0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

101 Animal Jokes (Paperback): Jaco Jacobs 101 Animal Jokes (Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 5 - 10 working days

What do you get if you cross a python and a porcupine?
A roll of barbed wire.

What do you call a teacher who’s always in a bad mood?
Typical.

Jaco Jacobs is the master of jokes and funny stories and now his 101 Joke books are finally available in English as well! Prepare for hours of laughter and entertainment at a price that will make you smile.

New All-In-One: Fun With English - First Additional Language In Grade 2 Workbook (Paperback): Mart Meij New All-In-One: Fun With English - First Additional Language In Grade 2 Workbook (Paperback)
Mart Meij
R174 Discovery Miles 1 740 Ships in 5 - 10 working days

The workbook has been was developed in compliance with the requirements of the curriculum (CAPS).

This workbook pays attention to the vocabulary that the child must repeat aloud to ensure that the child can speak English fluently by the end of the Foundation Phase and can read graded reading material.

The written activities that the child has to complete in accordance with the oral work provide valuable opportunity for practice and inculcation. The workbook clearly indicates during which week the worksheet, practise page and vocabulary game should be used to learn the systematic progression of skills.

This thematic workbook contains:

  • worksheets.
  • practise pages that instils the learner’s knowledge of new vocabulary and the phonic activities done orally.
  • fun games to practice thematic vocabulary.
  • sound cards needed in the third term for discrimination of sounds and word building.
  • footnotes that provide guidance to the educator on how to tackle each activity or game with the child.
Kaptein Onderbroek En Die Geveg Teen Die Tandetoilette (Afrikaans, Paperback): Dav Pilkey Kaptein Onderbroek En Die Geveg Teen Die Tandetoilette (Afrikaans, Paperback)
Dav Pilkey; Translated by Kobus Geldenhuys
R215 R192 Discovery Miles 1 920 Save R23 (11%) Ships in 5 - 10 working days

George en Harold is gewoonlik verantwoordelike kinders – wanneer daar amok is, is George en Harold gewoonlik daarvoor verantwoordelik!

Hierdie keer boemerang hulle jongste poets en hulle skep per ongeluk ’n hele weermag tandetoilette. Gelukkig ken hulle ’n superheld wie se onderbroekrek ’n gevaarlike wapen is. Dit lyk na nóg ’n opdrag vir Kaptein Onderbroek!

Lees hierdie reeks deur dieselfde skrywer as Hondman. Skreeusnaaks en perfek vir eerste of trae lesers!

Leeus met letsels: Gr 7 (Afrikaans, Paperback, School ed): Fanie Viljoen Leeus met letsels: Gr 7 (Afrikaans, Paperback, School ed)
Fanie Viljoen
R215 R192 Discovery Miles 1 920 Save R23 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Buyi voel soos 'n vreemdeling in London die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nooit geken het nie, in 'n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie, veral omdat hy en sy bombastiese pa van dag een af nie oor die weg kom nie en die plek vol vreemde bedreigings is. Hy kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. 'n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond op soek na sy volgende prooi . . . Hoe gaan die avontuurlike Andre en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, maar ook die van hy hart, verwerk?

Speurder Kwaaikofski 2 - Die Geheim Van Die Vlieende Koei (Afrikaans, Paperback): Jurgen Banscherus Speurder Kwaaikofski 2 - Die Geheim Van Die Vlieende Koei (Afrikaans, Paperback)
Jurgen Banscherus; Illustrated by Ralf Butschkow; Translated by Kobus Geldenhuys
R170 R152 Discovery Miles 1 520 Save R18 (11%) Ships in 5 - 10 working days

6-10 jaar. Hierdie keer is Kwaaikofski in die platteland, maar dit is alles behalwe ’n vakansie! Die dorpie waar hy gaan kuier het ‘n goeie speurder dringend nodig. Met sy aankoms gewaar hy ’n vreemde, blou rubberkoei wat deur die lug vlieg. En later vind Kwaaikofski ’n harige koeistert in sy bed, saam met twee lang, bleek bene! Iemand probeer hom beslis die skrik op die lyf jaag . . . Gelukkig sorg die mooi meisie, Julie, dat die lewe tussen koeie, trekkers en gruwelike skurke darem nie té ondraaglik raak nie. Die intriges van die stories in hierdie reeks is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture!

