0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

Learn To Read (Level 1) 8: Tippie And Fin Swim (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn To Read (Level 1) 8: Tippie And Fin Swim (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Learning to read is super easy with Tippie the elephant. Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension. Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words. Titles in Level 1: 1. Tippie and the cat 2. Tippie and the hen 3. Tippie and Fin jig 4. Tippie the cop 5. Tippie and Mum 6. Tippie likes to rap 7. Tippie and the vet 8. Tippie and Fin swim 9. Tippie and the frog 10. Tippie and the bug

Tippie Can Jump (Paperback): Tippie Can Jump (Paperback)
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Tussen Stasies (Afrikaans, Paperback): Irma Joubert Tussen Stasies (Afrikaans, Paperback)
Irma Joubert
R370 R347 Discovery Miles 3 470 Save R23 (6%) Ships in 7 - 11 working days

As ’n Duitse wesie kom Gretl ná die Tweede Wêreldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakób Kowalski besluit. Maar net Jakób ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan. En help heelmaak.

Bethel Se Berg (Afrikaans, Paperback): Maretha Maartens Bethel Se Berg (Afrikaans, Paperback)
Maretha Maartens
R230 R216 Discovery Miles 2 160 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Dis die onstuimige tagtigerjare.

Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ʼn Kombi.

Hulle leef ʼn nomadiese bestaan en bly net vir ʼn kort ruk in een dorp voor hulle na ʼn volgende beweeg.

Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek.

Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle arm is. Dat hulle nie in ʼn regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk en dink. Dat daar nie ʼn pa saam met hulle is nie.

Al wat Bethel graag wil hê is ʼn plek waar sy haarself kan wees …

Corporation Games (Paperback): Anneleigh Jacobsen Corporation Games (Paperback)
Anneleigh Jacobsen
R280 R263 Discovery Miles 2 630 Save R17 (6%) Ships in 7 - 11 working days

“She said we need to send the tokoloshes out, to find where this death is coming from. To find the person, the place, so that we can all know.” Hierdie fiktiewe korporatiewe spanningsverhaal is gebaseer op verskeie werklike finansiële skandale. Die seks, geld en gierigheid van die korporatiewe wêreld staan teenoor die still veerkragtigheid van plattelandse mense van Afrika. Die einde sal jou asem wegslaan.

Halala Job Maseko! (Hardcover): Wendy Maartens Halala Job Maseko! (Hardcover)
Wendy Maartens; Illustrated by Linki Brand
R290 R272 Discovery Miles 2 720 Save R18 (6%) Ships in 7 - 11 working days

In this charmingly illustrated book, the celebrated storyteller Wendy Maartens compiled 21 stories of unsung South African heroes.

The Zebra's Stripes and Other African Animal Tales (Paperback, Nuwe Uitgawe): Dianne Stewart The Zebra's Stripes and Other African Animal Tales (Paperback, Nuwe Uitgawe)
Dianne Stewart
R199 R157 Discovery Miles 1 570 Save R42 (21%) Ships in 5 - 7 working days

Folktales can be described as fictional prose narratives that are not confined to any particular culture. A folktale may appear in a slightly different form in a culture that is geographically nearby, or it may appear in a culture that is quite far removed from its original source. In The Zebra's Stripes and other African Tales, Dianne Stewart has retold a collection of folk tales that have their origins all over Africa. Aimed at children and adults, these tales include legends such as 'How Lion and Warthog became Enemies' from the Lamba people of Togo, 'How Giraffe Acquired his Long Neck' from East Africa, 'Why Hippopotamus Lives in the Water' from Nigeria and 'Monkey The Musician' from South Africa. There are tales from the San, Zulu, Zambia, Congo and West Africa, et al. Each section is devoted to a type of animal, and concludes with some facts about the animal in question, adding educational to the stories. Proverbs from various cultures provide additional insight. Throughout, Kathy Pienaar's beautiful illustrations show great attention to detail.

Learn to read (L1 Big Book 3): Tippie and Fin jig (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn to read (L1 Big Book 3): Tippie and Fin jig (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R239 Discovery Miles 2 390 Ships in 4 - 6 working days

Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension.

Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words.

This big book is a teacher's guide with additional classroom resources for group reading and active participation.

Leer my lees (VR Grootboek 4): Tippie spring (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Leer my lees (VR Grootboek 4): Tippie spring (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R129 Discovery Miles 1 290 Ships in 4 - 6 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Leer my lees met Tippie, vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroee geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoe frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.

Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir groeplees en aktiewe deelname.

