Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Nie lank nadat die dertienjarige Miek saam met sy ouers in Vreesbaai kom woon nie, begin vreemde dinge gebeur. Nie net is die kusdorpie permanent toe onder digte mis nie, maar Miek word skielik gedurig gekonfronteer met sy grootste vrees: 'n monsteragtige, woedende hond. Gou lyk dit ook asof sy nuwe vriende by die skool elkeen ook 'n geheim met hulle saamdra. Kan dit wees dat al die kinders op Vreesbaai deur iets afgrysliks geterroriseer word?
Children will enjoy hours of fun coloring in this selection of our most beautiful wildlife. There are more than 40 to color in ― each animal accompanied by an interesting caption ― to help budding artists and young naturalists learn something about each as they work through the book. In the middle of the book is a gallery of all the wildlife in full color, providing a clear guide as to which crayons or paints to use when coloring in the outlines on the other pages.
This fun, fold-out checklist illustrates 50 of the wild animalsand birds that you may encounter on a trip into one of southern Africa’s game reserves. Children will love lookingat the lively, full-colour illustrations, reading the interestingaccompanying facts, and ticking off each creature as they spot them in the wild.
The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters. Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as continuing building success and self-confidence in reading. The Level 2 books still focus on short vowels, simple consonants, sight words and final position consonant clusters. Children will love Tippie’s latest adventures as it is full of fun and humorous incidents along the way.
This colouring-in book is a companion to How Many Ways Can You Say Goodbye? After Sara and her friends had an exciting journey in a hot air balloon to see the country and find out how to say ‘hello’ in How Many Ways Can You Say Hello?, they are making a return trip across South Africa to see more sights and to drop off the friends, one by one. As they do so, they also need to find out how to say ‘goodbye’ to one another in all of the country’s 11 official languages. But just as Sara starts to feel sad, she discovers that ‘goodbye’ can be the start of something new, something wonderful. Join her and find this out for yourself too. This is another delightful story of rhyming verse, accompanied by charming illustrations, and a must for all young South African children. It’s a perfect activity book for children, providing both fun and knowledge, which can also be used as a home-schooling tool.
Die elemente van ’n vuur is suurstof, hitte, brandstof, en ’n chemiese reaksie. Wat is die elemente van die apokalips? Wolk, Roet, Vuur, en ’n chemiese reaksie? Die noodlot het Rufus en Xandr van mekaar geskei. Rufus is op ’n skip iewers op die Indiese Oseaan terwyl Xandr veg om oorlewing in ’n wêreld wat deur die wolk vernietig is. Al wat hy het is Flip die hond en ’n rooi Mazda Midge. Gerugte van ’n toevlugsoord word Rufus en Xandr se enigste strewe: Vind mekaar, vind skuiling en ... wat dan? Hulle is lankreeds nie meer net vriende nie, is hulle? En hoe lank kan mens in elk geval oorleef as alles skynbaar deur vuur verteer is? Die kanse om mekaar te vind is egter skraler as om vars water te vind, veral as jy gekonfronteer word deur mense wat absoluut enigiets sal doen om te oorleef Hoop is vinnig besig om agter ’n sluier van roet te verdwyn, nie net vir hulle nie, maar vir alles en almal.
Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort! Keegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ... Hierdie reeks vul 'n belangrike gaping in die mark vir diverse en verteenwoordigende stories vir beginnerlesers.
Bennie moet ’n ring koop. En nie sommer ’n hierjy-ring vir sy Alexa nie. Hoe op aarde moet hy nou dít bekostig? Terwyl hy wag om te hoor of die bank sal help, word ’n naakte vroueliggaam op Sir Lowryspas gevind. Uitgestal langs die pad; dit lyk soos die werk van ’n reeksmoordenaar. Ongeïdentifiseerd word sy na die staatslykshuis gebring – waar sy bekend word, weens die bleikmiddel waarmee sy geskrop is, as die Gebleikte Lyk. Kort daarna word sy Bennie en Vaughn se probleem toe daar besef word sy’s ’n buitelander: Alicia Lewis, ’n kunskenner op die spoor van ’n Fabritius-skildery wat kwansuis in die Kaap is – en hư was ’n Rembrandt-leerling van wie bloedweinig werke bekend is. ’n Onbekende Fabritius sou ’n gróót storie in die kunswêreld wees. Dan vind Lithpel Davids die naam Billy de Palma in Alicia se skootrekenaar, en Vaughn weet dadelik daar’s gróót fout. Want hy ken vir Billy, en Billy is bad, bad news . . .
