![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Promotions > South African Heritage Shop > Books
The Learn to Read Level 2 books are not only fun to read, it also
promotes vocabulary and reading comprehension. Tippie loves PLAYING,
LEARNING and DISCOVERING so much that four interactive activity sets
were developed as value added aids to the series.
In Partytjiepret moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan wat amper
daartoe gely het dat Dedrei nie aan die danskompetisie kan deelneem
nie. Sy moet help om die vloere van die kinderhuis te was.
Ben moet sy eerste groot toets skryf, en hy is bang hy gaan nie al die
spel-woorde kan onthou nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang
te wees as Jesus by hom is nie, en dit gee hom nuwe moed. Zulka Smit
se pragtige storie oor die angstigeheid van skool en toetse is gebaseer
op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie
kinders.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
SPOKE BESTAAN NIE.
Zelda is a self-proclaimed do-gooder and cannot stay quiet if she sees
something wrong. Unfortunately, this doesn’t win her any popularity
contests - and now not even her ex-boyfriend, Dylan, wants to put up
with her anymore. Desperate to escape from everything for a while,
Zelda signs up for the school’s hiking trip to Hogsback. Her illusion
of having a nice, relaxing time shatters when she stumbles upon a
mystery nobody else wants to solve: the death of local teen Stephan
Dale. Quickly, she is neck-deep in trouble: from having her room
vandalised to nearly being killed. Someone clearly doesn’t want her
solving Stephan’s death. Her prime suspects are the group of teenagers
known as the ‘witches of Hogsback’, but are they really witches? There
is more to this case than meets the eye.
The original Zackie Mostert series already has thousands of young fans - and now there's also a reading series, perfect for beginner readers. Each book in the series features bright full-colour illustrations and simple, easy-to-read text that make these fun-filled stories accessible to young readers.
1. Z is for Zack The Terrible Trip
“Dis weird om te weet jy is ’n weerwolf. Maar dis ook cool.”
Take a few moments and reflect on some of the greatest highlights and some of the most precious moments in your life. The writer is convinced that most of these recollections have something to do with people, people with whom you enjoy a warm, quality relationship. Why is he so convinced? Because life is relationships. God’s DNA is love. He is the God of grace and community. This is who He is and what He does. It is part and parcel of the very nature of God to constantly share Himself with His creation and with all of us. In this wonderful book Johan Smith unearths deep biblical truths about the essence of relationships. He shows us that God is deeply relational, therefore, we need to follow in his footsteps and become passionate about his kind of relationships again. Johan guides us masterfully how to grow and nurture such relationships with God and others in this must-read book!
Torchbearers; heroic women; inspiring women of South Africa. This amazing series contains the stories of 12 women who deserve to be celebrated; women that will inspire anyone. From well-known women like Thuli Madonsela, Caster Semenya and Vanessa Govender, to more unsung heros such as Grizelda Grootboom and Suna Venter. With unique, colourful illustrations by Linki Brand, this series is a must have for every young reader.
Kry ryk mense voorkeurbehandeling in kriminele sake? Die wreld is nie meer ’n goeie plek nie. Dis maar net hoe dit is. “Ek het jou seun. Moenie die polisie bel nie. As julle alles doen wat ek s, sal ek hom nie seermaak nie. Ek sal weer bel.” Adjudant Enzo Ariefdien verkies moorde. Dooie slagoffers. Hy wil nie ’n vermiste lewe in sy hande vashou nie, nog minder ’n kind s’n. Maar dis presies wat hy kry en dis boonop ’n ontvoering vir ’n losprys. ’n Ho-profielsaak met die desperate Amerikaanse ouers aan die een kant en die ambisieuse kaptein Lubambo aan die ander. En almal wil resultate h. Intussen trek die onderhandelingspan by die gesin se huis in Llandudno in, adjudant Karla Blanckenberg in die rol van primre onderhandelaar. Uitgelewer aan die ontvoerders se skedule om kontak te maak – te verbreek – kan sy net wag en dis dan wanneer die handjie met die rooi gaatjie haar bly teister. Die ontvoerders het duidelik die gesin se roetine geken. Maar is die gesin van buite dopgehou? Of van binne? En hoekom klink dit asof daar iets meer persoonlik agter die ontvoering skuil? Martin Steyn het twee keer die ATKV-Woordveertjie vir Spanningslektuur ontvang.
