0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

Nuwe Alles-in-Een Werkboek: Leer Lees en Skryf vir Graad 3 (Afrikaans, Paperback): Mart Meij Nuwe Alles-in-Een Werkboek: Leer Lees en Skryf vir Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij; Best Books Panel
R200 Discovery Miles 2 000 Ships in 4 - 6 working days

Die oefeninge in die Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf-werkboek vir Graad 3 Huistaal sal leerders taalvaardig maak en prestasie verseker!

Die leeslesse op die werkvelle in die werkboek is gegradeer en bied klanke stap vir stap aan. Dit neem ook sigwoordeskat en sinskonstruksie wat ’n Graad 3- leerder moet leer, in ag. Die leeslesse word opgevolg met toepaslike woordbou- en taaloefeninge. Die leerder kry ook uitknipbare "Eie leesboeke" om klanke en sigwoorde te herken en te benoem.

Die betrokke klank(e) word met behulp van handskrifstrokies ingeskerp om die leerder se potloodgreep en skrif te oefen. Die leerder skryf die klanke, teken patrone (wat soortgelyk aan die vorm van die klank is) en skryf sinne.

Die handskrifoefeninge is in die regte lettertipe en reëlspasiëring sodat dit die leerder in staat stel om elke klank - in druk- en lopende skrif - korrek te skryf.

Die oefeninge is in regte volgorde waarin die leerder dit sal leer volgens die vereistes van die KABV.

Crystal Chronicles Book 2: The Deep Sea Adventure (Paperback): Paddy Muldoon, Ben Hewett Crystal Chronicles Book 2: The Deep Sea Adventure (Paperback)
Paddy Muldoon, Ben Hewett; Illustrated by Anja Stoeckigt
R150 R139 Discovery Miles 1 390 Save R11 (7%) Ships in 5 - 10 working days

BOOKWhen Jack, Lily and Odinn hear a cry for help emerging from their toilet they know their next amazing adventure has found them. The ocean and a ll i t’s marine inhabitants are in trouble after a hideous sea monster steals the magic blue crystal from the gatekeepers of a lost underwater city.

New all-in-one English phonics: Gr 3: Teacher's guide - Home language (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers New all-in-one English phonics: Gr 3: Teacher's guide - Home language (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R206 Discovery Miles 2 060 Ships in 4 - 6 working days
James en die reuse-perske (Afrikaans, Paperback, 2016-Uitgawe): Roald Dahl James en die reuse-perske (Afrikaans, Paperback, 2016-Uitgawe)
Roald Dahl; Illustrated by Quentin Blake
R245 R219 Discovery Miles 2 190 Save R26 (11%) Ships in 5 - 10 working days

James se tantes, tannie Spyker en tannie Spons, skel hom gedurig uit. Hulle slaan hom en laat hom honger ly en maak sy lewe 'n nagmerrie. As 'n kwaai ontsnapte renoster sy ouers net nie opgeëet het nie, sou hy nooit in hierdie gemors beland het nie. Maar eendag ontmoet hy 'n geheimsinnige ou mannetjie wat vir hom 'n sak vol krokodiltonge met towerkrag gee - en so begin die avontuur van sy drome. Nuwe uitgawes herdenk Roald Dahl se 100ste verjaardag in 2016.

Klaskameraad Studiegids: Wolk (Afrikaans, Paperback): Hannes Barnard Klaskameraad Studiegids: Wolk (Afrikaans, Paperback)
Hannes Barnard; Compiled by Hannes Barnard
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) In Stock

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal leerders help om die roman Wolk se letterkundige aspekte beter te verstaan en die roman in geheel te geniet. Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word. Literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, moontlike temas word uitgewys, interessante en moeilik woordeskat word uitgelig, en besprekingspunte en navorsingsonderwerpe word gegee.