Is dit ’n hond? ’n Deursigtige Jack Russell? Soos ’n ... spookhond?
The activities in the New All-In-One Learn to Read and Write Grade 3 Home Language Workbook will ensure language and writing success! Reading lessons are graded and sounds are presented step by step, keeping the eye span, sight word vocabulary and sentence structure that a Grade 3 learner should know in mind. The reading lessons are followed by applicable language exercises. The learner also cuts out an "Own reader" to practise sounds and spelling. The new sounds learnt are practised on handwriting strips, developing the learners’ pencil grip and handwriting skills. All of sounds are practised through handwriting - the learner is encouraged to draw patterns (which resemble the sounds) and write sentences. The handwriting exercises are in the correct font and line spacing - in print and cursive writing - so that the learner learns to write correctly. Handwriting and language exercises are presented in the order that learners will learn them in class according to CAPS
This study work guide has been compiled to help learners understand and grasp all aspects of the novel and use of language in Finders Keepers, the prescribed novel for Grade 10 English First Additional Language. This study work guide has been compiled to the requirements of CAPS and all important aspects relating to the novel have been covered – in accessible language. The story is about Lufuno leaving Jozi to start a new life in Cape Town. She is bullied at school because of her Venda heritage. She develops a friendship with a Xhosa chief's son. This study work guide forms part of a series. It is not only a guide in which the novel is discussed, but also a workbook in which learners can make notes. This provides revision for exams and tests. This study work guide supplements the prescribed text Finders Keepers. The answers to all questions are available on www.bestbooks.co.za.
Die oefeninge in die Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf-werkboek vir Graad 3 Huistaal sal leerders taalvaardig maak en prestasie verseker! Die leeslesse op die werkvelle in die werkboek is gegradeer en bied klanke stap vir stap aan. Dit neem ook sigwoordeskat en sinskonstruksie wat ’n Graad 3- leerder moet leer, in ag. Die leeslesse word opgevolg met toepaslike woordbou- en taaloefeninge. Die leerder kry ook uitknipbare "Eie leesboeke" om klanke en sigwoorde te herken en te benoem. Die betrokke klank(e) word met behulp van handskrifstrokies ingeskerp om die leerder se potloodgreep en skrif te oefen. Die leerder skryf die klanke, teken patrone (wat soortgelyk aan die vorm van die klank is) en skryf sinne. Die handskrifoefeninge is in die regte lettertipe en reëlspasiëring sodat dit die leerder in staat stel om elke klank - in druk- en lopende skrif - korrek te skryf. Die oefeninge is in regte volgorde waarin die leerder dit sal leer volgens die vereistes van die KABV.
Ontmoet vir Jorsie, 'n klein worshond met 'n groot hart en 'n nog
groter familie!
Kom saam: Wysheid vir jou lewensreis is die tweede boek in die gewilde
Kom Saam-reeks van dagstukkies deur Sonja Goldberg en die opvolg van
die eerste boek, Kom saam: Inspirasie vir jou lewensreis. Hierdie
besonderse dagstukkies is spesiaal geskryf vir vroue wat inspirasie,
wysheid en hoop nodig het vir hul lewensreis deur die laag- en
hoogtepunte van elke dag.
Keegan gets the opportunity to design a poster to advertise his
favourite writer’s new comic book - and the winner can attend the book
launch party! He is so excited, but the school bully, Brent Petersen,
threatens to destroy all his plans ...
