0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

Krag (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Krag (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R210 R197 Discovery Miles 1 970 Save R13 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Aldan Valentyn is niemand nie.

Hy plaas ʼn foto van homself sonder sy hemp, op Instagram. En word die bespotting van die skool.

Maar dit sal binnekort verander. In die gym. Met gewigte. En die KRAG in die naalde.

“Wat is die ergste wat kan gebeur?”.

Learn To Read (Level 2) 3: Tippie And The Skunk (Paperback, 3rd edition): Jose Palmer Learn To Read (Level 2) 3: Tippie And The Skunk (Paperback, 3rd edition)
Jose Palmer; Illustrated by Zinelda McDonald; Reinette Lombard
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters. Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as continuing building success and self-confidence in reading. The Level 2 books still focus on short vowels, simple consonants, sight words and final position consonant clusters. Children will love Tippie’s latest adventures as it is full of fun and humorous incidents along the way.

Die Legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se Geraas (Afrikaans, Paperback): Dihanna Taute Die Legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se Geraas (Afrikaans, Paperback)
Dihanna Taute
R180 R161 Discovery Miles 1 610 Save R19 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Lua Verwey is eintlik allergies vir seuns, maar sy is tog die enigste meisie wat saam met die krieketspan Kaap toe gaan toer. Mits sy voor die einde van die kwartaal genoeg name op haar borgvorm het om geld in te samel vir ’n vakansie langs die strand. En 'n vakansie het sy beslis nodig; want haar ma verwag 'n tweeling, haar boeties neem die huis op horings, haar oupa-hulle gaan by hulle kom intrek en haar beste vriendin is skielik superaaklig.

Leer my lees Vlak 5 Boek 2: Tippie se vakansie (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Leer my lees Vlak 5 Boek 2: Tippie se vakansie (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees. Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae, hoer orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk. Titels in die Vlak 5-reeks: 1. Tippie en Buks juig 2. Tippie se vakansie 3. Tippie en die tandemuis 4. Tippie in die wildtuin 5. Tippie se plan 6. Tippie en die kompetisie 7. Tippie braai vleis 8. Tippie en Buks speel 9. Tippie en die skaapskeerders 10. Tippie en die orkes

Teiken In Parys (Paperback): Nerine Ahlers Teiken In Parys (Paperback)
Nerine Ahlers
R210 R197 Discovery Miles 1 970 Save R13 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Dienkie is alweer in die moeilikheid...

Dienkie en Lea word die teikens van smokkelaars as hulle per ongeluk sien hoe ’n kosbare beeldjie uit die Louvre in Parys gesteel word. Die twee meisies word ontvoer en moet uit ’n pakhuis ontsnap. Gelukkig het die vriendinne teen hierdie tyd genoeg vaardighede om hul uit die situasie te kry.

En is dit nou finaal verby tussen Dienkie en Sergio of gaan hulle uiteindelik die groot stap neem om ’n paartjie te wees?

Vasbyt Vyf: Die Ontvoering (Afrikaans, Paperback): Eleanor Lombard Vasbyt Vyf: Die Ontvoering (Afrikaans, Paperback)
Eleanor Lombard
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie ’n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie. Saam met Handré, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry – net om te ontdek die buurman hou twee ontvoerde meisies in sy huis aan!

Wat maak hulle nou? Die grootmense glo hulle nie, maar Jaco en Handré wéét wat hulle gesien het … en daar is net een oplossing: hulle moet die meisies red.

Maar toe al hulle planne verkeerd loop, word die twee seuns sowel as Handré se sussie, Karli, ook deur die ontvoerders vasgekeer. Nou moet die vyf kinders leer vasbyt … en planne maak.

Roxy (Afrikaans, Paperback): Kristel Loots Roxy (Afrikaans, Paperback)
Kristel Loots
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Jessica Rabbit probeer nie voorgee om iets te wees wat sy nie is nie. Sy’s ’n uitlokkende vrou en klaar.

Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy sy soek ’n roekelose, skelrooi lipstiek-lewe. Almal dink in elk geval sy is sletterig en uitgesproke – grotendeels weens haar blog wat sy onder die skuilnaam Jessica Rabbit skryf. Haar kollega Zander dink sy is Jessica Rabbit in lewende lywe: so witwarm sensueel dat sy ’n nat lap aan die brand kan steek. Roxy voel allesbehalwe sensueel, en die geraamtes uit haar verlede beduiwel telkens haar flirtasies en verhoudings. Daarom gryp sy nou na rooi lipstiek.

Wanneer Zander se pa, die bekende motiveringspreker Adam Muller, op die toneel verskyn, raak Roxy se lipstiek-lewe nog meer deurmekaar. Die enigste sekerheid in Roxy se nuwe wêreld blyk Ouma Lot te wees – totdat dié ook in raaisels begin praat. Roxy se lipstiek begin al meer na oorlogsverf lyk. . .

Jock van die Bosveld en Ander Ware Dierestories (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Jock van die Bosveld en Ander Ware Dierestories (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Alex van Houwelingen
R190 R178 Discovery Miles 1 780 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Lekkerleespret vir jong diereliefhebbers! Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die Suid-Afrikaanse hond wat wêreldberoemd geword het; ontmoet ’n brilpikkewyn met die naam Gregory Peck wat mense geïnspireer het om nie die see te besoedel nie; en skud poot met Just Nuisance, ’n hond wat by die Britse vloot aangesluit het! Hierdie boek bevat vyf asemrowende ware dierestories:

1. Seeman Just Nuisance: Het jy al gehoor van ’n hond wat lid van die vloot is? Of ’n pet dra en alleen trein ry? Dis wat Just Nuisance gedoen het.

2. Visvriende Big Red en Blackie: ’n Wonderlike ware verhaal oor die wonderbaarlike vriendskap tussen twee troetelvisse.

3. Jock van die Bosveld: Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die dapper Suid-Afrikaanse hond wat wêreldberoemd geword het.

4. Die ysbeer en die kietsiekat: Die merkwaardige verhaal van ’n katjie wat op ’n dag in die ysbeerpoel by ’n dieretuin beland het – en deur een van die gevaarlik bere gered is!

5. Gregory Peck die brilpikkewyn: Vind uit hoe ’n brilpikkewyn genaamd Gregory Peck mense geïnspireer het om vir die natuur om te gee.

Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

Sweef en Ander Verhale (Afrikaans, Paperback, 5de Uitgawe): Adinda Vermaak, Marieta Nel Sweef en Ander Verhale (Afrikaans, Paperback, 5de Uitgawe)
Adinda Vermaak, Marieta Nel
R260 R244 Discovery Miles 2 440 Save R16 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur 25 uiteenlopende skrywers – van bekende jeugboekskrywers soos Martie Preller, Leon de Villiers, Jaco Jacobs, Zulfah Otto-Sallies en Fanie Viljoen tot opwindende nuwe stemme soos Marietjie Vos en Christo Davids (beter bekend as Errol van 7de Laan).

The Last Time I Died (Paperback): Fanie Viljoen The Last Time I Died (Paperback)
Fanie Viljoen
R230 R213 Discovery Miles 2 130 Save R17 (7%) Ships in 5 - 10 working days

A thrilling graphic novel for teens!

This epic graphic novel is based on Fanie Viljoen’s novel The Last Time I Died that was published by Ransom Publishing in 2016. The Black Crow killed Sam’s dad, and now he has killed Sam. But Sam is not dead. That death was the sixth of his seven lives, and now he has one remaining life – to come back and kill The Black Crow. For that is his destiny.

The masterfully creative Daniël Hugo illustrated this book and readers with a love for the art of graphic novels and comic books will be blown away by the details captured on each page.