Tien Vir 'n Vriend: (11-14) (Afrikaans, Paperback): Marita van der Vyver Tien Vir 'n Vriend: (11-14) (Afrikaans, Paperback)
Marita van der Vyver
R175 R156 Discovery Miles 1 560 Save R19 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Om 'n seevakansie by 'n eksentrieke, buierige ou alleen-man deur te bring, is geen opwindende vooruitsig vir 'n meisiekind soos Anita nie. Selfs al reken Rudi, haar jonger broer, die saak het meriete. Maar toe hulle op die lughawe afgehaal word deur 'n heel skaflike, brandermal tiener, kry die vakansie vir Anita 'n ander kleur. En toe sy in hul onkonvensionele gasheer se huis 'n boek ontdek waarin hy jare gelede vir haar ma geskryf het: Die belangrikste dinge in die lewe is onsigbaar, begin daar vir Anita 'n speurtog deur menseverhoudinge. Maar miskien sou dit tog Rudi wees wat die naaste aan die ou man van die see kom . . . Met Tien vir 'n vriend het Marita van der Vyver 'n fyn verweefde verhaal geskep rondom 'n kort maar deurslaggewende tydsgreep uit die lewens van die hoofkarakters. Dis 'n verhaal waarmee jong lesers heelpad kan saamloop.

Brigadier and the spirit pony (Paperback): Marga Jonker Brigadier and the spirit pony (Paperback)
Marga Jonker
R210 R188 Discovery Miles 1 880 Save R22 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Zahn, her sister Alexandra and her horse Brigadier have joined their estranged father and his girlfriend for a week’s holiday in the Harkerville forest near Plettenberg Bay. Brigadier has come along to the forest cottage, specifically chosen for its stables and facilities for horses. Zahn meets two local boys who invite her to go riding in the dense forest. But Zahn feels an unease in Brigadier. Is it just because he misses the wide open spaces of Melkbosstrand? Should she have paid more attention to Sibella’s warnings about night spirits? While the family’s differences come to the fore, the holiday also reveals a deep forest secret.

Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde Graad 2 Werkboek (Afrikaans, Paperback): Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde Graad 2 Werkboek (Afrikaans, Paperback)
R184 Discovery Miles 1 840 Ships in 5 - 10 working days

Wiskunde-angs is ’n werklikheid wat kinders – en hul ouers – se lewens versuur en uiteindelik ook beroepskeuses beperk. Onder die redes daarvoor is dat basiese syfervaardighede kleintyd nie deeglik vasgelê word nie, en dat Wiskunde só aangebied word dat kinders belangstelling verloor. Om suksesvol in Wiskunde te wees, moet ’n kind onder meer ’n parate of outomatiese kennis van getalle en die vier hoofbewerkings hê, sodat dit oombliklik, sonder om te dink, opgeroep kan word. Best Books se Pret met Wiskunde-reeks vir die Grondslagfase vergemaklik die verwerwing van dié kennis met verbeeldingryke aktiwiteite wat dit maklik én lekker maak om vaardighede stap vir stap in te oefen en heeltemal te bemeester. So word ’n stewige grondslag vir die kind se hele skoolloopbaan gelê. Die Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde-werkboeke vir Graad 1–3 volg die KABV-kurrikulum en toon aan wat deur die jaar van jong leerders verwag word. Die werkboeke bestaan uit oefenbladsye, werkvelle en ’n volkleurspeletjie per kwartaal. Oefenbladsye oefen parate vaardighede in, die werkvelle bevorder kreatiewe denke en probleemoplossing, en die speletjies help om vaardighede verder in te skerp. Al die vereiste inhoudsareas word gedek: patrone, funksies en algebra; getalle, bewerkings en verwantskappe; ruimte en vorm; datahantering; en meting. Die boeke is geskik vir gebruik in die klaskamer en tuis.

