![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Babette se pa gaan oorsee en sy moet by die vreemde tannie Theodora op Rustfontein gaan bly. Sy voel gou tuis, veral toe sy die aantreklike Tiaan en tannie Theodora se oulike hondjie ontmoet. Sy kan boonop haar sangtalent uitleef in die plaaslike teater se musiekproduksie. Maar alles is nie pluis in die dorp nie. Dit het iets te doen met die geskiedkundige begraafplaas op die bult en die legende van die meisie in die maanlig. Wie is die vrou in die swart lykswa wat Babette agtervolg? En waarom sien haar nuwe vriendin, Avani, ook die aaklige toneel wat een middag haar kamer afspeel? Babette moet veg vir haar lewe wanneer sy haar vasloop in 'n horde grillige zombies. Maar sal sy haar grootste vrese kan oorkom?
The activities in the New All-In-One Learn to Read and Write Grade 2 Home Language Workbook will ensure language and writing success! The reading lessons are graded and sounds are presented step by step, keeping the eye span, sight word vocabulary and sentence structure that a Grade 2 learner should know in mind. The reading lessons are followed by applicable language exercises. The learner also cuts out an "Own reader" to practise sounds and spelling. The new sounds learnt are practised on handwriting strips, developing learners’ pencil grip and handwriting skills. Sounds are practised through handwriting - the learner is encouraged to draw patterns (which resemble the sounds) and write sentences. The handwriting exercises are in the correct font and line spacing - in print writing (e.g. round/slanted letters) - so that the learner learns to write correctly. Handwriting and language exercises are presented in the order that learners will learn them in class according to CAPS.
Berenice Hoogenhout het ’n meisiebende begin en amper almal in die klas behoort daar aan. Almal behalwe Lotta en haar beste vriendin, Chantelle. Die bende noem hulleself Die Glamour Girls, maar Lotta noem hulle die Skaapkoppe omdat die swape almal soos lammetjies agter Berenice aanloop. Maar sy en Chantelle is nie jaloers nie, want hulle het hulle eie bende, Die Kwaai Konyne. En omdat hulle bende net twee lede het, het hulle vir Paul genooi om ook ’n lid te word, want hy het ’n boomhuis. Maar die Skaapkoppe is nie al bende wat met hulle moeilikheid soek nie; daar is ook die Rockers. Gaan Lotta hulle met haar Indiese blokfluit kan regsien? Of gaan daar al weer allerhande vreemde goed gebeur? Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings! Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.
This joke book is packed with 300 hilarious one-line jokes that are bound to appeal to young comedians. The jokes have been arranged from A to Z, so finding the perfect gag for every occasion is easy. The jokes are kid-safe and familyfriendly, and include golden oldies as well as brand-new material.
Die Nuwe Alles-In-Een se Pret met spel-werkboek vir Graad 3 Huistaal sal kinders opgewonde maak oor spelling en klanke! Hierdie boek bevat byna 50 kaart-, bord- en bewegingspeletjies wat die voorgeskrewe klanke asook sig- en spelwoorde vir Graad 3 op ’n prettige wyse inoefen. Die speletjies gaan gepaard met werkvelle ter inskerping. Voorafinligting en riglyne word vir die onderwyser/ouer gegee. Wanneer spelling met innoverende speletjies vol beweging – wat groot motoriese ontwikkeling aanhelp – en aksie onderrig word, sal die kind in Graad 3 die werk met vreugde en opwinding aanpak en nie verveeld raak nie. Die onderrig van spelling met een prettige speletjie ná die ander sal kinders én ouers en onderwysers lus maak om te spel. Dié werkboek hersien eers die klanke en spelling van Graad 1 en 2, en gee dan aandag aan lettergreepverdeling, meervoude, verkleinwoorde en spelreëls wat voorgeskryf is vir Graad 3. Die vlot herkenning en skryf van die voorgeskrewe 320 sigwoorde word geoefen.
Ben Smith has the perfect family, but in the sixteenth year of his life, everything changes. Ben's world is pulled inside out, his love-life turned upside down. Three things happen: A truck collides with a bus. A plane lands in Dubai, one passenger short. There is a vicious dog fight. Ben's family circle suddenly grows by one, then by two and then by another. The sum of all these new family members should be three, right? Except everyone knows that two plus one relatives don't make three, they make trouble. It's a year of relative madness.
Two very different nocturnal creatures learn the give and take of
friendship on the African savannah, when they decide to open a hotel.
A book of affirmations that highlights each of South Africa’s eleven official languages: Sepedi, Sesotho, Setswana, siSwati, Tshivenda, Xitsonga, Afrikaans, English, isiNdebele, isiXhosa and isiZulu. The affirmations are written by ten authors, adding to the piece in their home language. The book is a love letter to children (especially Black, Indigenous, and people of colour) in South Africa honouring their magic, worth, and power. It is the authors’ hope that BIPOC children discover the power of their voice through the recitation of these positive affirmations and know that they can change the world in an impactful way.
Nina en Jessie woon die Eksotiese Eksperimente Ekspo by. Dit is die beste ooit! Hulle verkyk hulle aan al die slim uitvindings. Die pet het ook saamgekom, want Nina wil die briljante professor Crower vra om dit te ondersoek. Daar is dalk 'n wetenskaplike verklaring vir die pet se kragte. Maar dan raak die pet weg . . .