Ben en die Walvisse (Paperback): Ingrid Mennen Ben en die Walvisse (Paperback)
Ingrid Mennen; Illustrated by Irene Berg
R210 R188 Discovery Miles 1 880 Save R22 (10%) Ships in 5 - 10 working days
Best Books Studiewerkgids: Lien se Lankstaanskoene Gr 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Ilna Stander Best Books Studiewerkgids: Lien se Lankstaanskoene Gr 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Ilna Stander
R231 R206 Discovery Miles 2 060 Save R25 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene

Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe roman? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Lien se lankstaanskoene, die voorgeskrewe roman vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word hierin gedek – in taal wat leerders verstaan.

Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys.

Wat maak ons studiewerkgidse anders?

Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.

Inhoud van hierdie studiewerkgids

• Volledige hoofstukopsommings in Afrikaans sowel as bondige opsommings in Engels.

• Onderrigvrae oor feite en begrip (met ’n variasie stelwyses asook denkvlakke wat by die antwoorde aangetoon word).

• Praktiese voorstelle vir mondelinge sowel as kort stelwerkstukke.

• Skryfhulp vir vraestel 3 deur uitvoerbare mini-skryfoefeninge.

• ’n Maklike hersieningsvasvra.

• ’n Omvattende lys van woorde en idiomatiese uitdrukkings met hulle Engelse ekwivalente.

Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Lien se lankstaanskoene, die goedgekeurde voorgeskrewe roman vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.

Ingonyama En Ander Maats Met Leeueharte - 'n Kortverhaalbundel (Graad 4-6) (Afrikaans, Paperback): Carin Krahtz Ingonyama En Ander Maats Met Leeueharte - 'n Kortverhaalbundel (Graad 4-6) (Afrikaans, Paperback)
Carin Krahtz
R263 Discovery Miles 2 630 Ships in 5 - 10 working days

Ingonyama En Ander Maats Met Leeueharte is ’n bundel propvol tematiese nuwerwetse verhale vir graadvier- tot graadseskinders van Afrikaans as eerste addisionele taal.

Dié bundel neem die riglyne van die KABV in ag en die Departement van Basiese Onderwys se strewe om laerskoolonderwys by die “Vierde Industriële Rewolusie” te betrek.

Elke verhaal bied:

  • ’n besprekingstema en ’n woordelys;
  • pre-leesvrae;
  • vertalings van woorde;
  • post-lees- kontekstuele vrae; en
  • verrykingsaktiwiteite.

Carin Krahtz, Nelia Engelbrecht, Annelie Ferreira, Jaco Fouché, Troula Goosen, Henriëtte Linde-Loubser, Elrien Scheepers, Christina van Deventer, Annerle Barnard, De Wet Hugo, Carin Krahtz, Anzil Kulsen, Naomi Meyer, Christien Neser, Carina Stander, Marita van Aswegen, Elizbè Van der Colff, Derick van der Walt, Elizabeth Wasserman, Zelda Bezuidenhout, EKM Dido, Sidney Gilroy, Rouxnette Meiring, Chase Rhys, Cecilia Steyn, Fanie Viljoen, Sasha Richards

Box of Rocks: Find. Understand. Collect. (Paperback): Nick Norman Box of Rocks: Find. Understand. Collect. (Paperback)
Nick Norman
R170 R152 Discovery Miles 1 520 Save R18 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Well-known geologist Nick Norman leads young readers into the absorbing world of geology. Budding rock collectors will find out all about the rocks that they’ll encounter in southern Africa, with a view to building their own rock collections.

Box of Rocks is packed with fascinating information about:

- how rocks form

- how to identify the different rock types

- what rocks are made of

- what different rocks are used for

- where to go to collect each rock type.

Readers will also learn about Stone Age tools, fossils and some of our best-known geological sites.

Nuwe alles-in-een Afrikaans klankeboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een Afrikaans klankeboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R233 Discovery Miles 2 330 Ships in 4 - 6 working days

Die Klankboek vir leerders vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV vir Graad 3. Die klanke wat die leerder moet leer in Graad 3 word hierin behandel, bv. enkelklanke (a, e, o, i en u), dubbelklanke (aa, ee, oo en uu), diftonge (pl, br, fr en sp) asook vokaalkombinasies (ei en ie). Meervoude en verkleining word ook geleer.

Die boek bevat volkleurklankkaarte wat die ouer of onderwyser kan uithaal om in die klankles te gebruik.

Jou Romeo (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Jou Romeo (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen 1
R225 R201 Discovery Miles 2 010 Save R24 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Gegrond op Jou Romeo, die tienerrolprentsensasie van die jaar. Yvette droom al van graad agt af om Shakespeare se Romeo en Juliet in haar matriekjaar op die planke te bring. Maar die hoof het ander planne - die skool se kuns- en kultuurbegroting word gesny en al die geld word vir die T20-kriekettoernooi aangewend. In 'n poging om te verseker dat die produksie steeds plaasvind, vra Yvette die gewildste ou in die skool, die krieketheld Marko Marais, om die rol van Romeo te vertolk.