Ditsem, Dawid! (Afrikaans, Paperback): Hans Du Plessis Ditsem, Dawid! (Afrikaans, Paperback)
Hans Du Plessis
R207 R185 Discovery Miles 1 850 Save R22 (11%) Ships in 5 - 10 working days
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): Marita van der Vyver Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Marita van der Vyver
R225 R201 Discovery Miles 2 010 Save R24 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Hanna het 'n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam 'Hanna Hoekom' kry. Op 'n dag besluit haar eksentrieke ma dat die hele familie saam moet vakansie hou in 'n ou huis in die berge, waar die hele familie gestrand raak. Dis seker nie so erg nie, maar Hanna Hoekom se familie sluit in 'n gay biologiese pa, 'n stiefpa wat 'n akteur is, twee stiefbroers en 'n irriterende klein half-boetie!

#PresiesAnders 3: Somerskool en Spoke (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn #PresiesAnders 3: Somerskool en Spoke (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn
R185 R165 Discovery Miles 1 650 Save R20 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Zoe oortuig haar tweelingsussie om na 'n somerskool te gaan, maar sy wil eintlik net die plaaslike spook ontmoet wat volgens legende op die kampus dwaal. Zoya mag net nie uitvind dat daar 'n spook is nie, want sy is doodbang! Sommer gou is Zoya se senuwees op hol . . . En dis nie net omdat mislike Queen Bee Beula byna ’n groot ramp veroorsaak nie. Kan dit wees dat die tweeling se ouer broer Zane se hart gebreek is deur die berugte kampusspook?

Elf Dae Op 'n Eiland (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Elf Dae Op 'n Eiland (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman
R245 R219 Discovery Miles 2 190 Save R26 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Danika ontmoet uiteindelik die man wat sy net van 'n ou foto af ken: haar pa, bewaarder op 'n eiland in die Seychelles! Die heel eerste aand op die eiland hoor sy toevallig van 'n ryk sjeik wat sy oog op die eiland het. Wat daarvan as hy nie werklik belang stel in ekotoerisme nie, maar in die finansiële gewin uit 'n painiet-myn? Uit die bloute kom nog bekendes uit Kaapstad op Cousin aan . . . So word dit elf dae wat Danika nooit sal vergeet nie!

Alles-in-een klankeboek: Vlak 3: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Staple bound): Beatrix de Villiers, Mart Meij Alles-in-een klankeboek: Vlak 3: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Staple bound)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 5 - 10 working days

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale. Elke vlak het 'n omvattende onderwysersgids.

New all-in-one: Mathematics learner's book: Grade 3 (Paperback): Mart Meij New all-in-one: Mathematics learner's book: Grade 3 (Paperback)
Mart Meij
R300 Discovery Miles 3 000 Ships in 4 - 6 working days
Kominpas met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Graad 4-7 (Afrikaans, Paperback): C. de Villiers Kominpas met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Graad 4-7 (Afrikaans, Paperback)
C. de Villiers
R370 R347 Discovery Miles 3 470 Save R23 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is vir Afrikaans Huistaalleerders van graad 4-7 opgestel. Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.

• Afdeling A bevat ’n opsomming van die verskillende afdelings van taalleer. Elke aspek van die taalleer vorm ’n eenheid.
• Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording van begripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word.
• Afdeling C is ’n opsomming van die letterkundige en poëtiese aspekte wat as naslaanbrongebruik kan word.

Mind the Monkeys: Dianne Stewart Mind the Monkeys
Dianne Stewart
R200 R185 Discovery Miles 1 850 Save R15 (7%) Ships in 5 - 10 working days

An exciting story about a group of children who discover how wonderful monkeys are!

Vlis met vlerke: Gr 5 (Afrikaans, Paperback, School ed): Annemari Coetser Vlis met vlerke: Gr 5 (Afrikaans, Paperback, School ed)
Annemari Coetser
R185 R165 Discovery Miles 1 650 Save R20 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Om speurder te speel, was nie deel van Andine se vakansieplanne nie. As sy geweet het van die skrikwekkende ervaring wat vir hulle voorle het sy Jam oortuig om hulle liewer huis toe te neem. Wie sou kon raai dat haar pad met die van boewe en 'n sangoma sou kruis? Maar dis in hierdie buitengewone omstandighede dat Andine haar eerste tree in die grootmensweld gee: die vlissie kry vlerke. Hierdie skooluitgawe van Vlis met vlerke is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van 'n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.

