0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

Maths Handbook & Study Guide - Grade 12 Teacher's Guide And Answer Book (Paperback): Kevin Smith Maths Handbook & Study Guide - Grade 12 Teacher's Guide And Answer Book (Paperback)
Kevin Smith
R220 R206 Discovery Miles 2 060 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Nelly And Sam Beletha (Paperback): Browne Storrar Nelly And Sam Beletha (Paperback)
Browne Storrar
R150 R141 Discovery Miles 1 410 Save R9 (6%) Ships in 7 - 11 working days

A beautiful story of friendship and love

Our wonderful, diverse, colourful country is filled with many deserving stories.

A beautifully integral one is the story of friendship and love between children and their nannies.

This story is about a little boy Sam and his wonderful, creative and inspiring nanny Nelly.

Nelly shares ideas, local history, tradition and culture with Sam. She brings a bit of her world, words and heart into his. Sam in turn, does what all little boys do – he happily joins in the adventure. This particular story revolves around the idea of beletha – the Zulu word for carrying something on your back.

By taking their dinosaurs for a picnic, Nelly teaches Sam the art of beletha and Sam comes to see that his little life is one worth carrying.

This is a story of innocence, love and care that connects us across backgrounds.

Learn To Read (Level 2) 8: Tippie And His Friend (Paperback, 8th edition): Jose Palmer Learn To Read (Level 2) 8: Tippie And His Friend (Paperback, 8th edition)
Jose Palmer; Illustrated by Zinelda McDonald; Reinette Lombard
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters. Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as continuing building success and self-confidence in reading. The Level 2 books still focus on short vowels, simple consonants, sight words and final position consonant clusters. Children will love Tippie’s latest adventures as it is full of fun and humorous incidents along the way.

Dowe Gode - Boek 1 (Afrikaans, Paperback): Dibi Breytenbach Dowe Gode - Boek 1 (Afrikaans, Paperback)
Dibi Breytenbach
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Wanneer het lewe so goedkoop geword en genade so duur?

Masjiengeweervuur skeur deur die stilte van die nag in die distrik van Opathe in die Natalse bosveld. Dit verander die lewe van een boeregesin vir altyd, want twee geslagte word in ’n oogwink koelbloedig op hulle plaas deur gesiglose aanvallers uitgewis.

Aella O’Malley, die ondersoekbeampte, sukkel om sin te maak uit ’n reeks leidrade wat deur politiek, afguns, vrees, geloof en bygeloof tot ’n verwarrende mengelmoes van inligting deurmekaar geroer word. Om sake te kompliseer kry sy ’n boodskap: “Onthou die pad na Opathe,” wat in gewone omgangstaal ’n doodsdreigement is. Net daarna wrd sy inderdaad raakgeskiet.

Wat is die motief? Is dit net nog ’n sinlose plaasmoord, waarom wil iemand Aella uit die weg ruim, en sit daar iets meer agter hierdie slagting?

Haar eerste verdagte word wreed aangerand deur ’n gefrustreerde jong boer, en nou het die oorwerkte polisie hm ook in hegtenis geneem.

Die roman bied ’n sonderlinge blik op die polisie se werkwyse. Breytenbach werk daagliks in ons strafregstelsel en sy beskryf die polisieprosedures in detail, maar s dat die leser voel jy stap saam in die aanklagkantoor in. Die lykskouings, die vorms, die klagteboeke, alles word deel van die storie. Hier is ’n kenner se hand aan die werk. Wat meer is, die roman toon hoe sekere ondersoekbeamptes steeds probeer funksioneer in ’n disfunksionele stelsel en ondanks politieke inmenging in hulle werk.

Moord, verraad en hoop: Watter een van hierdie drie sal uiteindelik oorwin?

Eers teen die einde, wanneer Aella besef sy is bedrieg, verstaan sy dat die pad na Opathe ’n verraderlike pad is wat met groot omsigtigheid gestap moet word.

Kaptein Verdwyn (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Kaptein Verdwyn (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies. Toe Kyle 'n nuwe selfoon kry, laai hy n vreemde app af een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort voor lank verander Kyle in 'n superheld: Kaptein Verdwyn! En hy besluit dit is tyd om die boelie n les te leer ... 'n Aksiebelaaide storie met 'n positiewe boodskap wat kinders kan bemagtig om hul man te staan teen boelies. Agterin die boek verskyn nuttige raad oor hoe om boelies te identifiseer en wat om te doen as iemand jou boelie.