Wanneer die negentienjarige Alida haar ongebore dogtertjie verloor, veg sy teen matelose depressie. Toe sy eindelik weer begin skilder, ontmoet sy die enigmatiese Gerhard langs haar esel op die duin onderkant haar ouma se strandhuis. Hulle is amper dadelik sterk aangetrokke tot mekaar, en sy waag om vir haar nuwe vriend die verhaal van haar dogtertjie te vertel. Gerhard groet weer ná drie dae, maar maak dit egter duidelik dat hulle vriendskap nie buite dié idilliese ruimte voortgesit kan word nie. Vir die volgende vier jaar is daar dan ook kosbare tye saam, maar slegs tydens Desembervakansies by die stranddorp. Alida weet dat sy die “skulpeman” – soos haar suster, Karlien, na hom verwys – innig liefgekry het, maar sy glo nie hulle sal mekaar ooit in die “buitewêreld” ontmoet nie. Waarom bly sy dan droom van ʼn toekoms saam?
The Level 3 books are designed to build on Levels 1 and 2 whilst introducing new consonant blends and digraphs. Additionally, the stories have been written to encourage inferencing and problem solving through the stories and images to enhance the reader’s skills and fun!
Ayen has a dream: she wants to dance. Her parents don’t think it’s a
good idea, because how can she dance when she’s Deaf and can’t hear the
music? But Ayen is determined to prove that she can, she just needs to
do it a little differently – and with a little help. Ayen’s resolve is
tested when the “help” turns out to be her school bully, Joe. Will she
be able to overcome all these obstacles to make her dream come true?
Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.
Ontmoet Lisa Liefbesie, 'n pragtige liewenheersbesie met bloedrooi
vlerkies en helder swart kolle. Sy is geliefd deur al die diere op die
groot plaas waar sy woon. Maar op haar verjaarsdag gebeur iets
skrikwekkends – haar mooi kolletjies verdwyn spoorloos!
Dewald se ouers stuur hom na 'n nuwe skool na sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en elke skool het sy boelies, en dis nie maklik om 'n tiener te wees met 'n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind, om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit nie. Dit terwyl een van die grootste boelies in die skool sy lewe hel maak. En hy besluit: genoeg is genoeg. 'n Hartroerende verhaal oor relevante tienerkwessies.
In this omnibus Elle and her friends have incredible adventures ... The omnibus includes a new story! In Droomkans Elle is still wondering where on earth to get money to buy her dream dress for the matric dance, while some unexpected visitors pop up in the school hostel. To make matters worse, Mrs Bender, the principal, is determined that Elle should come up with a project to end her year as head girl of Gravitas on an unforgettable note. Will Elle get her dream chance to leave a lasting legacy? In Vreesloos Elle is rather scared. Her matric year is coming to an end. She wants everything to slow down, because she’s not sure if she’s ready for life outside of her beloved Gravitas. While other girls are making plans for their matric vacation, Elle just wants to forget about it. She wants to soak up every last moment. Like the matric farewell. In Roekeloos Elle is awaiting her matric results. She has just had a wonderful matric vacation, but now the realities of young adulthood is awaiting her. What choices will she have to make and what does her future look like? A brand-new book in the Elle series!
Die boodskap van die Nuwe Testament is dat Jesus die straf vir die mens
se sonde op Hom geneem en vryspraak verwerf het vir diegene wat in Hom
glo. Hierdie geloof in die plaasvervangende lyding van Jesus laat vrae
by baie mense ontstaan. Was die wrede dood van Jesus nodig? Waarom
vergewe God nie onvoorwaardelik, sonder om ’n offer te eis nie? Is God
die Vader beperk in sy vergewensgesindheid? Die geloof in hemel en hel
wek angs en twyfel by vele – angs vir die hel en twyfel of hulle die
hemel sal ‘haal’. Kan ’n God van liefde, die God wat deur die
Christelike Kerk verkondig word, so iets oor sy hart kry? |
You may like...
|