0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (26)
  • R50 - R100 (96)
  • R100 - R250 (350)
  • R250 - R500 (138)
  • R500+ (36)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Christianity > Afrikaans

God Het Nie Nodig Om Wraak TE Neem Nie - Geloof Met Integriteit (Afrikaans, Paperback): van der Zee, Douwe God Het Nie Nodig Om Wraak TE Neem Nie - Geloof Met Integriteit (Afrikaans, Paperback)
van der Zee, Douwe
R157 Discovery Miles 1 570 Ships in 4 - 6 working days
Die lewende stem van die evangelie - Nuut gedink oor die basiese beginsels van prediking (Afrikaans, Paperback): Johan Cilliers Die lewende stem van die evangelie - Nuut gedink oor die basiese beginsels van prediking (Afrikaans, Paperback)
Johan Cilliers
R225 Discovery Miles 2 250 Ships in 4 - 6 working days

En soos die titel aandui, neem die publikasie indringend en verbeeldingryk as tema die lewende in die homiletiese dinamika: die lewende stem van God, van die woord, van die gemeente en uiteindelik van die prediker. Die skrywer doen vanuit verskillende teoretiese en praktiese gesigspunte 'n kritiese ondersoek na die toestand en toekoms van die prediking, en hy pak met oortuiging omstrede kwessies soos die geldigheid van wettiese en moralistiese prediking aan. Hy ontwikkel 'n kommunikatiewe model wat hy op verrassende wyse aan die hand van kunswerke verduidelik. Vier voorbeeldpreke demonstreer sy benadering tot die saak. Die lewende stem van die evangelie is 'n gesaghebbende title vir alle studente van die teologie en 'n aansporende handleiding vir predikers.

Mense Soos Ons, 'n Geloof Soos Syne (Afrikaans, Book): J.E. Tada Mense Soos Ons, 'n Geloof Soos Syne (Afrikaans, Book)
J.E. Tada
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 4 - 6 working days

Mense soos ons, ’n geloof soos Syne vertel die verhale van gewone mense wie se geloof in ongewone en dikwels moeilike omstandighede na vore kom. Hierdie mense is nie die Billy Grahams van hierdie wêreld nie, maar is doodgewone mense – ’n ma, ’n huisvrou, ’n verpleegster, ’n bankklerk – wie se geloof gegroei het weens die probleme wat hulle in hul lewens teëgekom het. Al hierdie mense het die lewens van ander beïnvloed toe hul geloof hulle opgewasse vir die taak gemaak het – om ’n aanvaller te vergewe, om krag te kry ongeag die aftakeling van serebrale verlamming, om liefde te kies waar rassediskriminasie dit moeilik gemaak het – en om te midde van die soeke te besef dat God self die antwoord op alle vrae is.

Die Hart Van 'n Wenner - Ontwikkel Jou Emosionele Intelligensie (Afrikaans, Paperback): Pieter van Jaarsveld Die Hart Van 'n Wenner - Ontwikkel Jou Emosionele Intelligensie (Afrikaans, Paperback)
Pieter van Jaarsveld
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 4 - 6 working days
Die Lewe Is Swaar Maar God Is Getrou (Afrikaans, Book): S Walsh Die Lewe Is Swaar Maar God Is Getrou (Afrikaans, Book)
S Walsh
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days

As God my liefhet, waarom het my kind gesterf? As die lewe veronderstel is om wonderlik te wees, waarom voel ek so ongelukkig? As God my gebede hoor, waarom is ek steeds enkellopend? As God aan die stuur van die wêreld is, waarom is die lewe so wreed? Wanneer ons swaar kry en dit lyk of alles of almal teen ons draai, is dit bloot menslik om te wonder: Waar is God? Sal Hy my help? Is Hy getrou? Kan ek sy beloftes glo? Op al hierdie vrae antwoord Sheila Walsh dawerend: Ja! Die lewe is swaar, maar God is getrou. Hierdie boek gee ’n kykie in die harte van mense wat ontdek het hoe om teenspoed te oorwin. Sheila put inspirasie uit die Bybelboek Job en noem agt belangrike keuses wat ons moet doen om moeilike tye te bowe te kom. Sy lig hierdie keuses toe met voorbeelde uit haar eie lewe en dié van talle ander Christene wat ervaar het dat God deur hartseer en kwelling heen getrou bly.Die lewe is swaar, maar God is getrou bied ’n bemoedigende blik op wie God is, hoeveel Hy ons liefhet, hoe Hy deur ons keuses in ons wil werk. Hierdie eerlike ondersoek na ons ingesteldheid in moeilike tye wys opnuut dat God liefdevol, almagtig en vergewensgesind is.

