0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

My First Book of Frogs of Southern Africa (Paperback): Jeanne Tarrant My First Book of Frogs of Southern Africa (Paperback)
Jeanne Tarrant; Illustrated by Sally MacLarty
R180 R167 Discovery Miles 1 670 Save R13 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Breinbliksem (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Breinbliksem (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R234 R209 Discovery Miles 2 090 Save R25 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Sanlamprys vir jeuglektuur: goud (2005)

MER-prys vir jeuglektuur (2005)

"Ek maak vir jou die hel oop," lees die SMS wat Chris Burns een reënerige aand in Bloemfontein aan sy pêl Kerbs stuur. Net 'n vingerfout, maar in die loop van die volgende paar dae word dit ’n afgryslike werklikheid.

Burns help vir Kerbs om by sy ma se motor in te breek. Die goed wat hulle steel, gaan verkwansel Kerbs by 'n pandjieswinkel - hulle het die geld nodig vir die BreinBliksem-rockfees wat by die Allemanskraaldam gehou gaan word.

Vlerkdans: Gr 6 (Afrikaans, Paperback, School ed): Vlerkdans: Gr 6 (Afrikaans, Paperback, School ed)
R215 R192 Discovery Miles 1 920 Save R23 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Hannes lewe vir kuns, Anton vir dans. Maar dan vind Anton uit hy het Vigs. In 'n laaste poging om Anton se lewe te vier, probeer Hannes sy vriend in 'n skildery in die middel van 'n sprong vasvang: soos 'n feniks wat verrys uit die as. Vlerkdans is bekroon met 'n Goue Sanlam-prys vir Jeuglektuur en n ATKV-kinderboektoekenning (13-15 jaar). Hierdie skooluitgawe van Vlerkdans is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van 'n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.

Liefde Vir 'n Prins (Afrikaans, Paperback): Zinet Oosthuizen Liefde Vir 'n Prins (Afrikaans, Paperback)
Zinet Oosthuizen
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) In Stock

Die Prins-egpaar aanvaar die jong Delmarie Kemp met ope arms nadat sy in haar matriekjaar wees gelaat word. Sy word deel van hul familie en doen alles in haar vermoë om eendag onafhanklik te wees.

Waarmee sy egter nie tred hou nie, is die feit dat die hart hom nie laat voorskryf nie. Deur die loop van jare het die Prins-boeties ontwikkel in aantreklike, selfversekerde jong mans, en tydens ’n gesinsvakansie by die see ontdek Delmarie dat sy in diep-diep moeilikheid is.

Dit is immers een van haar “broers” teen wie sy haar hart moet staal, en sy moet probeer kophou om nie die grense van haar aanneemfamilie se lojaliteit te oorskry en hul vertroue in haar te skaad nie. Want hoe sal sy haar tweede stel ouers teleurstel as sy vir hulle moet vertel wat in haar hart brand? Veral as die gevoelens vir iemand is wat, deur die wêreld en haar aanneemouers gesien, veronderstel is om haar broer te wees? ’n Broer wat dit ook telkemale duidelik gemaak het dat hy haar nie in die familie wil hê nie!

Leeus met letsels (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Leeus met letsels (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R244 R218 Discovery Miles 2 180 Save R26 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Buyi voel soos 'n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nooit geken het nie, in 'n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie, veral omdat hy en sy bombastiese pa van dag een af nie oor die weg kom nie en die plek vol vreemde bedreigings is. Hy kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. 'n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond op soek na sy volgende prooi . . . Hoe gaan die avontuurlike Andre en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, maar ook die in hy hart, verwerk?

Mini-Woordeboek / Mini-Dictionary - Afrikaans-Engels / English-Afrikaans (Afrikaans, Paperback): Jan Kromhout Mini-Woordeboek / Mini-Dictionary - Afrikaans-Engels / English-Afrikaans (Afrikaans, Paperback)
Jan Kromhout
R185 R165 Discovery Miles 1 650 Save R20 (11%) Ships in 5 - 10 working days
Pharos Bilingual Dictionary - English / Sesotho (English, Sotho, Southern, Paperback): Pharos Pharos Pharos Bilingual Dictionary - English / Sesotho (English, Sotho, Southern, Paperback)
Pharos Pharos
R180 R161 Discovery Miles 1 610 Save R19 (11%) Ships in 5 - 10 working days

The English-Sesotho/Sesotho-English Bilingual Dictionary is part of the Pharos entry-level series of bilingual dictionaries for English and the nine official African languages in South Africa. The dictionary is suitable for English or Sesotho first or second-language speakers
wishing to learn an additional language. It will help users build their vocabulary, improve grammar and use common phrases correctly, whether at school level, in the workplace, as a tourist, or just for anyone wishing to learn Sesotho.

