![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Die nuwe alles-in-een Voorskoolse Aktiwiteitsboek is saamgestel om ouers /opvoeders/praktisyne/versorgers te help wat hul kinders ’n voorsprong wil gee. Hierdie aktiwiteitsboek is saamgestel volgens NCF vir kinders van geboorte to vier jaar. Verskaf aktiwiteite wat praktiese vaardighede ontwikkel. Sluit Vroee leer- en ontwikkelingareas (ELDA’s) in. Help kleuters/jong kinders ontwikkeling aan. Moedig kreatiwiteit & kleinspierontwikkeling aan. Sluit 2D- & 3D-aktiwiteite in.
It’s Wonderful Me! is the long-awaited book towards once again reconnecting young South Africans with their heritage. This children’s book is a rich portrait of the Zulu culture and life in rural KwaZulu-Natal. Discover the heart-warming story of two best friends, in a myriad of adventures on Gogo and Mkhulu’s farm. Their escapades have all been inspired by the author’s own stories. The main character is the voice of a bold young black girl, who is essentially reclaiming herself. She has an energetic streak, and is filled with passion, confidence, and untold imagination. The rhyming and vivid illustrations add to the fun aspects of reading and the affirmative messaging.
What do you get if you cross a python and a porcupine?
What do you call a teacher who’s always in a bad mood? Jaco Jacobs is the master of jokes and funny stories and now his 101 Joke books are finally available in English as well! Prepare for hours of laughter and entertainment at a price that will make you smile.
Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag is sy verjaardag! Hy
kry baie geskenke. Maar saam met wie van sy maats moet hy eerste speel?
Dit is tog die lekkerste as almal leer om saam te speel.
The First Additional Language Learner’s Book has been developed according to the requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) for Grade 2. The book can be used year after year. It gives an opportunity for introducing and reinforcing learning content, with at least two pages of activities per week. It also provides learners with activities and assessments. The teaching plans in the Teacher's Guide describes in detail how, when and where every page in the Learner’s Book can be used. The book is in full colour and beautifully illustrated. The First Additional Language Learner’s Book has been developed according to the requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) for Grade 2. The book can be used year after year. It gives an opportunity for introducing and reinforcing learning content, with at least two pages of activities per week. It also provides learners with activities and assessments. The teaching plans in the Teacher's Guide describes in detail how, when and where every page in the Learner’s Book can be used. The book is in full colour and beautifully illustrated. The New All-In-One series is nationally recognised and used in many schools. The Learner’s Books were written according to the themes for each term, specified in the CAPS, Foundation Phase. The Learner’s Books provide background information and activities on each page to ensure the effective use of the book by the teacher. The Learner’s Books contain innovative multisensory activities that promote active learning and accommodate different learning styles. Free worksheets on the CDs supplement the activities in the Learner’s Books so that workbooks do not have to be bought.
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.
Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.
Dewald se ouers stuur hom na 'n nuwe skool na sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en elke skool het sy boelies, en dis nie maklik om 'n tiener te wees met 'n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind, om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit nie. Dit terwyl een van die grootste boelies in die skool sy lewe hel maak. En hy besluit: genoeg is genoeg. 'n Hartroerende verhaal oor relevante tienerkwessies.
Oliver Strange's life in London is all very normal until his father disappears in the wilds of the Okavango Swamps while collecting frog data. When Oliver goes in search of his dad, he is captured and things go from bad to worse. He soon discovers his knowledge of reading maps and his Swiss Army knife are not enough when faced with crocodiles, hippos, lions and dynamite-brandishing crooks with a sinister goal to collect venom from the most poisonous frog of all the golden poison dart frog, found only in Colombia. Oliver is faced with not only saving his father but perhaps the whole world. This school edition of Oliver Strange and the Journey to the Swamps is included in the Department of Basic Educations National Catalogue for Senior Phase learners. It has been revised and updated with activities for pre-reading and post-reading, questions according to cognitive levels, glossaries and notes on the genre of the novel.