The Forgotten Four (Paperback): Roslynne Toerien The Forgotten Four (Paperback)
Roslynne Toerien; Illustrated by Julie Smith-Belton
R220 R197 Discovery Miles 1 970 Save R23 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Join a spirited group of young explorers on an African Safari adventure!

Packed with excitement, curiosity, and their favourite game, “Let’s Ask Questions”, they set off to encounter the famed Big Five and extend their awe to the lesser celebrated yet equally captivating “Forgotten Four” - the gentle giraffe, hefty hippo, swift warthog, and mesmerizing zebra. Through thrilling encounters and newfound knowledge, they discover the magic of African wildlife and the vital importance of conservation. Come along on this enlightening odyssey celebrating the diverse tapestry of Africa’s incredible fauna.

Bitterbosbende 3: Die Grafsangers (Afrikaans, Paperback): Anzil Kulsen Bitterbosbende 3: Die Grafsangers (Afrikaans, Paperback)
Anzil Kulsen
R175 R156 Discovery Miles 1 560 Save R19 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die Bitterbosbende besluit om in die skoolkoor te sing. Maar meneer Louw is nie die vriendelikste nie en boonop is daar nuwe koorlede wat Kurt nog nooit in die skool opgemerk het nie en wat blykbaar vir die res van die bende onsigbaar is. Dan ontdek Nieke 'n stuk papier met snaakse simbole, amper soos bladmusiek, in haar geskiedenisboek. Nieke en Kurt besef hulle droom albei oor onaardse aaklige musiek, en 'n koor van kinders geklee in swart, met aardige groot koppe . . .

New all-in-one English phonics: Gr 1: Teacher's guide - Home language (Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers New all-in-one English phonics: Gr 1: Teacher's guide - Home language (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R206 Discovery Miles 2 060 Ships in 4 - 6 working days

The Phonics Book for Learners Home Language Teacher's Guide contains a year plan, the four term plans, possible time schedules for a full week and daily step-by-step teaching plans for 40 weeks. The teaching plans include the following: the weekly teaching plan, hints and essential information as background knowledge before the lessons are tackled, complete step-by-step lessons for each day and guidance on how to complete the prescribed assessment tasks. The Teacher's Guide is written by experts in the field of the Foundation Phase. All the authors have years of experience and have been involved in series which has been successfully used in schools. The series has been developed under the guidance of Mart Meij whose various educational series, from Grade R to 3, are widely used by schools. The New All-In-One series is nationally recognised and used in many schools. The Teacher's Guides not only provide lessons for the teacher that describe exactly what to do, but also background information so that the teacher knows why certain instructions are included in the lesson. The teaching plans include innovative, multisensory activities that promote active learning and accommodate different learning styles. The guides contain a CD with full colour free resources which can be used over and over by the teacher and the learner. Free worksheets on the CD can be downloaded and printed so that it is not necessary to buy workbooks.

New All-in-One Learn to Read and Write for Grade 1 - A home language workbook (Paperback): Best Books panel Best Books panel New All-in-One Learn to Read and Write for Grade 1 - A home language workbook (Paperback)
Best Books panel Best Books panel; Contributions by Mart Meij
R208 Discovery Miles 2 080 Ships in 5 - 10 working days

The activities in the New All-In-One Learn to Read and Write Grade 1 Home Language Workbook will ensure language and writing success!

The reading lessons are graded and sounds are presented step by step, keeping the eye span, sight word vocabulary and sentence structure that a Grade 1 learner should know in mind. The reading lessons are followed by applicable language exercises. The learner also cuts out an "Own reader" to practise sounds and spelling.

The new sounds learnt are practised on handwriting strips, developing learners’ pencil grip and handwriting skills. Sounds are practised through handwriting - the learner is encouraged to draw patterns (which resemble the sounds) and write sentences.

The handwriting exercises are in the correct font and line spacing - in print writing (e.g. round/slanted letters) - so that the learner learns to write correctly.

Handwriting and language exercises are presented in the order that learners will learn them in class according to CAPS.

101 Knock-Knock Jokes (Paperback): Jaco Jacobs 101 Knock-Knock Jokes (Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 5 - 10 working days

What do you get if you cross a python and a porcupine?
A roll of barbed wire.