Matt ht haar. Kiana, die koningin. Sy pa se nuwe vrou wat stil-stil hulle lewens kom oorneem het tydens die Covid-inperkings, net nadat sy ma oorlede is. Hy mis sy regte ma. Hy mis Saterdagoggende se plaatkoekies bak saam met sy pa. Hy mis sy eksmeisie. Hy mis hoe alles was voor Kiana. En toe, een dag in die Julievakansie, word als erger. Eers kom waai Kiana sy slegte rapporte rond. Toe vat sy Matt se TV weg. Toe sy reke-naar, en uiteindelik ook sy selfoon. Genoeg is genoeg. Kiana bied hom ’n ultimatum: f hy aanvaar haar gesag, f hy loop uit die huis uit. Matt kies opsie twee … en dit word een lang dag in Julie wat alles kan verander.
Lexi word deur ’n monster gejag. ’n Zombie … nee, ’n zombie gekruis met ’n tokkelossie. ’n Zombeloshé. Niemand glo haar nie, behalwe haar nuwe vriende by die traumasensitiewe skool waarnatoe sy nou moet gaan nadat hulle gesin aangeval is tydens ’n inbraak. Saam met Zinzi, Taliep en Michael besluit Lexi: sy gaan die monster vang en uitvind wie daaragter steek. Sy is paraat en het ’n rugsak vol wapens en planne. Maar onverwagte vriendskappe, onverwagte ontdekkings en onverwagte gevoelens laat haar als bevraagteken wat sy gedink het sy weet. Wat is waar, en wat is net in haar kop?
Poppie Viljoen is op pad na die Swartwoud Kinderhuis toe nadat eers
haar ouma en toe haar oupa oorlede is. Sy is alleen. En al wat sy
oorhet, is 'n viool wat al lank in die familie is. Van die oomblik dat
sy by die kinderhuis aankom, hoor sy die gerugte oor spinnekoppe wat so
groot is soos katte en oor die mensvreter-arende ... Poppie steur haar
nie veel daaraan nie tot sy een aand voorgestel word aan professor
Mancini, 'n pratende portret. Hy is eintlik 'n musiekonderwyser. Hy lei
Poppie om te ontdek dat haar viool baie spesiaal is ... en dat die
musiek van haar viool die krag het om mensvreter-arende se harte te
verander sodat hulle uiteindelik weer mense word. Hierdie boeiende
storie word pragtig vertel deur die bekroonde skrywer Jan Vermeulen.
Die storie van Poppie Viool sal lesers herinner aan die krag van musiek
en liefde!
Children will enjoy hours of fun colouring in this selection of our most striking seashore life – more than 40 of the brightest, most fascinating, commonly known creatures and plants from our local shores. In the middle of the book is a full-colour gallery of all the featured shore life, giving a clear guide as to which shade of crayon or paint to use when colouring in the outlined images throughout the book. As they work through the book, budding artists and inquisitive children will also be able to pick up snippets of knowledge about the creatures, such as how the colourful sea anemone overpowers its prey; whether the sponge is an animal; how the starfish pulls its stomach outside of its body to eat; why the hermit crab's homes are all second-hand; and the bag of tricks used by that master of disguise, the octopus.
Learning to read is super easy with Tippie the elephant!
Haar verjaarsdag - ʼn hoender! Nina en Magriet is dadelik beste maats. Magriet gaan selfs elke dag ʼn eier l. Maar iewers is daar ʼn eierdief ... In Magriet die stadshoender ontmoet lesers vir Nina en Magriet. Hierdie twee gaan saam op hope avonture. In Magriet hou konsert voer Nina en Magriet ʼn konsert op, maar Magriet se kekkel is weg ... Die Magriet-reeks is gebaseer op die ware avonture van die skrywer se dogter, Nin, en haar hoenders, Matilda en Siena.
Twee wrelde is op die punt om te bots ... Mitch het 'n knop op sy
maag, hy weet iets gaan gebeur. Iets sleg. En dan land die
ruimtewesens in Deltaville en ontvoer inwoners van die dorp. Mitch en
sy beste vriend, Lionel, besef dat dit hulle taak sal wees om die
inwoners te red. Op die planeet Zenkion is Imke besig om oor die Blou
Planeet, Aarde, te leer. Haar ma was 'n Aardling en dit beteken Imke is
half-Blou Planeter, half-Zenkioniet. Al wat Imke wil doen, is om die
blou waters van die Blou Planeet te sien. Sal sy die kans aangryp om na
hierdie planeet te gaan? Al is die planeet besig om aangeval te word
€ Mitch en Imke se wrelde ontmoet in hierdie verhaal oor
ruimtereise, ruimtewesens en 'n soeke na die plek waar elkeen behoort.
