0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

Speurder Kwaaikofski 14 - Afbeen En Lang Vingers (Afrikaans, Paperback): Jurgen Banscherus Speurder Kwaaikofski 14 - Afbeen En Lang Vingers (Afrikaans, Paperback)
Jurgen Banscherus
R170 R152 Discovery Miles 1 520 Save R18 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Kwaaikofski lê met 'n gebreekte been in die hospitaal. En boonop besteel 'n dief almal op die kindervloer. Kwaaikofski begin die saak ondersoek - al is sy been in gips. Hy maak Monty, die seun met wie hy 'n kamer deel, sy assistent. Monty kan oral rondloop, maar hy kan nie praat nie, want sy kakebeen is gebreek. Hierdie saak gaan 'n tameletjie wees, maar Kwaaikofski laat hom nie onderkry nie!

Speurder Kwaaikofski 13: Die Boeliebom (Afrikaans, Paperback): Jurgen Banscherus Speurder Kwaaikofski 13: Die Boeliebom (Afrikaans, Paperback)
Jurgen Banscherus
R170 R152 Discovery Miles 1 520 Save R18 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Kwaaikofski verwag net een ding van skool: rus en vrede! Dit is tog die enigste plek waar ’n besige privaat speurder kan ontspan. Maar nou moet hy ondersoeke in sy eie klas doen!

Die nuwe seun in die klas is in groot moeilikheid. Die oplossing is voor die hand liggend: Kwaaikofski lok die skuldiges in ’n onweerstaanbare soet lokval!

Step by Step: Counting to 50 (Afrikaans, Hardcover): Cuberdon Cuberdon Step by Step: Counting to 50 (Afrikaans, Hardcover)
Cuberdon Cuberdon
R160 R143 Discovery Miles 1 430 Save R17 (11%) Ships in 5 - 10 working days
Lotta se Lewe - Hoe Later, Hoe Kwaker (Afrikaans, Paperback): Alice Pantermuller Lotta se Lewe - Hoe Later, Hoe Kwaker (Afrikaans, Paperback)
Alice Pantermuller
R220 R197 Discovery Miles 1 970 Save R23 (10%) Ships in 5 - 10 working days
Die Stoutste Klas Op Aarde (Afrikaans, Paperback): Joanna Nadin Die Stoutste Klas Op Aarde (Afrikaans, Paperback)
Joanna Nadin
R195 R174 Discovery Miles 1 740 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Volgens die skoolhoof is 4B die stoutste klas op aarde. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor leer en dis hoogtyd dat 4B harder dáárin probeer uitblink. Maar Alex en Manjit het letterlik nie bedoel om hulle hele klas siek te maak met tuisgemaakte koekies nie. 4B is miskien die stoutste klas op aarde, maar jy sal nie enige ander plek wil wees nie. 

New all-in-one first additional language: Grade 3: Learners book (Paperback): Mart Meij New all-in-one first additional language: Grade 3: Learners book (Paperback)
Mart Meij
R245 R230 Discovery Miles 2 300 Save R15 (6%) In Stock

The Learner’s Book has been developed according to the requirements of the CAPS for Grade 3. The book can be used year after year. It gives an opportunity for introducing and reinforcing learning content, with at least two pages of activities per week. It also provides learners with activities and assessments.

Die Pro (Afrikaans, Paperback, Film-Uitgawe): Leon De Villiers Die Pro (Afrikaans, Paperback, Film-Uitgawe)
Leon De Villiers
R215 R192 Discovery Miles 1 920 Save R23 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Sanlambeginnersprys (1997)

Scheepersprys vir jeuglektuur (1998)

M.E.R.-prys (1998)

’n Aangrypende verhaal oor vriendskap, verlies en die demone wat tieners moet takel in die proses van grootword, geskryf in die taal van vandag se tiener. Die hoofkarakter is ’n 16-jarige seun wat versot is op branderplankry, ’n karakter met wie tieners, en veral seuns, maklik sal kan identifiseer. Nou ook 'n rolprent met Ballade vir 'n Enkeling se gewilde Edwin van der Walt in die leidende rol in die rolverdeling van jong akteurs.

