)
C.J.A. Vos
R105 Discovery Miles 1 050 Ships in 4 - 6 working days
Geloof alleen - Reise deur die kerkhervormings (Afrikaans, Paperback): Andre Pretorius Geloof alleen - Reise deur die kerkhervormings (Afrikaans, Paperback)
Andre Pretorius
R10 Discovery Miles 100 Ships in 5 - 10 working days

Volg Andre Pretorius 500 jaar na die begin van die Kerkhervorming op 31 Oktober 1517, in die spore van die groot Hervormers - Martin Luther en Johannes Calvyn. Hy besoek die plekke waar die sleutelsepisodes van daardie grootse rewolusie afgespeel het en sien hoe daardie plekke nou lyk. Hy gaan na die plekke waar die godsdiensoorloe van die Hervormingsera ondenkbare verwoesting gesaai het, maar ook na die plekke waar die kreatiwiteit gebore uit die Protestantse verstaan van woorde en musiek van die grootste kunswerke van die mensdom geinspireer het. Hy bring dit alles terug na sy eie plattelandse Suid-Afrikaanse, Calvinistiese opvoeding.

Ek is Weer Gesond (Afrikaans, Paperback): Abraham Dekker Ek is Weer Gesond (Afrikaans, Paperback)
Abraham Dekker
R78 Discovery Miles 780 Ships in 4 - 6 working days
Die Familiebybel (Afrikaans, Hardcover): Die Familiebybel (Afrikaans, Hardcover)
R535 Discovery Miles 5 350 Ships in 4 - 6 working days

Die Familiebybel het die volledige Bybel in die 2020-Afrikaanse vertaling met bykomende materiaal deur Johan Smith, spesiaal gemik op gesinne. Dit bevat artikels oor die gesinslewe deur die familiekenner, dr Johan Smith van Vita Amp; kaarte en 'n woordelys, Bybelstudiemateriaal vir ’n jaar; Bybelleesplan; ruimte vir julle familiestamboom en 'n bladsy om trou- en geboortedatums aan te teken. Hierdie Bybel sal 'n kosbare erfstuk vir die gesin en groter familie word. 

Met liefde wat saamgaan en ander stories (Afrikaans, Paperback): Annalise Wiid Met liefde wat saamgaan en ander stories (Afrikaans, Paperback)
Annalise Wiid
R225 Discovery Miles 2 250 Ships in 4 - 6 working days

Hoe lief kan ’n mens he? So lief om te laat gaan, soos Hanna met Samuel gemaak het? So lief om selfs ten koste van ander foute oor te sien, soos Eli met sy seuns gemaak het? In Met liefde wat saamgaan werk Annalise Wiid twee van haar groot liefdes aanmekaar. Oorkoepelend is daar die Bybelse verhale van Hanna, Eli en Samuel en hoe God daarmee verweef is. Onderliggend hieraan is hartroerende, soms komiese stories oor alledaagse dinge en gewone mense waarin ons tog iets van God te siene kry.

Hanna - Die vrou wat haar kind vir die Here gegee het (Afrikaans, Paperback): Maretha Maartens Hanna - Die vrou wat haar kind vir die Here gegee het (Afrikaans, Paperback)
Maretha Maartens
R241 Discovery Miles 2 410 Ships in 4 - 6 working days

Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns he om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en na nege jaar trou Elkana weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind na die ander. Maar Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid. Hierdie aangrypende verhaal spreek tot elke vrou. Sal Hanna kan vrede maak, met haarself en met Peninna? Sal sy guns kan vind in die oe van God sodat Hy haar lamp weer aansteek en die donker verdryf?

Jesus ruik na mirre en stof (Afrikaans, Paperback): Pierre du Plessis Jesus ruik na mirre en stof (Afrikaans, Paperback)
Pierre du Plessis 1
R252 Discovery Miles 2 520 Ships in 4 - 6 working days

By sy geboorte het Jesus na mirre geruik, daarna lees ons weer by die kruisiging van mirre wanneer een van die soldate dit vir Jesus aanbied om te drink. Tussen krip en kruis en graf het Jesus na baie dinge geruik. As timmerman het Hy na hout geruik, by sy dissipels op die skuite het Hy na vis geruik, op die paaie het Hy na sweet en stof geruik en aan die kruis het Hy na bloed geruik. Jesus ruik na mirre en stof sal Jesus op 'n unieke aardse manier aan jou bekendstel.

Vry Om Te Leef (Afrikaans, Paperback): Joyce Meyer Vry Om Te Leef (Afrikaans, Paperback)
Joyce Meyer
R157 Discovery Miles 1 570 Ships in 4 - 6 working days
Antoinette Se (Afrikaans, Paperback): Antoinette Pienaar Antoinette Se (Afrikaans, Paperback)
Antoinette Pienaar
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 4 - 6 working days

Stories is medisyne, die Lennon's van die lewe. Stories het al menigmaal my lewe gered. As ek myself in die storie herken of as 'n storie 'n spieel word vir n groot gebeurtenis in my lewe, help dit my om getuie te word van my eie lewe. Hierdie kortverhale vertel die stories wat op ons werf op Theefontein uitspeel, stories oor my kinderdae op Carnarvon, stories oor kwaai kalkoene, stories oor die son as hy sambokslaan op ons sinkdakke, stories oor hoe mens die weer vir weke ''lees'' op die uitkyk vir reen en stories oor die baldadige vreugde as die Blou Dak se Baas 'n slag sy gieter oor die vlaktes en die berge laat leegloop.