Hou Aan Die Hemel Vas Terwyl Jou Man (Afrikaans, Book): C. Neal Hou Aan Die Hemel Vas Terwyl Jou Man (Afrikaans, Book)
C. Neal
R104 Discovery Miles 1 040 Ships in 4 - 6 working days

Wanneer ’n getroude man deur hel gaan, voel sy vrou dit eerste aan. Sy kan nie ’n towerstaffie swaai wat sy pyn sal genees, hom uit sy depressie sal bring, die wonde uit sy kinderdae sal laat oorwin, sy verslawende gewoontes sal genees – of die skade aan haar huwelik sal herstel nie. Sy kan egter kies om hom dwarsdeur die storm by te staan en ’n kanaal van God se liefde en genesing te wees. Connie Neal het haar man gedurende tye van ernstige persoonlike krisis bygestaan; sy weet wat dit beteken om saam deur die duisternis te wandel. Sy sê: ‘In hierdie boek deel ek die ware vertroosting wat God aan vroue in die werklike lewe gee, sowel as praktiese oplossings, wysheid, en advies. Ek hoop en bid dat jy bemoedig en gehelp sal word sodat jy in hierdie moeilike tyd ’n oorwinnaar sal wees.’ Hierdie boek toon aan ’n vrou hoe sy, sonder om in haar eie geloof te huiwer, haar man deur moeilike tye kan bystaan, en hoe om vir hom ’n bron van geestelike krag te wees. Die geestelike waarhede in hierdie boek kan lewe blaas in diegene wat in die doodstryd van die pyn wat die lewe kan bring, na asem laat snak. Hierdie boek is ’n dosis werklikheid, ’n dosis waarheid, en ’n dosis hoop. En hoop in God beskaam nie.

Geestelike Oorlogvoering: 'n Beginnersgids (Afrikaans, Book): N. Anderson Geestelike Oorlogvoering: 'n Beginnersgids (Afrikaans, Book)
N. Anderson
R125 Discovery Miles 1 250 Ships in 4 - 6 working days

Alle geestelike oorlogvoering begin met die stryd om ons denke. Wat ons glo, sal die vlak van ons oorwinning bepaal. Dit is altyd moontlik om meer effektief in die daaglikse stryd teen die kwade te wees. Leer hoe om jouself te beveilig teen voortdurende misleiding, vind balans en insig, en ontdek jou krag in Christus.

Soos God Dit Sien (Afrikaans, Book): T Tenney Soos God Dit Sien (Afrikaans, Book)
T Tenney
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days
Leef Jou Gemeente Regtig? (Afrikaans, Paperback): D.J. Dreyer Leef Jou Gemeente Regtig? (Afrikaans, Paperback)
D.J. Dreyer
R87 Discovery Miles 870 Ships in 4 - 6 working days
Seergemaak deur Christene (Afrikaans, Paperback): Dave Burchett Seergemaak deur Christene (Afrikaans, Paperback)
Dave Burchett
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days

Is jy al ooit deur ’n Christen in die steek gelaat? Het ‘n Christenleier jou al diep seergemaak? Is jy ontnugter deur die kerk? Ongelukkig is die antwoord op hierdie vrae alte dikwels ja. Kan die wonde wat toegedien is, genees word? Kan die kerk verander? Die antwoord hierop is gelukkig ook ’n onomwonde ja. Dave Burchet wys hoe ’n nuwe benadering ons getuienis aan die wêreld kan verander. En hierdie uitdaging word aan die adres van elkeen wat al ooit deur ’n Christen seergemaak is én die gelowiges wat die wonde toegedien het, gerig.

Gewapen vir die stryd (Afrikaans, Book): Bennie Mostert Gewapen vir die stryd (Afrikaans, Book)
Bennie Mostert
R105 Discovery Miles 1 050 Ships in 4 - 6 working days
Elke man, 'n man van God (Afrikaans, Paperback): Penelope Stokes, Stephen Arterburn Elke man, 'n man van God (Afrikaans, Paperback)
Penelope Stokes, Stephen Arterburn
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days

Onwrikbare geloof. Daaglikse integriteit. Ons almal streef na hierdie doelwitte. Ons begin met groot entoesiasme, maar sukkel meestal om die pas vol te hou wanneer ons die een frustrasie na die ander begin beleef. Kan jy jou hiermee identifiseer? Dan is hierdie aksieplan net vir jou. Dis bybels, prakties en lewensveranderend. En dit fokus spesifiek op sake wat mans na aan die hart lê. Kom beleef hoe God oor jóú voel. Skep moed – jy van vooraf begin en die wedloop voltooi!

Dra Ligter Aan Die Lewe Joernaal (Afrikaans, Book): Max Lucado Dra Ligter Aan Die Lewe Joernaal (Afrikaans, Book)
Max Lucado
R81 Discovery Miles 810 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie joernaal wat oor 28 dae strek, help lesers om hul laste ligter te maak deur Psalm 23 uit te leef. Vergeet van die chaos van die alledaagse lewe en wy jou daaraan om God te ontmoet soos jy nooit gedink het moontlik is nie. Lesers sal tydens hul ontdekkingstog leer om Psalm 23 en die vermoë daarvan om laste ligter te maak, beter verstaan. Lucado vra ons om opnuut te kyk na die bagasie wat ons almal saamdra en ons oorweldigende behoefte om dit oor te gee aan ’n God wat gereed en gewillig is om dit vir ons te dra. Elke dag sluit ’n oordenking in en daar is ruimte vir lesers om hul gedagtes en gebede neer te skryf.