Loer Binne: Die See (Afrikaans, Board book): Really Decent Books Really Decent Books Loer Binne: Die See (Afrikaans, Board book)
Really Decent Books Really Decent Books
R220 R197 Discovery Miles 1 970 Save R23 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die see uit te vind. Gaan kuier op die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie swaardvisse! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan by 'n duikspan om te gaan kyk na 'n ou skeepswrak op die seebodem!

Grilgrypers 6: Die Geheim Van Die Spookwerf (Afrikaans, Paperback): De Wet Hugo Grilgrypers 6: Die Geheim Van Die Spookwerf (Afrikaans, Paperback)
De Wet Hugo
R199 R178 Discovery Miles 1 780 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Vanessa se ouers was eens skatryk, maar wanneer haar pa alles verloor moet hulle trek na 'n piepklein huisie op 'n skrootwerf waar haar pa as bestuurder van 'n insleepwa gaan werk. Die motorongeluk waarin Vanessa betrokke was, spook steeds by haar. En al die gruwelike motorwrakke in die skrootwerf gee haar die horries. Wanneer sy die eienaardige Wayne ontmoet, vind sy boonop uit dat die skrootwerf meer as een spokerige geheim wegsteek . . .  

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 4: Jürgen Banscherus Speurder Kwaaikofski: Omnibus 4
Jürgen Banscherus; Illustrated by Ralf Butschkow
R230 R205 Discovery Miles 2 050 Save R25 (11%) Ships in 5 - 10 working days
Tjoppie En Die Tweeling (Afrikaans, Paperback): Liz de Villiers Tjoppie En Die Tweeling (Afrikaans, Paperback)
Liz de Villiers
R125 R112 Discovery Miles 1 120 Save R13 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontmoet hy twee maatjies wat presies dieselfde lyk. Maar hoe kan dit wees? Chewy en Lobo is 'n tweeling en hulle gaan Tjoppie leer hoe om mededeelsaam te wees. Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters. 

Die Holderstebolder Hondepartytjie (Afrikaans, Paperback): De Wet Hugo Die Holderstebolder Hondepartytjie (Afrikaans, Paperback)
De Wet Hugo; Illustrated by Stephen Wallace
R165 R148 Discovery Miles 1 480 Save R17 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Vir sy 10de verjaardag wens Jaco net vir een ding: 'n hond! En hy wil 'n hondepartytjie hê, met hondekolwyntjies.

Maar gaan sy ouers vir hom die geskenk van sy drome gee? Sal sy gunsteling-sanggroep, Wagter en die waghonde, by sy partytjie kan wees? En wie moet hy nooi: net sy maats wat van honde hou of almal in sy klas? En wat moet hy doen as sy partytjie skielik heeltemal skeef loop, of as die hond wat hy kry in iets eienaardigs verander?

'n Storie propvol kinkels en keuses!

Die Stoutste Klas op Aarde Word Stouter (Afrikaans, Paperback): Joanna Nadin Die Stoutste Klas op Aarde Word Stouter (Afrikaans, Paperback)
Joanna Nadin; Translated by Kobus Geldenhuys
R195 R174 Discovery Miles 1 740 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Volgens die skoolhoof is 4B DIE STOUTSTE KLAS OP AARDE. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor LEER. Maar Alex en Manjit het LETTERLIK nie bedoel om die toilette te verstop terwyl hulle die skoolgrond moes oppas nie. En hulle het definitief nie bedoel om LETTERLIK 'n pikkewyn vanaf die dieretuin skool toe te bring na hulle skooluitstappie nie. Hierdie goed gebeur net al het hulle 'n perfekte plan gehad om daarmee weg te kom!

Trompie Omnibus 1 (Afrikaans, Paperback): Topsy Smith Trompie Omnibus 1 (Afrikaans, Paperback)
Topsy Smith
R235 R210 Discovery Miles 2 100 Save R25 (11%) Ships in 5 - 10 working days

In hierdie omnibus, wat die eerste drie boeke van die gewilde Trompie-reeks bevat, ontmoet ons vir Trompie, die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende. Hy en sy vriende Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwoners van hul tuisdorp, Kwaggaberg. Hul avontuur met die dominee se bobbejaan ruk handuit en Trompie se poging om vir sy suster Anna ’n kerel te kry, loop lelik skeef. Trompie wil ook baie graag ’n hond he en het sy oog op ’n basterbrak genaamd Boesman. In Trompie die stouterd trek Trompie vir die nuwe seun wat al die onderwysers se witbroodjie is, ’n lelike streep. In Trompie die soet seun besluit Trompie hy is moeg daarvoor om altyd in almal se slegte boekies te wees. Die Boksombende se Grootkaptein kondig aan dat dit tyd geword het om goeie dade te doen, maar dis glad nie so maklik soos wat dit klink nie! Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!