Die Woorde Van Jesus (Afrikaans, Paperback): Die Woorde Van Jesus (Afrikaans, Paperback)
R147 Discovery Miles 1 470 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie boek is die werklike woorde van Jesus.

Jesus het in die Bybel baie met sy dissipels gepraat, maar daardie woorde is net so van toepassing vandag as wat dit was in daardie tyd. Die woorde van Jesus is gegroepeer in temas. Daardeur kan die leser meer leer oor die lesse wat die Here sy volk leer.

Die eerste van sy soort in Afrikaans!

Ena Murray Omnibus 40 (Afrikaans, Paperback): Ena Murray Ena Murray Omnibus 40 (Afrikaans, Paperback)
Ena Murray
R552 Discovery Miles 5 520 Ships in 18 - 22 working days

Drie van Ena se gunstelingverhale in haar laaste omnibus: In Sonneblomstraat 7 bied 'n sopkombuis se bedrywighede vir Wanya 'n veilige hawe, maar alles verander wanneer haar man uit die tronk vrygelaat word. In Die uurglas loop leeg word Karien se man ernstig beseer en vind sy dat sy hunker na nie net een nie, maar twéé dokters. En in Die dae van ons nietigheid is Lizl en Willem, twee mediese topstudente, voortdurend in wedywering met mekaar. En die liefde hou nie van kompetisie nie . . .

Die Liefdesboek - God Se Liefde Vir Ons En Ons Liefde Vir Mekaar (Afrikaans, Paperback): Christine Ferreira, Marielle de Vos Die Liefdesboek - God Se Liefde Vir Ons En Ons Liefde Vir Mekaar (Afrikaans, Paperback)
Christine Ferreira, Marielle de Vos
R240 R214 Discovery Miles 2 140 Save R26 (11%) Ships in 5 - 10 working days

God se liefde verander alles. Sy groot liefde omvrou alle aspekte van ons lewe. Wanneer ons ons harte vir Hom oopmaak, word die donker in en rondom ons keer op keer deurspoel met lig, sy lig, en met die krag van sy liefde wat ons omring. Die liefde kom ook in vele gestaltes. Die pad van die liefde is nie altyd gelyk nie en dit kom nie vanselfsprekend nie... Met hierdie boek nooi die outeurs jou uit om die vele maniere waarop God sy liefde aan jou bewys opnuut te ontdek en weer jou eie te maak. 

Floreer (Afrikaans, Paperback): Ilse Salzwedel Floreer (Afrikaans, Paperback)
Ilse Salzwedel
R280 R250 Discovery Miles 2 500 Save R30 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Veerkragtigheid is daardie “iets” wat mens laat opstaan as die lewe jou platslaan. Dit is nie iets wat net sommige mense het nie, almal word daarmee gebore. Ilse Salzwedel, bekende radiopersoonlikheid en joernalis, bespreek die eienskappe van veerkragtige mense en gee raad om dit te ontwikkel. Sy kyk ook watter dinge jy moet vermy wat jou veerkragtigheid kan tap. Ilse gebruik voorbeelde uit haar eie en ander bekendes se lewens om te wys dat veerkragtigheid vir ons elkeen beskore is.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Wat Moet Ons Met Ons Kerk Doen?
Jurie van den Heever Paperback  (1)
R267 Discovery Miles 2 670
Het Ek My Geloof Verloor?
Pierre du Plessis Paperback R283 Discovery Miles 2 830
'n Lewe Naby God - 366 Oordenkings
Nina Smit Hardcover R279 R257 Discovery Miles 2 570
Geseend Is Die Wat Treur
Susan Jordaan Paperback R265 R237 Discovery Miles 2 370
My Stryd Met ADHD - Die Onsigbare Oorlog
Hykie Berg Paperback  (1)
R285 R255 Discovery Miles 2 550
Die Pad Na Ware Wysheid - 366…
Lizette Murray Paperback R325 R290 Discovery Miles 2 900
Koeke en Terte - Aanvaar Mekaar se…
Susan Coetzer Paperback R252 Discovery Miles 2 520
Die Aksie-Bybel - Helde En Skurke
Paperback R229 R211 Discovery Miles 2 110
Dink Jouself Gelukkig
Pieter van Jaarsveld Paperback R340 R304 Discovery Miles 3 040
'n Ewige Kroon - Jy is meer as wat jy…
Demi-Leigh Tebow Paperback R340 R304 Discovery Miles 3 040

 

Partners