God Se Verlossingsplan: Oordenkings Rondom (Afrikaans, Book): God Se Verlossingsplan: Oordenkings Rondom (Afrikaans, Book)
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days

Reis in 60 dae saam met skrywer Selwyn Hughes deur die Bybel, van Genesis tot Openbaring, en ontdek só God se verlossingsplan. Die boek is gesentreer om Hebreërs 9:22: ‘… sonder die vergieting van bloed vind daar geen vergewing plaas nie’, en dit volg die bloedlyn van verlossing deur die Skrif tot waar dit volbring word by die kruisiging van Jesus.

Vernuwe! -- Na Die Beeld Van Ons Skepper (Afrikaans, Paperback): Dirkie Smit Vernuwe! -- Na Die Beeld Van Ons Skepper (Afrikaans, Paperback)
Dirkie Smit
R87 Discovery Miles 870 Ships in 4 - 6 working days
Heeltyd by God (Afrikaans, Hardcover): Milanie Vosloo Heeltyd by God (Afrikaans, Hardcover)
Milanie Vosloo
R68 Discovery Miles 680 Ships in 4 - 6 working days
Shakespeare in Love (Afrikaans, Paperback): Iris Breuer Shakespeare in Love (Afrikaans, Paperback)
Iris Breuer
R276 Discovery Miles 2 760 Ships in 18 - 22 working days
Gesinne Wat Bid - Veertig Oordenkings Om Te Bou, Te Versterk En Saam Te Bind (Afrikaans, Paperback): Cheri Fuller Gesinne Wat Bid - Veertig Oordenkings Om Te Bou, Te Versterk En Saam Te Bind (Afrikaans, Paperback)
Cheri Fuller
R104 Discovery Miles 1 040 Ships in 4 - 6 working days
Ng Kerk 350 (Afrikaans, Hardcover): George Hofmeyr Ng Kerk 350 (Afrikaans, Hardcover)
George Hofmeyr
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 4 - 6 working days
'n Reenboog Deur My Trane (Afrikaans, Paperback): Solly Ozrovech 'n Reenboog Deur My Trane (Afrikaans, Paperback)
Solly Ozrovech
R76 Discovery Miles 760 Ships in 4 - 6 working days
Here Ek Belowe K59 (Afrikaans, Paperback): Willie Botha Here Ek Belowe K59 (Afrikaans, Paperback)
Willie Botha
R42 Discovery Miles 420 Ships in 4 - 6 working days
Wie Se Jy is God? (Afrikaans, Paperback): Ralph Barnard Wie Se Jy is God? (Afrikaans, Paperback)
Ralph Barnard
R78 Discovery Miles 780 Ships in 4 - 6 working days
Help! My Man Het Afgetree (Afrikaans, Paperback): Betsie Faulhaber Help! My Man Het Afgetree (Afrikaans, Paperback)
Betsie Faulhaber
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days
Herlewing Deur Omgeegroepe (Afrikaans, Book, Reissue): D. Van der Spuy Herlewing Deur Omgeegroepe (Afrikaans, Book, Reissue)
D. Van der Spuy
R78 Discovery Miles 780 Ships in 4 - 6 working days
Die Wonder Van Gebed - Oopgetrape Paadjies Na God Toe (Afrikaans, Paperback): Simpson, Van Rensburg Die Wonder Van Gebed - Oopgetrape Paadjies Na God Toe (Afrikaans, Paperback)
Simpson, Van Rensburg
R72 Discovery Miles 720 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
'n Palet Vol Vreugde - 366 Dagstukkies
Alette-Johanni Winckler Paperback R330 R295 Discovery Miles 2 950
Die Pad Na Ware Wysheid - 366…
Lizette Murray Paperback R325 R290 Discovery Miles 2 900
Wat Moet Ons Met Ons Kerk Doen?
Jurie van den Heever Paperback  (1)
R267 Discovery Miles 2 670
Lekkergoed vir die Lewe
Susan Coetzer Paperback R285 R149 Discovery Miles 1 490
Het Ek My Geloof Verloor?
Pierre du Plessis Paperback R283 Discovery Miles 2 830
Die Bybel
Hardcover R195 R180 Discovery Miles 1 800
My Stryd Met ADHD - Die Onsigbare Oorlog
Hykie Berg Paperback  (1)
R285 R255 Discovery Miles 2 550
Hykie Berg: My Storie van Hoop
Hykie Berg, Marissa Coetzee Paperback R265 R237 Discovery Miles 2 370
Koeke en Terte - Aanvaar Mekaar se…
Susan Coetzer Paperback R252 Discovery Miles 2 520
Uit Die Beek 2023 - 365 Dagstukkies
Barend Vos Paperback R278 Discovery Miles 2 780

 

Partners