New all-in-one mathematics (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers New all-in-one mathematics (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R300 Discovery Miles 3 000 Ships in 4 - 6 working days

The Mathematics Learner’s Book has been developed according to the requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) for Grade 2. The book can be used year after year. It gives an opportunity for introducing and reinforcing learning content, with at least two pages of activities per week. It also provides learners with activities and assessments. The teaching plans in the Teacher's Guide describes in detail how, when and where every page in the Learner’s Book can be used. The book is in full colour and beautifully illustrated. The Learner’s Book has been written by experts in the Foundation Phase field. All the authors have years of experience and have been involved in series which are successfully used in schools. The series have been developed under the guidance of Mart Meij, whose various educational series, from Grade R to 3, are widely used. The New All-In-One series is nationally recognised and used in many schools. The Learner’s Books were written according to the themes for each term, specified in the CAPS, Foundation Phase. The Learner’s Books provide background information and activities on each page to ensure the effective use of the book by the teacher. The Learner’s Books contain innovative multisensory activities that promote active learning and accommodate different learning styles. Free worksheets on the CDs supplement the activities in the Learner’s Books so that workbooks do not have to be bought.

Pharos Bilingual Dictionary - English / Tshivenda (English, Venda, Paperback): Pharos Pharos Pharos Bilingual Dictionary - English / Tshivenda (English, Venda, Paperback)
Pharos Pharos
R180 R161 Discovery Miles 1 610 Save R19 (11%) Ships in 5 - 10 working days

The English-Tshivenda/Tshivenda-English Bilingual Dictionary is part of the Pharos entrylevel series of bilingual dictionaries for English and the nine official African languages in South Africa. The dictionary is suitable for English or Tshivenda first or second-language speakers wishing to learn an additional language. It will help users build their vocabulary, improve grammar and use common phrases correctly, whether at school level, in the workplace, as a tourist, or just for anyone wishing to learn Tshivenda.

The Pharos series of bilingual dictionaries supports the Department of Basic Education’s Language-in-Education Policy to develop and maintain all the official languages, to promote multilingualism in South Africa, and to support the teaching and learning of all the official
languages.

Tshivenda is part of the SothoMakuaVenda subfamily of languages with 2.4% (1.2m) of the population as mother-tongue speakers and 1.7m second-language users, 2.9m in total (Stats SA 2011).

Pharos Bilingual Dictionary - English / IsiXhosa (English, Xhosa, Paperback): Pharos Pharos Pharos Bilingual Dictionary - English / IsiXhosa (English, Xhosa, Paperback)
Pharos Pharos
R180 R161 Discovery Miles 1 610 Save R19 (11%) Ships in 5 - 10 working days

The English-IsiXhosa/IsiXhosa-English Bilingual Dictionary is part of the Pharos entrylevel series of bilingual dictionaries for English and the nine official African languages in South Africa. The dictionary is suitable for English or isiXhosa first or second-language speakers
wishing to learn an additional language. It is easy to use and will help users build their vocabulary, improve grammar and use common phrases correctly, whether at school level, in the work-place, as a tourist, or just for anyone wishing to learn isiXhosa.

The Pharos series of bilingual dictionaries supports the Department of Basic Education’s Language-in-Education Policy to develop and maintain all the official languages, to promote multilingualism in South Africa, and to support the teaching and learning of all the official
languages.

IsiXhosa is part of the Nguni subfamily of languages with 16% (8.1m) of the population as mother-tongue speakers and 11m second-language users, 19.1m in total (Stats SA 2011).