What do you call a teacher who’s always in a bad mood?
Typical.

Jaco Jacobs is the master of jokes and funny stories and now his 101 Joke books are finally available in English as well! Prepare for hours of laughter and entertainment at a price that will make you smile.

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede (Afrikaans, Paperback): Mart Meij Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij
R156 Discovery Miles 1 560 Ships in 5 - 10 working days

Die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede pas aan by die suksesvolle NUWE ALLES-IN-EEN-reeks - die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Lewensvaardighede Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan elke leerder uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder/kind se kennis en vordering.

Hierdie opvoedkundige werkboek is ontwerp om leerders se vaardighede te slyp. Die aktiwiteite in die werkboek is toegespits op multisensoriese ontwikkeling van ruimtelike- en koördinasievaardighede. Die voorgeskrewe werkvelle wat leerders tot aanvulling van die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Leerderboek ​doen, is 'n waardevolle assesseringsinstrument en die onderwyser/ouer kan sien watter leerders nie die begrippe verstaan nie en sodoende die verrykingsoefeninge doen op die linkerbladsy.

Balaclava boy (Paperback, School ed): Jenny Robson Balaclava boy (Paperback, School ed)
Jenny Robson
R177 R158 Discovery Miles 1 580 Save R19 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Tommy, the newcomer at Colliery Primary, wears a balaclava to school every day. Why? What could possibly be underneath? A terrible scar? Some alien life form? Dumisani and Doogle, aka the Doo Dudes and best friends in the world, are determined to find out. Whatever it takes. This school edition of Balaclava Boy is included in the Department of Basic Educations National Catalogue for Senior Phase learners. It has been revised and updated with activities for pre-reading and post-reading, questions according to cognitive levels, glossaries and notes on the genre of the novel. Memoranda available online at www.tafelberg.com.

The Speedy Six Olympics (Hardcover): Roslynne Toerien The Speedy Six Olympics (Hardcover)
Roslynne Toerien; Illustrated by Julie Smith-Belton
R220 R197 Discovery Miles 1 970 Save R23 (10%) Ships in 5 - 10 working days

In the heart of the wild, a remarkable event unfolded—an extravagant show known as the Animal Olympics. Creatures of all kinds came together, driven by curiosity and the dream of discovering who would earn the esteemed title of the fastest in the land. From speedy sprinters to graceful fliers, a lively array of participants eagerly lined up for this thrilling race.

The early rounds were a vibrant display of differences and determination, keeping the audience on the edge of their seats. Excitement escalated as finalists were chosen, but just as victory seemed imminent, nature threw an unexpected twist into the competition. Amidst the chaos and unforeseen challenges, the race evolved into a celebration of uniqueness and the special abilities each animal possessed. Who will claim the title of the speediest animal in the wild? You’ll have to read the story and find out for yourself.

Mellow Yellow (Paperback): Jenny Robson Mellow Yellow (Paperback)
Jenny Robson
R170 R152 Discovery Miles 1 520 Save R18 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Mess, also known as Mellow Yellow, is a street kid with only one desire: he wants to learn how to read. Because then he might be able to discover what secrets his precious green paper holds. The green paper is his most treasured possession. The Old Couple, who looked after him when he was still very small, told him to keep the paper safe until his mother came to fetch him. It has been many years now since they were forced to take him to the horrible Bean Man, and since he escaped from the Bean Man and went to live on the streets with the Cement-Mixers, but through all those years he has kept the paper safe in a flat tobacco tin next to his heart ... A wonderfully upbeat story about a street boy's experience on the streets as part of an alternative (that is, clean-living) streetgang, and how he in the end manages to find his mother.

New All-In-One Grade R Workbook: We Do Mathematics (Paperback): Mart Meij New All-In-One Grade R Workbook: We Do Mathematics (Paperback)
Mart Meij
R156 Discovery Miles 1 560 Ships in 5 - 10 working days

The NEW ALL-IN-ONE Grade R Workbook for Mathematics form part of the NEW ALL-IN-ONE series. The worksheets on the CD included in the NEW ALL-IN-ONE Grade R Mathematics Teacher’s Guide are now in book form to make it easier for teachers to hand out to learners in their class. The new enrichment activities make revision fun and provide teachers with extra assessment & guidelines of the learner’s knowledge.