Z Is For Zack 6: The Terrible Trip (Paperback): Jaco Jacobs Z Is For Zack 6: The Terrible Trip (Paperback)
Jaco Jacobs
R75 R71 Discovery Miles 710 Save R4 (5%) Ships in 7 - 11 working days

Zackie and Vincent go camping, but it seems like Anton, the school bully, is planning to ruin their weekend.

Spaghetti Tussen Jou Tone (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Spaghetti Tussen Jou Tone (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs 1
R190 R178 Discovery Miles 1 780 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Tom en Trevor se nuwe juffrou is amper te goed om waar te wees.

Haar naam is juffrou Zaan van Graan.

En almal s sy word NOOIT OOIT kwaad nie.

Maar Tom en Trevor hou van poetse bak.

Dit is hulle spesiale talent!

Daarom begin hulle dadelik planne maak.

Planne om die nuwe juffrou WOEDEND te maak!

In hierdie splinternuwe skaterlagstorie uit die pen van Jaco Jacobs vind die twee grootste poetsbakkers in die skool uit waarom dit NIE ’n goeie idee is om met ’n juffrou soos juffrou Zaan skoor te soek nie. Jy mag dalk net die een wees wat spaghetti tussen jou tone kry ...

CAPS Vis en tjips (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs CAPS Vis en tjips (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder- en jeugboekskrywers in die klas behandel? Wat van ’n supergewilde Thomas@-boek om jou graadneges aan die lees te kry? Of slaan jou graadagts se asem weg met Jaco Jacobs se Perfek (waarvan tienduisende kopie reeds verkoop is) of die lekkerleesboek Vis en tjips, wat beloof om net so gewild soos die topverkoper Suurlemoen! te word. En Fanie Viljoen se splinternuwe jeugboek Spring sal hulle laat naels kou tot die einde! Hier is LAPA se CAPS-goedgekeurde boeke vir graad 7, 8 en 9. Die CAPS-uitgawes van hierdie gewilde boeke bevat volledig uitgewerkte vrae en hope prettige aktiwiteite!Graad 7 EAT: Zackie Mostert druk ’n drie (Jaco Jacobs)Graad 8 EAT: Perfek (Jaco Jacobs)Graad 9 EAT: Spring (Fanie Viljoen)Graad 7 Huistaal: Gevaarlike lopies (Jaco Jacobs) Graad 8 Huistaal: Vis en tjips Graad 9 Huistaal: [email protected]

Learn To Read (Level 2) 7: Tippie And The Gold Fish (Paperback, 7th edition): Jose Palmer Learn To Read (Level 2) 7: Tippie And The Gold Fish (Paperback, 7th edition)
Jose Palmer; Illustrated by Zinelda McDonald; Reinette Lombard
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters. Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as continuing building success and self-confidence in reading. The Level 2 books still focus on short vowels, simple consonants, sight words and final position consonant clusters. Children will love Tippie’s latest adventures as it is full of fun and humorous incidents along the way.

Klaskameraad Study Guide: Halley's Comet (Paperback): Hannes Barnard Klaskameraad Study Guide: Halley's Comet (Paperback)
Hannes Barnard; Compiled by Sou Leong
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

The guide is user-friendly and practical to support the teaching process of the novel as literary work in the classroom. There if a focus on the following: Historical context on the production of the text, Etymology and Cultural Signifiers, Close-reading Activities, Literary elements, Themes & Symbolism/motifs, Creative Writing tasks, Literary Essays.

Skwiek (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Skwiek (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R190 R178 Discovery Miles 1 780 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

n Hamster wat mense kan hipnotiseer? Hahaha! Dis onmoontlik! Op n dag kry Nathan n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. Sy naam staan op die boks geskryf. En binne-in is n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer n gewone hamster nie ... hy het n ongelooflike superkrag! Nathan vat vir Skwiek saam skool toe. Hy gebruik hom om die onnies en die skoolboelie te hipnotiseer! Dis groot pret! Maar dan vind Nathan uit Skwiek is op n geheime sending ... en n gevaarlike skurk is warm op hul spoor. n Skreeusnaakse, aksiebelaaide avontuur vol skurke, jaagtogte, geheime agente, kaaskrulle ... en hamster-hipnose!