Pandora se boks (Afrikaans, Paperback): Nelia Engelbrecht Pandora se boks (Afrikaans, Paperback)
Nelia Engelbrecht
R244 R218 Discovery Miles 2 180 Save R26 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Na 'n tragedie wat die Kruger-gesin beleef, trek Olga saam met haar suster, Annelie, en hul pa, A.P., na 'n plattelandse dorpie. Hier moet hulle aanpas in 'n nuwe omgewing waar hul pa 'n skoolhoof is.

Child in Darkness: (11-14) (Paperback, Reissue): Robert Hill Child in Darkness: (11-14) (Paperback, Reissue)
Robert Hill
R225 R201 Discovery Miles 2 010 Save R24 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Child in darkness is a fascinating and totally engrossing story for young readers. Nicky's sudden impulse to inspect the blocked up entrance to the cave near his tree house leads to the unexpected discovery of a creature living in the cave.

Lucinda Riley Book Collection: Lucinda Riley Lucinda Riley Book Collection
Lucinda Riley
R799 R500 Discovery Miles 5 000 Save R299 (37%) Ships in 5 - 7 working days

The first 3 books in the best selling Seven Sisters series by Lucinda Riley.

1) The Seven Sisters

2) The Storm Sister

3) The Shadow Sister

Pharos Bilingual Dictionary - English / IsiZulu (English, Zulu, Paperback): Pharos Pharos Pharos Bilingual Dictionary - English / IsiZulu (English, Zulu, Paperback)
Pharos Pharos
R180 R161 Discovery Miles 1 610 Save R19 (11%) Ships in 5 - 10 working days

The English-IsiZulu/IsiZulu-English Bilingual Dictionary is part of the Pharos entrylevel series of bilingual dictionaries for English and the nine official African languages in South Africa. The dictionary is suitable for English or isiZulu first or second-language speakers wishing to learn an additional language. It is easy to use and will help users build their vocabulary, improve grammar and use common phrases correctly, whether at school level, in the workplace, as a tourist, or just for anyone wishing to learn isiZulu. The Pharos series of bilingual dictionaries supports the Department of Basic Education’s Language-in-Education Policy to develop and maintain all the official languages, to promote multilingualism in South Africa, and to support the teaching and learning of all the official languages.

IsiZulu is part of the Nguni subfamily of languages with 22.7% (11.6m) of the population as mother-tongue speakers and 15.7m second-language users, 27.3m in total (Stats SA 2011).

Tippie's First Book Of Opposites (Paperback): Tippie's First Book Of Opposites (Paperback)
R95 R90 Discovery Miles 900 Save R5 (5%) Ships in 7 - 11 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Practical Biostatistics - A Step-by-Step…
Mendel Suchmacher, Mauro Geller Paperback R2,054 Discovery Miles 20 540
Data Warehouse Systems - Design and…
Alejandro Vaisman, Esteban Zimanyi Hardcover R1,622 Discovery Miles 16 220
Data Analysis Using SQL and Excel, 2e
GS Linoff Paperback  (1)
R1,438 Discovery Miles 14 380
Long Noncoding RNAs in Plants - Roles in…
Santosh Kumar Upadhyay Paperback R3,986 Discovery Miles 39 860
Feature Engineering and Selection - A…
Max Kuhn, Kjell Johnson Paperback R1,534 Discovery Miles 15 340
Strategic Advancements in Utilizing Data…
Hardcover R4,622 Discovery Miles 46 220
Mycodegradation of Lignocelluloses
R. Naraian Hardcover R4,030 Discovery Miles 40 300
The Shape of Data in Digital Humanities…
Julia Flanders, Fotis Jannidis Paperback R1,412 Discovery Miles 14 120
Designing Soybeans for 21st Century…
Richard L. Wilson Hardcover R3,327 Discovery Miles 33 270
Information Management - Strategies for…
William McKnight Paperback R915 Discovery Miles 9 150

 

Partners