Tippie Doen Wiskunde: Vlak 2 - Boek 1-10 (Boekpak) (Afrikaans, Paperback): Ashleigh Hala, Jose Palmer, Reinette Lombard Tippie Doen Wiskunde: Vlak 2 - Boek 1-10 (Boekpak) (Afrikaans, Paperback)
Ashleigh Hala, Jose Palmer, Reinette Lombard
R590 R541 Discovery Miles 5 410 Save R49 (8%) Ships in 7 - 11 working days

Tippie doen wiskunde is unieke en prettige manier om wiskunde te bemeester.

Die Vlak 2 Wiskunde reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie temas.

Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.

Die breë uitkomstes in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe. Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.

Tippie doen wiskunde Vlak 2 fokus op funksionele uitkomstes, bied geleentheid vir selfassesering en sluit aantal tydgebaseerde aktiwiteite in. Duidelike vordering sowel as kurrikulumuitbreiding is in hierdie reeks ingesluit.

Die Tippie doen wiskunde Vlak 2 boekpak bestaan uit die volgende 10 titels:

Boek 1: Ontdek in die oerwoud
Getalbegrip 1 – 20 / Hersiening en basislynassessering vir Graad 2 Wiskudige geletterdheid

Boek 2: Ontdek met monsters
Getalbegrip 1 – 30 / Meting: kalenderwerk / Tyd: half- en kwartuur / Vermenigvuldiging / Plekwaarde / Simmetrie

Boek 3: Leer in die ruimte
Getalbegrip 1 – 40 / Meetkunde: 3D-vorms / Afmetings: lengte en gewig / Plekwaarde

Boek 4: Ontdek met loopbane
Getalbegrip 1 – 50 / Breuke / Afronding tot naaste 10 / Suid-Afrikaanse geld / Datahantering: sirkeldiagram / Meting: kalender en tyd

Boek 5: Leer met reptiele
Getalbegrip 1 – 60 / Afmetings: lengte / Verhoudings / Afronding / Patrone / Oorslaantel / Plekwaarde

Boek 6: Ontdek met vervoer
Getalbegerip 1 – 70 / Meting: afstand, spoed en kapasiteit / Verhoudings / Breuke / Patrone en volgorde / Datahantering: pictogram

Boek 7: Leer onder die see
Getalbegrip 1 – 80 / Afmetings: lengte en hoogte / Vermenigvuldiging / Afronding / Plekwaarde / Datahantering: sirkeldiagram

Boek 8: Ontdek in die biblioteek
Getalbegrip 1 – 90 / Vermenigvuldiging / Meting: massa / Datahantering: telkaarte

Boek 9: Leer meer oor geld
Getalbegrip 1 – 100 / Suid-Afrikaanse geld / Verhoudings / Sakrekenaar pret / Plekwaarde

Boek 10: Leer terwyl jy deur die wêreld reis
Getalle, bewerkings en verwantskappe / Patrone, funksies en algebra / Meetkunde: ruimte en vorm / Meting / Datahantering / Basislynassessering vir Graad 3 wiskundige geletterdheid

Tippie's First Book Of Pets (Paperback): Tippie's First Book Of Pets (Paperback)
R95 R90 Discovery Miles 900 Save R5 (5%) Ships in 7 - 11 working days
Prinses Pampoenpit (Afrikaans, Paperback): Bianca Flanders Prinses Pampoenpit (Afrikaans, Paperback)
Bianca Flanders
R170 R160 Discovery Miles 1 600 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Pampoenpit het ’n geheim … Sy hou glad nie van haar hare nie! Haar wilde, woeste krulle weier om getem te word. Sy kry dit ook nie weggesteek nie. Hoekom kan haar hare nie net soos die ander kinders s’n lyk nie? Maar op ’n dag ontdek sy dat jou verskille iets is waarop jy trots kan wees … ’n Treffende verhaal oor hoe om dit wat jou spesiaal maak, te vind. Die boek skakel in by debatte rondom die dra van hare op ’n natuurlike manier. Die verteenwoordiging van meisies in boeke is baie belangrik, en hierdie boek het ’n meisie as hoofkarakter.