Z Is For Zack 5: The Funfair (Paperback): Jaco Jacobs Z Is For Zack 5: The Funfair (Paperback)
Jaco Jacobs
R75 R71 Discovery Miles 710 Save R4 (5%) Ships in 7 - 11 working days

Zack and Vincent are at the fun fair when Anton, the school bully, starts making fun of them. Zack decides to teach him a lesson.

Tippie: leer my lees (Vlak 3) 3: Tippie ry fiets (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer Tippie: leer my lees (Vlak 3) 3: Tippie ry fiets (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer; Illustrated by Zinelda McDonald; Reinette Lombard 1
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Study Guide: The Vegan Vampire (1ste druk) (Paperback): Karen Woodward, Wayne Smit Study Guide: The Vegan Vampire (1ste druk) (Paperback)
Karen Woodward, Wayne Smit
R290 R272 Discovery Miles 2 720 Save R18 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.

Roosville Raaisels: Die Vlinderdief (Afrikaans, Paperback): Marita van Aswegen Roosville Raaisels: Die Vlinderdief (Afrikaans, Paperback)
Marita van Aswegen; Illustrated by Cheslea Taylor
R190 R178 Discovery Miles 1 780 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Karla is geskok om uit te vind dat iemand die raar en kosbare Blou Morf-vlinders uit die Skoenlapperhuis waar haar ma werk gesteel het - en nou kan haar ma dalk haar werk verloor! Saam met haar nuwe vriende Kumiko en die tweeling Douw en Devan besluit sy om ondersoek in te stel en die vlinders te red - saam met haar ma se werk.

Hierdie boek, die eerste titel in 'n nuwe reeks, is 'n prettige en avontuurlustige speurverhaal vir jong lesers deur Marita van Aswegen en pragtig gellustreer deur Cheslea Taylor.

'n Goeie dag vir Boomklim (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs 'n Goeie dag vir Boomklim (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R240 R225 Discovery Miles 2 250 Save R15 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Sy ouer broer breek swemrekords en meisies se harte. Sy kleinboetie is op nege reeds ’n uitgeslape entrepreneur met briljante geldmaakplanne. En Marnus-die-middelmannetjie voel partykeer asof hy onsigbaar is.

Maar toe ’n meisie genaamd Leila een oggend aan Marnus-hulle se deur kom klop en vra hy moet ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in ’n boom in ’n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. In die proses ontmoet hulle ’n kleurryke versameling karakters. En uiteindelik kry Marnus ’n kans om raakgesien te word …

’n Humoristiese, aangrypende grootwordverhaal vol onvergeetlike karakters.

Smit Motors (Afrikaans, Paperback): Reney Warrington Smit Motors (Afrikaans, Paperback)
Reney Warrington; Narrated by Cintaine Schutte
R330 R309 Discovery Miles 3 090 Save R21 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Jou buurman dink hy besit die polisie ...

Petra Smit erf onverwags haar oupa se ou werkswinkel in ʼn klein Vrystaatse dorpie. Daar is gelukkig kopers wat tou staan vir die gebou, maar Petra gaan, heel nuuskierig, kyk na hierdie eiendom waarvan sy nie glad nie geweet het nie. Daar aangekom, ontdek sy die erf vol motorwrakke wat aan die plaaslike slagter behoort. Di einste slagter is ook die buurman, hy is 'n vroueslaner en hy skeep sy seun, Monty, af, maar hy het kontant en staan gereed om Smit Motors te koop. Petra, wat baie lief was vir haar oupa, wil nie die erflating aan so 'n persoon verkoop nie en 'n mini-oorlog breek uit. Dinge word nog moeiliker toe Arno, 'n reus van 'n man met die psige van 'n kind, aan haar deur kom klop. Hy wil help. Die reus maak homself tuis en word vriende met die slagter se seun, Monty. Petra hoort nie in hierdie dorp nie. Sy mis haar mooi meisie en die roman wat sy wil skryf, bly tweede kom in die oorlog met die slagter. Die slagter hoort wel op die dorp. Hy ken die polisie en intimideer almal. Sal die vreemde Petra en haar twee nuwe maats, Arno en Monty, die oorlog kan wen?

