|
|
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Lees speel-speel saam met Tippie die olifant!
Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig.
Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte
oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se
stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om
lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer.
Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele
Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.
Titels in die Vlak 6-reeks:
Boek 1: Tippie en die maanlanding
Boek 2: Tippie se eerste wedstryd
Boek 3: Tippie en die kunswedstryd
Boek 4: Tippie en die eksperiment
Boek 5: Tippie leer sokkie
Boek 6: Tippie vra vrae
Boek 7: Tippie en die legende
Boek 8: Tippie hou van verrassings
Boek 9: Tippie se vakansieprojek
Boek 10: Tippie en die geheim

Learning to read is super easy with Tippie the elephant!
Level 6 focusses on diphthongs: those vowels in which there is a
noticeable sound change within the same syllable.
The stories include longer sentences and paragraphs. It introduces new
contextual vocabulary and has an emphasis on sight words with complex
spelling.
The next 10 Tippie adventures are proudly South African and build on
all the skills acquired in the previous levels. The text is supported
with modern and relevant illustrations to aid comprehension.
Additionally, the stories have been written to encourage reasoning and
problem solving, while enhancing the reader’s imagination and critical
thinking skills.
Books in the Level 6 series:
Book 1 - Tippie and the macaw
Book 2 - Tippie’s audition
Book 3 - Tippie’s choice
Book 4 - Tippie and Troy
Book 5 - Tippie’s superpower
Book 6 - Tippie almost gets grounded
Book 7 - Tippie’s awesome adventure
Book 8 - Tippie enjoys being spoilt
Book 9 - Tippie gives Robin flowers
Book 10 - Tippie at the zoo

In this first title, A Bushveld Safari, Jabu the Shangaan guide takes the reader on a trail through the lowveld, or more specifically, through the Kruger National park. Chapters are organised to illuminate a range of topics, such as 'Bushveld supermarket' (items from nature that have practical applications), 'Feeding levels' (showing how and where different animals feed - from roots and grass through to the tree tops), 'Self defence' (how animals defend themselves), and 'The night shift' (focusing on the habits of nocturnal animals). In each scenario, Jabu discusses the balance and efficiency of nature, points out its extraordinary features , and explains how people have, in the past, lived in harmony with nature - and why it's important for us to continue to do so.
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om
verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in
te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar
volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in.
Die Tippie skryf en uitvee-reeks sluit verskeidenheid versteekte
kurrikulum-uitkomstes in, met visuele struktuur vir duidelike begin en
einde. Gestruktureerde werkswyse met fokus op links na regs en bo na
onder word ook van die begin af aangeleer.
Tippie maak dit maklik om skryf op ouderdomsgepaste en kindgerigte wyse
aan te leer.
The Level 3 books are designed to build on Levels 1 and 2 whilst
introducing new consonant blends and digraphs. Additionally, the
stories have been written to encourage inferencing and problem solving
through the stories and images to enhance the reader’s skills and fun!
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde
beginsels in elke boekie.
Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van
wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om
verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke
Tippie-temas.
Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 - 10, vorms en
grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.
This series is an excellent educational choice as it is a fun,
interactive series

Ontmoet Lisa Liefbesie, 'n pragtige liewenheersbesie met bloedrooi
vlerkies en helder swart kolle. Sy is geliefd deur al die diere op die
groot plaas waar sy woon. Maar op haar verjaarsdag gebeur iets
skrikwekkends – haar mooi kolletjies verdwyn spoorloos!
Volg Lisa op 'n opwindende avontuur terwyl sy soek vir haar kolle.
Ontmoet vriende soos Kollehond, Bessie die Frieskoei, en Takelane
Tarentaal, wat almal probeer help om die raaisel op te los. Sal Lisa
haar kolletjies vind voordat haar verjaarsdagpartytjie verby is?
This series is an excellent educational choice as it is a fun,
interactive series
This series is an excellent educational choice as it is a fun,
interactive series
 |
Springbookaroo
(Paperback)
Fanie Viljoen; Illustrated by Elsabe Ebersohn
|
R180
R169
Discovery Miles 1 690
Save R11 (6%)
|
Ships in 7 - 11 working days
|
|
|
Springboks have a superpower. They play the best rugby, of course. Amabhokobhoko! But … what if you have another superpower?
What if your superpower is READING!
While the other Springboks are busy perfecting their rugby skills, Springbookaroo discovers his extraordinary superpower—READING! Follow Springbookaroo’s journey as he tries to share the joy of reading with his mud-loving friends. Can he convince them that books are anything but boring, even for an angry lion?
Find out in this heartwarming story that celebrates the magic of books and the power of friendship.
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese
wiskunde-beginsels in elke boek.