Leer my lees Vlak 5, Boek 10: Tippie en die orkes (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Leer my lees Vlak 5, Boek 10: Tippie en die orkes (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees. Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae, hoer orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk. Titels in die Vlak 5-reeks: 1. Tippie en Buks juig 2. Tippie se vakansie 3. Tippie en die tandemuis 4. Tippie in die wildtuin 5. Tippie se plan 6. Tippie en die kompetisie 7. Tippie braai vleis 8. Tippie en Buks speel 9. Tippie en die skaapskeerders 10. Tippie en die orkes

Torchbearers - Inspirational Women Of South Africa (Paperback, Boxed set): Wendy Maartens Torchbearers - Inspirational Women Of South Africa (Paperback, Boxed set)
Wendy Maartens
R290 R268 Discovery Miles 2 680 Save R22 (8%) Ships in 5 - 10 working days

This amazing series contains the stories of 12 women who deserve to be celebrated; women that will inspire anyone.

From well-known women like Thuli Madonsela, Caster Semenya and Vanessa Govender, to more unsung heros such as Grizelda Grootboom and Suna Venter.

With unique, colourful illustrations by Linki Brand, this series is a must have for every young reader. This box set features four books, with three stories per book.

Book 1: Thuli Madonsela, Ingrid Jonker, Grizelda Grootboom

Book 2: Caster Semenya, Zulaikha Patel, Saray Khumalo

Book 3: Zolani Mahola, Maggie Jooste, Suna Venter

Book 4: Esther Mahlangu, Vanessa Govender, Elsje Neethling

Om 'n Leeu Se Bek Toe Te Bid (Afrikaans, Paperback): Jan Vermeulen Om 'n Leeu Se Bek Toe Te Bid (Afrikaans, Paperback)
Jan Vermeulen
R240 R225 Discovery Miles 2 250 Save R15 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Ses tieners op ’n vasbyt-kerkkamp in die veld, elkeen met hul eie geheime en vrae oor geloof.

Die matriekseun wat hulle lei, vol drome van dominee word maar sonder studiegeld. Een afgetrede sirkusleeu en die geblikte jagter agter hom aan. ’n Plaas met ’n verlede vol ongeregtigheid, nou deur droogte geteister. Jan Vermeulen se meesleurende nuwe jongvolwasseneverhaal gaan jou van begin tot einde op die punt van jou stoel hou en nuut laat dink oor gebed, geloof en genade. Die storie bevat ’n tikkie avontuur, ’n tikkie liefde, ’n tikkie geloof en hope naelbyt-spanning.

Jeanette Ferreira, skrywer en redakteur, sê die volgende oor die verhaal: Sprankelende titel. Lieflike verhaal. Spannend van die openingstoneel af tot op die allereinde. Daarby vol spitsvondigheid.

Tippie doen Wiskunde, Vlak 1 (Boekpak) (Paperback): Reinette Lombard, Jose Palmer Tippie doen Wiskunde, Vlak 1 (Boekpak) (Paperback)
Reinette Lombard, Jose Palmer
R590 R541 Discovery Miles 5 410 Save R49 (8%) Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde-beginsels in elke boek.

Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.

Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifieke Tippie-temas.

Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.