Stap vir Stap: Tel tot 50 (Afrikaans, Hardcover): Cuberdon Cuberdon Stap vir Stap: Tel tot 50 (Afrikaans, Hardcover)
Cuberdon Cuberdon
R160 R143 Discovery Miles 1 430 Save R17 (11%) Ships in 5 - 10 working days
Step by Step: Counting to 100 (Afrikaans, Hardcover): Cuberdon Cuberdon Step by Step: Counting to 100 (Afrikaans, Hardcover)
Cuberdon Cuberdon
R160 R143 Discovery Miles 1 430 Save R17 (11%) Ships in 5 - 10 working days
Kersfees In April - Mieke: Boek 1 (Afrikaans, Paperback): Christien Neser Kersfees In April - Mieke: Boek 1 (Afrikaans, Paperback)
Christien Neser
R205 R183 Discovery Miles 1 830 Save R22 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Mieke se lewe op Mtwana Wildlife Rescue, aan die oewer van die Limpopo, is alles behalwe saai. Tussen haar pa as die plaas se veearts, Fen se ouma Maggi wat die lodge bestuur en haar eksentrieke oupa Bosjan se natuur- en lewenswysheid kry sy skaars kans om haar ma te mis.

Maar soms wel, veral noudat sy in Gr 7 is en haar tannie Sylvie ver weg is in Amsterdam. Gelukkig was Fen nog altyd daar: Haar boetie wat sy self kon kies, wat van dag een af saam met haar op 'n donkie skool toe ry.

Being Dianne (Paperback): Qarnita Loxton Being Dianne (Paperback)
Qarnita Loxton
R205 R183 Discovery Miles 1 830 Save R22 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Dianne is divorced but for the sake of her two daughters she lives next to her ex-husband, sharing a joint double garden. Good for the girls but what about her? How can she move on if Alan and his new fiancée are always around?

Her post-divorce romances have stalled: Andile, her lover turned friend, and Faye, her secret Tinder date turned sometimes lover. Both Andile and Faye want more but Di is not sure what she wants. Her daughters were not thrilled with the idea of her with a boyfriend, will they freak out if their mom has a girlfriend? Is it even worth introducing them if Faye might turn out not to be the one for her? But when Dianne’s eldest daughter deals with homophobia at school, Dianne feels compelled to speak out and be honest about who she is.

With the support of her friends Kari, Lily, Shelley and now Shireen, she might just have the courage to do it. But what will the fallout be?

Die Seerowers 2: Die Seerowers En Die Grot Vol Goud (Afrikaans, Paperback): Jonny Duddle Die Seerowers 2: Die Seerowers En Die Grot Vol Goud (Afrikaans, Paperback)
Jonny Duddle
R195 R174 Discovery Miles 1 740 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

AHOOI DAAR, SKARMINKELS!

Hier is 'n avontuurstorie oor seerowers vir beginnerlesers in Afrikaans!

Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Matilda, Basjan en die Van der Branders is terug met nog ’n waaghalsige seeroweravontuur. ’n Betowerde grot vol goud hou Basjan en sy mense gevange en Matilda moet hulle red. Maar sy moet eers verby die seehekse kom …

The Mark: Gr 10 Home Language - Study Work Guide (Paperback): Janet Unterslak The Mark: Gr 10 Home Language - Study Work Guide (Paperback)
Janet Unterslak 1
R218 R195 Discovery Miles 1 950 Save R23 (11%) Ships in 5 - 10 working days

This Study Work Guide has been written according to the requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement of the DBE for Grade 10 English Home Language. This guide will assist learners in their understanding of the novel and their preparation for examinations.