Die laaste omnibus in hierdie reeks bevat nóg drie gewilde Trompie-stories. Die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit en Trompie en sy maats besluit om in die kloof te gaan swem en dan teen die berg op te klim en die grotte daarbo te verken. Trompie ontmoet ook die mooiste meisie wat hy nog ooit gesien het en ding mee teen sterk kompetisie in die atletiekspan.
'n Splinternuwe versameling van 60 van HUISGENOOT se immergewilde groot blokraaisels, met hulle oplossings agterin die boek. Derduisende liefhebbers sal verheug wees dat daar 'n nuwe boek is.
13-year-old Ben Smith attends St David's, where rugby is a compulsory sport. After the annual derby against Voortrekker in which a St David's player is severely injured and rushed to hospital, Ben inadvertently catches a glimpse of a bottle labelled Methyltestosterone in the player's tog bag. But when he is told "It's just vitamins, OK?" by another team member, he remembers some references from the team's facebook pages and realises that it is steroids. What follows turns Ben's life upside down.
Dit was ’n groot dag, daardie dag van die Soccer Bid vir Twenty-Ten. In die township was dit vol by elke plek, dit was net music en colours en stemme en lag. En toe Madiba op die screen verskyn met sy oë wat skreef van die lag, toe hy die trophy hoog in die lug hou – net daar het die plan soos ’n weerligvoël in Senke se kop geskiet. Sy plan om vir sy Buti ’n groot surprise te gee . . . iets wat hy nooit sal vergeet nie, al word hy ’n ou mkhulu met ’n grys baardjie. Hierdie skooluitgawe is aangevul met • ’n inleiding tot die roman • woordverklarings • glossariums • verrykende materiaal • vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die KABV.
Kwaaikofski is ’n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal ’n talent daarvoor. Gee hom ’n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Hierdie keer krap ’n ander speurder krap in sy slaai, hy moet uitvind wie Olga se luukse motor beskadig het en hy beland boonop in die kollig op die verhoog . . .
What do you get if you cross a python and a porcupine?
What do you call a teacher who’s always in a bad mood? Jaco Jacobs is the master of jokes and funny stories and now his 101 Joke books are finally available in English as well! Prepare for hours of laughter and entertainment at a price that will make you smile.
Siener in die suburbs gaan oor die lief en leed van 'n groepie mense wat al volkskarakters geword het. Jakes wat so graag 'n laaitie wil he, Tiemie wat oor haar tyd is, Tjokkie wat met die helm gebore is, Giel en Ma wat in sonde saamleef. Hulle bly aan die verkeerde kant van die spoor; mense van wie daar "nie geweet" word nie.
Anele Dlamini's life has been turned upside down. In this Coming-of-Age novel set over the course of one summer in KwaZulu Natal, Anele discovers that life is full of challenges and together with her family learns to adjust to unforeseen circumstances. Like the swallows' seasonal visitation, Anele realises that time on earth is short. Little did she know how short it could be.
Die Nuwe Alles-In-Een se Pret met spel-werkboek vir Graad 1 Huistaal sal kinders opgewonde maak oor spelling en klanke! Hierdie boek bevat meer as 30 kaart-, bord- en bewegingspeletjies wat die voorgeskrewe klanke, asook sig- en spelwoorde op ’n prettige wyse inoefen. Die speletjies gaan gepaard met werkvelle ter inskerping. Stap vir stap voorafriglyne word gegee vir die onderwyser of ouer oor hoe om die speletjies aan te bied. Wanneer spelling met innoverende speletjies vol beweging en aksie – wat ook groot motoriese vaardighede ontwikkel – onderrig word, sal die kind in Graad 1 die werk met vreugde en opwinding aanpak en nie verveeld raak nie. Die onderrig van spelling met een prettige speletjie ná die ander maak kinders én ouers en onderwysers lus om te spel. Dié werkboek vir Graad 1 gee in besonder aandag aan die leer van die verskillende klanke, en die lees en skryf van woorde wat dié klanke bevat. Die eerste 180 hoëfrekwensie-sigwoorde word geoefen.