Klaskameraad Studiegids: Die Lewe se Vuil Houe (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Klaskameraad Studiegids: Die Lewe se Vuil Houe (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen; Compiled by Mia Singels
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Leer my lees Vlak 5, Boek 7: Tippie braai vleis (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Leer my lees Vlak 5, Boek 7: Tippie braai vleis (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees. Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae, hoer orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk. Titels in die Vlak 5-reeks: 1. Tippie en Buks juig 2. Tippie se vakansie 3. Tippie en die tandemuis 4. Tippie in die wildtuin 5. Tippie se plan 6. Tippie en die kompetisie 7. Tippie braai vleis 8. Tippie en Buks speel 9. Tippie en die skaapskeerders 10. Tippie en die orkes

Diekie Vannie Bo-Kaap (Afrikaans, Paperback, Reissue): Zulfah Otto-Sallies Diekie Vannie Bo-Kaap (Afrikaans, Paperback, Reissue)
Zulfah Otto-Sallies
R182 R163 Discovery Miles 1 630 Save R19 (10%) Ships in 5 - 10 working days
ZOEM! Avontuur op 'n eiland: Theresa van Baalen ZOEM! Avontuur op 'n eiland
Theresa van Baalen
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ’n spesiale knoppie wat jou na ’n ander plek laat ZOEM! In die eerste storie beland Alex, Christiaan en Tjomper op ’n eiland saam met ’n seerower. En die seerower wil nie sy eiland deel nie!

I am Tippie (Paperback): I am Tippie (Paperback)
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Magriet se eierbesigheid - Die Magriet-reeks (Afrikaans, Paperback): Melanie Tait Magriet se eierbesigheid - Die Magriet-reeks (Afrikaans, Paperback)
Melanie Tait; Illustrated by Linki Brand
R65 R61 Discovery Miles 610 Save R4 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Z is vir Zackie: Die woeste toertjie - Die woeste toertjie (Afrikaans, Paperback, 2nd edition): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die woeste toertjie - Die woeste toertjie (Afrikaans, Paperback, 2nd edition)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R75 R71 Discovery Miles 710 Save R4 (5%) Ships in 7 - 11 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Elle-reeks Omnibus 4: Christien Neser Elle-reeks Omnibus 4
Christien Neser
R340 R319 Discovery Miles 3 190 Save R21 (6%) Ships in 7 - 11 working days

In this omnibus Elle and her friends have incredible adventures ... The omnibus includes a new story! In Droomkans Elle is still wondering where on earth to get money to buy her dream dress for the matric dance, while some unexpected visitors pop up in the school hostel. To make matters worse, Mrs Bender, the principal, is determined that Elle should come up with a project to end her year as head girl of Gravitas on an unforgettable note. Will Elle get her dream chance to leave a lasting legacy? In Vreesloos Elle is rather scared. Her matric year is coming to an end. She wants everything to slow down, because she’s not sure if she’s ready for life outside of her beloved Gravitas. While other girls are making plans for their matric vacation, Elle just wants to forget about it. She wants to soak up every last moment. Like the matric farewell. In Roekeloos Elle is awaiting her matric results. She has just had a wonderful matric vacation, but now the realities of young adulthood is awaiting her. What choices will she have to make and what does her future look like? A brand-new book in the Elle series!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
John Grisham Film Collection - The…
Julia Roberts, Denzel Washington, … DVD  (1)
R483 Discovery Miles 4 830
Farm
Michael Hotop, Ashley Salazar, … DVD R124 Discovery Miles 1 240
The Santa Clause Collection - The Santa…
Tim Allen, Martin Short DVD R556 R423 Discovery Miles 4 230
It Follows
Maika Monroe, Ruby Harris, … DVD R362 R184 Discovery Miles 1 840
Things to Do Before You're 30
Donna Alexander, Scott Chisholm, … DVD R124 Discovery Miles 1 240
Nightcrawler
Jake Gyllenhaal, Bill Paxton, … DVD  (2)
R210 Discovery Miles 2 100
John Wick
Keanu Reeves, Michael Nyqvist, … DVD  (2)
R244 R229 Discovery Miles 2 290
The Internship / The Watch
Vince Vaughn, Owen Wilson, … DVD  (1)
R92 Discovery Miles 920
Gran Torino
Clint Eastwood DVD  (3)
R271 Discovery Miles 2 710
Stir Crazy
Gene Wilder, Richard Pryor, … DVD  (1)
R252 R227 Discovery Miles 2 270

 

Partners