Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde-beginsels in elke boek.
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde-beginsels in elke boek.
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde-beginsels in elke boek.
Klein boekies, maar hope pret!Fanie Viljoen se klein boekies is propvol fantastiese feite en interessante inligting oor speelgoed, modes, poetse en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak - en dis nou in bokspakke beskikbaar!
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde-beginsels in elke boek.
This series is an excellent educational choice as it is a fun, interactive series
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde-beginsels in elke boek.
Leandi Steyn keer terug na die Kaap om seker te maak dat haar broerskind, Madelein, versorg is. Vanuit die staanspoor bots sy met Madelein se voog, dokter Leon Hattingh. Volgens haar is hy ‘n gevoellose wetenskaplike met ‘n rekenaar in plaas van ‘n hart in sy borskas. Wanneer Leandi per ongeluk in Leon se arms beland, vind sy uit dat die koue wetenskaplike haar lyf aan die brand steek met sy mond en hande. Sy stem in om met hom te trou, slegs ter wille van Madelein, maar is vasbeslote om nie haar nuwe man se bed te deel nie. Maar dis nie so maklik om Leon se wetenskaplike benadering, én sy sjarme, te weerstaan nie ...
Children are fascinated by ‘bugs’ of all kinds, and insects are a familiar part of their everyday environment. Dragonflies and ants, beetles and stick insects, butterflies and bees are just some of the many insects that are found in the home and garden, providing youngsters with a handy introduction to the natural world. This book presents:
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde-beginsels in elke boek.
Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde het die wonder van gebed vir jou verlore geraak. In hierdie heruitgawe van Ferdinand Deist se klassieke topverkoper boek oor gebed gesels hy met mense wat wil bid, maar nie kán nie. Hierdie is geen kitskursus in die kuns van gebed nie, maar 'n toeganklike sagte begeleiding vir elkeen om die geheim van gebed terug te vind.
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde
beginsels in elke boekie.
Twee jaar na die tragiese afsterwe van haar man, keer Liané Rautenbach terug na haar man se familieplaas, waar sy hartlik deur sy familie ontvang word. Veral haar oorlede man se broer, Mauritz. Hy gaan uit sy pad om haar tuis te laat voel. Mauritz met sy helderblou oë, het die manier om haar hart wild te laat bokspring en kort voor lank moet sy aan haarself erken sy is verlief op hom, maar glo hy het net sy broer se verpligtinge op hom geneem. Sy probeer hom op 'n afstand hou, want sy het nie net haarself om aan te dink nie, maar ook haar kinders. Wanneer Mauritz haar egter soen, verdwyn al die redes waarom sy hom op 'n afstand moet hou. Sy is boonop onseker of Mauritz, net soos haar oorlede man, ook dalk ontrou kan wees aan haar. Kan Mauritz 'n lewe sonder ontrou vir haar bied of gaan haar onsekerheid in die pad van liefde staan?
Friendship is everything, even if you're a bit of a wild one like Walter the Warthog. Join him as he meets new buddies, overcomes challenges, surfs his heart out and has a lekker braai or two. Veld Friends is a series for kids of all ages set around the Waterhole and starring a loveable cast of uniquely South African animals, including Sindele the Stork, Mandla the Hippo and Beukus the Baboon. You'll laugh. You'll cry. You'll want to hold your nose for a while when Walter farts. Is there anything more fun than reading a Veld Friends story with a kid? Probably not.
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde
beginsels in elke boekie.
The workbook has been was developed in compliance with the requirements
of the curriculum (CAPS).
Die werkboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulumen
assesseringsbeleidsverklaring.
Lente is verloof aan die aantreklike Herman Pretorius, maar sy weet
haar hart behoort eintlik aan haar gevaarlike en stormagtige
jeugliefde, Stander Gerber. Hy is egter verantwoordelik vir die dood
van hul goeie vriend en die letsel in haar nek…
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.
Leonie en Stefan is beste vriende. Hulle was lank terug kortstondig in ’n verhouding, maar dit het nie uitgewerk nie. Nou is hy verloof aan haar beste vriendin, Olga. Leonie wíl bly wees vir hulle en sy ís ... Of is sy besig om haarself te bluf?
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde
beginsels in elke boekie.
Ashton McKenzie weet wat hy in die lewe wil hê én hoe om dit te kry. Hy is gefokus, ‘n uiters suksesvolle sakeman met ‘n volmaakte lewe waarin hy niks meer nodig het nie. Totdat hy vir Jessica Hayes ontmoet wanneer sy aangestel word om ‘n forensiese ondersoek by sy maatskappy in Miami te loods. Jesse gooi Ashton se perfek georganiseerde lewe omver. Vanuit die staanspoor word sy vir hom die enigste werklike waarheid in sy lewe wie hy met sy lewe sal beskerm. Die enigste vlieg in die salf is Michael Evans, die huidige Formule Een Wêreldkampioenrenjaer waarmee Jesse ‘n verhouding het. Of só dink hy. Vir Jesse word Ashton die één man waarna haar hele wese smag, maar haar verstand waarsku haar dat daar nie vir hulle ‘n toekoms saam kan wees nie. Maar hoe dwing jy jou hart, én liggaam, in die teenoorgestelde rigting?
Deziré Kriek, ‘n bestuursinstrukteur, sukkel om kop bo water te hou en die enigste manier waarop sy haar onderneming kan red is om ‘n kontrak te sluit met ‘n wildsplaas wat gevorderde bestuursopleiding vir hulle werknemers wil hê. Nico, die veearts op die wildsplaas, maak egter haar knieë lam en dreig om haar fokus van haar onderneming af te haal. Boonop het die wildsplaas se finansiële bestuurder, Kylie, ook háár oog op die aantreklike diere-dokter. Die verhouding tussen Deziré en die Nico ontwikkel in meer as net ‘n werksverhouding tydens ‘n safari na Botswana. Sake word egter bemoeilik wanneer Nico se sesjarige seun uit ‘n vorige huwelik, verdwyn. Terug in Suid-Afrika probeer Kylie alles in haar vermoë om Deziré en Nico uit mekaar uit te hou. Maar gaan sy daarin slaag? |
You may like...
Under The Baobab Tree
Roslynne Toerien, Julie Smith-Belton
Hardcover
(1)
|