Key points:

- The "official study guide" - developed by Tafelberg, the original publisher of the novel, under the series Best Books Study Work Guides

- Pre-, during and post reading activities including analysis and questions

- Formal assessment activities for examination purposes

Answer sheets downloadable for FREE from http://www.nb.co.za/Books/19971

Going Wild And Other Stories - A Home Language Short Story Anthology For The Intermediate Phase (Paperback): Helen Moffett Going Wild And Other Stories - A Home Language Short Story Anthology For The Intermediate Phase (Paperback)
Helen Moffett
R275 Discovery Miles 2 750 Ships in 5 - 10 working days

This anthology highlights the theme of environmental care, and comprises new content written by some South Africa’s famed writers, and some fresh voices to captivate readers as they explore and master the use of English Home Language in Grades 4–6. Each story provides all the support materials written by Diane Awerbuck and reviewed by the English for Life author Lynne Southey needed to make for lively and interactive classroom experiences according to CAPS requirements.  

Eerste Liefde Omnibus 1 (3-In-1) (Afrikaans, Paperback): Janie Oosthuysen, Helen Brain Eerste Liefde Omnibus 1 (3-In-1) (Afrikaans, Paperback)
Janie Oosthuysen, Helen Brain
R210 R188 Discovery Miles 1 880 Save R22 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Drama, humor . . . en natuurlik liefde en liefdesdriehoeke. Drie van die gewildste Eerste Liefde-stories in een. In Rugbyballe en bikini’s kan niks Anelle se vakansie op Duinebaai bederf nie. Maar hoekom laat Martin haar so anders voel? In Daar’s’n ou in my aarbei-smoothie steek ’n geheime bewonderaar boodskappe in Yolandé se tas weg. In My hart klop muffins laat die ou met die Franse naam Kat se hart jaag. Maar wat is Pierre se donker geheim?

Tjoppie En Die Muskiet (Afrikaans, Paperback): Liz de Villiers Tjoppie En Die Muskiet (Afrikaans, Paperback)
Liz de Villiers
R125 R112 Discovery Miles 1 120 Save R13 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag is daar 'n aaklige gogga wat vir Tjoppie pla en steek. Dit jeuk oral! Gelukkig ontmoet hy ook vir Tonkie die spinnekop wat hom kan help. Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters. 

Loer Binne: Die Plaas (Afrikaans, Board book): Really Decent Books Really Decent Books Loer Binne: Die Plaas (Afrikaans, Board book)
Really Decent Books Really Decent Books 1
R220 R197 Discovery Miles 1 970 Save R23 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die plaas uit te vind. Gaan kuier op die plaas en sien watter diere daar woon, watter verskillende plante geplant word en watter voertuie op die plaas gebruik word. Gaan kuier in die stalle, die hoenderhok, by die varke en hulle kleintjies en maak 'n draai by die dam waar jy ganse en eende sal sien!

Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit; Illustrated by Sean Verster
R220 R197 Discovery Miles 1 970 Save R23 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Bennie Boekwurm woon diep onder die grond daar in die Wielie Walie-parkie. In sy tonnelhuisie is daar rakke en rakke vol storieboeke. Sy naam is nie verniet Bennie Boekwurm nie. Bennie hou baie daarvan om stories vir kinders te lees. Hy wag nou juis vir hulle om hom te roep. Hy het klaar die boek uitgesoek . . . Die stories is gebaseer op die bekende TV-reeks op SABC in die 80er jare. Illustrasies is helder en kleurvol en sal kleintjies sowel as hulle ouers bekoor.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The English Handbook and Study Guide - A…
Beryl Lutrin Paperback  (1)
R370 R156 Discovery Miles 1 560
Die Bewonderaar
Erla-Mari Diedericks Paperback  (1)
R320 R300 Discovery Miles 3 000
The Afrikaans Handbook and Study Guide…
Beryl Lutrin Paperback R370 R156 Discovery Miles 1 560
Lekkerlag Pretboek
De Wet Hugo Paperback R185 R165 Discovery Miles 1 650
She Is Safe - An Exposé Of The Dark…
Emma van der Walt Paperback R320 R300 Discovery Miles 3 000
Under The Baobab Tree
Roslynne Toerien, Julie Smith-Belton Hardcover  (1)
R220 R203 Discovery Miles 2 030
Bloedbande
Jeanette Stals Paperback R320 R300 Discovery Miles 3 000
Lekker & Goed - Heerlike Kos Propvol…
Carmen Niehaus Paperback R210 R197 Discovery Miles 1 970
Kringloop
Bets Smith Paperback R270 R253 Discovery Miles 2 530
Junior Tweetalige Skoolwoordeboek…
Paperback R195 R174 Discovery Miles 1 740

 

Partners