Tippie Likes Pizza (Paperback): Tippie Likes Pizza (Paperback)
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Klaskameraad Studiegids: Afkop (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Klaskameraad Studiegids: Afkop (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen; Compiled by Alet Mihalik
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Trent is die naweek alleen by die huis. Ná ’n rowwe partytjienag saam met sy vriende wat met ’n motorongeluk eindig, word Trent met ’n moeilike besluit gekonfronteer: Wat moet hy doen met die geld wat hy op die ongelukstoneel gekry het?

Gevaarlike Lopies/Duskant die Doodlyn (2-in-1) (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Gevaarlike Lopies/Duskant die Doodlyn (2-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R220 R206 Discovery Miles 2 060 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Fantastiese nuus vir jong sportliefhebbers! Vir die eerste keer verskyn twee van Jaco Jacobs se supergewilde sportstories saam in een omnibus - met 'n klomp lekker rugby- en krieketfeite as bonus!

In Gevaarlike lopies kan Henk nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd ná die ander te speel! Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie 'n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek, en wat soek hulle? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in 'n nagmerrie gaan ontaard ...

Werner en sy vriende in Duskant die doodlyn lééf vir rugby. Hierdie jaar is hulle vasbeslote om hul aartsvyande 'n ding of twee op die rugbyveld te wys. Maar iets is verkeerd. Wie is die geheimsinnige man wat snags by die skool rondsluip? En waarom gebeur daar skielik allerhande vreemde dinge met Werner-hulle se rugbyafrigter? Dit begin al hoe meer lyk of iemand nie volgens die reëls speel nie en Werner en die res van sy span beland in groot gevaar ...

Learn to read (L2 Big Book 7): Tippie and the gold (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn to read (L2 Big Book 7): Tippie and the gold (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters.
Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as continuing building success and self-confidence in reading. The Level 2 books still focus on short vowels, simple consonants, sight words and final position consonant clusters.

This big book is a teacher's guide with additional classroom resources for group reading and active participation.

Op die plaas-emosiereeks: Smiley verloor sy glimlag - Smiley verloor sy glimlag (Afrikaans, Paperback): Theresa van Baalen Op die plaas-emosiereeks: Smiley verloor sy glimlag - Smiley verloor sy glimlag (Afrikaans, Paperback)
Theresa van Baalen; Illustrated by Megan Bird
R130 R122 Discovery Miles 1 220 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Learn To Read (Level 1) 7: Tippie And The Vet (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn To Read (Level 1) 7: Tippie And The Vet (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Learning to read is super easy with Tippie the elephant. Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension. Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words. Titles in Level 1: 1. Tippie and the cat 2. Tippie and the hen 3. Tippie and Fin jig 4. Tippie the cop 5. Tippie and Mum 6. Tippie likes to rap 7. Tippie and the vet 8. Tippie and Fin swim 9. Tippie and the frog 10. Tippie and the bug

Padda Word Kwaad (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Padda Word Kwaad (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Nicolene Louw
R65 R61 Discovery Miles 610 Save R4 (6%) Ships in 7 - 11 working days

’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Die Ek lees self-reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Die prettige, bekostigbare dierestories sal ure se leesvermaak verskaf. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

Zackie Mostert En Die Skreeusnaakse Plan (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Zackie Mostert En Die Skreeusnaakse Plan (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R170 R160 Discovery Miles 1 600 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends ...

Zackie Mostert en die skreeusnaakse plan. Maak gereed om te ROL VAN DIE LAG! 'n Nuwe TV-kanaal vir kinders hou 'n groot talentkompetisie. Wie kan die snaaksste grappe vertel en die gehoor laat skaterlag? Die wenner kry 'n kans om op TV te verskyn! Zackie en Vincent kan nie wag om deel te neem nie. Hulle is immers briljant daarmee om grappe te vertel - en hulle gaan die snaaksste grappe op die hele planeet (of ten minste in Granaatstraat) probeer uitsnuffel! Maar Anton is vasbeslote om ook aan die kompetisie deel te neem. En hy gaan seker maak Zackie en Vincent staan nie 'n kans om te wen nie …

'n Humoristiese, toeganklike reeks boeke geskik vir beginner- en intermediêre lesers. Trefwoorde: humor, vriendskap, skool, boelies, avontuur, gesinne.

Klaskameraad Studiegids: Toulopers - Verse vir Tieners (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Klaskameraad Studiegids: Toulopers - Verse vir Tieners (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Compiled by Ilna Stander
R260 R244 Discovery Miles 2 440 Save R16 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners van 13 tot 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poësie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oë gekies: om tot moderne tieners se leefwêreld te spreek.