The Pharos series of bilingual dictionaries supports the Department of Basic Education’s Language-in-Education Policy to develop and maintain all the official languages, to promote multilingualism in South Africa, and to support the teaching and learning of all the official
languages.

Sesotho is part of the SothoTswana subfamily of languages with 7.6% (3.8m) of the population as mother-tongue speakers and 7.9m second-language users, 11.8m in total (Stats SA 2011).

Die Potlooddief En Die Engel (Afrikaans, Paperback): AS van Straten Die Potlooddief En Die Engel (Afrikaans, Paperback)
AS van Straten
R183 R164 Discovery Miles 1 640 Save R19 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Die potlooddief en die engel is 'n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op die Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele. Alles is moontlik, met die gevolg dat hierdie heerlike en hoogs opvoerbare komedie, wat met groot sukses voorgeskryf is, net sulke prettige leesstof is.

Alles-in-een klankeboek vir leerders: Vlak 2 (Afrikaans, Paperback): Beatrix de Villiers, Mart Meij Alles-in-een klankeboek vir leerders: Vlak 2 (Afrikaans, Paperback)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 5 - 10 working days

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale. Elke vlak het 'n omvattende onderwysersgids.

Alles-in-een klankeboek vir leerders: Vlak 3 (Afrikaans, Staple bound): Beatrix de Villiers, Mart Meij Alles-in-een klankeboek vir leerders: Vlak 3 (Afrikaans, Staple bound)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 5 - 10 working days

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale. Elke vlak het 'n omvattende onderwysersgids.

Alles-in-een klankeboek vir leerders: Vlak 1 (Afrikaans, Paperback): Beatrix de Villiers, Mart Meij Alles-in-een klankeboek vir leerders: Vlak 1 (Afrikaans, Paperback)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R58 Discovery Miles 580 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale. Elke vlak het 'n omvattende onderwysersgids.

Lotta Se Lewe 5: My Skilpad Uit Sy Dop (Afrikaans, Paperback): Alice Pantermuller Lotta Se Lewe 5: My Skilpad Uit Sy Dop (Afrikaans, Paperback)
Alice Pantermuller
R220 R197 Discovery Miles 1 970 Save R23 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Lotta se klas het ’n kompetisie gewen! Hulle gaan prente van bedreigde diere op ’n heining verf. Lotta en Chantelle is mal oor diere, so hulle is vuur en vlam. Hulle wil mos nie he pandas en Tasmaniese duiwels en sulke skaars diere moet uitsterf nie . . . maar dinge werk ongelukkig nie uit soos hulle beplan nie. Veral nie met die neus-in-die-lug Berenice in die rondte nie. Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd pret!

A Veld Friends Adventure 2: Walter the Warthog Makes a New Friend - Walter the Warthog Makes a New Friend (Paperback): Andrew... A Veld Friends Adventure 2: Walter the Warthog Makes a New Friend - Walter the Warthog Makes a New Friend (Paperback)
Andrew Dawson; Illustrated by Haden Clendinning
R80 R74 Discovery Miles 740 Save R6 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Friendship is everything, even if you're a bit of a wild one like Walter the Warthog. Join him as he meets new buddies, overcomes challenges, surfs his heart out and has a lekker braai or two. Veld Friends is a series for kids of all ages set around the Waterhole and starring a loveable cast of uniquely South African animals, including Sindele the Stork, Mandla the Hippo and Beukus the Baboon. You'll laugh. You'll cry. You'll want to hold your nose for a while when Walter farts. Is there anything more fun than reading a Veld Friends story with a kid? Probably not.

Raka - Skool Uitgawe (Afrikaans, Paperback): N. P. van Wyk Louw Raka - Skool Uitgawe (Afrikaans, Paperback)
N. P. van Wyk Louw
R200 R179 Discovery Miles 1 790 Save R21 (10%) Ships in 5 - 10 working days
My First Book of Southern African Wildlife (Paperback, New Edition): Erroll Cuthbert, Peter Apps My First Book of Southern African Wildlife (Paperback, New Edition)
Erroll Cuthbert, Peter Apps
R370 R342 Discovery Miles 3 420 Save R28 (8%) Ships in 5 - 10 working days

My First Book of Southern African Wildlife introduces the young reader to a selection of southern Africa's most commonly seen and fascinating wildlife species.

Divided into three sections, the title covers 58 mammals, 58 birds and 56 reptiles. Striking full-colour illustrations are accompanied by brief descriptions in four languages, and there are visual clues to diet, size and habitat of each creature.

This title will appeal to southern Africa's younger readers, and will foster an early interest in the natural world.