Opregte liefde is onbreekbaar. Lunaise vestig haar op Kosiebaai na ‘n liefdesteleurstelling. Hier aan die ooskus van Afrika vind sy vrede en genesing in die tropiese water van die warm Mosambiekstroom. Totdat Rolf Pfeiffer een aand onverwags by haar voordeur opdaag en deur al haar skanse breek sonder om ‘n vinger verroer. Skielik bevind sy haar tussen meer beeldskone vroue om Rolf se hart te wen. As befaamde fisioterapeut stort sy haar hart en siel daarin om Rolf se peetkind, Ingrid, te behandel na ‘n ernstige vliegtuigongeluk waarin sy die gedeeltelike gebruik van haar een ledemaat verloor het. Lunaise se hart word ‘n oseaan waarvan die getye haar dwing om soms asemloos tussen hoogwater en laagwater te oorleef. Maar ‘n man met die getye in sy o trek haar veilig onder sy skouer in en wys haar hoe die toekoms wel kan lyk. Kan hierdie twee mense die aanslae van die lewe deurstaan sodat hulle liefde vir mekaar kan sevier?
Waarskuwing: Een van die hoofstukke in hierdie boek is superjiggie!
By die Nova-weermagbasis word geheime weggesteek. Gevaarlike geheime. Iets is nie pluis op die weermagdorp Nova nie. Nadat Lucas een aand vreemde ligte in die naghemel gewaar, begin hy allerlei geheime oopkrap. Geheime oor besoekers uit die buitenste ruimte. Geheime waarby nie net Lucas nie, maar ook sy beste vriende en selfs sy gesin betrokke is. Gevaarlike geheime ... Die eerste drie titels in Fanie Viljoen se naelkou-wetenskapsfiksiereeks is nou in ’n omnibus beskikbaar: Die begin Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die res van sy gesin een aand op pad terug van vakansie sien? Waarom jok sy pa vir hom? Waarom is die weermag so geheimsinnig oor die projekte waarmee hulle agter ho heinings besig is? En wat is die glibberige swart ding wat Lucas in die rivier gesien het? Voor hy sy o uitvee, word Lucas en sy vriende deel van ’n wilde avontuurrit vol tergende – en gevaarlike – raaisels. Vuurdoop Dit is vir Lucas en sy vriende steeds onwerklik om te dink hulle is vroer ontvoer. Deur ruimtewesens. Maar gelukkig is al vier van hulle nou veilig, en dinge op die weermagdorp, Nova, kan terugkeer na normaal. Als is egter nie pluis nie. Watter geheime skuil nog agter die ho heinings van die Nova-eenheid? Wat sal gebeur as Lucas se pa uitvind die ruimtewesens het hulle geopereer? Wat beteken die vreemde aanvalle wat Lucas kry en wie is die geheimsinnige Sterreloper wat vir hom boodskappe stuur? En hoe lank voor die geheimsinnige ruimteskepe weer hul verskyning maak? Bloedbroers Lucas wens hy kan alles vergeet wat gebeur het ... Hy wil vergeet van die aand toe hy die eerste keer die vreemde ruimtetuig gesien het. Vergeet van die ruimtewesens wat hom en sy vriende ontvoer het. Vergeet van die vreemde voorwerpe wat daar op die ruimtetuig in hul koppe ingeplant is – en die vreemde kragte wat hulle daarna gekry het. Bowenal wil hy vergeet van die grusame vliegtuigongeluk waarin een van sy vriende dood is. Maar die Nova-weermagbasis is ’n plek vol geheime. Is Lucas en sy vriende gereed om die grootste geheim van almal te ontdek?
Dramateks vir horskoolleerders (15+): Mre as ons groot is deur Fanie
Viljoen. Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se
lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is? Wanneer selfs die
after-party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle
grootmenslewe. Vanaand neem hulle afskeid van hulle skool - hulle
vriende - hulle kindwees ... en dalk hulle drome. ʼn Kortfilm gebaseer
op die teks verskyn in 2016. Fanie Viljoen se voorgeskrewe drama
genaamd Betower die drama is tans by FET-skole voorgeskryf.
Vywervrou? Nee, ‘n kaivrou. Dis wat sy is. |
You may like...
Sy is Veilig - 'n Onthulling Van Die…
Emma van der Walt
Paperback
(1)
The English Handbook and Study Guide - A…
Beryl Lutrin
Paperback
(1)
Under The Baobab Tree
Roslynne Toerien, Julie Smith-Belton
Hardcover
(1)
|