Klaskameraad Studiegids: Oefenvraestelle - Betower, die Drama (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Klaskameraad Studiegids: Oefenvraestelle - Betower, die Drama (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen; Compiled by Ronel Gouws
R120 R113 Discovery Miles 1 130 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Nadia het 'n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self 'n geheim in hom ronddra.

'n Betowerende drama uit die pen van Fanie Viljoen.

  • Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Drama)
  • Bevat agtergrondinligting oor die skrywer
  • Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae
  • Volledig uitgewerkte antwoorde
  • 'n Volledige woordelys
Galery Van Katte (Afrikaans, Paperback): Ruth Brown Galery Van Katte (Afrikaans, Paperback)
Ruth Brown
R130 R122 Discovery Miles 1 220 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Terwyl Tom en sy ouma ’n kunsgalery besoek, dwaal hy af en bevind homself in ’n syvertrek waar hy ’n baie spesiale uitstalling raakloop … Hierdie boek is ’n aangrypende inleiding tot kuns wat deur kinders sowel as volwassenes geniet sal word.

Tsohle-go-tee mananeo a thuto a a gokagantshitswego: Level 3: Teacher's guide - Home language (Sotho, Northern,... Tsohle-go-tee mananeo a thuto a a gokagantshitswego: Level 3: Teacher's guide - Home language (Sotho, Northern, Paperback)
R166 Discovery Miles 1 660 Ships in 5 - 10 working days

All-in-One has a brand new, exciting phonics programme for Grades 1-3. This was developed in accordance with the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). The programme consists of one phonics Learner's Book and Teacher's Guide per level. The Phonics Learner's Book will help learners master phonics in a fun and practical way. All the sounds for each grade are covered and the aim of this book is to increase learners' phonemic awareness. Learners must be aware that speech consists of a series of sounds. Learners recognise individual sounds, as well as the way in which sounds are arranged to form words and sentences. The Phonics Teacher's Guide gives structured guidance week for week as well as the answer keys for all activities.

God Is Daar 'n Ander Antwoord? - 'n Bevryende Reis (Afrikaans, Paperback): Ben du Toit God Is Daar 'n Ander Antwoord? - 'n Bevryende Reis (Afrikaans, Paperback)
Ben du Toit
R355 Discovery Miles 3 550 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie manuskrip was nie bedoel om gepubliseer te word nie. Dit was aanvanklik ’n bestekopname van die skrywer se betrokkenheid by en blootstelling aan die NG Kerk-familie waarin hy gebore is, grootgeword en uiteindelik as predikant gedien het.

Ben du Toit se eerste boek, God? Geloof in ‘n postmoderne tyd, is in 2001 met die gesogte Andrew Murray-prys vir Christelike publikasies bekroon. Dit het ’n woordeskat gebied vir talle ander mense se reis. Amper twee dekades later neem hy die vraag oor God en die relevansie van godsdiens en geloof verder.

Vir baie mense sal hierdie boek nie ’n gemaklike leeservaring wees nie. Daar sal egter lesers wees wat ’n eie bevrydende ervaring in hul verhouding met die kerk, geloof en met God sal beleef deur die boek te lees. En wat ’n woordeskat sal vind.

Net soos Du Toit se eerste boek baie mense minder alleen met hulle teologiese ongemak en kritiese vrae laat voel het, kan hierdie boek ’n wonderlike verrassende volgende fase van hul lewens inlei, soos dit tans met die skrywer die geval is.

Die afronding van die teks het plaasgevind aan die begin van die wêreldwye Covid-19-pandemie. Hierdie boek toon hoe die vraag na die betrokkenheid van God gevra word, net soos telkens in die verlede tydens ander krisisse.

Net soos wat die Covid-19-pandemie ’n nuwe era inlui, kan hierdie publikasie ’n nuwe denkraamwerk ten opsigte van geloof inlui.

Hier word baie name genoem en na vele stemme geluister. Uiteindelik gaan dit nie oor hulle as individue nie, maar wel, kollektief, oor Die Kerk – ’n bepaalde verteenwoordiging van die verskynsel wat Godsdiens genoem word. Maar inderwaarheid gaan dit nie eers oor hulle nie, maar oor God – terwyl die enigste manier waarop ons iets van God kan weet, deur die woorde en lewens van mense is.

Stalmaats Omnibus 3 (5-in-1) (Afrikaans, Paperback): Lize Roux Stalmaats Omnibus 3 (5-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Lize Roux
R290 R272 Discovery Miles 2 720 Save R18 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die gewildste perdestories in Afrikaans!

Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in 'n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar!

Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats!

Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats!

Jong perdeliefhebbers sal versot wees op hierdie reeks!

Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels:

- Sirkusperde

- Afskeidsrit

- Perdespeurders

- Rivierperde

- Stormnag

Sanri Steyn Omnibus 2 (3-in-1) (Afrikaans, Paperback): Theresa van Baalen Sanri Steyn Omnibus 2 (3-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Theresa van Baalen
R250 R234 Discovery Miles 2 340 Save R16 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Drie Sanri Steyn-stories in een omnibus!

Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - van vampiere wat op die dorp kom woon, tot 'n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!

Vir die eerste keer is die Sanri-reeks nou in 'n bekostigbare omnibus-formaat beskikbaar! Die drie titels in hierdie omnibus sluit in:

5: Die monsters van Middernagstraat

Sanri se neus begin kriewel toe 'n vreemde ding een middag in Middernagstraat gebeur. En as Sanri se neus kriewel, beteken dit net een ding - sy ruik 'n storie! Sy is byna doodseker sy het gesien hoe een van Claudia Müller se oulike skoothondjies 'n oomblik lank in 'n monster verander ... 'n Nare monster met bloedrooi oë, 'n bek vol vreesaanjaende tande, en vreemde stekels op sy rug en nek. Markus is oortuig Sanri se verbeelding werk weer oortyd. Maar dan begin troeteldiere in Raaiselfontein verdwyn ...

6: Die nag van die weerwolwe

Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet. Waarom het Chrissie 'n sappige rou steak in haar kosblik? Wat soek sy by die slaghuis en waarom koop sy soveel vleis? En hoekom lyk dit of sy supersterk is? As Sanri se neus kriewel, moet jy weet hier kom 'n storie ... Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar klas is 'n weerwolf. Maar hoe gaan sy en Markus dit bewys?

7: Die vampiere van vlermuishoogte

Sanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte - 'n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie ... Waarom het Danté se pa 'n skaduwee soos 'n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?

Dolfie Weerwolfie (Afrikaans, Paperback): Paul Van Loon Dolfie Weerwolfie (Afrikaans, Paperback)
Paul Van Loon
R200 Discovery Miles 2 000 Ships in 2 - 4 working days

Dolfie Weerwolfie kom Suid-Afrika toe. Hierdie gewilde Nederlandse reeks oor ’n jong seuntjie wat op sy sewende verjaarsdag ’n weerwolf word, is nou vir die eerste keer in Afrikaans vertaal.

Toe Dolfie wakkerword is dit nog pikdonker. Die maan skyn deur die venster. Dis ’n spesiale nag. Sewe, dink Dolfie. Uiteindelik is ek sewe jaar oud! Dan skrik hy. Skielik het hy hare regoor sy lyf! Sy hande en voete is nou pote. En hy het sowaar ’n stert! Hy is … ’n weerwolf!

Hierdie reeks is perfek vir sterker lesers of as voorleesboek vir jonger kinders, dit kan vergelyk word met Kas vol monsters-reeks deur Jaco Jacobs wat ook grilstories oor, onder andere, weerwolwe bevat. Meer as 33 000 boeke is al in daardie reeks verkoop

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
How To Grow Rich - 50 Ways To Debunk…
Douglas Kruger Paperback R410 Discovery Miles 4 100
Turbo Codes - Desirable and Designable
Alexandre Giulietti, Bruno Bougard, … Hardcover R2,737 Discovery Miles 27 370
VLSI-SoC: Technologies for Systems…
Jurgen Becker, Marcelo De Oliveira Johann, … Hardcover R1,414 Discovery Miles 14 140
Performances of Peace: Utrecht 1713
Renger Bruin, Cornelis Haven, … Hardcover R4,490 Discovery Miles 44 900
Morphological Intelligence - Measuring…
Keyan Ghazi-Zahedi Hardcover R3,985 Discovery Miles 39 850
The Real MCTS/MCITP Exam 70-649…
Brien Posey Paperback R1,030 Discovery Miles 10 300
PowerShell, IT Pro Solutions…
William R. Stanek, William Stanek Hardcover R1,434 Discovery Miles 14 340
BGE S1-S3 Computing Science and Digital…
David Alford Paperback R801 Discovery Miles 8 010
ClearRevise OCR Computer Science J277…
Paperback R389 Discovery Miles 3 890
Re-imagining Diffusion and Adoption of…
Sujeet K. Sharma, Yogesh K. Dwivedi, … Hardcover R4,157 Discovery Miles 41 570

 

Partners