How Many Ways Can You Say Goodbye? - (With Audio) (Hardcover): Refiloe Moahloli How Many Ways Can You Say Goodbye? - (With Audio) (Hardcover)
Refiloe Moahloli; Illustrated by Anja Stoeckigt
R220 R203 Discovery Miles 2 030 Save R17 (8%) Ships in 5 - 10 working days

After Sara and her friends had an exciting journey in a hot air balloon to see the country and find out how to say ‘hello’ in How Many Ways Can You Say Hello?, they are making a return trip across South Africa to see more sights and to drop off the friends, one by one. As they do so, they also need to find out how to say ‘goodbye’ to one another in all of the country’s 11 official languages.

But just as Sara starts to feel sad, she discovers that ‘goodbye’ can be the start of something new, something wonderful. Join her and find this out for yourself too.

This is another delightful story of rhyming verse, accompanied by charming illustrations, and a must for all young South African children. And if parents/grandparents/carers aren’t sure how to pronounce ‘goodbye’ in all 11 official languages, there is a digital link to the text, narrated by the author herself, to guide with authentic pronunciation.

The Day the Dragon Came - A Book for Girls (Paperback): Fanie Viljoen The Day the Dragon Came - A Book for Girls (Paperback)
Fanie Viljoen; Illustrated by Tumi K. Steyn
R155 R139 Discovery Miles 1 390 Save R16 (10%) Ships in 5 - 10 working days

This book tackles the serious matter of child molestation and serves to inform and empower children. It highlights the warning signs of sexual abuse and teaches children how to react in such a situation. Kyla loves stories about fierce princess Arabia who can even fight dragons. But her older sister, Abby, don’t believe in fairy tales anymore. Abby says there is a dragon in their own home – one that fears nothing and no one. But who could it be?

Willem Poprok: Gr 8 (Afrikaans, Paperback, School ed): Derick van der Walt Willem Poprok: Gr 8 (Afrikaans, Paperback, School ed)
Derick van der Walt
R210 R188 Discovery Miles 1 880 Save R22 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Partymaal draai die lewe anders uit as wat jy dit in jou wildste drome voorgestel het. Vir Willem van Vuuren is die skool eerder 'n nagmerrie as die avontuur waarop hy gehoop het. Want almal eis hulle pond vleis van hom: Daar is die vreemde karakters in die kunsklas waarin hy per ongeluk beland, die rugbyspan waarin hy ter wille van sy pa se Twickenham-knie moet vasbyt, en die simpel kompetisie waarvoor sy broers hul pa wil inskryf. Dalk is juffrou Blom reg: Partymaal moet jy jou eie kop volg. En sy behoort te weet, want sy kan 'n rugbybal skop dat dit klein word. Willem Poprok is bekroon met 'n Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur (2009), die M.E.R.-Prys vir Jeugliteratuur (2011) en die Scheepersprys vir Jeugliteratuur (2013). Hierdie skooluitgawe van Willem Poprok is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van 'n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.

Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten
R176 Discovery Miles 1 760 Ships in 4 - 6 working days

Die nuwe alles-in-een Voorskoolse Aktiwiteitsboek is saamgestel om ouers /opvoeders/praktisyne/versorgers te help wat hul kinders ’n voorsprong wil gee. Hierdie aktiwiteitsboek is saamgestel volgens NKV. Verskaf aktiwiteite wat praktiese vaardighede ontwikkel. sluit Vroee leer- en ontwikkelingareas (ELDAs) in. Help kleuters/jong kinders ontwikkeling aan. Moedig kreatiwiteit & kleinspierontwikkeling aan. Sluit 2D- & 3D-aktiwiteite in.

Liefde En Verlies (Afrikaans, Paperback): Malene Breytenbach Liefde En Verlies (Afrikaans, Paperback)
Malene Breytenbach
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) In Stock

Twee broers, seuns van ’n skatryk volstruisboer, wil vir beeldskone Margaretha hê. Sy kies Michael, die erfgenaam, en John gaan veg in die Boereoorlog.

Later stort die veremark in duie en hulle is bankrot. Margaretha kry die geleentheid om te wys dat sy nie net ’n mooi gesig het nie.

Die kaart van lank gelede (Afrikaans, Staple bound): Fanie Viljoen Die kaart van lank gelede (Afrikaans, Staple bound)
Fanie Viljoen
R128 Discovery Miles 1 280 Ships in 4 - 6 working days

Alet Swart en haar ouers trek na die kusdorpie, Kroongolf. Sy ontdek 'n geheime kaart in die nuwe huis. Maar waarheen sal die kaart haar lei? En kan sy vir Vernon vertrou om haar te help? Die kaart van lank gelede is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Boek 1 is 'n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede – Vlak 1 (Graad 4); die geheim van die kroonsteen – Vlak 2 (Graad 4); die kroon van die aarde – Vlak 3 (Graad 5); die kroon van die hemel – Vlak 4 (Graad 5); die kroon van die water – Vlak 5 (Graad 6); die kroon van die mense – Vlak 6 (Graad 6).