Dr Lily De Angelo is counting down the final weeks before her wedding to Owen Fisher, making sure everything is perfect. The seating arrangements, for one. Owen’s dad from Elsies River on the Cape Flats will have to be seated far away from Lily’s snobbish parents who keep insinuating that Owen is not good enough for their trust fund baby. Owen might look like a young Robert de Niro, but it seems they are all too aware that he is of mixed Capetonian rather than Italian stock. As if that matters! But Lily’s seating arrangement woes are nothing compared to the shock she gets when Owen’s ex Courtney Hay shows up with her fifteen-year-old mini me, Chiara. With silver bullet suitcases in tow they have come to break the news that Owen might be Chiara’s dad. Suddenly everything goes pear-shaped for Lily, including her ass – and that's despite the incentive bonus to her personal trainer. Courtney and Chiara move in with Lily and Owen and not only is the ex from hell making eyes at him, but Owen seems a bit too happy at the thought of potentially being a dad. Lily and Owen had decided long ago to commit to love and marraige, but without the baby carriage, thank you very much. Is he changing his mind about children, about her? Being Lily is a story with equal amounts of humour and depth, exploring what it means to live, love, and commit in the changing times of happy-(n)ever-after.
Nicci is 'n willewragtig op 'n bergfiets. Die heel lekkerste is om die seuns se reaksie te sien wanneer hulle besef 'n meisie het vir hulle weggery. Tot die dag wat Nicci wreed aangeval en van haar fiets beroof word. Haar wêreld tuimel ineen. Wie sal so iets doen? Stuk-stuk pas Nicci en haar vriende Felicity en Donovan die legkaart inmekaar, en wat hulle uitvind toets hulle geloof in hulle medemens, en hulle eie waardes. Die boek daag ook geslags- en verhoudingstereotipes speels en slim uit. Nicci is ewe goed in ballet en bergfietsry, maar omdat sy 'n meisie is, verwag haar ouers en onderwysers dat sy vanselfsprekend ballet sal kies. Haar oë gaan ook oop oor die ou op wie sy verlief is, wat eintlik maar net 'n modelmooi meisie soek vir wie voorkoms en wat ander mense van haar dink, mees belangrik is. Sy vind in Donovan 'n ware vriend wat haar toelaat om haarself te wees.
Die Psalms is ongetwyfeld een van die mees geliefde boeke in die Bybel. Dit daag uit, aanbid en bevestig God se bemoeienis met die mens. Elias P Nel deel in 'n outentieke stem tekste uit die Psalms en ander Bybelboeke in die taal van sy kinderjare, Boesmanlandse Afrikaans. Hy bevestig God se herderskap in ons lewe. Hierdie herskryfde tekste is hartgebeure wat op papier gesit word. Tekste wat oorgeskryf is sluit die Psalms, Spreuke, Lukas, Johannes, Handelinge, Romeine en Openbaring in.
Nie lank nadat die dertienjarige Miek saam met sy ouers in Vreesbaai kom woon nie, begin vreemde dinge gebeur. Nie net is die kusdorpie permanent toe onder digte mis nie, maar Miek word skielik gedurig gekonfronteer met sy grootste vrees: 'n monsteragtige, woedende hond. Gou lyk dit ook asof sy nuwe vriende by die skool elkeen ook 'n geheim met hulle saamdra. Kan dit wees dat al die kinders op Vreesbaai deur iets afgrysliks geterroriseer word?
The South African Alphabet is not your typical ‘ABC’ book for children. It has been splendidly illustrated by Alex Latimer with illustrations on subjects unique to South Africa.
Die Nuwe Alles-In-Een-reeks • is volledig hersien en aangepas volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidverklaring • is beskikbaar vir Graad R-3 • sluit vir Graad R die vakke Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardighede in • kan per vak of as pakket gebruik word. Die Leerderboeke vir elke vak • kan jaar na jaar gebruik word • gee geleentheid vir inskerping met minstens twee bladsye aktiwiteite per week • word gebruik saam met die gratis werkvelle op die CD in die onderwysersgids. |
You may like...
Word Ryk, Bly Ryk - Hoe Om Welvaart Te…
PJ Botha, Geo Botha
Paperback
Under The Baobab Tree
Roslynne Toerien, Julie Smith-Belton
Hardcover
(1)
|