![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! LEER MY LEES met
Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders 'n
verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en
begrip kan lees. Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories
oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan
identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd
ontwikkel. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae, hoer orde
denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie
taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk. Titels in die Vlak 5-reeks:
1. Tippie en Buks juig 2. Tippie se vakansie 3. Tippie en die tandemuis
4. Tippie in die wildtuin 5. Tippie se plan 6. Tippie en die kompetisie
7. Tippie braai vleis 8. Tippie en Buks speel 9. Tippie en die
skaapskeerders 10. Tippie en die orkes

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik
geĂŻllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke
bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort,
eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van
leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies;
'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord,
begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die
leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip
en woordeskat speel-speel by die kind vas te lę. Boonop is die reeks
uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare
Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Young children will enjoy the sound of the words read to them by an adult, older children will be stimulated to improve and increase their vocabularies, while adults will delight in the charming alliterations and imagery. Bright, detailed illustrations highlight the flora, fauna, places and customs of Africa.
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters!
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat 'n
aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en
6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken,
inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur 'n
spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-,
konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die
basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese
leer en ontwikkeling.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! LEER MY LEES met
Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders 'n
verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en
begrip kan lees. Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories
oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan
identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd
ontwikkel. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae, hoer orde
denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie
taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk. Titels in die Vlak 5-reeks:
1. Tippie en Buks juig 2. Tippie se vakansie 3. Tippie en die tandemuis
4. Tippie in die wildtuin 5. Tippie se plan 6. Tippie en die kompetisie
7. Tippie braai vleis 8. Tippie en Buks speel 9. Tippie en die
skaapskeerders 10. Tippie en die orkes
In this book, Esté Geldenhuys discusses how God longs to have a
personal relationship with us. From beginning to end, we see God’s love
for His children in the Bible. It is filled with examples of God’s
interactions with His people and His relationships with them. Adam and
Eve had close fellowship with God, but with the fall, this fellowship
was broken.
A beautiful story of friendship and love. Our wonderful, diverse, colourful country is filled with many deserving stories. A beautifully integral one is the story of friendship and love between children and their nannies. This story is the second title in the series about a little boy, Sam, and his wonderful, creative and inspiring nanny, Nelly. Nelly shares ideas, local history, tradition and culture with Sam. She brings a bit of her world, words and heart into his. Sam in turn, does what all little boys do – he happily joins in the adventure. This particular story revolves around the idea of thwala – the Zulu word for carrying something on your head. By crossing a shallow stream for a picnic, Nelly teaches Sam the art of thwala and Sam learns that there is more than one way to use his head. This is a story of innocence, love and care that connects us across backgrounds.
Badtyd is prettyd! Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad! Hierdie boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide.
The English-Setswana/Setswana-English Bilingual Dictionary is part of
the Pharos entrylevel series of bilingual dictionaries for English and
the nine official African languages in South Africa. The dictionary is
suitable for English or Setswana first or second-language speakers
wishing to learn an additional language. It will help users build their
vocabulary, improve grammar and use common phrases correctly, whether
at school level, in the workplace, as a tourist, or just for anyone
wishing to learn Setswana.
Jani is ʼn nuuskierige en avontuurlike meisie wat mal is oor die
buitelig.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik
geĂŻllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke
bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort,
eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van
leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies;
'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord,
begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die
leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip
en woordeskat speel-speel by die kind vas te lę. Boonop is die reeks
uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare
Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Leer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is
ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë
ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte
klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele
vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks
sluit ’n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in met visuele
struktuur vir ’n duidelike begin en einde. ’n Gestruktureerde werkswyse
met ’n fokus op links na regs, bo na onder word ook van die begin af
aangeleer. Leergereedheid is belangrik. Tippie leer klanke is ’n
makliker manier om klanke op ’n ouderdomstoepaslike en kindgerigte wyse
aan te leer.
The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters. Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as continuing building success and self-confidence in reading. The Level 2 books still focus on short vowels, simple consonants, sight words and final position consonant clusters. Children will love Tippie’s latest adventures as it is full of fun and humorous incidents along the way.
Meet 36 of southern Africa’s most common and interesting snakes in this lively and engaging kids’ guide. Discover the intriguing habits of snakes – where they live, how they hunt, what dangers they face, and how they protect themselves, all richly supported by more than 250 captivating photographs. A detailed introduction to many aspects of snake behaviour opens up the fascinating world of these widely misunderstood reptiles.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik
geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke
bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort,
eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van
leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies;
'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord,
begripsvrae en 'n bladsy met voltooi die sinne gebaseer op die
leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip
en woordeskat speel-speel by die kind vas te lę. Boonop is die reeks
uitstekende waarde vir geld dit is een van die mees bekostigbare
Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, ’n klomp vreesaanjaende visse, ’n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word … en beleef ’n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!
The popular Pharos Little Dictionary (2020, 14th edition, 12th
impression) boasts a brand-new orange cover!
Grammar and language guidance:
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! LEER MY LEES met
Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders 'n
verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en
begrip kan lees. Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories
oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan
identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd
ontwikkel. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae, hoer orde
denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie
taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk. Titels in die Vlak 5-reeks:
1. Tippie en Buks juig 2. Tippie se vakansie 3. Tippie en die tandemuis
4. Tippie in die wildtuin 5. Tippie se plan 6. Tippie en die kompetisie
7. Tippie braai vleis 8. Tippie en Buks speel 9. Tippie en die
skaapskeerders 10. Tippie en die orkes
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! LEER MY LEES met
Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders 'n
verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en
begrip kan lees. Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories
oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan
identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd
ontwikkel. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae, hoer orde
denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie
taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk. Titels in die Vlak 5-reeks:
1. Tippie en Buks juig 2. Tippie se vakansie 3. Tippie en die tandemuis
4. Tippie in die wildtuin 5. Tippie se plan 6. Tippie en die kompetisie
7. Tippie braai vleis 8. Tippie en Buks speel 9. Tippie en die
skaapskeerders 10. Tippie en die orkes
Talia is ’n bokser. Sy is deel van die veergewig-kategorie in die skoolspan. Maar haar afrigter het nie baie genade vir haar nie. Dit maak nie saak hoe hard sy boks nie, sy kan net nie sy goedkeuring wen nie. Sy is ook nie vreeslik gewild ná haar broer, Hamer, vrygelaat word op parool nie. Hy was vir ’n jaar lank in die tronk oor diefstal. Almal behandel hom steeds soos ’n krimineel. Maar ... was hy werklik skuldig? ’n Boeiende roman oor die kompleksiteit van gesinne en die gevegte wat ons almal soms met onsself en ons naastes moet veg.
|
You may like...
What The Fast - How Monday And Tuesday…
Grant Schofield, Dr. Caryn Zinn, …
Paperback
Yoga Gym - The Revolutionary 28 Day…
Nicola Jane Hobbs
Paperback
(5)
The Real Meal Revolution
Tim Noakes, Sally-Ann Creed, …
Paperback
(36)
Handbook of Research on Advanced…
Siddhartha Bhattacharyya, Pinaki Banerjee, …
Hardcover
R7,041
Discovery Miles 70 410
|