Dark voices ring: Grade 12 (Paperback): Zakes Mda Dark voices ring: Grade 12 (Paperback)
Zakes Mda
R111 Discovery Miles 1 110 Ships in 5 - 10 working days

The setting for this play is a Boer potato farm during the apartheid regime. The labourers, including prison workers, rise up against the “Baas” and his induna, an older black man who is in charge of the workforce. The old man’s life changes through what happens as does that of his wife and daughter. The story is told through the conversation of the induna’s wife and the young man who was to have married the daughter. The rebellion on the farm hints at a far larger con flict looming “up north”, as the young man leaves the farm to go and fight for the freedom and dignity of his people. Zakes Mda wrote the play in 1979 when he was in his early twenties.

New all-in-one English phonics book for learner's: Gr 2: Learner's book - Home language (Paperback): Mart Meij,... New all-in-one English phonics book for learner's: Gr 2: Learner's book - Home language (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R225 Discovery Miles 2 250 Ships in 4 - 6 working days

The Phonics Book for Learners Home Language has been developed according to the requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) for Grade 2. The book can be used year after year. It gives an opportunity for introducing and reinforcing learning content, with at least two pages of activities per week. It also provides learners with activities and assessments. The teaching plans in the Teacher's Guide describes in detail how, when and where every page in the Learner’s Book can be used. The book is in full colour and beautifully illustrated. The Learner’s Book has been written by experts in the Foundation Phase field. All the authors have years of experience and have been involved in series which are successfully used in schools. The Learner’s Book has been developed under the guidance of Mart Meij, whose various educational series, from Grade R to 3, are widely used. The New All-In-One series is nationally recognised and used in many schools. The Learner’s Books were written according to the themes for each term, specified in the CAPS, Foundation Phase. The Learner’s Books provide background information and activities on each page to ensure the effective use of the book by the teacher. The Learner’s Books contain innovative multisensory activities that promote active learning and accommodate different learning styles. Free worksheets on the CDs supplement the activities in the Learner’s Books so that workbooks do not have to be bought.

Vlerkdans (Afrikaans, Paperback, Reissue): Barrie Hough Vlerkdans (Afrikaans, Paperback, Reissue)
Barrie Hough
R215 R192 Discovery Miles 1 920 Save R23 (11%) Ships in 5 - 10 working days

So reg in vandag se tienertaal vertel die bekroonde Barrie Hough die verhaal van Wolfie, die sensitiewe standerd nege-seun wat vir hom 'n oorbel laat insit sodat hy soos 'n regte kunstenaar kan voel. Hy ontmoet vir Anton met die mooi lyf, 'n skitterende balletdanser. Maar dan word Anton siek. Die diagnose is vigs.

Ink (Hardcover): Ingrid Mennen Ink (Hardcover)
Ingrid Mennen
R245 R219 Discovery Miles 2 190 Save R26 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Tinka becomes aware of words, language and writing. She names her family members one by one: her mum, her dad, her little brother Slip, sister Rosie and baby Jas. She draws a paper doll resembling a girl like herself on a sheet of newsprint. The paper doll is named “Ink”. Tinka introduces her new friend to all her favourite story books, because, “A book is like a friend, with the best stories to tell”. Thought-provoking and captivating, this picture book will appeal to young readers 4+.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Global Change Scenarios of the 21st…
J. Alcamo, R. Leemans, … Hardcover R4,336 Discovery Miles 43 360
Global Atmospheric-Biospheric Chemistry…
Ronald G. Prinn Hardcover R2,445 Discovery Miles 24 450
Groundwater Prospecting and Management
H.P. Patra, Shyamal Kumar Adhikari, … Hardcover R3,913 Discovery Miles 39 130
Experimental Agrometeorology: A…
Latief Ahmad, Raihana Habib Kanth, … Hardcover R3,268 Discovery Miles 32 680
Liquid Explosives
Jiping Liu Hardcover R4,799 Discovery Miles 47 990
The Asian Summer Monsoon…
Yunyun Liu, Ping Liang, … Paperback R3,022 Discovery Miles 30 220
Hydrometeorology
C.G. Collier Hardcover R3,918 Discovery Miles 39 180
Modeling and Mitigation Measures for…
Kasiviswanathan KS, Soundharajan Dr., … Paperback R3,436 Discovery Miles 34 360
Multi-physics Coupling Analysis of…
Yongkang Wu Hardcover R4,123 Discovery Miles 41 230
Artificial Intelligence of Things for…
Rajeev Kumar Gupta, Arti Jain, … Hardcover R6,683 Discovery Miles 66 830

 

Partners