Die boek word uit verskeie perspektiewe vertel. Petra is een perspektiefkarakter, so ook is die Johanna, Monty se oppasser. Aan die ander kant van die wreld bly Susan, ʼn kunstenaar, vasgevang in ʼn luukse Sweedse kunstepark, nog 'n perspektiefkarakter. Wat het hierdie vroue met mekaar in gemeen? Hoe bind Smit Motors hulle almal? Smit Motors is toeganklike literre fiksie. Rney Warrington slaag daarin om die spanning snaarstyf te hou, terwyl die leser die speurwerk moet doen, wetende dat iemand se bloed sal moet vloei. Die vraag is: Wie s'n?

.: .
R230 R216 Discovery Miles 2 160 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Tippie LTR Activity Set 4 Level 2 (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Tippie LTR Activity Set 4 Level 2 (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

The Learn to Read Level 2 books are not only fun to read, it also promotes vocabulary and reading comprehension. Tippie loves PLAYING, LEARNING and DISCOVERING so much that four interactive activity sets were developed as value added aids to the series.

Tippie LTR Activity Set 4 Level 2: 8 Word building sheets, 6 double sided bingo sheets, 80 letter cards to be used with the word building sheets, and 78 picture cards to be used with the bingo and word building sheets

Sanri Steyn Omnibus 1 (4-in-1) (Afrikaans, Paperback): Theresa van Baalen Sanri Steyn Omnibus 1 (4-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Theresa van Baalen
R250 R234 Discovery Miles 2 340 Save R16 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - as daar nie ruimtewesens oorkant die straat intrek nie, probeer iemand die hele skool se kinders in zombies verander! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!

Vir die eerste keer is die eerste vier Sanri-stories nou in een lekkerlees-omnibus beskikbaar! Dit sluit in:

1: Doktor Zombos se geheime formule

Sanri droom daarvan om eendag 'n joernalis te word - en toe sy en haar ma na die klein dorpie Raaiselfontein trek, besluit sy om haar eie koerant te begin. Die Raaiselfontein Gazette sal propvol opwindende nuus wees. Maar sommer gou vind Sanri uit alles is nie pluis op Raaiselfontein nie. Waarom tree almal so vreemd op? En wat het die lekkergoedfabriek daarmee te doen? Saam met haar nuwe vriend, Markus, besluit Sanri om die geheim te probeer ontrafel …

2: Die aliens oorkant die straat

Toe daar nuwe intrekkers oorkant die straat is, begin Sanri se neus kriewel - soos altyd wanneer sy 'n lekker sappige storie ruik. Hoekom trek die nuwe mense een nag tydens 'n woeste donderstorm in? Waarom ry hulle met so 'n vreemde borrelkar? En waarom tree die twee kinders met hulle silwerwit hare so snaaks op? Sanri is seker hulle nuwe bure is aliens. Sy moet net die bewyse kry, anders kan sy vergeet daarvan om 'n storie daaroor te skryf.

3: Die seun met die superkat-kragte

Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe seun in hulle klas ontmoet. Felix tree baie vreemd op - hy klouter oor mure, eet regte vissies op sy pousebrood ... en hy het 'n ongelooflike geheim! Kort voor lank is daar groot moeilikheid op Raaiselfontein. 'n Nare rotskurk en sy weermag van rotte beplan om die dorp oor te neem.

4: Die spookmeisie van Raaiselfontein

Sanri is teen hierdie tyd gewoond daaraan dat vreemde dinge op Raaiselfontein gebeur. Toe brille links en regs begin wegraak, kry sy dadelik snuf in die neus. Dan maak Sanri en Markus kennis met 'n spookmeisie - en sy het hulle hulp nodig.

Superhelde van die Savanna (Afrikaans, Paperback): Marleen Lammers Superhelde van die Savanna (Afrikaans, Paperback)
Marleen Lammers; Illustrated by Anja Stoeckigt 1
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Toe ’n klein bakoorjakkals deur ’n vreeslose, brawe ratel gered word, besluit hy om by hom te bly vir beskerming. Die ratel dink eers glad nie dis oulik nie ... maar dalk het die jakkalsie ook ’n paar nuttige vaardighede!