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.
The New All-In-One series • has been completely revised and adapted according to the Curriculum and Assessment Policy Statement • is available for Grade R-3 • includes the subjects Home Language, Mathematics and Life Skills for Grade R • can be used per subject or as a package. The Learners Books for each subject comprises of • can be used year after year • provides the opportunity for inculcation with at least two pages of activities per week • is used with free worksheets on the CD in the Teacher’s guide
Die Klankboek vir leerders vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 3. Die boek kan jaar na jaar gebruik word. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens twee bladsye aktiwiteite per week. Ook verskaf die Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die onderrigplanne in die Onderwysersgids beskryf volledig hoe, waar en wanneer elke bladsy in die Leerderboek gebruik moet word.
'n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste addisionele taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediere Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en fotoverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. inligtings-, sosiale wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Soms gaan hulle oulike poskaarte, briewe, pamflette en plakkate lees. Dan is daar ook talle interessante koerantberigte, resensies, onderhoude, verslae en advertensies om hul taalkennis uit te brei. Al hierdie lekker leeswerk gaan jong lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees en hul taalbegrip te bevorder. Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die leesboek voorsien: Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is; Toeligting by moeiliker tekste; Woordverklarings vir komplekse woorde; Die stappe van die leesproses; Antwoorde op alle vrae is gratis op die uitgewer se webtuiste beskikbaar (www.bestbooks.co.za). Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).
6-10 jaar. Hierdie opwindende nuwe speurreeks vir beginnerlesers het al meer as 850 000 eksemplare wêreldwyd verkoop! Kwaaikofski is ‘n 9jarige seun met ‘n avontuurlike stokperdjie: Hy is ’n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom , want dit help hom dink. Hy haal ook NOOIT sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy! Sy eerste speursaak is ’n moeilike een: Waarom op aarde verdwyn sy gunsteling-kougom uit Olgo se winkel? Het daai simpel vent, Slang, dalk iets daarmee te doen? Een ding is seker: Speurder Kwaaikofski gaan uitvind! Die intriges is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture!
One day Mr Tati brings home a surprise - a sweet little piglet with a rosy face and curly tail! How Mr and Mrs Tati love their piggy baby - but what will happen when the piglet goes to school? And could this tale have one more surprise at the end of it? A funny and original story showing that families are what you make them, and love is what matters most.
Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.
Learn to Read with Tippie the Elephant!
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.
The Phonics Book for Learners First Additional Language has been developed according to the requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) for Grade 2. The book can be used year after year. It gives an opportunity for introducing and reinforcing learning content, with at least two pages of activities per week. It also provides learners with activities and assessments. The teaching plans in the Teacher's Guide describes in detail how, when and where every page in the Learner’s Book can be used. The book is in full colour and beautifully illustrated. The Learner’s Book has been written by experts in the Foundation Phase field. All the authors have years of experience and have been involved in series which are successfully used in schools. The Learner’s Book has been developed under the guidance of Mart Meij, whose various educational series, from Grade R to 3, are widely used. The New All-In-One series is nationally recognised and used in many schools. The Learner’s Books were written according to the themes for each term, specified in the CAPS, Foundation Phase. The Learner’s Books provide background information and activities on each page to ensure the effective use of the book by the teacher. The Learner’s Books contain innovative multisensory activities that promote active learning and accommodate different learning styles. Free worksheets on the CDs supplement the activities in the Learner’s Books so that workbooks do not have to be bought.
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.
ALL-IN-ONE GRADE 1, PHON, FAL, LB Grade 1 The New All-in-One Gr 1 First addiotional Language Phonica Learner's Book •has been completely revised and adapted according to the Curriculum and Assessment Policy Statement • can be used per subject or as a package. The Learners Books for each subject comprises • can be used year after year • provides the opportunity for inculcation with at least two pages of activities per week • is used with free worksheets on the CD in the Teacher’s guide
Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde het die wonder van gebed vir jou verlore geraak. In hierdie heruitgawe van Ferdinand Deist se klassieke topverkoper boek oor gebed gesels hy met mense wat wil bid, maar nie kán nie. Hierdie is geen kitskursus in die kuns van gebed nie, maar 'n toeganklike sagte begeleiding vir elkeen om die geheim van gebed terug te vind.
Die Nuwe Alles-In-Een-reeks • is volledig hersien en aangepas volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidverklaring • is beskikbaar vir Graad R-3 • sluit vir Graad R die vakke Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardighede in • kan per vak of as pakket gebruik word. Die Leerderboeke vir elke vak • kan jaar na jaar gebruik word • gee geleentheid vir inskerping met minstens twee bladsye aktiwiteite per week • word gebruik saam met die gratis werkvelle op die CD in die onderwysersgids
Hierdie studiewerkgids vir leerders en onderwysers kan saam met die voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Afrikaans graad 10 EAT gebruik word. Die gids verskaf bykomende inligting, vrae en opdragte by die voorgeskrewe gedigte in Vers en vlam: ’n poësiebloemlesing vir graad 10 EAT. Die aanslag is toeganklik en informeel, en gerig op die leerder.
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm. |
You may like...
The English Handbook and Study Guide - A…
Beryl Lutrin
Paperback
(1)
|