Die Skandalige Susters Smit (Afrikaans, Paperback): Adeline Radloff Die Skandalige Susters Smit (Afrikaans, Paperback)
Adeline Radloff 1
R195 R174 Discovery Miles 1 740 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Sara Sloot-Smit woon in 'n luukse huis in 'n welvarende buurt, gaan na 'n spogskool en het ouers wat baie belangrike werk doen. Maar hulle het min tyd vir Sara. Toe hulle 'n maand lank oorsee gaan, moet Sara by haar drie tannies in die stad gaan bly. Haar pa dink sy susters ken nie hul plek nie. Suzie giggel graag en maak grappies. Silvie is konstant met 'n nuwe kêrel of twee, en Sofia is wel suksesvol, maar sy's kwaai en gemeen en veels te luidrugtig. Sal Sara ooit die vakansie oorleef?

Grilgrypers 5: Die Groen Watergraf (Afrikaans, Paperback): De Wet Hugo Grilgrypers 5: Die Groen Watergraf (Afrikaans, Paperback)
De Wet Hugo; Illustrated by Shan Fischer
R199 R178 Discovery Miles 1 780 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die tingerige Wian is baie opgewonde wanneer hy uiteindelik in pleegsorg geplaas word en van die weeshuis kan ontsnap. Net jammer dat die oorgewig boelie, Pierre, saam met hom by dieselfde gesin gaan woon. Maar Wian se nuwe ouers is glad nie gaaf en ordentlik soos hy hom voorgestel het nie. Inteendeel, hulle maak hom doodbenoud.

Veral toe hulle hom voorstel aan sy nuwe "suster", Cornelia - 'n massiewe, mak krokodil wat in die agterplaas woon.

Speurder Kwaaikofski 11: Soene en Sirkusse (Afrikaans, Paperback): Jurgen Banscherus Speurder Kwaaikofski 11: Soene en Sirkusse (Afrikaans, Paperback)
Jurgen Banscherus; Translated by Kobus Geldenhuys
R170 R152 Discovery Miles 1 520 Save R18 (11%) Ships in 5 - 10 working days

’n Sirkusbaas roep Kwaaikofski se hulp in: Sy suster, Vanessa, is die ster van die vertoning, maar ewe skielik maak sy elke keer dieselfde fout. Gewoonlik is haar toertjies foutloos en Kwaaikofski ruik lont. Hy sal gou moet uitvind wie besig is met aapstreke in sirkus Zampano.

Nog ’n heerlike avontuur in hierdie baie gewilde reeks!

Grilgrypers 4: Die Meisie in die Maanlig (Afrikaans, Paperback): De Wet Hugo Grilgrypers 4: Die Meisie in die Maanlig (Afrikaans, Paperback)
De Wet Hugo
R199 R178 Discovery Miles 1 780 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Babette se pa gaan oorsee en sy moet by die vreemde tannie Theodora op Rustfontein gaan bly. Sy voel gou tuis, veral toe sy die aantreklike Tiaan en tannie Theodora se oulike hondjie ontmoet. Sy kan boonop haar sangtalent uitleef in die plaaslike teater se musiekproduksie. Maar alles is nie pluis in die dorp nie. Dit het iets te doen met die geskiedkundige begraafplaas op die bult en die legende van die meisie in die maanlig. Wie is die vrou in die swart lykswa wat Babette agtervolg? En waarom sien haar nuwe vriendin, Avani, ook die aaklige toneel wat een middag haar kamer afspeel? Babette moet veg vir haar lewe wanneer sy haar vasloop in 'n horde grillige zombies. Maar sal sy haar grootste vrese kan oorkom?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Kringloop
Bets Smith Paperback R270 R253 Discovery Miles 2 530
Junior Tweetalige Skoolwoordeboek…
Paperback R195 R174 Discovery Miles 1 740
Donker Water
Martin Steyn Paperback R350 R328 Discovery Miles 3 280
Quinn se Jaar van Kwik
Zelda Bezuidenhout Paperback R270 R253 Discovery Miles 2 530
Die Bewonderaar
Erla-Mari Diedericks Paperback  (1)
R320 R300 Discovery Miles 3 000
Bloedbande
Jeanette Stals Paperback R320 R300 Discovery Miles 3 000
Sy is Veilig - 'n Onthulling Van Die…
Emma van der Walt Paperback  (1)
R320 R300 Discovery Miles 3 000
The Afrikaans Handbook and Study Guide…
Beryl Lutrin Paperback R370 R156 Discovery Miles 1 560
Aleit Apteit - 'n Kookboek Gevul Met…
Aleit Swanepoel Paperback R200 R188 Discovery Miles 1 880
The English Handbook and Study Guide - A…
Beryl Lutrin Paperback  (1)
R370 R156 Discovery Miles 1 560

 

Partners