’n Prettige en pragtige prenteboek oor vriendskap.

My Groot Lofkleuter Bybel 2 (Afrikaans, Paperback): Jan De Wet My Groot Lofkleuter Bybel 2 (Afrikaans, Paperback)
Jan De Wet; Illustrated by Elanie Bieldt
R340 R319 Discovery Miles 3 190 Save R21 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Nog meer bekende Bybelverhale en stories vir kinders!

Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. ’n QR kode word in die boek ingesluit wat lesers gratis toegang bied tot die skrywer se liedjieopnames. Kleuters kan na die liedjies luister terwyl hulle na die illustrasies kyk en die stories lees.

Terwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermo en die ontwikkeling van ’n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die skep van hierdie publikasie. Deurgaans word Bybelse waardes deur die teks en illustrasies beklemtoon.

Na die Bybelverhaal is daar ’n gebed wat jy saam met jou kleuter kan bid. Kyk ook uit vir die dierevriende wat die Bybelverhaal-reis saam met die kleuter af l. Die diere help die kleuter om te onthou wat die hoofboodskap of -waarde van die verhaal is.

Bertie Blikbrein (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): Jaco Jacobs Bertie Blikbrein (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Jaco Jacobs; Illustrated by Stephan Wallace
R170 R160 Discovery Miles 1 600 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Nico se pa is 'n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp... Haarjel wat van kleur verander. 'n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis 'n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en selfs grappies vertel.

Study work guide: The lighthouse keeper's wife Gr 10 home language (Paperback): Peter Southey Study work guide: The lighthouse keeper's wife Gr 10 home language (Paperback)
Peter Southey
R217 Discovery Miles 2 170 Ships in 4 - 6 working days

Best Books Study Work Guide: The Lighthouse Keepers Wife. This study work guide has been compiled to help learners grasp each act, theme and character in The Lighthouse Keepers Wife, the prescribed play for Grade 10 Home Language. It's a workbook, learners answer questions in the guide. Bought each year. Page-by-page notes. Contextual questions. Get to know the characters. Act-by-act questions. Literary essay to complete. The playwright won English category MML Literature Award.

African Insects - To Read, Colour And Keep (Paperback, New Edition): Sally MacLarty African Insects - To Read, Colour And Keep (Paperback, New Edition)
Sally MacLarty
R118 Discovery Miles 1 180 Ships in 4 - 6 working days

How do Corn crickets produce their high-pitched sounds? Which insect has a forked horn on the front of its head? Where does the small scarlet dragonfly scatter its eggs? Which bug is named after a famous artist?

Children will find the answers to these questions - and many other interesting facts - while enjoying hours of fun colouring in a selection of our most striking insects.

There are more than 40 images to colour in, providing budding artists and young children with enticing snippets of knowledge as they work through the title. In the middle of the title is a gallery of the insects, but this time in colour, giving a clear guide as to which shade of crayon or paint to use when colouring in the outlines on the other pages.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Juicing for Beginners - The essential…
Rockridge Press Paperback R303 Discovery Miles 3 030
Regulating Romance - Youth Love Letters…
Shanti Parikh Paperback R1,214 Discovery Miles 12 140
SmileRise - A very short poem
Bachar Samawi Hardcover R840 Discovery Miles 8 400
Let's Talk About Sex - Real Stories from…
Ann-Marlene Henning Paperback R390 Discovery Miles 3 900
Kringloop
Bets Smith Paperback R270 R253 Discovery Miles 2 530
Multiscale Modeling of Vascular Dynamics…
Huilin Ye, Zhiqiang Shen, … Paperback R750 Discovery Miles 7 500
Healthy Vegan - The Cookbook
Niko Rittenau, Sebastian Copien Hardcover R611 R551 Discovery Miles 5 510
Laser-Driven Particle Acceleration…
Antonio Giulietti Hardcover R4,516 R3,445 Discovery Miles 34 450
Wireless Communications Security
Hideki Imai Hardcover R2,622 Discovery Miles 26 220
Theory of Translation Closedness for…
Chao Wang, Ravi P. Agarwal, … Hardcover R3,440 Discovery Miles 34 400

 

Partners